The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 15 Seahorse Knysna | TravelGround
+14

15 Seahorse Knysna

37 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 37 reviews for 15 Seahorse Knysna
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.3/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.7/5
Gretchen B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gretchen B
Family with teenagers

We enjoyed our stay at 15 Seahorse Knysna.

The place was very clean and neat with everything you needed to make our stay comfortable. The place is located near all amenities. Will go back again.

15 Seahorse Knysna's response

Dear Gretchen,

We are glad you enjoyed your stay and that all was in order.

15 Seahorse Knysna
Yvonne D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Yvonne D
With friends

Skoon, netjies en gemaklik.

Dis die tweede keer wat ons daar bly.

Josslyn D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Josslyn D
With friends

Perfek vir 'n rustige wegbreek.

Baie lekker gekuier by Seahorse-woonstelle, lekker stil. Sal net aanbeveel dat die braai verander word, want toe ons braai, was die hele woonstel onder rook, was nie lekker nie. Verder was als piekfyn, puik diens van agente. Baie dankie.

Lizelle L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizelle L
Individual traveler

Very convenient.

This is a very cute place. Clean, neat and very centrally located.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik.

Dit is 'n baie oulike plekkie. Skoon, netjies en baie sentraal geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Lizelle,
Baie dankie vir jul ondersteuning en vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle 15 Seahorse geniet het en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Groete
Michael en Vicki

15 Seahorse Knysna
Annelize S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize S
Family with young children

Was very nice, very central, walking distance to everything and convenient.

The agents service was excellent, the accommodation was very nice, the place is very conveniently furnished and central.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker, baie sentraal, loopafstand van alles en gerieflik.

Die agente se diens was uitstekend, die verblyf was baie lekker, die plek is baie gerieflik ingerig en sentraal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Annelize,
Baie dankie vir jul ondersteuning en vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle 15 Seahorse geniet het en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Groete
Michael en Vicki

15 Seahorse Knysna
George & Renske R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George & Renske R
With spouse/partner

Had a nice stay, a lot of stairs to climb, very small braai, nice and close to everything in town.

We had a nice stay, could walk to a lot of the business locations. Will make use of them again when I need accommodation in Knysna again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly, baie trappe om te klim, braai baie klein, lekker naby aan alles in die dorp.

Ons het lekker gebly, kon self stap van daar na baie ander besigheidsbestemmings. Sal weer van hul gebruik maak indien ek in Knysna verblyf soek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

15 Seahorse Knysna's response

Beste George en Renske,
Baie dankie vir jul ondersteuning en vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle Seahorse geniet het en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Groete
Michael en Vicki

15 Seahorse Knysna
Edwinah P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edwinah P
With friends

Fantastic experience!

We stayed at 15 Seahorse for 4 nights and it was the best ever. The whole apartment was very neat and clean and everything was perfect. The accommodation is very close to everything and comfortable. I will go again any day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese ervaring!

Ons het by 15 Seahorse vir 4 nagte tuis gegaan en dit was die beste ooit. Die hele woonstel was baie mooi netjies en skoon en alles was perfek. Die akkommodasie is baie naby aan alles en lekker gerieflik. Ek sal enige dag weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Edwinah, Baie dankie vir jul ondersteuning en vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle Seahorse geniet het en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Groete
Michael

15 Seahorse Knysna
Tanja H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Tanja H
Family with young children

Oor die algemeen lekker gebly.

