The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 139 Dassen | TravelGround
+32

139 Dassen

35 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 35 reviews for 139 Dassen
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Cathy L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathy L
With friends

We had an absolutely fantastic time at 139 Dassen. It's a home away from home.

The host, Mrs. Steenkamp, is a people person, very friendly and easy to communicate with. We had an absolutely fantastic time at 139 Dassen and would highly recommend it to friends and family. Everything you needed was there. A beautiful place to enjoy the sunrise and sunsets so close to the sea, it was absolutely amazing. We wish Mr and Mrs Steenkamp all the best in hosting future families and friends.

Lecia G - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lecia G
With friends

Lieflike huis, ideaal vir groepe.

Die leefarea is ruim en saam met die lieflike stoep is dit ideaal vir gesellige aande saam met familie en/of vriende. Tannie Karin is baie vriendelik en gasvry. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer daar bly as die geleentheid hom voordoen.

Samantha S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha S
With friends

Beautiful home and location. Could use a good scrubdown.

House had just about everything you needed but cups and other utensils were a bit dirty.

Petronella N - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petronella N

Ons kuier by 139 Dassen was fantasties - jammer dit was so kort.

Die eienaar van 139 Dassen is 'n baie vriendelike en gasvrye vrou, sy is net wonderlik , dis waarom ek so lief is vir 139 Dassen. Mag die Here haar en familie ryklik seën.

Ilanza S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilanza S
With friends

Netjies, lieflike omgewing, Vreeslik baie geniet.

Die huis was baie netjies en ruim. Alle geriewe was daar. Sal beslis aanbeveel!

Stephen G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephen G

Fantasties!

Die eienaars was vriendelik, die huis is lekker ruim en oop. Dit het gevoel soos 'n regte leefhuis. Lekker geraas gemaak, lekker geëet. Die huis het alles wat n mens nodig het en die uitsig is nog mooier. Fantastiese mense, fantastiese huis,. Ek het my verjaarsdag vreeslik geniet en sal definitief binnekort weer terug keer

Suzaan T - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzaan T
With friends

Heerlike kuierhuis

Lieflike huis met groot leefvertrek, wonderlike see-uitsig. Ons het heerlik gekuier. Die binnebraai skep ’n gesellige atmosfeer. Sal definitief weer daar bespreek. Waarde vir geld.

Marieta B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta B
With friends

Die beste naweek

Dassen 139 was uitstekende verblyf. Ek sal dit regtig aanbeveel. Ons was 'n klomp vriende wat gegaan het. Die skottelgoedwasser was 'n groot aanwins en die see uitsig is baie mooier in persoon. Alles was baie skoon en netjies. Daar was ekstras ingesluit soos hout en hulle het speserye gegee. Regtig die geld werd. Julle sal glad nie spyt wees nie.

Yvonne S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne S
Family with teenagers

Perfek

Ons gashere was so vriendelik en die huis is perfek gelee. Jy sit nog en drink 'n wyntjie op die stoep dan loop daar 'n volstruis in die pad voor jou. Mooi strande en so netjiese hawe. Lekker kuier stoep en langtafel vir ons 2 gesinne.

Liezl G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl G
Family with teenagers

Ruim spasie vir klomp mense!

Die huis verskaf 'n heerlike oop ruimte vir baie mense om gemaklik te verkeer sonder om onder mekaar se voete te wees. Die see-uitsig is onverbeterlik en die stoepe sorg vir lekker oomblikke om die sonsondergang te waardeer. Ons het dit baie geniet. Dit was egter vir my 'n verrassing om te verneem dat die eienaars moontlik daar sou wees - in 'n kamer agteraan die huis - skeiding net met 'n deur na die kombuis. Die woonstel is ook deel van die huis met 'n gedeelde stoep. Ek is baie bly dat daar nie ander mense in die woonstel was nie, want dit sou my baie ongemaklik gelaat het. Maar as hierdie dinge jou nie pla nie - benut gerus hierdie huis vir 'n groot familie!

Zildene V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zildene V
With friends

Wanneer kan ons weer kom!

