Amanzimtoti Accommodation at 17 Stella Maris Seaside @ Van’s | TravelGround
+28

17 Stella Maris Seaside @ Van’s

26 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 26 reviews for 17 Stella Maris Seaside @ Van’s
Cleanliness
4.7/5
Service
4.5/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Anelia L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anelia L
Family with teenagers

Incredibly nice, clean and safe place.

Stell Number 17 is a beautiful place with plenty of space. The 2 bathrooms are a bonus and there is air conditioning in the rooms. The kitchen is equipped with everything that one's heart desires. The apartment is situated on the point and has a lovely spacious garden where one can sit and see the ocean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike lekker, skoon en veilige plek.

Stell Nommer 17 is 'n pragtige plek met baie spasie. Die 2 badkamers is 'n bonus en daar is lugversorging in die kamers. Die kombuis is toegerus met alles wat 'n mens se hart begeer. Die woonstel is op die punt geleë en het 'n heerlike ruim tuin waar mens kan sit en die see sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

17 Stella Maris Seaside @ Van’s's response

Beste Anelia,
Baie dankie vir jou pragtige woorde! Ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete,
Toy Meyer

17 Stella Maris Seaside @ Van’s
Maryanne V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryanne V
With spouse/partner

Awesome.

It is clean, safe and just awesome.

Nandia H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nandia H
Family with teenagers

Dit is 'n pragtige woonstel naby die hoofstrand.

Daar was bietjie ongelukkigheid by die braaigeriewe in die aand. Mense sal die braai's en bankies vat deur hul kole of hout op 'n braai te sit en 'n sambreel by die tafels. So as jy nie weet van dit nie is daar konflik as jy begin braai of by 'n tafel sit. Ons was op die eerste vloer en voel ons kon maar regtig by ons woonstel gebraai het. Om 20 braaiplekke tussen wat 140 woonstelle te hê is 'n bietjie erg in Desember.

Natasha G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Natasha G
Family with young children

Dit was 'n heerlike, ruim woonstel.

Ons verblyf in 17 Stella Maris was heerlik. Die woonstel is lekker ruim en die uitsig pragtig. Dit was ook elke dag mooi skoon gemaak.

Charlene O - May 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Charlene O
With spouse/partner

Glad nie wat ons verwag het nie.

Ons was nie bewus dat die eenheid in ‘n 25 verdieping woonstelblok is nie, en dit is op die 1ste vloer. Die eenheid se naam is Seaside @ Vans wat baie misleidend is. Die eenheid het nie ‘n nommer op nie en ons moes die eienaar twee keer skakel om seker te maak ons is op die regte plek. Die sekuriteitsmense was ook nie van veel hulp nie. Die eenheid is baie netjies, maar definitief nie 4 ster nie! Ek het al in 4 ster-akkommodasie tuisgegaan en ken die verskil, jammer! Die TV in die slaapkamer het nie gewerk nie, daar was nie ‘n remote vir die lugverkoeler in die kamer nie, krane in die twee badkamer is glad nie netjies gepleister nie. Die parkering is in die basement en mens moet met ‘n hysbak op en af om by die eenheid uit te kom. Dit was net glad nie wat ons verwag het nie, en dus ook nie die prys per dag werd nie.

17 Stella Maris Seaside @ Van’s's response

Beste Charlene,

Voor jou vertrek ontvang jy 'n e-pos met duidelike aanwysings oor waar die eenheid is en hoe jy parkeer en daar uitkom. Die eenheid nommer is duidelik op die muur. Die parkering is op die grond vloer in die gebou en net baie naby aan die hysbak wat verseker dat gaste nie natreën in tye van reën nie.

Die afstand beheer van die een lugversorging is stukkend en moeilik om te vevang maar die lug versorging skakel maklik aan met die afstandbeheer van die tweede lugversorging . Op die fotos is dit duidelik dat die eenheid in 'n gebou is en alle seefront eenhede in Amanzimtoti is in geboue. Oor die tweede TV in die kamer moes jy ons net geskakel het en dan sou ons dit onmiddelik vir jou reggestel het. Ek hoop regtig dat jy volgende keer akkommodasie sal vind wat aan jou vereistes voldoen met so pragtige uitsig.

Groete,
Toy Meyer

17 Stella Maris Seaside @ Van’s
Leoni J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leoni J
With spouse/partner

Pragtige omgewing!

