13 on Wynne
Review Summary
Corné S - Dec 2020
Overall score
Voortreflik!
Petro S - Dec 2020
Overall score
Ontspannend, rustig, puik.
13 on Wynne's response
Beste Petro, baie dankie vir die mooi resensie, julle is altyd welkom.
Groete
Pierre en Christia
Ruan V - Dec 2020
Overall score
Waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.
13 on Wynne's response
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is altyd by ons welkom!
Etienne P - Nov 2020
Overall score
Ons het net 'n oornagoorslaapplekkie in Pretoria nodig gehad vir een aand.
13 on Wynne's response
Dankie Etienne vir die goeie resensie. Hoop jul vakansie was heerlik. Baie groete Christia.
Spikkels V - Nov 2020
Overall score
Baie stil en rustig!
Ilsa L - Nov 2020
Overall score
Net een woord: amazing.
13 on Wynne's response
Beste Ilsa, baie dankie vir die mooi resensie, ek is so bly julle het dit geniet in die cottage! Hoop ons sien julle spoedig weer. Baie groete Christia
Adel G - Nov 2020
Overall score
Heerlik oornag.
13 on Wynne's response
Beste Adel,
Baie dankie vir die mooi resensie. Was heerlik om julle hier te kon ontvang.
Baie groete
Christia
Neville R - Oct 2020
Overall score
Alles baie goed behalwe die bed.
13 on Wynne's response
Beste Neville, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer om te hoor dat jy nie lekker geslaap het nie en dat die matras meer ferm was as waaraan jy gewoond is. Tog hoop ons dat jul die res van jul verblyf geniet het. Vriendelike groete.
René B - Oct 2020
Overall score
Baie aangename plek
13 on Wynne's response
Beste Rene, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop ons sien gou gou weer. Sterkte met die karate vorentoe. Baie groete
Andre S - Mar 2020
Overall score
Had a nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker oorgebly.
Warm ontvang, lekker oorgebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adéle V - Dec 2019
Overall score
13 on Wynne is netjiese, veilige en ruim verblyf.
Read moreJaco D - Nov 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Het laat weet ons sou laat wees met aankoms, dit was geen probleem. Vriendelik ontvang. Woonstel was netjies binne gewees. Het lekker gebly en veilig gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
13 on Wynne's response
Baie dankie Jaco, was lekker om julle hier te he.
Amelia S - Nov 2019
Overall score
Clean neat and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon netjies en gerieflik.
Ons het baie lekker gebly daar als is daar wat jy nodig het. Skoon netjies en genoeg ruimte vir 2 persone sal definitief weer daar tuis gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marné P - Oct 2019
Overall score
Convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik.
Ek was baie tevrede met die verblyf. Die beddens slaap vreeslik lekker en gemaklik. Daar is alles wat mens nodig het en ek sal beslis in die toekoms weer daar slaap as ons vir 'n geleentheid in daardie omgewing is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elitia C - Oct 2019
Overall score
So gesellig met die beste diens!
Pierre D - Oct 2019
Overall score
Aangename, privaat verblyf met baie ekstras wat 'n verskil maak in die prysklas.
Willa V - Oct 2019
Overall score
Fantasties.
Willa V - Oct 2019
Overall score
Fantasties.
Rinus C - Oct 2019
Overall score
Gemaklik.
Sumari P - Oct 2019
Overall score
Fantasties, netjies, vriendelik en waarde vir geld.
Carinda V - Sep 2019
Overall score
Vriendelik en gasvry.
Lourinda W - Sep 2019
Overall score
Puik diens en pragtige plek
Hannie M - Sep 2019
Overall score
Knus en baie gerieflik.
Surene P - Aug 2019
Overall score
Modern, skoon en netjies, heerlike gebly!
Theresa M - Aug 2019
Overall score
Baie mooi, veilig, alles wat jy nodig het in een plek.
Ans C - Aug 2019
Overall score
Excellent service, value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik diens, waarde vir geld.
Baie gasvry, doen moeite vir gaste. Heerlike koffie, beskuit en kitspap in kombuis met vrugtesap en yogurt in yskas. Voel soos eie huis. Beddegoed skoon en van gehalte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsie D - Jul 2019
Overall score
I slept over with my two daughters for gymnastics and everything was convenient and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het oorgeslaap met my 2 dogters vir gimnastiek en als was gerieflik en skoon.
