The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 1150 on Bain | TravelGround
+13

1150 on Bain

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 51 reviews for 1150 on Bain
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.4/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Enid S - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Enid S
With spouse/partner

Gerieflik, netjies en skoon en veilig.

Heerlik gebly. Vriendelik ontvang deur Conrad. Baie ruim kamer, baie skoon en netjies. Veilige mooi omgewing.

Petria T - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petria T
With friends

Pragtige moderne en goed toegeruste eenheid.

Ons het heerlik daar gerus na 'n lang pad. Dis 'n stil en mooi omgewing. Baie vriendelike, behulpsame gasheer.

Japie V - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Japie V
With spouse/partner

Goeie keuse vir oorslaaplek op pad weskus toe, bekostigbaar.

Netjies, skoon, bekostigbaar, ruim en met al die benodigdhede verlang.

Stefan T - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan T
Individual traveler

Kon my op die laaste oomblik help en dit word opreg waardeer.

Vinnig, flink en moeitevry. Het in my verwagting voldoen. Skoon, veilig en baie hoflik.

Terence E - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Terence E

The accommodation was comfortable, clean and adequate for 3 adults. Conrad was friendly and helpful.

We used it as a base to travel around the area and felt very safe in the area.

Mariska W - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska W

Heerlik gebly - sal beslis weer daar oorbly.

Conrad was baie behulpsaam en vriendelik. Ek kan hulle beslis aanbeveel en sal definitief weer daar oorbly. Alles wat jy nodig het.

Danie G - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie G
With spouse/partner

Netjies met rustige omgewing.

Die tweede keer wat ons daar bly. Goed toegerus.

Kobus K - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus K
Family with young children

Heerlik gekuier, sal enige tyd weer hier oorbly.

Verblyf net soos voorgestel in die beskrywing in foto's, en Conrad is 'n uitstekende gasheer.

Wanda W - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wanda W
With friends

Has everything you need and Conrad is very helpful.

Very comfortable, safe and unit was very clean.

Marcella K - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcella K
With spouse/partner

Awesome awesome.

Dit was lekker. Baie dankie vir awesome plek.

Riana E - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riana E
With spouse/partner

Die ontvangs was vriendelik en alles skoon en netjies.

Conrad het ons vinnig gehelp met alles!

Anita B - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita B
With friends

Baie netjies en skoon.

Gasvry en ruim sal net meer kombuisgeriewe verkies.

Annatjie C - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annatjie C
With friends

Alles was baie lekker. Dalk net waaier in die sitkamer kry.

Baie warm gekry in die sitkamer. Dit was beter in die kamers.

Brenda A - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda A
With spouse/partner

Baie oulike plek.

Netjies en baie lekker gebly.

Charles E - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charles E
Family with teenagers

Baie netjies en skoon.

Baie netjies en skoon.

Eckart W - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eckart W
Individual traveler

Oornag geslaap op pad na Augrabies waterval.

Vertrek vanaf Malmesbury op pad na waterval.

Lynne S - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynne S
With spouse/partner

Very comfortable stay!

The accommodation met our expectations - very clean and comfortable with basic crockery/cutlery and pots to be able to cook a meal. Conrad was very helpful, contacting us on the day and giving clear directions, and waiting outside the gate to ensure we found the place!

Lois S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lois S
With spouse/partner

Perfect. Couldn't want for more.

Totally enjoyed our stay. Spotless and had everything we needed. Conrad was so informative about the area which made our break great. Beautiful garden and so peaceful.

Jens G - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jens G
Individual traveler

The owner was very helpful and everything I needed was in the unit.

See stars.

Valarie C - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Valarie C
With spouse/partner

Well priced and perfect location.

Welcomed by Conrad at the gate, everything we needed and more. The layout of the place are excellent and well equipped. Definitely worth the money and we would stay over there every time we pass through.

Shirley P - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shirley P
Family with teenagers

Baie lekker en gerieflik gebly.

Ligging is baie goed.

Joey P - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Joey P
Individual traveler

Kamer was baie netjies en skoon en alles is in 'n werkende toestand.

Ek wil net graag 'n voorstel maak dat die hek gesluit word in die aande vir veiligheid aangesien die skuifdeure nie diefwering het nie.

