12 on Witzenberg

Add to Favourites

Self Catering 12 Witzenberg Avenue, Eversdal, Bellville, 7550, Western Cape

Map of the Area

Local Area

Eversdal is 'n gewilde gesinswoonbuurt. Dit is stapafstand vanaf Tygervallei Inkopiesentrum, asook vanaf 'n kleiner buurtsentrum. Daar is 'n kruidenierswinkel vir algemene aankope, maar ook 'n wassery, haarkappery en dan vir die fynproewer 'n slaghuis (Eatwell Meat), Jannie se Viswinkel ('n legende in omgewing) en bied nou ook Sushi en dan die Honeypot ('n deli wat daaglik tuisgemaakte etes op voorafbestelling verskaf). Die Evertsdal Tennis en Muurbal bane is stapafstand van ons af asook die Rosendal dam. Laasgenoemde is 'n rustige stil omgewing om as staproete te gebruik. Die boomryke strate van Eversdal is baie gewild onder drawwers. Die fietsryroetes van Merendal en die Magic Forest is ook binne maklik bereikbare afstand.

Nearby Attractions

Guests that viewed 12 On Witzenberg also viewed:

From R650 per night (for 2 ppl)

Accepts online payment through TravelGround.com   
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com