17 @ Norma
Review Summary
Louis B - Sep 2020
Overall score
Nadia was n uitstekende hostess, my tydjie baie geniet. Defnitief n moet stop !!
Nico C - Sep 2019
Overall score
Goeie nagrus in baie skoon en netjiese eenheid.
Chanell K - Mar 2019
Overall score
Felt so at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
So lekker tuis gevoel.
Jitte, dit was nou die beste waarde vir geld ooit! En Nadia het mens so tuis en welkom laat voel. Die kamer was so mooi en netjies en Nadia doen soveel moeite. Ek is net spyt ek kon nie langer daar bly nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Derik P - Nov 2018
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Verblyf by 17@Norma is absoluut uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
17 @ Norma's response
Vreeslik dankie, en sal heerlik wees om julle weer te sien.
Groete,
Nadia
Gerhard H - Nov 2018
Overall score
Very neat, exceptional service and very friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, uitsonderlike diens en vriendelik.
Baie goeie oornag verblyf of dit nou vir 'n aand of 'n naweek is, gemaklik met alles wat nodig is, veilig, goeie ligging en Nadia het seker gemaak ons is ten alle tye gemaklik, sal dit definitief aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alta M - Jul 2018
Overall score
Lovely, hospitable and relaxing!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, gasvry en ontspannend!
Ons het 'n heerlike ontspanne tuiskoms gehad en het heerlik gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dawie V - Jul 2018
Overall score
Die eienaars is uiters gasvry en ons het sommer tuis gevoel.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 17 Norma Street, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- All ages welcome