The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 12 Parsonage - De Kothuize | TravelGround
+14

12 Parsonage - De Kothuize

3 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 3 reviews for 12 Parsonage - De Kothuize
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Sansie G - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sansie G
With spouse/partner

Puik verblyf!

Gasvrou was beskikbaar te alle tye, vriendelik, huis was netjies, skoon, linne het heerlik vars geruik. Daar was koffie, tee, melk, water. Kortom ons het heerlik gebly!

Nadia G - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia G

Wonderlike verblyf.

Die huisie was baie mooi gerestoureer. Die kliëntediens was puik. Die huisie het alles wat mens nodig het. Ons het heerlik geswem. Dit is baie goed geleë. Ons sal definitief weer daar bly as ons Graaf-Reinet besoek.

Johan U - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan U
Family with young children

Die verblyf by 12 Parsonage was absoluut puik!

Linda, die ontvangsdame, was baie vriendelik en opgeruimd en dit het ons onmiddelik laat tuis voel. Die kamers is reusagtig, die badkamers puik, die beddens is puik, die kombuis is lekker groot en die plek is silwerskoon. Daar is 'n heerlike ommuurde agterplaas en lekker stoep waarop ons kon kuier. Die ligging is ook uitstekend, in 'n stil straat maar tog ook binne kort afstand na die middedorp. Ons kan hierdie verblyf sterk aanbeveel!

From R2 400
per night (for 6 people)
From R2 400
per night (for 6 people)
From R2 400
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 12 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f053073c8939feaaaac38b0b53ecd59031792ee00e395804411a55473f736dfc834cd5a062415a371526090239b41ff0b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 400  per night (for 6 people) 3 5 1 5 12 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -32.251324830951 24.537622708581
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!