The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 15 on Mostert | TravelGround
+43

15 on Mostert

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 28 reviews for 15 on Mostert
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Louis D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis D
With spouse/partner

Gasvry ontvang. Goeie akkommodasie teen baie billike tarief.

Kan 15 on Mostert met vrymoedigheid aanbeveel. Sal beslis weer gebruik.

Deon G - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deon G
With spouse/partner

Vriendelik ontvang en alles was reg.

Annatjie het ons vriendelik ontvang en alles was gereed vir ons. Sy het pro-aktief gekommunikeer en verseker ons weet hoe om daar te kom. Meer geriewe as verwag. Was 'n aangename verblyf.

15 on Mostert 's response

Middag Deon, baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was baie lekker om julle te ontmoet.

15 on Mostert
Broderick H - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Broderick H
With friends

A comfortable stay in a really clean and spacious unit.

The unit is really spacious and easily accommodates 4 people comfortably. The owners were really helpful in assisting us to get the oven working - which we successfully did! Will stay there again should we pass through Carnarvon again.

15 on Mostert 's response

Thank you Broderick, it is much appreciated.

15 on Mostert
Vanesdo B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanesdo B
Family with teenagers

Soulful, peaceful, and absolutely stunning, impressionable accommodation.

It's got character.

Jan F - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan F
With spouse/partner

Gerieflike ruim, skoon 2-slaapkamerwoonstel met alles wat nodig is toegerus. Vriendelike, hulpvaardige gashere.

Die gashere het ons vooraf die presiese aanwysings na die gastehuis per SMS laat weet, ons is vriendelik ontvang en baie welkom laat voel. Die woonstel is netjies en goed toegerus. DStv is 'n bonus.

15 on Mostert 's response

Baie dankie Jan was lekker om julle te ontmoet. Geniet julle reis verder.

15 on Mostert
Riekie D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Riekie D
With spouse/partner

Nie baie netjies nie.

Die eenheid is nie baie netjies nie. Die stort se glas is gebreek en baie duurder as ander eenhede, wat baie netjieser is as hierdie een.

15 on Mostert 's response

Dankie vir terugvoer Riekie. Waardeer neem kennis van jou ongelukkigheid.

15 on Mostert
Pieter R - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter R
With friends

Lekker gerieflike, netjiese verblyf met vriendelike ontvangs van omgee-mense.

Dit is lekker gemaklike blyplekkie met alles wat jy nodig het. Vriendelike, hartlike mense.

15 on Mostert 's response

Dankie Pieter, dit was voorwaar lekker om julle hier te ontvang.

15 on Mostert
Marius N - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marius N
Family with young children

Skoon en netjiese verblyf. Goeie waarde vir geld.

Verblyf is gerieflik vir 'n gesin.

Petrus M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus M
With spouse/partner

Moes oorslaap in Carnavon.

Kommunikasie met die gasvrou was goed. Die verblyf het aan alles voldoen wat ons verlang het.

Hannetjie S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannetjie S

Karoo-gasvryheid uit die boonste rakke.

15 on Mostert was 'n welkome lafenis na 'n lang rit vanaf Gauteng. Annetjie se gasvryheid en vriendelikheid het ons welkom en geliefd laat voel. Al die oudhede in die gastehuis het 'n mens meegevoer.

15 on Mostert 's response

Dankie Hannetjie dit was wonderlik om julle te ontmoet. Hoop die kuiertjie by nuweling was onvergeetlik.

15 on Mostert
Mirvin John C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mirvin John C
Family with young children

Ek het dit geniet en die mense is baie gasvry.

Die eienaars van die gastehuis is baie vriedelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar tuis gaan.

15 on Mostert 's response

Baie dankie, Mirvin, waardeer. Was baie lekker om jou en jou vrou en ook pragtige kleindogter te ontmoet. Julle meer was welkom.
Karoo groete

15 on Mostert
Corne V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne V
Family with young children

Baie goeie diens en opvolg van die gasvrou, netjies skoon en gemaklike huis.