Ons het heel lekker gebly. 'n Groot bekommernis was dat geen venster diefwering opgehad het nie, met klein kinders is dit 'n groot probleem. Bolangs is die plek netjies, maar die plek kort aandag. Gebrande Potter, pirax-bak wat vuil is, die suigwaaier bo die stoof se filter moet vervang word en dit is ook vreeslik taai aan die bo kant. Ons vermoed dat dit lek, of water het op die mat gekom - muwerige reuk in die slaap kamer. Hierdie is egter klein goedjies. Ons het heel lekker gebly ten spyte van die goedjies. Ons het vir die volgende gaste 'n klein braai daar gelos. Hoop dit is nog daar as julle inboek en dat julle dit kan gebruik.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Tanja, Baie dankie vir julle terugvoering. Ons het ons agente laat weet om dadelik na die items wat u noem te kyk en reg te maak. Ons is baie bly dat julle Seahorse geniet het en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom! Alles can die beste vir 2019.

Groete,
Michael

15 Seahorse Knysna
Andre V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With spouse/partner

Fantastic.

The unit was very neat and fully equipped with everything that you might need. The collection of the keys were arranged because we would only arrive at 20:00 and everything was communicated and conveyed clearly. The location of the unit is very central to the shopping centres, as well as the waterfront. We could walk everywhere without using a vehicle. We will definitely stay at 15 Seahorse again, and also thank you for the wonderful accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Eenheid was baie netjies en ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Die ontvangs van die sleutel was gereël aangesien ons eers by 20:00 sou arriveer en alles was duidelik aan ons oorgedra. Die ligging van eenheid is baie sentraal van winkel sentrums asook die Waterkant, en ons kon na alles stap sonder om motor te gebruik. Ons sal definitief weer by 15 Seahorse aanklop en ook weereens dankie vir die wonderlike akkommodasie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Andre,

Ons wil net weereens baie dankie sê vir jul ondersteuning en vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle Seahorse geniet het en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Groete,
Michael

15 Seahorse Knysna
Jaco A - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco A
With spouse/partner

Knysna Marathon en wegbreek.

Baie mooi en luukse woonstel. Die ligging is so dat jy kan stap na alles toe. Ons het dit baie geniet en hoop ons kan weer daar bly volgende jaar.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Jaco,
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer. Ons will ook graag baie dankie sê vir julle positiewe terugvoering, dit is altyd welkom. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Alles van die beste en dankie weereens.
Groete, Michael.

15 Seahorse Knysna
Erica L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erica L

Best accommodation.

Beautiful, neat, professional, lovely place tot stay. Close to everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste verblyf.

Pragtige, netjiese, professionele, lieflike blyplek. Baie naby aan als.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Erica,
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer. Ons will ook graag baie dankie sê vir julle positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Michael.

15 Seahorse Knysna
Victor C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Victor C
With spouse/partner

Lovely place with excellent views.

Very central, close to waterfront and ideal place for a holiday .

15 Seahorse Knysna's response

Dear Victor, Thank you for the great review, we are pleased that you had an awesome stay and would love to see you again in future.
All the best, Michael.

15 Seahorse Knysna
Chantel N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chantel N
Family with teenagers

Netjies en sentraal geleë.

Baie dankie, ons het ons verblyf geniet. Die woonstel is baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld!

15 Seahorse Knysna's response

Beste Chantel, baie dankie vir julle ondersteuning dit word opreg waardeer. Ons will ook graag baie dankie sê vir julle positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien, alles van die best vir 2018.

Groete, Michael.

15 Seahorse Knysna
Rinza V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rinza V

Dit was ruim en gerieflik en ons het tuis gevoel.

Die woonstel is baie mooi gemeubileer, in die hartjie van alles, en is skoon en netjies.

Kobus R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus R
Family with teenagers

Sentraal geleë en pragtig.

Heerlike woonstel wat sentraal geleë is. Binne loopafstand van die Waterfront en ander vele eetplekke. Woonstel pragtig gemeubileer - waarde vir geld.

Ian K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Ian K
With friends

Great accommodation, well appointed and close to everything.

Knysna is a favourite destination and this was excellent value for money accommodation. Very well equipped and close to all amenities. Would highly recommend.

15 Seahorse Knysna's response

Dear Mark,

Thank you for taking the time to do a review for us, we highly appreciate your feedback! We are very happy that you enjoyed your stay and would love to see you again in future!