Alles was netjies, die ligging is fantasties en dit is stil. Die see is stap afstand (reg oor die pad). Heerlik ontspan. Kan 139 Dassen beslis aanbeveel! Ons gaan definitief terug.

Michelle K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle K
With friends

Besondere huis vir lekker kuier saam met vriende.

Baie vriendelike ontvangs, mooiste uitsig en heerlike kuier huis. Ek beveel dit definitief aan vir enige iemand wat soek vir 'n naweek weg saam met vriende en familie. Daar is baie slaapplek en 'n heerlike kuierstoep.

Riena G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riena G
With spouse/partner

Beautiful views and lovely home accommodation.

We were very happy with this accommodation, the home is spacious and suited our family weekend away perfectly. Each couple had own room and bathroom. Lovely open kitchen and dining area was perfect for our group.

Shaheeda H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Shaheeda H
With spouse/partner

Great accommodation, excellent views, hospitable host. Apartment lacked for nothing.

Will definitely be back

Hartley L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hartley L
Family with young children

Uitstekend!

Goeie nagrus gehad. See-uitsig pragtig. Eienaars baie vriendelik.

Lambert V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lambert V
With friends

Fantasties

Baie lekker gekuier - kan nie wag vir volgende kuier nie.

Leon O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon O
Family with young children

Heerlik en gerieflik.

Hierdie is regtig 'n heerlike huis vir lekker kuier en ontspan. Baie netjies, goed toegerus en baie lekker beddens. Kan regtig aanbeveel.

Mariana S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana S
With spouse/partner

Weskus-gasvryheid op sy beste!

Dirk en Karen het ons baie vriendelik en hartlik ontvang. Hulle is uitstekende 'n gasheer en -vrou. Die woonstel is ruim, uiters netjies en modern maar huislik. Die uitsigte vanaf die dek en alle vensters na die pragtige strand is asemrowend. Die volle DStv-pakket is ‘n bonus. Daar is alles wat nodig is om jou verblyf onvergeetlik te maak. Ons sal beslis weer daar kuier!

Irena W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irena W
With friends

Heerlik!

Dit was 'n heerlike langnaweek. Die geriewe was baie lekker, skoon, netjies en alles wat mens nodig het. g\Gasvrou was baie vriendelik en besorgd dat ons gerieflik gaan wees.

Abrie S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abrie S
With friends

Very nice house and friendly people.

For a large group or family it is a very nice home to stay in. There is plenty of sleeping space and nice living areas. The indoor braai creates a nice atmosphere, especially when the wind is blowing outside.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker huis en vriendelike mense.

Vir 'n groot groep of familie is dit 'n baie lekker huis om in te bly. Daar is genoeg slaapplek en lekker leefareas. Die binnebraai skep 'n lekker atmosfeer, veral wanneer die wind buite waai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nolen S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nolen S
With friends

Amazing stay, would definitely recommend!

Had a fantastic weekend in this beautiful home! It definitely exceeded all my expectations. The house is beautiful, well equipped and has fantastic views - the pictures don't do it justice! The owners were very hospitable and kind. Will definitely be visiting again and will recommend it to friends and family.

Karen C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karen C

Gerieflik naby see.

Heerlike plekkie. Mooi skoon en die gasvrou is gasvry. Sal beslis weer hier kom bly.

Grizzly P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grizzly P
With spouse/partner

Asemrowend, uitstekend.

Dankie Karin. 139 Dassen is 'n besonderse plek. Dit die plek om lekker te slaap en rus. Beste gasvrou ooit. Baie dankie. Sien jou weer.

Lana E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lana E
Family with teenagers

Die gasvrou is ongelooflik behulpsaam en vriendelik.

Die ligging is absoluut fantasties en die huis het alles wat jy benodig. Voorwaar 'n juweel en gaan vir seker weer terug.

Amanda S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda S
Family with young children

This was exactly what we needed as a family: rest for the soul.

I can honestly say you won't regret booking here. The view is particularly beautiful. The piece of private beach which is walking distance from the house, is perfect. The apartment is well appointed and very neat. If you come to stay here, you will definitely have a memorable time and come back for more.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was presies wat ons as gesin nodig gehad het: rus vir die siel.

