The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 108 on Lincoln | TravelGround
+23

108 on Lincoln

69 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 69 reviews for 108 on Lincoln
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Richard J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard J
Family with teenagers

Awesome.

It was a very good stay and very nice people.

108 on Lincoln's response

Thank you for the nice review, it's nice to hear that our guests enjoyed their stay.
It was a pleasure accommodating you.

108 on Lincoln
Lydia P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia P
With friends

Very enjoyable holiday accommodation. Shopping malls in close proximity. Would certainly recommend.

Peaceful and tranquil. Garden is very neat and well cared for.

108 on Lincoln's response

Hi Lydia
Thank you for the nice review, we really enjoyed accommodating you.

108 on Lincoln
Jonathan P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jonathan P
Family with young children

Fantastiese naweek by Lincoln gehad.

Baie rustige naweek gahad, regte waarde vir my geld gekry.

108 on Lincoln's response

Hi Jonathan
Dis goed om te hoor dat julle lekker gebly het.
Kom gerus weer.

108 on Lincoln
Heleen S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen S
With friends

Heerlik, aangenaam en rustig.

Ons het ons kuier daar vreeslik geniet. Met aankoms het die plek heerlik vars geruik. Daar was moeite gedoen met alles en dit wat baie kunstig. Ons Gasvrou en Gasheer was uitstekend en het ons met ope arms verwelkom. Jammer ons kon julle nie die oggend van vertrek groet nie, aangesien ons so vroeg vertrek het. Baie dankie weer eens vir 'n heerlike 4 dae se verblyf.

108 on Lincoln's response

Hi Heleen,
Dit was n plesier gewees om julle te akkommodeer.
Ons is altyd dankbaar en bly as ons gaste lekker gebly het
Kom gerus weer as julle weer Kaap toe kom

108 on Lincoln
Andre V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
Family with teenagers

Uitstekend.

Behulpsame diens en privaat. Ons sal oor en oor daar kom vakansie hou ─ dit was waarde vir geld.

108 on Lincoln's response

Hi Andre

Ek is so bly dat julle van die akkommodasie gehou het, dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het.
Julle is meer as welkom by ons, julle was fantastiese gaste gewees.

108 on Lincoln
Stephen N - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephen N
With spouse/partner

The accommodation was very comfortable and beautifully furnished and located to visit Cape Town.

We were very well received, and the apartment was very comfortable and clean. The location of the apartment is conveniently located to visit Cape Town and its environs. It is also very close to all restaurants and shopping malls.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was baie gerieflik and pragtig ingerig en geleë om Kaapstad te besoek.

Ons was baie goed ontvang, en die woonstel was baie gemaklik en skoon. Die ligging van die woonstel is gerieflik geleë om die Kaapstad en die omgewings te besoek. Dit is ook baie naby aan alle restaurante end winkelsentrums.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

108 on Lincoln's response

Baie dankie Stephen,

Ons is baie bly dat julle van die akkommodasie gehou het, dit is altyd verblydend om te hoor dat ons gaste lekker gebly het.

Julle was fantasiese gaste gewees, julle is enigetyd welkom hier

108 on Lincoln
Filipe D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Filipe D
With spouse/partner

Safe secure private no rush no fuss.

Privacy and the quietness to exhale makes it worthwhile to kick your shoes off and just be.

108 on Lincoln's response

Hi Philipe,

Glad you enjoyed your stay, you were fantastic guests.
We enjoyed meeting you.
Feel free to visit us again.

108 on Lincoln
Renske S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Renske S
Family with young children

Baie onaangename ervaring.

