The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 16 Parsonage Street - De Kothuize | TravelGround
+7

16 Parsonage Street - De Kothuize

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 11 reviews for 16 Parsonage Street - De Kothuize
Cleanliness
4.7/5
Service
4.5/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Callie C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Callie C
With friends

Uitstekende verblyf.

Baie dankie aan Linda en Ina vir die manier waarop ons ontvang is. Die diens oor die algemeen is vyf-ster. Ons het sommer 'n ekstra nag oorgebly.

Isak H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Isak H
With friends

Lekker gebly en naby die hoofdorp.

Ons het ou herinneringe aan die huis en dit was lekker om daar te bly.

Wayne V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne V
Family with young children

Highly recommended for a stay in Graaff-Reinet.

Graaff-Reinet has a lot to offer. If you have time stay for a few days. De Kothuize is an excellent choice.

Elizabeth O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth O
With friends

Pragtige Karoohuis met droommooi dekor.

Heerlike verrassing met soveel spasie. Die huis was wonderlik toegerus. Die kamers lieflik. Sal weer hier wil bly.

Magda B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Magda B
Family with teenagers

Goed.

Lekker. Hou baie van die geskiedenis.

Elize D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize D
With spouse/partner

Very nice accommodation. Clean and well equipped. Safe parking.

I love the feel of the old furniture and house and would definitely stay over again. Thank you to Lorana and Denise.

Gerda J - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda J
With friends

Clean, well-equipped accommodation.

We will undoubtedly recommend De Kothuize. It's really well equipped and very neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, goed toegeruste verblyf.

Ons sal De Kothuize sonder twyfel aanbeveel. Dit is werklik goed toegerus en baie netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ansie G - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie G
With spouse/partner

Puik!

Personeel vriendelik en behulpsaam. Dit was ons eerste besoek aan De Kothuize, en wat 'n aangename verassing! Die ysmaker in die hitte was 'n wenner so ook die lugversorging, en ons kon die krieket kyk! Alles was blinkskoon, gerieflik en ruim. Die gratis bondel hout is baie waardeer. Niks word ontsien om jou selfsorg-akkommodasie so gerieflik as moontlik te maak nie. Sal beslis weer hier oorslaap.

Braam J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Braam J
Family with young children

Netjies, ruim, veilig.

Netjiese, veilige, ruim verblyf. Ideaal geleë naby winkels.

Adri G - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri G
With spouse/partner

Pragtige, netjiese en bekostigbare verblyf.

So mooi, voel asof ek teruggegaan het in tyd! Als was perfek en skoon! Net jammer ons tyd was so min!

Therina S - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Therina S
With spouse/partner

Ons het al baie keer in De Kothuize gebly en nog altyd baie lekker gebly. Vandat daar egter nuwe bestuur in die kantoor is, het ons al 3 keer by 'n onbemande kantoor aangekom.

As dit nie was dat hulle toevallig besig was om ons eenheid skoon te maak nie, sou ons waarskynlik nou nog voor die toe kantoordeur gestaan en wag het. Die volgende dag toe ons wou gaan klaar betaal, was daar ook niemand. Dit doen regtig baie afbreuk aan De Kothuize en skep 'n baie onvriendelike indruk.

From R1 600
per night (for 4 people)
From R1 600
per night (for 4 people)
From R1 600
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 16 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMmE5NDM4LTk2YjgtNDQ2Mi1hNzdjLTlmM2QxYjZlZDMwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 600  per night (for 4 people) 11 5 1 5 16 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -32.251354 24.53746
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!