All the best,
Michael

15 Seahorse Knysna
Jacob B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacob B
With friends

Prima compleet verblijf.

Niemand om ons te ontvangen. Bewoner heeft contact opgenomen met organisatie. Toen kwam Michelle die niets van onze komst wist, maar zeer behulpzaam en vriendelijk was. Appartement was compleet, centraal gelegen en schoon.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Jacob,
Het spijt ons over de mix in reactrds voor uw verblijf. We sturen gasten e-mail notificaties om te adviseren over de incheckprocedures. Op een of andere manier moet dit ergens verkeerd zijn geweest en we verontschuldigen ons daarvoor. We zijn het meest geweldig voor uw feedback en ondersteuning, en ik kijk ernaar uit om je weer te zien in de toekomst!


Dear Jacob,
We are sorry about the mix up in regards to your stay. We do send guests email notifications to advise on check-in procedures. Somehow this must have gone wrong somewhere and we apologize for that. We are most grateful for your feedback and support though and look forward to seeing you again in future!

Kindest Regards, Michael

15 Seahorse Knysna
Madalene D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Madalene D
With spouse/partner

Gerieflik en netjies.

Die eenheid is baie netjies en gerieflik. Stapafstand na winkels en waterfront. Baie lekker gekuier.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Madalene, baie dankie vir julle ondersteuning dit word opreg waardeer. Ons wil ook net sê baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Michael.

15 Seahorse Knysna
Magteld R - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Magteld R
With spouse/partner

Nice.

15 Seahorse had everything you need and a cnetral location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

15 Seahorse het alles wat 'n mens nodig het en is lekker sentraal geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Magteld,

Baie dankie vir julle ondersteuning en vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle Seahorse geniet het. Ons sien uit daarna om u weer in die toekoms te sien!

Groete,
Michael

15 Seahorse Knysna
Deon R - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon R
With spouse/partner

Just one huge enjoyment.

We were pleasantly surprised. Very tastefully and well equipped and tidy. Walking distance from everything. A true home. Just one suggestion: maybe replace the bed in the main bedroom as it creaks. We had a great time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Een groot lekkerte.

Ons was aangenaam verras. Baie smaakvol, goed toegerus en netjies. Loopafstand van alles. Dit was 'n tuiste. Net een aanbeveling - probeer die bed in die hoofslaapkamer vervang, kraak baie. Dit was 'n groot lekkerte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Dion en Aida,

Ons wil net weereens se baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoer. Ons gaan dadelik na die bed laat kyk. Ons is baie bly dat julle Seahorse geniet het en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Groete
Michael

15 Seahorse Knysna
Johan N - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan N
With friends

Nice and central to the waterfront, just walked over for meals.

Neat unit with all the basic necessities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker sentraal aan die waterfront, het sommer oorgestap vir etes.

Netjiese eenheid met al die basiese benodighede.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Johan

Ons waardeer julle ondersteuning opreg. Ons wil ook net se baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.

Groete, Michael

15 Seahorse Knysna
Arnold N - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arnold N
With friends

Book now!

The unit was fully equipped with everything you need for four guests. Sentrally located and close to the waterfront. Safe parking and peaceful environment. We will definitely make it an annual tradition to come stay here!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bespreek nóú!

Die eenheid is ten volle toegerus vir 4 gaste met als wat jy benodig. Sentraal gelëe en naby die Waterfront. Veilige parkering en rustige omgewing. Ons sal beslis dit 'n jaarlikse instelling maak om hier 'n besoek te gaan aflê!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Arnold

Hierdie is vir seker baie goeie terugvoering. Baie dankie weereens, vir julle ondersteuning.

Ons is baie bly dat julle Seahorse geniet het, ons sien uit na julle toekomstige besprekings.

Groete, Michael.

15 Seahorse Knysna
Linda P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda P
With spouse/partner

Excellent!