Ons gasheer was bitter onvriendelik en ongasvry. Ons het so bietjie soos indringers in iemand se private spasie gevoel. Hul eie woning is teen/bo die gastehuis; hul kan regtig 'n paar lesse leer in die gasvryheidsbedryf. 9:00 reeds kom sê ons moet asb. seker maak ons is 10:00 uit. Enigste diens wat ons ontvang het, behalwe die vooraf boundary lessie wat hy kom dikteer het van waar die grenslyne is tussen gastehuis en sy huis. 3 keer seker gemaak ons het wel die betaling gemaak. SMS bewys was skynbaar nie genoeg nie. Werk nie lekker as gastehuis nie. Raserig en steurend met skuiwende stoele en geraas heeltyd bo jou.

108 on Lincoln's response

Goeie dag Renske,

Ons gastehuis het oor die jare 'n reputasie opgebou dat ons uit ons pad om ons gaste vriendelik te behandel en tuis te laat voel, die oorgrote meerderheid van ons gaste geniet die akkommodasie en kom weer terug, dit is dus jammer om te hoor dat een van ons gaste nie tevrede was met ons diens nie.
Ek hoop dat die volgende verduideliking die saak in die korreke lig sal stel.

Ons normale inboektyd is 14h00, toe julle 10h30 wou inboek moes ons hardloop om julle te akkommodeer, ons het dit egter met liefde gedoen vir julle gerief.
Ons betalingsreels wat 'n week voor inboek per epos met jou gedeel is, het dit duidelik uitgespel dat die balans van die rekening met kontant by aankoms of via EFT 24 uur voor aankoms vereffen moes word.

Ons het julle egter tegemoet gekom om n EFT betaling na aankoms te aanvaar, dit was 'n risiko wat ons gevat het ter wille van julle gerief, die betaling het egter eers 2 dae nadat julle vertrek het deurgegaan het, ek dink dis te verstane dat enige gastehuis sal bekommerd wees onder sulke omstandighede.

Ons uitboektye is streng 10h00 om ons 'n geleentheid te gee om die woonstel skoon te maak vir ons volgende gaste wat 14h00 wou inboek, ons is baie jammer dat U ontevrede was om 10h00 uit te boek, ons het egter nie 'n keuse gehad nie want die skoon maak van die woonstel vat somtyds baie lank.

108 on Lincoln
Sihlobosenkosi M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sihlobosenkosi M
With spouse/partner

Neat the place is well-kept.

Ben is a great host, he checked on us before we arrived. We found him waiting at the gate.

108 on Lincoln's response

Hi Sihlobosenkosi,
It was a pleasure accommodating you, glad you enjoyed staying with us.

108 on Lincoln
Yoland M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yoland M
Family with young children

Wonderful!

We were very satisfied with this place!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik!

Ons was baie tevrede met die plek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

108 on Lincoln's response

Ek is baie bly julle het van die akkommodasie gehou, Yoland. Kom kuier gerus weer!

108 on Lincoln
William D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William D
With spouse/partner

Care free.

Had a nice stay, good location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kommervry.

Lekker gebly, ligging is goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hetta V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hetta V

The unit is beautiful and we had a nice stay.

We had a nice stay. The unit is private and is equipped with everything you need for a family holiday. Close to highway and located in a quiet street with little traffic. The reception was friendly and we immediately felt at home. Will recommend it and make use of it again with our next visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die eenheid is pragtig en ons het baie lekker gebly.

Ons het lekker gekuier. Die eenheid is privaat en bevat alles was nodig is vir 'n gesinsvakansie. Naby hoofweg en geleë in still straat met min verkeer. Die ontvangs was vriendelik en ons het dadelik welkom gevoel. Sal dit aanbeveel en sal dit weer gebruik vir ons volgende besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

108 on Lincoln's response

Hi Hetta,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste die akkommodasie geniet het.

108 on Lincoln
Petronella R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petronella R
Family with young children

Neat, convenient, safe and value for money.

They were very hospitable, made us feel right at home, it was convenient I would advise anyone to use this accommodation, everything was neat I give you a 10 you were the best so far. Thanks for everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, gerieflik, veilig en waarde vir jou geld.

