Review Summary
Lana-dee L - Jun 2019
Overall score
Very peaceful and nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en lekker.
Dit was rustig, netjies en ek het dit geniet om daar te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
113 on Robberg's response
Dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie in te dien. Ons is baie tevrede dat u, u verblyf op 113 on Robberg geniet het en ons hoop dat ons u weer sal sien.
Adéle S - Nov 2018
Overall score
Practical, helpful and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Prakties, hulpvaardig en gerieflik.
My dogter studeer by Equine-Librium. 113 Robberg is naby díe college, lughawe en uit die besige sakekern.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
113 on Robberg's response
Baie dankie vir die hersiening. Ons is bly dat 113 on Robberg goed geleë is vir u en het dit baie geniet om u weer te sien.
Sonja Van Klink C - Oct 2017
Overall score
Goed B&B.
113 on Robberg's response
Bedankt voor uw opmerkingen over uw verblijf op 113 op Robberg. We hebben echt genieten van de B&B - vooral als we zo'n mooie mensen hebben die komen en blijven.
Lydia P - Sep 2017
Overall score
Kind reception and good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvrye ontvangs en goeie waarde vir geld.
Ons het heerlik gebly. Die kamer het alles in wat mens benodig en alles was skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
113 on Robberg's response
Dankie vir u kommentaar op u verblyf op 113 on Robberg. Ons is baie tevrede met u terugvoering, want ons probeer hard om gemaklik en genotvolle akkommodasie teen billike tariewe te voorsien.
Edwin M - Sep 2017
Overall score
Had a leka time.
113 on Robberg's response
Thanks so much for the comments and review, it is much appreciated. We too enjoyed having you stay with us and hope to see you again next year when you're on holiday in Plett! Glad you had a safe trip home.
Johan V - Sep 2017
Overall score
Ons het baie lekker gebly.
113 on Robberg's response
Baie dankie vir die hersiening. Dit was aangenaam dat u by 113 op Robberg gebly het. Ons vertrou dat u die res van u reis geniet het.
Christie C - Jul 2017
Overall score
Gemaklik en gerieflik.
113 on Robberg's response
Beste Christie,
Dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie in te dien. Ons is baie tevrede dat u die verblyf op 113 op Robberg geniet het en dat u ons Standard kamer netjies en aantreklik gevind het. Ons hoop dat u ons weer sal besoek.
Lourens K - May 2017
Overall score
Very nice accommodation in a quiet neighborhood with very friendly owners.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese verblyf in rustige woonbuurt met baie vriendelike eienaars.
Kraaknetjiese en skoon verblyf. Gashere baie vriendelik. Wonderlike leër met baie inligting oor die omgewing is in die kamer beskikbaar. Jammer die kamer is baie ver terug agter in die erf geleë. Ons motor moes in die straat staan - mens is altyd meer gerus indien jou motor ten minste agter 'n geslote hek kan wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Resia S - Jan 2017
Overall score
Die enkelkamer was baie skoon en netjies en goed geleë.
Andrè H - Jun 2016
Overall score
Convenient, relaxed and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, rustig en veilig.
Vriendelik ontvang en voertuig binne erf vir die nag geparkeer. Veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gwyneth M - May 2016
Overall score
Could not have asked for better.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kon nie vir beter vra nie!
Peter en Rene laat mens onmiddellik welkom voel. Ons sal vir seker weer daar gaan bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alex H - May 2016
Overall score
Very good and the people are friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed met vriendelike mense.
Mooi plek, alles wat jy nodig het is in die eenheid. Sal seker weer daar bly en vriende verwys daarna.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicci H - May 2016
Overall score
Value for money.
Elizma W - Oct 2015
Overall score
Vriendelike en rustige akkommodasie!
Wouter D - Aug 2015
Overall score
Goed versorg, vriendelike diens, aangename verblyf en uitstekende waarde.
Lizanne G - Jul 2015
Overall score
Heerlike verblyf!
- Capacity: 11 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 113 Robberg Road, Plettenberg Bay, 6600, Western Cape
- All ages welcome