Stay was great, Michelle was very friendly and helpful and would definitely recommend Seahorse.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Verblyf was baie lekker, Michelle was baie vriendelik en behulpsaam en sal beslis Seahorse aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Linda,

Baie, baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer jul ondersteuning en is bly julle het lekker gebly.

Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!

Groete,
Michael

15 Seahorse Knysna
Mari D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mari D
With spouse/partner

Baie netjiese en skoon vakansiewoonstel.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Woonstel was baie netjies en skoon en loopafstand van die Waterfront. Sal julle weer kontak vir ons volgende vakansie!

15 Seahorse Knysna's response

Beste Mari, ons is baie in ons noppies oor julle positiewe terugvoering, ons waardeer julle ondersteuning en is bly julle het lekker gebly. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.

Groete, Michael

15 Seahorse Knysna
Eben S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben S
Individual traveler

Great.

Central location close to Waterfront. Very clean, neat and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik.

Sentraal geleë naby Waterfront, en skoon en netjies en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Eben,
Baie dankie vir die ondersteuning en vir die positiewe terugvoer.
Ons is baie bly dat U Seahorse geniet het.
Ons sien uit daarna om u weer in die toekoms te sien!
Groete,
Michael

15 Seahorse Knysna
Nicole C - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nicole C
With spouse/partner

The accommodation was clean and offers good value, but the photo on the advert is misleading.

Although the accommodation is clean, comfortable and within easy walking distance of the waterfront, we were very disappointed by the location. The advert is misleading in that it showed a picture of a waterfront view, and even says that the balcony overlooks the waterfront, but that is not true as all you see is a suburban view of neighbours and their scruffy gardens. (I notice that the waterfront picture has now been removed, so the photos are now a more accurate reflection of what you see.)

15 Seahorse Knysna's response

Dear Nicole,

Thank you for your review. We are sorry that you felt mislead by the advert, as clearly noted, the pictures are of the surrounding area and we do our best to show you what the surrounding area looks like. The advert as verified by TravelGround, the address and GPS co-ordinates also state that it is not on the waterfront and we quote "The apartment is situated 2 blocks from the popular Waterfront and Knysna lagoon, excellent restaurants and pubs surround the area. "
One cannot reply on pictures, hence why there is a detailed description. None the less we appreciate your valued feedback!

Kindest Regard's,
Michael

15 Seahorse Knysna
Zelda A - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda A
Family with teenagers

Lovely, tranquil and the people are friendly.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, rustig en die mense is baie vriendelik.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Zelda,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons in baie in ons noppies dat julle dit so geniet het!
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!
Groete, Michael

15 Seahorse Knysna
Hennie O - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hennie O
With spouse/partner

Nice place to use as a base from which to explore the Garden Route!

We found 15 Seahorse to be comfortable, clean and neat. Enjoyed the stay and would return any time. It is close to the Knysna Waterfront and to the shops in the inner town. The managers go through a lot of trouble to make the place as comfortable as possible to their guests. Well done!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oulike plekkie om as basis te gebruik vir Tuinroete-verkenning!

Ons het 15 Seahorse gerieflik, skoon en baie netjies gevind. Het heerlik daar gebly en sal beslis weer daar gaan oorstaan. Baie naby die Knysna Waterfront en middedorp se winkels (stapafstand). Die eienaars doen duidelik alles moontlik om die plekkie so gerieflik moontlik te maak vir hul besoekers. Welgedaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Hennie, baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer julle ondersteuning en is bly julle het lekker gebly.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.

Groete, Michael

15 Seahorse Knysna
Vanessa W - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa W
Family with young children

Fantasties!