Hulle was baie gasvry, het ons onmiddellik tuis laat voel, dit was gerieflik ek sal enige iemand aanraai om hierdie verblyf te gebruik, alles was netjies ek gee vir julle 'n 10 julle was die beste sover. Dankie vir alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

108 on Lincoln's response

Beste Petronella,

Dit was 'n absolute plesier om julle te akkommodeer, ek is baie bly julle het die akkommodasie geniet.

Kom gerus weer terug.

Groete,
108 on Lincoln

108 on Lincoln
Mariaan V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan V
Family with teenagers

Dit was baie aangenaam en rustig.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Woonstel baie netjies en skoon. 'n Baie aangename verblyf!

108 on Lincoln's response

Hi Mariaan
Dis verblydend om te hoor dat julle van die akkommodasie gehou het.
Kom gerus weer

108 on Lincoln
Armandie D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Armandie D
Family with young children

Vreeslik lekker en rustig.

Baie dankie vir julle pragtige plekkie waar ons kon oorbly - ons het dit so geniet. Alles is netjies en silwerskoon. Ons kinders was mal oor die katjie en hondjie asook die lekker tuin waar hulle kon speel.

108 on Lincoln's response

Baie dankie Armandie, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

108 on Lincoln
Ferdie M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdie M

Safe, private and neat.

A safe, private and neat flat that's definitely worth the money. Will definitely stay there again when we come to Cape Town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig, privaat en netjies.

'n Veilige, privaat en netjiese woonstel wat definitief waarde vir geld bied. Sal definitief weer daar oorbly wanneer ons weer Kaap toe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

108 on Lincoln's response

Baie dankie Ferdie, dis altyd goed om te hoor dat ons gaste van die akkommodasie gehou het. Jullle is altyd welkom by ons.

108 on Lincoln
Anne V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne V
With spouse/partner

Will stay there again anytime.

We really enjoyed the stay. It is very neat and clean. Will stay there again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Ons het die verblyf baie geniet. Dis baie netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

108 on Lincoln's response

Hi Anne
Baie dankie vir die mooi terugvoer, julle was fantastiese gaste gewees.
Kom gerus weer

108 on Lincoln
Marilise K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilise K
Family with teenagers

Was baie huislik en gerieflik. Sal definitief teruggaan.

Sien sterre.

108 on Lincoln's response

Baie dankie Marilise, dit was 'n plesier om julle te huisves

108 on Lincoln
David R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David R

We had a warm welcome upon arrival and received good customer service.

We will definitely stay here again.

108 on Lincoln's response

Thank you David.
We are glad you enjoyed our hospitality, feel free to visit us again.

108 on Lincoln
Lo-amie L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lo-amie L
With spouse/partner

Dit is baie privaat, skoon en netjies en het aan al ons behoeftes voldoen.

Nadat ons weg is, het dit gevoel of ons Ben en Susan al jare lank ken. Baie dankie vir 'n warm en vriendelike ontvangs. Julle sien ons beslis weer!

108 on Lincoln's response

Baie dankie Lo-Amie, ons waardeer die goeie terugvoering.
Ons het julle kuiertjie geniet, Chelsea gaan julle baie mis.

Kom gerus weer kuier vir ons, al kom drink julle net koffie as julle in die omgewing is.

108 on Lincoln
Caron B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caron B
With spouse/partner

It is an awesome place to just break away.

Place was neat and tidy and everything in it's place. Had a fabulous weekend away with friends and kids. Will do it again soon. Much needed breakaway.

108 on Lincoln's response

Thank you Caron.
Glad you enjoyed the stay.

108 on Lincoln
Christo K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christo K
Family with teenagers

Huis weg van die huis af.

Baie lekker en gemaklik. Die enigste negatief is dat daar geen WiFi is nie.

108 on Lincoln's response

Hi Christo
Dis goed om te hoor dat julle van die akkommodasie gehou het.
Ons gaan Wi-Fi kry, wag net vir die vesel verbinding.