1150 on Bain 's response

Baie dankie vir die voorstel. Die hek word nou gesluit in die aand.

1150 on Bain
Russell S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Russell S
With friends

Baie rustige en veilig.

Baie skoon, goed toegerus en mens voel vry.

Constance S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Constance S
With friends

Dit is die pragtigste plek ooit. Stil, rustig en regtig uit en uit waarde vir jou geld.

Sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Margery S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margery S
With spouse/partner

Baie rustig.

Goed toegerus met alles wat benodig word.

Ansie P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie P
With spouse/partner

Baie mooi, skoon, stil en rustig.

Dit wat jy sien is wat jy kry. Heerlik gebly stil en rustig. Alles wat jy nodig het, is daar niks tekort nie.

Hennie R - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hennie R
Family with young children

Aangename verblyf

Waarde vir geld.

Nadine S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine S
With spouse/partner

Fantasties

Baie vriendelike diens. Die plek was baie skoon en netjies. Baie privaat. Veilig en genoeg parkeerplek. Home away from home.

Neels V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Neels V
With spouse/partner

Baie netjies en skoon asook gerieflik.

Die leefarea is só groot die eienaar kan dit dalk oorweeg om 'n tafel en eetstoele daar te plaas omdat die kroegstoeltjies nie baie gerieflik is nie. Andersinds is dit baie goeie waarde vir geld.

Ursula D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ursula D
With spouse/partner

Baie stil omgewing. Baie privaat.

Ons het lekker gekuier. 1150 On Bain was baie netjies en skoon. Baie privaat.

Julia S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julia S
Individual traveler

Op pad Kgalagadi-park toe. Ideale oorbly na sowat 10 uur se ry vanaf die Wes-Kaap.

Gepaste en gemaklike oornagstop. Behulpsame en vriendelike gasheer. Baie dankie.

Salome K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome K
With spouse/partner

Ruim kamer met alles wat jy nodig het vir selfsorg.

Baie netjiese, skoon en gerieflike wooneenheid met klein kombuis, TV met beperkte kanale, badkamer en goed toegeruste klein kombuisarea. Stil area maar naby aan winkels en restaurante.

Hennie P - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie P
Family with young children

Ja

Baie lekker, netjies en skoon, vriendelike mense.

Elsabe D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe D
With spouse/partner

Silwerskoon, gawe gasheer!

Waarde vir geld, goed geleë!

Anita M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita M
Individual traveler

Heerlike plattelandse gasvryheid.

Gasheer baie vriendelik. Baie netjiese en goed toegeruste verblyf. Sal definitief weer daarvan gebruik maak.

Verna R - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verna R
With spouse/partner

Rustig en puik diens.

Die bestuurder van 1050 on Bain was baie vriendelik en só behulpsaam. Ons sal beslis weer daar oorbly. Gasvryheid was fantasties. Die ontvangs van netwerk in Keimoes was bietjie traag en onmiddelik het hy ons op hulle netwerk laat inskakel sodat ons met die kinders kon gesels in Johannesburg, teen geen kostes. Gasvryheid en netheid in beslis 'n groot pluspunt vir bestuur van 1050 on Bain. Baie dankie vir die heerlike verblyf daar. Ons beveel dit beslis aan om daar tuis te gaan. As ons hulle 10 sterre kon gee, sou ons dit vir seker doen. Die eenheid was pragtig skoon en netjies. Baie dankie.

Regan A - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Regan A
With spouse/partner

Rustig, netjies, skoon, pragtig.

1150 on Bain was baie netjies en modern met alle geriewe wat benodig word en soveel meer. Baie rustig en het 'n groot tuin om net rustig agteroor te sit. Kliëntediens en kommunikasie vanaf eienaars was puik.

Stephan V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephan V

Die verblyf was baie netjies en skoon. Rustige area.

Grootliks geen probleme gehad met die verblyf nie. Net een voorstel is dat die eienaar dalk moet oorweeg om extra skadunet te span by die afdak, aangesien die stoep vol weste son kry in die middag wat die plek ekstra warm maak en lastig is as jy wil laat middag braai. Die braai-area kan ook voor die tyd skoongemaak word voor daar gaste kom.