Sal beslis weer daar gaan bly.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Vanessa,
Baie baie dankie vir die mooi woorde! Ons is baie bly dat julle dit geniet het en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!
Groete,
Michael

15 Seahorse Knysna
Susanne G - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Susanne G
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Dit is 'n pragtige en netjiese woonstel met alles wat 'n gas benodig.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Susanne,
Weereens, baie dankie vir julle ondersteuning en vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!
Groete,
Michael

15 Seahorse Knysna
Ena B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ena B
With spouse/partner

One big pleasure.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Een groot plesier.

Sien sterre

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Ena,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en vir julle ondersteuning.!

Ons is baie bly dat julle julle vakansie geniet het en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Groete, Michael

15 Seahorse Knysna
Yolande K - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Yolande K
Family with teenagers

Oulik.

Die woonstel het vreeslik baie na rook geruik toe ons daar aankom. Daar was 'n sigaret brandmerk op een van die banke. Ek het die agent geskakel en sy het anti-tobacco spray die volgende dag gespuit. Die plek was netjies en ruim en sentraal geleë.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Yolande,
Baie baie dankie vir die terugvoering!
Ons neem aan dat die vorige gaste die skuif deur dalk oop gelos het toe hulle die Weber braai gebruik het.
Ons sal vir seker die eenheid meer "Air" in die toekoms.
Dankie weereens vir julle ondersteuning ons waardeer dit!
Groete,
Michael

15 Seahorse Knysna
Sharon R - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sharon R
With spouse/partner

We had a pleasant stay.

The flat was comfortable and well equipped and within walking distance of all amenities.

15 Seahorse Knysna's response

Dear Sharon,
Thank you for taking the time to do a review for us, it is highly appreciated!
We are very happy that you enjoyed your stay and would love to see you again in future!
All the best,
Michael.

15 Seahorse Knysna
Wilbur W - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wilbur W
Family with young children

Was very nice, neat place, definitely recommend it.

Lovely from start to finish. Very good service at reasonable price. The apartment was neat and met our needs. Rooms, kitchen and sitting room well-furnished.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie nice, netjiese plek en sal dit beslis aanbeveel.

Van begin tot einde was dit lieflik. Ons goeie diens gekry teen redelike prys. Die woonstel was netjies en het voldoen aan ons basiese behoeftes. Kamers goed ingerig sowel as kombuis en voorkamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Wilbur, baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer julle ondersteuning en is bly julle het lekker gebly.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!
Groete, Michael

15 Seahorse Knysna
Nico. V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nico. V
With friends

Very good and friendly.

Pretty, pretty and once again pretty!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed en gerieflik.

Mooi, mooi en nogmaals mooi!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Nico,
Ons waardeer julle ondersteuning en baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!
Groete,
Michael

15 Seahorse Knysna
Rene B - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene B
With spouse/partner

Aangename verblyf.

'n Pragtige plekkie. Baie sentraal. Goed toegerus. Vriendelike diens. Plekkie uiters netjies. Kan definitief aanbeveel word.

15 Seahorse Knysna's response

Beste Rene,
Baie dankie vir julle ondersteuning en vir die positiewe terugvoer.
Ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!
Groete, Michael

15 Seahorse Knysna
Nichola E - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nichola E
Individual traveler

Lovely apartment, close to Waterfront.

Lovely spot in a secure complex. A short walk to the waterfront and main street, with lovely restaurants close by. Quiet, clean, well maintained and excellent service by owner and local agent.

15 Seahorse Knysna's response

Dear Nichola, Thank you for the great review, we are more ecstatic that you had an awesome stay and would love to see you again in future!
All the best, Michael.

15 Seahorse Knysna
From R595
per night (sleeps 4)
From R595
per night (sleeps 4)
From R595
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 5 Trotter Street, 15 Seahorse Court, Knysna, 6570, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2NDk5ODRhLWIyNWUtNDRlYS05YzE5LWVlYmU2NWY3ODcwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R595  per night (sleeps 4) 37 5 1 5 5 Trotter Street 15 Seahorse Court 6570 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 09:00 -34.038013 23.044664
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!