108 on Lincoln
Wida D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wida D

Ideale verblyf.

Hierdie is die ideale verblyf in die omgewing wat betref gerief, privaatheid, ligging, fasiliteite, toerusting, prys en gasvryheid van die gasvrou. Die enigste voorstel is dat vir die winter verwarming in die woonstel ingesit kan word, soos byvoorbeeld 'n Econo muurverwarmer wat nie baie krag gebruik nie, maar die woonstel warmer sal maak. Ons sal hierdie woonstel ten sterkste aanbeveel en sal beslis in die toekoms weer daar bespreek.

108 on Lincoln's response

Hi Wida
Baie dankie vir die mooi verwysing. Ons het 'n verwarmer en dehumidifier wat ons insit gedurende die winter.

108 on Lincoln
Crystelle K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Crystelle K
With spouse/partner

Sal graag weer daar tuisgaan.

Vriendelike ontvangs, netjies en gerieflik naby aan deurpad.

Aretha W - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aretha W
With friends

Dit was verskriklik lekker en gerieflik.

Ek beveel die plek vir almal aan en sal weer hier gaan bly.

108 on Lincoln's response

Hi Areth,
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Dit is altyd lekker om te weet dat ons gaste die verblyf geniet het.
Kom gerus weer.

108 on Lincoln
Zako K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zako K
Family with young children

So lovely!

Very happy with the accommodation!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam!

Gelukkig met die verblyf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

108 on Lincoln's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit is altyd verblydend as ons gaste die verblyf geniet het.

108 on Lincoln
Linda C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda C
With spouse/partner

Very comfortable and private.

We were pleasantly surprised by the fantastic facilities and attractive surroundings of our accommodation! We would definitely stay here again.

108 on Lincoln's response

Dear Linda,

Thank you very much, we are so glad that you enjoyed the accommodation. You are more than welcome to make use of us again, you have been excellent guests.

108 on Lincoln
Ruaan J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ruaan J
Family with young children

Baie rustige, lekker plek.

Baie dankie vir die great tyd, baie oulike plek en baie veilig en rustig.

108 on Lincoln's response

Baie dankie Ruaan. Julle was fantastiese gaste, ek waardeer die positiewe terugvoer.

108 on Lincoln
Rika C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika C
With friends

Wat 'n wonderlike plekkie.

Sal baie beslis die plek aan almal aanbeveel. Baie goeie diens ontvang. Naby genoeg aan baie besienswaardighede.

Wayne T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wayne T
With spouse/partner

Serene, clean and much more.

We were warmly welcomed by Ben and immediately felt comfortable.The apartment was as advertised and more. Thanks Ben for recommending the Cream and Diesel in Barrydale.

108 on Lincoln's response

Dear Wayne,

It was a pleasure accommodating you. Hope you had a great trip back home.

108 on Lincoln
Inge H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Inge H
Family with young children

Baie lekker gekuier.

Ons het lekker gekuier. Naby winkels.

108 on Lincoln's response

Baie dankie, waardeer die positiewe terugvoer.

108 on Lincoln
Desiré S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desiré S
Family with teenagers

Value for money.

Very neat apartment, well equipped with all you need. Very safe and like a home away from home. Ben and Susan, thank you for receiving us so well!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Baie netjiese woonstel, baie goed toegerus met als wat jy mag nodig kry. Dis baie veilig en 'n huis weg van jou eie huis. Ben en Susan, baie dankie dat julle ons so goed ontvang het!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

108 on Lincoln's response

Hi Desire
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste het die verblyf geniet.

108 on Lincoln
Cheryl A - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl A
Family with teenagers

Cosy, comfy and safe.

Friendly people, nice and cosy place, central and close to shops. Will recommend to any and everybody.

108 on Lincoln's response

Thank you, Cheryl, much appreciated.