Ons beplanning het laat verander en ons kon maklik en vinnig die veranderinge deurgee, en is baie gemaklik gehelp.

15 on Mostert 's response

Dankie Corne, dit was baie lekker om julle hier te kon ontvang.

15 on Mostert
Cobus V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus V
With spouse/partner

Gerieflik, maklik en behulpsaam.

Annetjie was baie behulpsaam. Ons lekker en goed uitgerus.

15 on Mostert 's response

Dankie Cobus, was lekker om julle hier te kon ontvang. Waardeer

15 on Mostert
Belinda B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda B
With friends

Goeie waarde vir geld

Goeie opsie vir oorslaap op pad Kaap toe.

15 on Mostert 's response

Dankie Belinda, waardeer.

15 on Mostert
Sybel S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sybel S
Family with teenagers

Warm en gasvry.

Ons het die verblyf geniet in ’n skoon, netjiese en rustige omgewing. Ons is hartlik verwelkom. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

15 on Mostert 's response

Baie dankie Sybel, ek waardeer dit. Mooi loop. Groete, Annetjie.

15 on Mostert
Sean B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Sean B
With spouse/partner

Nie waarde vir geld nie.

Buitelig by hoofslaapkamer versteur mens se slaap - die lig is dalk daar vir sekuriteitsredes? Die mobiele lugverkoeler in die een kamer help so bietjie (alhoewel dit baie raserig is) maar die waaier in die ander kamer is heeltemal ondoeltreffend teen die Karoohitte.

15 on Mostert 's response

Baie dankie Sean, ons sal verseker na jou aanbeveling kyk. Mooi loop Annetjie

15 on Mostert
Marié G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marié G
Family with teenagers

Heerlike oase in die Karoo.

Netjiese skoon akkommodasie na 'n dag se ry. Pragtige sterre saans.

Eloise M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eloise M
Family with young children

Waarde vir geld, baie vriendelike diens. Sal vir seker weer van die akkomodasie gebruik maak en aanbeveel.

Alles wat mens nodig het vir ‘n gesin om te oornag. Baie vriendelike diens.

Ludolph S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ludolph S
Individual traveler

Rustig.

Mooi skoon en netjies, en baie gasvry.

Truda M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Truda M
Family with young children

Lovely place had all the facilities once upgraded aircons are installed it will be the best place to stay

Private braai area. Very comfortable beds with bedding.

Johan G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
With friends

Lekker ontspan.

Ideale plekkie vir moeë reisigers. Alles wat jy nodig het. Kan selfs paar dae daar bly.

Christopher W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christopher W
Individual traveler

Very comfortable.

Very hospitable and helpful hosts.

Eunice V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eunice V
Family with young children

Very homely and comfortable.

The hostess was very friendly and helpful.

Marlene G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marlene G
Family with teenagers

Rustige, netjiese oornagfasiliteite.

Alles wat ons nodig gehad het om te oornag. Ons is vriendelik ontvang. Aircon was wonderlik vir die warm somer nag.

Linda M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda M
With friends

Very comfortable.

Very friendly hostess. Safe environment.

Paul M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul M
Individual traveler

Very clean and no fuss.

Highly recommend. Just stayed overnight.

Motheo M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Motheo M
On business

Great place to stay.

Clean.

Engela B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Engela B
Individual traveler

Baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

Gemaklike kamer met alles wat nodig is vir 'n nag se verblyf.

From
R500
per night (sleeps 4)
From
From R500
per night (sleeps 4)
From
R500
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 17:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 15 Mostert Street, Carnarvon, 8925, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5MXnauMPNOwFj26pBZYp1XqMbirUPnprTix4VCSrHDBJiOHGvM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R500  per night (sleeps 4) 28 5 1 5 15 Mostert Street Carnarvon 8925 Northern Cape 0860 022 102 17:00-19:00 09:00 -30.967530079315 22.136914659157
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!