Die eienaars het ekstra moeite gedoen om 'n mens welkom te laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suzette M - Jul 2019
Overall score
In alle opsigte 'n wenner.
Read moreLouise S - Jul 2019
Overall score
Neat, friendly and affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, vriendelik en bekostigbaar.
Ons sal by geen ander plek as 13 on Wynne bly wanneer ons Gauteng toe moet gaan nie! Beste akkommodasie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clinton V - Jul 2019
Overall score
Nice and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker en gerieflik.
Baie lekker gebly en baie veilig vir kinders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize Z - Jul 2019
Overall score
Wonderful hospitality and excellent value for money: Highly recommended.
Zelda C - Jul 2019
Overall score
Puik diens.
Jako B - Jun 2019
Overall score
Netjies, skoon en gerieflik.
Johan N - Jun 2019
Overall score
Rustige en veilige gesinskuierplekkie!
Nannie V - Jun 2019
Overall score
Heerlik en gasvry.
Isabel L - May 2019
Overall score
Voel soos jou eie huis.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Home away from home.
Ek sal enige dag weer daar tuisgaan, vriendelik maar tog professioneel ontvang, 'n mens voel sommer dadelik tuis. Skoon en netjies, nie soos op ander plekke waar ons al tuisgegaan het waar die foto's op die internet 'n heel ander prentjie as die ware Jakob is nie. Wat jy sien is wat jy kry. Baie dankie, jul sien ons vir seker weer in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elana S - May 2019
Overall score
Skoon, netjies, vir seker uitstekend!
Shane G - May 2019
Overall score
Nice.
13 on Wynne's response
Beste Shane,
Dankie vir jou terugvoer. Ons stel ons gaste se gemak en gerief hoog op prys. Dankie ook vir die aanbevelings daar is egter 2 mobiele reëlings wat gebruik word vir handdoeke en hangplek, net om die hoek van die badkamer. Dankie vir die ingligting rondom die waterdruk, ons sal daarna omsien.
Alfred S - May 2019
Overall score
One of the best stays.
Alfred S - Apr 2019
Overall score
It's the best out of 6 guest houses I stayed so far.
Jan S - Apr 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fanstasties.
Baie vriendelike diens. Dit is pragtig en netjiese skoon gesinsverblyf. Baie dankie vir jul diens. Sal enige tyd weer daar oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter H - Apr 2019
Overall score
Convenient and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en netjies.
Verblyf was goeie waarde vir geld. Ons voertuig is veilig in die motorhuis geplaas, en dit is een van die min gaste huise wat 'n King-size bed het. Gerieflike kombuisie met graan kosse en die vol DStv was 'n bonus. Dit was stil, en geen verkeer wat gepla het nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre T - Apr 2019
Overall score
Baie rustig.
Ashleigh E - Mar 2019
Overall score
Clean, quiet and perfect for an overnight stay.
Marinda B - Mar 2019
Overall score
Fantasties!
Dine N - Mar 2019
Overall score
Pragtig en gerieflik!
Lyzette B - Mar 2019
Overall score
The attention to detail is fantastic and also the hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die aandag aan detail is fantasties asook die gasvryheid.
Ek sal enige tyd weer hier bespreek. Die plekkie is perfek vir wat ons benodig vir 'n vinnige kuier in Pretoria vir ons 5. Dankie vir die gasvryheid en aandag aan detail.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Naomi M - Mar 2019
Overall score
Great, friendly, safe, quiet stay.
Lene V - Feb 2019
Overall score
Beter kan jy nêrens kry nie. Onverbeterlik!
Read moreJacques S - Feb 2019
Overall score
Absolutely everything you can think of is already ready for you, and more.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut alles waaraan jy kan dink is klaar reg vir jou, en nog meer.
Wonderlike verblyf met ongelooflike spasie, die diens is uit die boeke en die "little touches" laat jou baie spesiaal voel. Ek kom beslis terug en beveel die plek baie sterk aan - jy sal nie teleurgestel wees nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
13 on Wynne's response
Baie dankie Jacques, vir die mooi terugvoer. Dit was so lekker om jou hier te hê. Sien jou weer, tot volgende keer.