108 on Lincoln
Pieter V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
Family with teenagers

Wonderful accommodation.

The accommodation is clean and very neat. Very friendly reception. We would definitely stay there again if we go to Durbanville again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wondelike verblyf.

Die verblyf is skoon en baie netjies. Baie vriendelike ontvangs. Ons sal beslis weer oorbly wanneer ons Durbanville toe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

108 on Lincoln's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is altyd bly as ons gaste lekker gebly het, julle is meer as welkom om weer by ons te kom bly, julle was fantastiese gaste

108 on Lincoln
Claudio J - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudio J
With spouse/partner

Relaxing.

The place is very spacious for two people. Very secure and clean. We had a nice relaxing stay. A build-in braai spot. Would be ideal though.

Hans M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hans M
With friends

Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig met navrae asook rigting-aanwysing.

Die woonstel is geleë in 'n stil area, maar tog gerieflik naby Jip de Jager en N1. Pragtige tuin en baie netjiese en skoon woonstel. Veilige parkering agter sterk elektriese houthek en onder skadunet . Baie vriendelike eienaars wat uiters hulpvaardig is en heerlik gesels. Dit was soos tuis weg van die huis. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enigeen wat Kaap toe wil gaan, maar nie in die stad wil bly nie.

108 on Lincoln's response

Baie dankie vir die mooi woorde Hans.
Julle was fantastiese gaste, dis altyd lekker om te hoor ons gaste het die verblyf geniet.
Kom gerus weer kuier.

108 on Lincoln
Patricia N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patricia N
Family with young children

Wonderlike plek en mense.

Was fantasties. Ons was met ope arms verwelkom en die plekkie was wonderlik.

108 on Lincoln's response

Baie dankie Patricia, ons waardeer die positiewe terugvoer.

Dit was lekker om julle te akkommodeer

108 on Lincoln
Trevor B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trevor B
With spouse/partner

Clean, neat and comfortable.

For us the accommodation was great and central for my business affairs. I could go to work and my wife was safe in the apartment. The kitchen is well-equipped and the bathroom was comfortable. Everything worked. All that could be added is an oven, but we knew this before we came here because we read the description of the accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies en gerieflik.

Vir ons was die verblyf goed en lekker sentraal vir my besigheidsdoeleindes. Ek kon gaan werk en my vrou was veilig in die woonstel. Die kombuis is goed ingerig en die badkamer was gerieflik. Als het gewerk. Al wat 'n bonus sou wees is 'n oond, maar ons het dit vooraf geweet deur die oorsig te lees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

108 on Lincoln's response

Hi Trevor

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is altyd bly as ons gaste lekker gebly het.

108 on Lincoln
Cecilia M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia M
Family with teenagers

It was out if this world. Owners very friendly.

It was out if this world. Owners very friendly.

108 on Lincoln's response

Hi Cecilia,

Thank you, we really appreciate the positive feedback, glad you enjoyed the accommodation.

We look forward to your next visit.

108 on Lincoln
Tanya L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya L

Dit was great.

Die plek is maklik om te kry. Susan was vriendelik en besorg. Plek is netjies. Dit was great.

108 on Lincoln's response

Baie dankie Tanya.
Dit was n plesier om julle te akkommodeer.
Dis lekker om te hoor ons gaste het die akkommodasie geniet.
Kom gerus weer

108 on Lincoln
Marga F - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marga F
Family with teenagers

Ons het 'n baie rustige verblyf gehad.

Baie dankie vir die rustige verblyf wat ons by julle kon hê, ons het dit vreeslik geniet. Dink net 'n wegbreek in die somer is beter as in die winter, meer om te doen en dan is dit ook nie so koud nie.

108 on Lincoln's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Marga, dit is altyd verblydend om te hoor ons gaste het die akkommodasie geniet.

Kom gerus weer in die somer, dan sal die Kaap en ons tuin soveer mooier wees

108 on Lincoln
Jo-marie S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jo-marie S

Wonderful.

