10 Keet Street
Review Summary
Annette G - May 2021
Overall score
Baie netjies en ruim!
Johann P - Jul 2020
Overall score
Uitstekend. Vriendelik en gasvry. Hoogs aanbevole.
Lyndle D - Jul 2019
Overall score
Best place to stay in Humansdorp everything is 5 star! Thanks once again to the owners.
Jaco C - Dec 2018
Overall score
Hospitable, friendly and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry, vriendelik en behulpsaam.
Jy het vrye toegang tot lapa en braaigeriewe. Kan daaraan dink om 'n enkelbed in te sit aangesien daar heelwat spasie is en vakansiegangers baie male drie persone is. Wat ook in hulle guns tel is dat jy heeltemal privaat is. Daar is ook veilige onderdakparkering agter 'n elektriese hek wat 'n baie groot pluspunt is. Weereens baie dankie aan die gasheer en gasvrou vir hulle vriendelikheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thania E - Oct 2018
Overall score
Heerlik.
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 10:00 to 14:00
Check-out: 10:00 - Address: 10 Keet Street, Humansdorp, 6300, Eastern Cape
- All ages welcome