Ek kan met alle eerlikheid sê jy sal nie spyt wees om hier te bespreek nie. Die uitsig is besonders mooi. Die stukkie privaat strand stapafstand vanaf die huis is perfek. Die woonstel is goed ingerig en baie netjies. As jy hier kom bly, sal jy beslis 'n onvergeetlike tyd hê en terugkom vir nog.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marissa V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marissa V

Ons was 3 gesinne en het heerlik gebly.

Daar was genoeg spasie en niemand was in mekaar se pad nie. Ons het heerlik gebraai en die see-uitsig geniet, ek sal definitief weer 139 Dassen besoek.

Waldo K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Waldo K

Unbelievably nice stay.

Wonderful stay at 139 Dassen, were 12 men and able to braai with incredible views of the sea!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike lekker verblyf.

Heerlik gebly by 139 Dassen, was 12 manne en kon lekker braai met 'n ongelooflike uitsig oor die see!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lische J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lische J

Perfek!

Ons was verwelkom met soveel gasvryheid! Baie dankie dat ons kon bly in hierdie pragtige huis! Die see uitsig en stap afstand see toe was so lekker. Ons het baie lekker gebly en gebraai en geslaap. Sal definitief aanbeveel.

Jacques T - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacques T
Family with teenagers

Wonderlike verblyf en vriendelike diens ook!

Baie lekker gebly, die eienaars is baie vriendelik, en doen alles om jou verblyf so lekker as moontlik te maak. Sal vir seker weer terugkeer.

Mart-mari R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mart-mari R
Family with young children

Asemrowende droomvakansie.

Ons het 'n onvergeetlike tyd daar gehad. Sal baie graag weer wil teruggaan soontoe.

David T - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David T
Family with teenagers

Fantastiese gasvryheid met pragtige see-uitsig.

Baie dankie aan die Steenkamp egpaar vir die gebruik van hul woning, en die gasvryheid daarmee saam. Heerlike naweek met pragtige see-uitsig vanaf die hele woning. Waarde vir geld.

Lize C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize C
Family with young children

Amazing stay.

We decided on last minute to go away for the weekend and we rented the flat only. Decor is amazing and the owner made us feel so welcome. She phoned me personally and let us check out late. We will definitely visit again. Thank you.

Marilese S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilese S

Very relaxing and comfortable. Will go again.

The fire place, braai in the middel of the living area made it great because it kept the whole house warm. 139 Dassen is close to the beach and the view is stunning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie ontspannend, baie gerieflik en baie gemaklik. Sal definitief weer gaan.

Die kaggel/braai in die middel van die leefarea het dit baie lekker gemaak omdat dit die hele huis warm gehou het. 139 Dassen is lekker naby die see en die uitsig is stunning!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Estelle H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle H
Family with young children

It was peaceful and so nice to sit and watch the sea.

It's hard to find a place that is child-friendly and where adults can relax. My kids are 5 and 7 and the DStv could keep them busy while adults could sit and watch the sea. It's a stone's throw from the beach and not too far for children to walk on their own. I went to the main beach every day where my kids could run around and play in the sand. Really a great holiday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was rustig en so lekker om na die see te sit en kyk.

Dit is min dat 'n mens 'n plek kry wat kindervriendelik is en waar grootmense kan ontspan. My kinders is 5 en 7 en die DStv kon hulle besig hou terwyl grootmense na die see kon sit en kyk. Dit is 'n klipgooi van die strand en nie te vêr vir kinders om self te stap nie. Ek het elke dag na die hoofstrand gegaan waar my kinders kon rondhardloop en in die sand kon speel. Werklik 'n heerlike vakansie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shantell V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shantell V
With spouse/partner

It was heavenly.

This weekend was breathtaking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was hemels.

Hierdie naweek was asemrowend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 000
per night (sleeps 4)
From R1 000
per night (sleeps 4)
From R1 000
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 14:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 139 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb716583d112042336e2041da8bccae511f461e27bebc862e3a72baf9c19cd7fcc4216161ae2dde8a57b822e353bbceaeb427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 000  per night (sleeps 4) 35 5 1 5 139 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Western Cape 0860 022 102 14:00-14:00 10:00 -33.3658 18.16454
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!