Will definitely stay there again next time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik

Sal definitief volgende keer weer daar wil gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

108 on Lincoln's response

Baie dankie Jo-Marie

Julle was fantastiese gaste gewees, julle is enige tyd weer welkom om hier te kom bly

108 on Lincoln
Gert A - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gert A
With spouse/partner

Good value for your money, for sure.

Very neat and quite private, you can come and go as you want to. Very safe and close to the majority of clinics and hospitals in the city.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vir seker waarde vir geld.

Baie netjies en heel privaat, jy kom en gaan soos jy wil. Baie veilig en naby die meeste klinieke en hospitale en die stad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

108 on Lincoln's response

Baie dankie Gert, ons is bly julle het lekker gebly, dit is altyd vir ons belangrik dat ons gaste die verblyf geniet.

108 on Lincoln
Jodi S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jodi S
With friends

Nice.

We enjoyed the stay. Very good client service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Ons het lekker gebly. Baie goeie kliëntediens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

108 on Lincoln's response

Beste Jodi,

Baie dankie, dit is lekker om te hoor dat ons gaste die verblyf geniet het. Julle was fantastiese gaste.

108 on Lincoln
Adelette P - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adelette P
Family with teenagers

Heerlike stil omgewing en naby aan belangrike roetes.

Wonderlike gasvrye akkommodasie - sal enige tyd aanbeveel vir rustige omgewing en so maklik om te kry en na ander plekke te reis daarvandaan.

108 on Lincoln's response

Hi Adelette

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is altyd verblydend om te hoor ons gaste het lekker gebly.
Julle was fantastiese gaste gewees.

108 on Lincoln
Roberta/bobbi G - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Roberta/bobbi G
With friends

4 sleeper for a couple with 2 small children.

I booked a 2 bedroom 4 sleeper for 4 adults - my partner and I and a friend and her partner who were travelling from the UK to join us. The main is open plan with the lounge area, with which I didn't have a problem. However, the 2nd bedroom inter-leads into the main so there is no privacy for the occupants of the main bedroom. It also had no windows, no air-conditioner and no ventilation other than a small hole in the wall (shared with a garage) and covered with a plastic vent. The bathroom can only be accessed from the kitchen, which meant that my friend and her partner would have to enter into our bedroom to go to the bathroom at night. The bathroom has a sliding door which, by its nature, has large gaps, so there is little privacy if anyone else is in the kitchen. My friend, who arrived a day before her partner, had to sleep with the door open for ventilation, chose to book into a nearby hotel instead, rather than be uncomfortable. This flat is for a family with 2 small children, at best, and not for 4 adults as advertised. On the plus side, the flat is very private, very clean, pleasantly decorated and close to the airport.

108 on Lincoln's response

Roberta,
It is a disappointment to hear that you did not enjoy our flat.
Your review is noted, however I would like to point out that the other reviews we received.

108 on Lincoln
Hannetjie R - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannetjie R
Family with young children

A very neat, comfortable and safe flat.

108 on Lincoln is a very neat flat with everything you need. Within driving distance of all the facilities. The owners are very friendly and hospitable. Will recommend the place to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Baie netjiese, gerieflike en veilige woonstel.

108 on Lincoln is 'n baie netjiese woonstel met alles wat jy nodig het. Binne ry-afstand van al die besienswaardighede. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

108 on Lincoln's response

Baie dankie Hannetjie, ons waardeer die positiewe terugvoer, dit was 'n absolute plesier om julle te huisves.
Kom gerus weer.

108 on Lincoln
Madaleen L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madaleen L
Family with teenagers

Clean, neat and fully equipped.

Fully equipped, calm environment. Clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies, ten volle toegerus.

Ten volle toegerus, rustige omgewing. Skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

108 on Lincoln's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is altyd verblydend as ons gaste hulle verblyf geniet het.