Helena J - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Helena J
With spouse/partner

’n Genotvolle kuier.

’n Goeie alternatief vir ’n kuier. Kakamas is besig en Keimoes is rustig. Lekker langs die rivier en wingerde gestap.

Erika D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erika D
With friends

Aangenaam en gerieflik.

Ons gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het kragonderbreking gehad en gou het hy kerse gebring. Daar het onverwags 'n waterpyp gebars wat ons sonder water gelaat het en hy het vinnig 5 liter gefilterde water gebring asook water vir die toilet. Waterpyp was gelukkig gou herstel en ons kon stort. Deur dit alles het hy net probeer om ons gemaklik te hou. Ek kan die plek aanbeveel en sal ook weer daar gaan bly, indien nodig.

Rika D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika D
With spouse/partner

Dit was rustig en verkwikkend.

Die gasheer het vooraf spesiaal aanwysings gestuur. Verder het hy ons ingewag en seker gemaak ons is tuis en weet hoe werk alles. Die eenheid is netjies, goed toegerus met ruim kaste en het ook 'n lieflike stoep (waarop jy kan kuier en braai) en tuin met 'n groot, groen grasperk, bedrywige voëllewe, ens. Die groot gasstoof met oond en ruim yskas is 'n bonus. Verder was daar aandag aan klein detail in die badkamer soos lugverfrisser, handeseep en handdoekie, ens.

Ria C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Ria C
With friends

Netjies en gerieflik - vriendelike mense, skoon plek.

Dit was 'n baie goeie keuse vir ons oornagstop na Augrabies - ons is vriendelik gehelp met hout en vuurmaakgoed en selfs 'n bottel wyn - baie gaaf.

Manie P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Manie P
With spouse/partner

Lekker.

Dit is seker die netjiese plek waar ek nog gebly het, die eienaar buig sy rug om te help.

Tilden S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tilden S
Family with young children

Affordable and good accommodation.

The accommodation was spacious and well suited for what we needed. Very quiet area. Well spent money.

Wilfred K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilfred K
Family with young children

Enjoyed the quietness and aircon.

1150 on Bain is ideal for a family.

Cerita J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cerita J
With friends

Everything we needed.

Very neat and clean. Definitely value for money!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat ons nodig gehad het.

Baie netjies en skoon. Beslis goeie waarde vir geld!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rina C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rina C
With friends

Neat, clean.

Very cute and neat, bathroom is not user friendly and somewhat dangerous. Front view a little messy, but pleasantly surprising. Needs attention outside!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies skoon.

Baie oulik en netjies, badkamer is nie gebruikers-vriendelik nie en bietjie gevaarlik. Aansig bietjie slordig, maar aangenaam verrassend binne. Kort aandig buite!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mogamat L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mogamat L
With spouse/partner

Fantasties. Waarde vir geld.

Plek is goed geleë. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Plek is baie netjies en veilig, 10 uit 10.

Piet K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet K
With friends

Convenient, central and spacious.

The accommodation provided in all our needs. Spacious and clean. The second bedroom's double mattress has known better days though.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, sentraal en ruim.

Die akkommodasie het aan al ons behoeftes voldoen. Ruim en skoon. Die tweede slaapkamer se dubbelbedmatras het egter beter dae geken.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bradley B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bradley B
With friends

It was nice.

I would recommend this to anyone, for a quick getaway weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was lekke.

Ek sal enige iemand aanbeveel vir dit, so vinnige wegbreeknaweek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Judith H - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Judith H
With spouse/partner

Very peaceful.

In the warm Keimoes, our rooms were cool. The place is very quiet and safe and that's what we need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

In die warm Keimoes was ons slaapkamers heerlik koel. Die plek is baie stil en veilig en dis wat ons verlang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R550
R550 R495
per night, for 2 ppl
From R550
R550 R495
per night, for 2 ppl
From R550
R550 R495
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Free cancellation up to 1 week before your stay!
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1150 Bain Street, Keimoes, 8860, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARBRFyAtD5LW6yyvjW5Hn2OaaL41dpTYWhFzBjHz0QoVhOtLIgG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550, now From R495  per night, for 2 ppl 51 5 1 5 1150 Bain Street Keimoes 8860 Northern Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -28.719782053637 20.97282544537
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!