Sand Bay Accommodation at 138 Marine Beachfront Guesthouse | TravelGround
+32

138 Marine Beachfront Guesthouse

Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 10 reviews for 138 Marine Beachfront Guesthouse
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.9/5
Esra S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esra S
With spouse/partner

Wonderful.

We enjoyed our stay. The staff were friendly and helpful. Definitely a must.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Ons het baie lekker gekuier, personeel baie vriendelik en behulpsaam. Definitief 'n moet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

138 Marine Beachfront Guesthouse's response

Dit was ons voorreg om julle 'n bietjie te bederf. Dis juis gaste soos julle wat ons werk hier oor en oor die moeite werd maak. Kom kuier gerus weer.

Die 138 Marine-span

138 Marine Beachfront Guesthouse
Alvin M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alvin M
With spouse/partner

Pragtige venue met onverbeterlike uitsig oor die see en 'n onvergeetlike verblyfservaring.

Alles omtrent 138 Marine Beachfront Guesthouse spreek van kwaliteit, van die ligging met pragtige sonsondergange, die pragtig gemeubileerde kamers en leefruimtes, die badkamers mooi skoon tot die persoonlike dienservaring. Daar wag 'n glasie sjerrie of muskadel op jou na die dag se reis. Die bestuur het by voorbaat 'n ete afspraak gemaak by 'n vooraanstaande plaaslike restaurant waar die kos uit die boonste rakke was. Die ontbyt word spesiaal voorberei en was heerlik. Ons het baie welkom gevoel en die persoonlike aandag van die bestuurder en eienaar was ongewoon genotvol.

138 Marine Beachfront Guesthouse's response

Dit is gaste soos julle wat ons inspireer om die ekstra treetjie te loop. Dit was louter plesier, en ons voorreg, om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer hier by die see.
Die 138 Marine-span.

138 Marine Beachfront Guesthouse
Deon S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon S
With spouse/partner

Baie mooi en aangenaam.

Blyplek baie netjies en besondere goeie gasvrou en diens.

Marie-christine R - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie-christine R
With spouse/partner

Fantastich verblijf, mooie lokatie, vriendelijk ontvangst, alles perfect.

Alles was prachtig, mooie kamers, lekker ontbijt, mooi uitzicht. Zeker een plaats om naar terug te gaan.

138 Marine Beachfront Guesthouse's response

Dit was ons voorreg om 5-ster gaste soos julle hier te ontvang! Baie dankie vir die positiewe terugvoer - dit gee ons nuwe motivering om altyd net steeds te verbeter! Die 138 Marine -span

138 Marine Beachfront Guesthouse
Wilna S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna S
With spouse/partner

Fantastic!

Had an amazing time. Perfect location, great service. Neat, hospitable. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties.

Het 'n ongelooflike tyd gehad. Ligging perfek, diens uit die boonste rakke, netheid, gasvryheid onverbeterlik. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

138 Marine Beachfront Guesthouse's response

Dis vir ons baie lekker om sulke kommentaar te lees! Dis mos waarvoor ons hier is: om toe te sien dat ons gaste elke oomblik van hulle verblyf in ons pragtige dorpie geniet. Baie dankie vir die terugvoer!
Die 138 Marine-span

138 Marine Beachfront Guesthouse
Mariet B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Mariet B
With spouse/partner

Rustig.

Ons het die verblyf baie geniet. Pragtige plek, vreeslik gasvry.

138 Marine Beachfront Guesthouse's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Dit lyk tog vir ons of jy effens besorg is omtrent die veiligheidsaspek van die Gastehuis? Miskien is dit omdat daar geen muur rondom die huis is nie? Ons wil jou graag gerusstel: in die 9 jaar sedert die huis gebou is, het ons nog nooit enige voorval gehad nie. Snags skakel ons 'n baie volledige alarm-stelsel aan, met 'beams' reg rondom die huis. Ons het ook 'n spesiale patrolliediens van ons plaaslike sekuriteitsfirma, 3 maal per nag. Daarbenewens het ons 'n baie aktiewe Buurtwag. Al hierdie maatreëls het tot gevolg dat ons en ons gaste baie rustig snags kan slaap!
Die Bestuur van 38 Marine Gastehuis.

138 Marine Beachfront Guesthouse
Alouette K - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alouette K
With friends

Gasvry en vriendelik!

Huislike atmosfeer met uiters vriendelike personeel.

Bendri G - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bendri G
With spouse/partner

Goeie diens, ligging en baie netjies!

Puik, puik, puik! Kamers se uitsigte onbeskryflik mooi, reg op die strand!

138 Marine Beachfront Guesthouse's response

Dis vir ons heerlik om die gastehuis se verruklike ligging met soveel gaste te kan deel, en is bly dat julle dit geniet het! Dit maak tog min sin om dit net vir onsself te hou, nie waar nie? Julle is so welkom om weer te kom kuier!
Die 138 Marine-Span

138 Marine Beachfront Guesthouse
Alan R - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alan R
With spouse/partner

Service with many smiles

Outstanding service with a personal touch. Stunning views, comfortable beds, beautiful building and amazing attention to detail. We will return!

138 Marine Beachfront Guesthouse's response

Thank you so much for writing this review. We really appreciate your time and effort! Be assured that nothing gives us as much pleasure as ensuring that all our guests have a marvellous time in our little seaside village, and make some unforgettable memories along the way!
The 138 Marine Team.

138 Marine Beachfront Guesthouse
Marthie B - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthie B
With spouse/partner

Beste diens ooit! Gee aandag aan al die klein detail, om verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Vandat bespreek is tot ons die gastehuis verlaat het, is ons op die hande gedra. Ek sal hierdie gastehuis vir enige een aanbeveel!

138 Marine Beachfront Guesthouse's response

Baie, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Dit gee ons hele span sommer weer die moed en motivering om ons bes te probeer om 'n onvergeetlike en unieke ervaring vir elke gas te skep!
Die 138 Marine-Span

138 Marine Beachfront Guesthouse
was R1 560
From R1 092
per night (for 2 people)
was R1 560
From R1 092
per night (for 2 people)
was R1 560
From R1 092
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 13 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 138 Marine Drive, Kus Road, Hermanus, 7200, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiMjVmOTg3LTdmMmQtNDMwOS04ZTg1LWFjZTI3MmI0MmJkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 560, now From R1 092  per night (for 2 people) 10 5 1 5 138 Marine Drive Kus Road 7200 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -34.425677742455 19.191312789917
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com