108 on Lincoln
Wayne T - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne T
Family with teenagers

It was money well spent.

We experienced a very neat, comfortable place with ideal hosts. Thank you

Stean V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stean V
Family with teenagers

Baie gerieflik met 'n pragtige uitsig.

Dankie Ben en Susan vir julle vriendelike ontvangs en gasvryheid!

108 on Lincoln's response

Baie dankie Steve,

Dit was 'n absolute plesier om julle te akkommodeer.
Dit is vir ons baie lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het.

108 on Lincoln
Pierre R - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre R
Family with teenagers

Neat accommodation unit with a good view over the city.

Will recommend it to any person. It is close to shops and there is a petrol station about 900 m from the flat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese woon eenheid met goeie uitsig oor die stad.

Sal aanbeveel vir enige persoon. Naby aan winkels geleë en vulstasie is so 900 m vanaf woonstel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

108 on Lincoln's response

Baie dankie Pierre, ons is dankbaar vir die goeie verwysing, dit is altyd lekker om te hoor ons gaste het lekker gebly en die verblyf geniet.

108 on Lincoln
Eleanor P - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Eleanor P
On business

Convenient with safe parking.

Neat and exactly what we were looking for, but unfortunately the unit doesn't get cleaned. Safe parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik met veilige parkeerplek.

Netjies en presies wat ons gesoek maar ongelukkig word die eenheid nie skoongemaak nie. Veilige parkeerplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

108 on Lincoln's response

Eleanor

Dankie vir die terugvoering.
Ons eenheid word elke keer skoon gemaak voordat gaste inkom en elke sewe dae indien die gaste so lank by ons bly.

Dit is 'n self sorg eenheid nie 'n Bed & Breakfast nie, ek meen dat julle self die beddens moet opmaak, self moet kos maak en die plek moet skoonhou, julle het net 2 aande daar geslaap en die plek was silwerskoon toe julle ingekom het.

Dis jammer dat jy sulke terugvoer gegee het, dit skep die verkeerde indruk van ons.

108 on Lincoln
Nicolene V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene V
Family with teenagers

Baie lekker gebly.

Ons sal weer van hulle gebruik maak.

108 on Lincoln's response

Hi Nicolene
Baie dankie, dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste van die akkommodasie gehou het.
Julle was fantastiese gaste en is enige tyd welkom hier.

108 on Lincoln
Hennie B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie B

Lekker gebly. Was uitstekend!

Gerieflike en netjiese blyplek en goed geleë vir 'n Kaapstad vakansie.

108 on Lincoln's response

Baie dankie Hennie, julle was fantastiese gaste.

108 on Lincoln
Esmari I - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmari I
Family with teenagers

Rustig.

Lekker rustige omgewing.

Norbert H - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Norbert H
With spouse/partner

Baie mooi en skoon.

Goed geleë - het baie lekker gebly!

108 on Lincoln's response

Baie dankie Norbert, dit was 'n absolute plesier om julle te akkomodeer.

108 on Lincoln
Susie S - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Susie S
Family with young children

Netjies baie gerieflik.

Verkeer in na Waterfront stadig.

Dawn S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawn S
Family with young children

Fantastic!

This was the ideal holiday accommodation. Neat and tidy and comes highly recommended.

108 on Lincoln's response

Thanks Dawn
It was a real pleasure accommodating your family.

108 on Lincoln
Elize N - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize N
With spouse/partner

Wonderlike plekkie.

Ons verblyf in die Lincoln was wonderlik. Plekkie pragtig ingerig. Sal dit aanbeveel vir familie en vriende. Nogmaals dankie vir die vakansie.

108 on Lincoln's response

Baie dankie Elize
Dit was n plesier om julle te akkomodeer.
Julle was fantastiese gaste.

108 on Lincoln
Noxolo F - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Noxolo F
Family with young children

The place was clean, beautiful and easily accessible.

