The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 12 on Cooper at Agulhas | TravelGround
+21

12 on Cooper at Agulhas

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 17 reviews for 12 on Cooper at Agulhas
Cleanliness
4.3/5
Service
4.2/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
Hennie D - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie D
With spouse/partner

Lekker ruim met 'n heerlike binnebraai. Die huis is toegerus met die nodige. Die huis het lekker baie spasie binne en is 'n gesellige vakansiehuis.

Die elektriese stoof maak dit moeilik om te kan koskook tydens kragonderbrekings. Daar was ook geen kerse met blakers om te kan aansteek nie. Die een ligskerm van die dakwaaier in die hoofslaapkamer was stukkend. Die matras het ook nie 'n matrasbeskermer oorgehad nie en die matras het skeef gelê na links wat natuurlik ongemaklik slaap. Die warm water is 'n groot frustrasie gewees. Die water word glad nie gereguleer nie. Dit is of kokend warm of yskoud. Jy kan dus glad nie ordentlik stort nie. Die stortkop spuit ook slegs 'n paar strale water aan die buitekant. Dit bemoeilik dit dus uiters baie om ordentlik jouself nat te maak en jou hare af te spoel. Die mikrogolfoond was nie skoongemaak aan die binnekant nie. Daar is ook nie 'n mikrogolfoonddeksel om te kan gebruik nie. Die stoof oppervlakte en buitekant van die stoof is vreeslik vuil. My verloofde het die stooftop en plaatdeksels geskrop met die Clean Green (dankie vir die skoonmaakmiddels). Ek het vir haar gesê dat sy die res van die stoof moet los.

Rassie E - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rassie E
With friends

Fantastiese verblyf. Waarde vir geld.

Die huis is ten volle ingerig, lekker groot en kan gemaklik 4 volwassenes en kinders hanteer. Heerlike binnebraai.

Daneel K - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daneel K
With spouse/partner

Was lekker, baie rustig.

Goeie plek om te ontspan.

Grant M - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Grant M
With friends

Baie goeie ligging van huis. Lekker plek om weg te breek van alles.

Baie lekker huis vir 'n wegbreek. Alles is in die huis en ons het die oop ruimtes en binnebraai geniet. Sal graag in Desember weer wil kom.

Daneel K - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daneel K
With spouse/partner

Baie lekker. Waarde vir geld.

Regtig 'n mooi plekkie naby winkels en gemaklik.

Christa J - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa J
With friends

Absoluut 'n aanbeveling.

Ek sal beslis mense aanbeveel vir 12 on Cooper. Lekker naby die see en winkels. Die huis self is 100% netjies. Die huis is ook 'n lekker skeiding as jul dalk paartjies is en jou alleentydjie wil hê.

Anesta S - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anesta S
Family with young children

Ons het baie lekker gebly, naby die see.

Die huis is lekker ruim met 'n binnebraai. Gemaklik vir gesinne met kinders ook. Daar is 'n lekker erf om te speel. Ons sal beslis weer gaan en weer daar bespreek. Die eienaar is ook baie vriendelik en altyd bereikbaar indien nodig.

Ryno W - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ryno W
Family with young children

Veilig en rustig.

Sal dit enige tyd voorstel.

Divan P - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Divan P
Family with young children

Dit is en was wat ons nodig gehad het ons het tuis gevoel. Ons kids kon speel so elkeen is bevredig. Baie dankie.

Ons is baie tevrede.

Anscha Z - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Anscha Z
With friends

Ruim huis, maar dit kort aandag.

Hierdie kan 'n baie lekker huis wees, maar dit kort instandhouding. Twee van die drie slaapkamers se dakligte het nie gewerk nie, en een van hierdie kamers se kragpunte het ook nie gewerk nie. Daar is nog 'n paar ander goedjies wat ook pla. Die eienaar het nie gehelp om die elektrisiteits probleme op te los nie en ook nooit om verskoning gevra nie.

Talana W - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Talana W
With spouse/partner

Die huis is aangenaam, maar kan doen met 'n bietjie opgradering en air-conditioning.

Die huis is lekker groot en ruim en geskrik vir 'n familie of 'n groep vriende. Ongelukkig in somer is die huis net baie warm en bedompig en dit verhoed dat mens die dag daar wil spandeer. Selfs in die aande is dit te warm om te slaap. Die huis kan doen met 'n lekker buitebraai met tuinmeubels. Toe ons daar aankom was nat handdoeke opgehang oor stoele wat vir ons laat voel het dit is vuil en wou dit dus nie gebruik nie. Die eetgerei is ook baie oud en geroes.

Renier P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Renier P
Family with teenagers

It was okay.

Good location. Close to the sea.

Celeste D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste D

Wonderlik, rustig en pragtig.

Dit is 'n baie mooi plekkie. Lekker rustig en naby allse. Ons het dit baie geniet en gaan sommer binnekort weer 'n draai maak.

Marius N - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius N
With friends

Met die weer wat nie so lekker was nie het ons nog steeds lekker gekuier by die binnebraai en die huis is groot genoeg om nie ingehok te voel nie. Baie lekker gebly, sal weer die huis gebruik.

Dit is 'n baie lekker plek om in te bly. Veral met die weer wat sleg was kry jy nie die gevoel jy val oormekaar nie. En die binnebraai is 'n groot plus as jy in wintermaande vakansie wil hou. Lieflike sitkamer as die wintersonnetjie daar inskyn. Gaan definitief weer die plek gebruik in die wintermaande.

Vikkie G - Jul 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Vikkie G
Family with young children

Nice location, pity about the lack of hot water in the house.

Make sure you go in summer and don't mind showering/bathing or washing dishes in cold or lukewarm water at best. Only 1 shower in house gets warm water.

Lorenzi T - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorenzi T
Family with young children

Perfect location, great house, close to shops.

Can do with a upgrade on TV, but perfect place. Loads of space, full kitchen.

Susan B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan B
With friends

A getaway guaranteed.

Feels like your own home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Wegbreek gewaarborg.

Voel soos jou eie huis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R1 000
per night (sleeps 4)
From
From R1 000
per night (sleeps 4)
From
R1 000
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 12 Cooper Street, L’Agulhas, 7287, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5yunTVDSdtRsK2P94I7zZt1ba8xd5DmTTX6auY9OArTH195Bj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 000  per night (sleeps 4) 17 5 1 5 12 Cooper Street L’Agulhas 7287 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.824362 20.013279
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!