146 Louis
Review Summary
Cobus L - Dec 2020
Overall score
Ons het die ekstras geniet.
146 Louis's response
Dankie. Gaste is soos vriende wat kom kuier.
Gerrie V - Oct 2020
Overall score
Uitstekend geleë en waarde vir geld.
146 Louis's response
Baie dankie. Ons het sommer lekker gekuier.
Visser M - Sep 2020
Overall score
Baie vriendelik
Stefanie S - Sep 2020
Overall score
Waarde vir geld
146 Louis's response
Baie, baie dankie. Dis vir my soos pelle wat kom kuier.
Christo S - Mar 2020
Overall score
Skoon, reg vir sakereis.
Marlene D - Feb 2020
Overall score
It was great. I'll definitely go back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie lekker gewees. Sal beslis teruggaan.
Dit was baie rustig gewees. Alles was mooi, skoon en netjies. Alles het gewerk. Ek kon nie fout sien nie. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
146 Louis's response
Dis lekker om mense hier te hê. Dankie vir die goeie terugvoer.
Lydia C - Feb 2020
Overall score
Baie lekker, sonder probleme of tierlantyntjies.
146 Louis's response
Dankie dis vir my lekker om mense gelukkig te maak.
Sandra N - Feb 2020
Overall score
Everything was clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was skoon en netjies.
Andre was baie hulpvaardig en vriendelik. Die woonstel is mooi en stylvol gemeubileer en laat 'n mens sommer tuis voel. Die sekuriteit is ook uitsonderlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
146 Louis's response
Dankie dat jy die moete gedoen het om 'n resensie te skryf. Wadeer baie. Groete André Ackermann
Christopher B - Nov 2019
Overall score
Peace of mind in an urban environment.
Agnes K - Nov 2019
Overall score
I would recommend friends and family to visit 146.
Adele V - Sep 2019
Overall score
Rustig en salig.
Deon B - Sep 2019
Overall score
Gerieflik.
146 Louis's response
Dankie Deon,
Hoop alles het goed afgeloop.
Groete
Andre
Ria V - Aug 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Die kommunikasie tussen al die partye was puik. Die verblyf is modern, ruim en pragtig. Dit is gerieflik geleë en veilig. Ek sal dit definitief weer gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
146 Louis's response
Dankie Ria,
Dit was gaaf om jou susters hier te he.
Groete,
Andre
Frans L - Aug 2019
Overall score
Will use this guesthouse again anytime.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal enige tyd weer van hierdie gastehuis gebruik maak.
Baie ruim en gemaklike blyplek, skoon en met al die nodige geriewe en veiligheid wat jy kan verlang. Ek sal 146 Louis enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
146 Louis's response
Dankie Frans, was lekker om julle hier te he..
Groete,
Andre
Sarel C - Jul 2019
Overall score
Privaat, vriendelik, gemaklik, skoon, sentraal, alles en meer.
Read moreJoy V - Jul 2019
Overall score
Beste verblyf in Waterkloof.
146 Louis's response
Baie, baie dankie.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 146 Louis Street, Pretoria, 0181, Gauteng
- All ages welcome