It has a high level of security. The place was great, it felt like home. Mostly it was closer to shopping malls.

108 on Lincoln's response

Dear Noxolo,

Thank you for the feedback, it was a pleasure accommodating you and your family.

108 on Lincoln
Baltus P - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Baltus P
With spouse/partner

Die kamers was heeltemal voldoende. Ons sal weer daar bly.

Ons was tevrede met die kamers. Dit was veilig en goed geleë. Ons sal dit vir vriende aanbeveel.

Wim V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wim V
With spouse/partner

Pragtige selfsorg-eenheid vir redelike prys.

Ons het 4 nagte gebly in 108 on Lincoln en dit was heerlik. Baie vriendelike ontvangs. Netjies skoon en ruime plek en alles piekfyn in orde. Ons het dit geniet en as ons weer in Kaapstad gaan bly, sal ons seker weer hier gaan bespreek. Baie dankie.

108 on Lincoln's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit was 'n absolute plesier om julle te akkommodeer.

108 on Lincoln
Abby A - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abby A
On business

Warm hospitality away from home. Gorgeous garden, friendly pets and most of all super hosts Ben and Susan.

Totally in love with the setting which was peaceful and tranquil. Prior my departure the host contacted me to make sure that I will be safe from EC and even offered to aid to get around in WC. I will anytime return back to 108 on Lincoln Rd. My score is 150 out of 100 for cleanliness, hospitality, safety and an amazing garden. Thank you Ben and Susan.

108 on Lincoln's response

Such kind words, only a pleasure serving our guests.

108 on Lincoln
Marina K - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina K
With spouse/partner

Ons het vir drie nagte daar geslaap.

Het baie lekker gebly. Is baie goed geleë en naby aan alles. Rustige en mooi omgewing.

108 on Lincoln's response

Hi Marike,
Baie dankie, dit is altyd baie lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het.

108 on Lincoln
Charlene B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene B
Family with young children

Ons huis weg van die huis.

Hoogs aanbeveel! Ons het vreeslik lekker gebly, baie skoon en netjies.

Conroy D - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Conroy D
Family with young children

Billike prys en nodige inhoud.

Mense baie gasvry, mooi tuin, rustige atmosfeer en veilige verblyf. Woonstel laat nie genoeg lig en ventilasie toe nie. Hulle kan ook belê in DStv se gewilde kanale.

Adelle N - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adelle N
Family with young children

Stil, privaat, veilig, goed geleë en 'n wonderlike ervaring.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is definitief 'n plekkie om op trots te wees en ons beveel dit aan vir enige persoon. Dit is goed geleë en alle nodige plekke (soos inkopiesentrums) en besienswaardighede is binne 'n aanvaarbare afstand vanaf 108 Lincoln. Dit is jou huisie weg van jou eie huis.

Otto G - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Otto G
Family with teenagers

Besigheidsreis en vakansie na Kaapstad saam met familie.

Dit was maklik om te vind vanaf N1 en baie naby aan die N1. Die eenheid is skoon en netjies en het die basiese benodighede in die kombuis. Dit is ook baie privaat en sekuriteit is goed.

Michelle G - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle G
With spouse/partner

Baie lekker gebly. Sentraal geleë. Netjies en stylvol gemeubileer. Baie dankie!

Ons het heerlike gebly. Ben het ons vriendelik ontvang. Sou graag 'n waaier/lugversorger wou hê.

From R700
per night (sleeps 4)
From R700
per night (sleeps 4)
From R700
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 108 Lincoln Street, Selborne, Bellville, 7538, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d284bbf2c4b88f3d9d49a8ef18feaa622e867e2baeb1740ff58b97b6c3151b8bb1a64b21eff5888f5efd2aacb304649b48b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (sleeps 4) 69 5 1 5 108 Lincoln Street Selborne 7538 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.882190104064 18.617903758336
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!