The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at @17 Guest House | TravelGround
+20

@17 Guest House

16 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 16 reviews for @17 Guest House
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Wilna F - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna F
Family with teenagers

Die plekkie was baie mooi en netjies.

Dit was ongelooflik netjies en die dame was baie gaaf. Die ligging was baie goed en ek sal dit regtig aanbeveel. Baie dankie.

@17 Guest House's response

Baie dankie, waardeer. Julle is enige tyd weer welkom!

@17 Guest House
Gerda E - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda E
With friends

Neat, well equipped, safe place.

Lovely overnight place. Thank you for everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, goed ingerigte, veilige plek.

Heerlike oornagplek. Baie dankie vir alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@17 Guest House's response

Baie dankie, waardeer. Julle is enige tyd welkom.

@17 Guest House
Rentia B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rentia B
With friends

Great.

Rooms clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Kamers skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@17 Guest House's response

Baie dankie Rentia, julle is enige tyd weer welkom.

@17 Guest House
Amber B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amber B
With friends

Friendly and accommodating hosts. Clean house.

The hosts were very friendly and accommodating and rooms were clean and neat.

@17 Guest House's response

Thank you very much, you are welcome anytime.

@17 Guest House
Stephanus S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanus S
Family with teenagers

Nog van die beste wat ek nog beleef het.

Was 'n baie aangename verblyf gewees. Die oggend van ons reis is ons deur die gastehuis gekontak om uit te vind hoe laat ons verwag om daar te wees. Min doen dit. Ons was verwelkom toe ons daar aankom en na ons kamers geneem. Die kamers is baie netjies en ruim en goed toegerus. Hulle diens is baie goed end housekeeping is nogal vinnig. Die kamer was die volgende oggend in 'n kort tydjie skoon gemaak. Ons verblyf was baie lekker en die prys was reg. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

@17 Guest House's response

Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.

@17 Guest House
Salomi S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salomi S
With spouse/partner

Lekker.

Skoon, rustig, netjies enigste negatief: daar is nie 'n tassebank nie, ek is iemand wat uit my tas lewe, wil nie klere in kas pak en sou graag 'n plek wou gehad het waar my tas kon staan.

Stefan G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan G
Family with teenagers

A beautiful, clean and neat place near the N1 highway.

We were surprised by the clean, neat en-suite air-conditioned room. There is a communal kitchen with fridge, microwave oven, complete with cutlery and washing up facilities. We were generously welcomed by the owner and immediately felt at home. Although not self-catering, everything is on site to buy and enjoy take-away food at the nearby shopping centre. I can recommend @ 17 Guest House with confidence. It is less than 2 km from the N1 highway and the Curie Avenue exit makes it so much easier to reach. It's the ideal overnight stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Pragtige, skoon en netjiese plek naby die N1-snelweg.

Ons was verras deur die skoon, netjiese en-suite lugversorgde kamer. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis met yskas, mikrogolf-oond, volledig met eetgerei en opwasgeriewe. Ons is gul deur die eienaar ontvang en het dadelik tuis gevoel. Alhoewel dit nie selfsorg is nie, is alles op die perseel om wegneemkos by die nabygeleë winkelsentrum te koop en daar te geniet. Ek kan @17 Guest House met vrymoedigheid aanbeveel. Dit is minder as 2 km van die N1-snelweg af en die Curie Laan-afrit maak dit soveel makliker bereikbaar. Dis die ideale oornagblyplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@17 Guest House's response

Baie dankie dat julle by Nr 17 Gastehuis oornag het, julle is enige tyd weer welkom!
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, waardeer dit!

@17 Guest House
Danie S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie S
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Skoon, vriendelik, waarde vir geld. Sterkte aanbeveel.

Johan M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan M
On business

Lekker informele blyplek naby aan hoofpad.

Maklike toegang vanaf en tot by die N1 en naby aan besigheidsentrum. Geleë in rustige omgewing en eienares was bereid om ons van 'n vroeë ontbyt te voorsien wat goed voorberei en vullend was.

@17 Guest House's response

Dis 'n groot plesier! Julle is enige tyd weer welkom!

@17 Guest House
Amanda Y - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda Y

Very pleasant stay.

Lovely room with plenty of room for us and our dogs.

Christel C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christel C
With spouse/partner

Wow. So stylvol en prakties vir oornag. Dankie vir als!

Die kamers is so mooi en die diens is top gehalte. Als wat ons nodig gehad het en hul het selfs ons honde verwelkom. Aangenaam verras.

Marthie V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthie V
Individual traveler

Was wonderful.

Friendly reception even if unplanned on the Sunday evening, much appreciated.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Ons is vriendelik ontvang laat op 'n Sondagaand onbeplan, word opreg waardeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@17 Guest House's response

Dit is 'n groot plesier. Julle is enige tyd welkom.

@17 Guest House
Jan E - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan E

Excellent choice in Bloemfontein.

@17 Guest House is the fastest and easiest guesthouse to reach after a long journey from Cape Town. It is literally next to the national highway on the way to Johannesburg. It is excellent value for money, the rooms are excellent: clean, very comfortable beds that are beautifully made with pillows and two clean towels. The bathrooms are clean with good pressure hot water and very comfortable. Coffee is available in the room. The parking is convenient, clean and neat. The reception was quick and friendly, we will definitely make use of this convenient stay again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende keuse in Bloemfontein.

@17 Guest House is absoluut die vinnigste en maklikste gastehuis om te bereik na 'n lang dag se reis vanaf die Kaap. Dit is letterlik langs die nasionale pad na Johannesburg. Dit is uistekende waarde vir geld, die kamers is puik: skoon, baie gemaklike beddens wat mooi opgemaak is met baie kussings en twee skoon handdoeke. Die badkamers is skoon met sterk warm water en baie gerieflik. Koffie is byderhand in die kamer. Die parkeerplek is gerieflik, skoon en netjies. Die ontvangs was vriendelik en vinnig, ons sal beslis weer gebruik maak van hierdie gerieflike gastehuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@17 Guest House's response

Baie dankie! Julle is enige tyd welkom!

@17 Guest House
Annemarie M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie M
Family with teenagers

Uitstekende waarde vir geld.

Dit was regtig 'n aangename ervaring en ek het reeds die gastehuis aan vriende aanbeveel.

Jaco C - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco C
With spouse/partner

Goeie oornagplek.

Skoon en netjiese kamers.

Arnold C - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arnold C
With spouse/partner

Sal weer daar bly.

Baie aangenaam. Eienaar baie vriendelik. Ons het die verblyf baie geniet.

From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Jan Enslin Avenue, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZDk3ZDQzLTQ2NWItNDBlMS04NzkxLTllNjMyN2ZmNzRhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (for 2 people) 16 5 1 5 17 Jan Enslin Avenue Fichardt Park 9301 Free State 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -29.15892 26.18186
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!