Liziana L - Jan 2019
Overall score
Baie netjies en oulike verblyf.
Minitsa W - Jan 2019
Overall score
Baie oulike plek met n baie oulike gasvrou!
Michelle M - Dec 2018
Overall score
Very nice and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en gerieflik.
Baie mooi eenheid. Mens voel sommer tuis. Aandag is gegee aan fyn detail. Ons het dit vreeslik geniet en sal weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Desiré E - Nov 2018
Overall score
Felt like being with family.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Voel asof jy by jou familie tuis gaan.
Eienaar gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ben G - Nov 2018
Overall score
Was surprised at how big and comfortable this place was.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verstom gewees oor hoe groot en gerieflik die plek was.
Die mense was albei ongelooflik hulpvaardig. Ons het baie lekker gebly en sal in die toekoms weer van die plek gebruik maak. Het hulle alreeds aanbeveel aan ander mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
13 on Wynne's response
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is baie welkom.
Daphne S - Nov 2018
Overall score
Nice and quiet place. And the rooms are wonderfully cool.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker stil plekkie. En die kamers is heerlik koel.
Heerlike gastehuis, lekker stil en naby geleë aan winkels en restaurante. Eienaar baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thabang T - Nov 2018
Overall score
'n Huis weg van die huis af.
Amanda A - Sep 2018
Overall score
Wat 'n oulike, netjiese plek.
Aldea J - Aug 2018
Overall score
Absoluut waarde vir geld, gastediens puik, vir seker bo-aan my lys vir weer daar slaap.
Lindie G - Jun 2018
Overall score
Pragtig, skoon en veilig!
Sanrie D - Jun 2018
Overall score
Ideal.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ideaal.
Ideaal vir enige vorm van wegbreek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan J - Jun 2018
Overall score
Doeltreffend. Baie netjies en vriendelike ontvangs. Meer ontvang as verwag.
Schalk V - May 2018
Overall score
Die spasie en gerief het ons aangenaam verras.
Read moreSanrie D - May 2018
Overall score
Absolute value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absolute waarde vir geld!
Daar is nie veel meer om te sê nie - fantastiese ligging, veilig, gerieflik met meer as alles wat nodig is vir 'n naweek se wegbreek stad toe! Baie moeite word gedoen om die gaste welkom en tuis te laat voel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonja V - Apr 2018
Overall score
Ek was aangenaam verras.
Danie V - Apr 2018
Overall score
Gerieflik, waarde vir geld.
Theo O - Mar 2018
Overall score
Vriendelik en 'n aangename plek.
Jack V - Mar 2018
Overall score
Baie mooi, ruim en baie meer as wat ons verwag het vir die prys.
Debbie C - Mar 2018
Overall score
Waarde vir geld, sal vir seker weer daar slaap!
Christa D - Jan 2018
Overall score
Hoogs aanbeveel.
Tessa Nicola V - Jan 2018
Overall score
Stunning plekkie!
Nikki P - Jan 2018
Overall score
Was a nice time away from home, nice and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was 'n lekkertyd weg van die huis, lekker stil.
Lekker stil. Geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willem P - Nov 2017
Overall score
Fantastic! i'd recommend the place any day. Good value for money, neat and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties! Ek sal die plek enige tyd aanbeveel. Sakpas en netjies en vriendelike diens.
Ons was tuis, vriendelike diens en definitief waarde vir geld. Sal vir seker weer daar oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
13 on Wynne's response
Beste Willem en Michelle,
Dit was heerlik om julle hier te ontvang en julle is altyd welkom.
Pierre en Christia.
Dawie J - Nov 2017
Overall score
Waarde vir geld, vriendelike gasheer en gasvrou, rustige omgewing. Sal beslis weer kom oorslaap.
13 on Wynne's response
Beste Dawie,
Julle was net 'n plesier om te hê as gaste en is enige tyd weer welkom! Dankie ook vir al die wenke, ons waardeer dit opreg.
Groete.
Christia en Pierre
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 13 Wynne Road, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
- All ages welcome