Ons verblyf was 5-ster-akkommodasie met die mooiste uitsig. Bespreking het vlot verloop. Plek is lieflik ruim en kan maklik 6 mense akkommodeer. Toegang tot strand, winkels en eetplekke en braaigeriewe. Alles is loopafstand vanaf die eenheid. Al negatiewe ding is die feit dat ons moes terugkeer huis toe.

Leoni J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leoni J
With spouse/partner

Pragtige omgewing!

Ons verblyf was 5-ster-akkommodasie met die mooiste uitsig. Bespreking het vlot verloop. Plek is lieflik ruim en kan maklik 6 mense akkomodeer. Toegang tot strand, winkels en eetplekke en braaigeriewe. Alles is loopafstand vanaf die eenheid. Al negatiewe ding is die feit dat ons moes terugkeer huis toe.

Michelle B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle B
Family with teenagers

Die verblyf was aangenaam.

Ons verblyf was aangenaam. Ongelukkig was daar 'n water lek in die woonstel, maar dit kom van hoër af in die gebou. Die tuin op die balkon-area kort aandag.

Kotie N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kotie N
Family with young children

Ons sal definitief weer hier kom bly!

Alles wat ons benodig het - ruim spasie, goeie uitsig oor die see, uitstekend ingerigte kombuis, vriendelike en bekwame huishulp, lekker tv met DStv, heerlike swembad en goeie braaigeriewe. Foute: lekkasies in dak - het emmers en handdoeke gebruik, kakkerlakke wat ons met Doom uitgesorteer het, smal parkeerplek en draaie.

Stephan T - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan T
With spouse/partner

The place was fantastic, very enjoyable. Friendly service received.

The location of the place is perfect. We could see dolphins from the balcony. No noise in the area and it's very safe. Child friendly and staff was considerate.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die plek was fantasties, baie geniet. Vriendelike diens ontvang.

Die ligging van die plek is perfek. Ons kon dolfyne sien van die balkon af. Geen geraas in die area nie en dis baie veilig. Kinder-vriendelik en staff was bedagsaam. Baie dankie aan die webtuiste en die ensnares.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

17 Stella Maris Seaside @ Van’s's response

Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ek hoop ons sien julle gou weer!

17 Stella Maris Seaside @ Van’s
Verushka M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verushka M
Family with young children

A wonderful and warm stay.

Wish we could have stayed there longer.

Levina R - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Levina R
With spouse/partner

It was lovely.

We enjoyed our stay, it was very comfortable and very clean, almost as if we were at home. Loved the outdoor garden as my baby could crawl around and the flat was spacious. Will definitely go back.

Michelle B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle B
With friends

Really nice!

Convenient, comfortable and enjoyable!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Regtigwaar lekker!

Gerieflik, gemaklik en lekker!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johannes L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes L
Family with young children

Lekker, baie rustige omgewing.

Baie lekker, natuurlike groen omgewing. Wit strand lekker visvang gebied.

Dick V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dick V
Family with young children

Perfekte blyplek vir 'n gesin met kindertjies, uitstekende ligging.

Die blyplek is baie netjies, ruim en modern. Aircon in die kamers het gehelp vir die drukkende hitte sodat ons 'n goeie nagrus kon kry. Perfekte ligging naby die strand, winkels, speletjiesplek en eetplekke. Die eienaars was ook baie behulpsaam toe die DStv tydelik 'n probleem gegee het. Ons sal definitief weer Seaside @ Vans bespreek vir ons volgende see vakansie!

Riana S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riana S
Family with young children

Verblyf op eerste vloer in Toti.

Die woonstel op die eerste vloer is lekker ruim en goed toegerus, met lugversorging in die kamers wat heerlik was vir die Januarie-hitte. Die nuwe skottelgoedwasser het baie lekker gewerk. Die yskas is in werkende toestand maar maak 'n konstante geluid wat bietjie irriterend was. Die matras in die hoofslaapkamer is al effens uitgelê en die beddegoed effens uitgewas, maar steeds skoon en vars. Met ons aankoms was daar vuilgoed en sigaretstompies wat op die gras gelê het. Van die stoele op die stoep is ook uitgesit. Die woonstel is stapafstand van die Toti-swemstrand, maar ons het verkies om eerder na die strande meer suid te gaan aangesien dit baie besig was in die eerste week van Januarie. Die woonstel het definitief die potentiaal om as 4-ster gradeer te word, maar daar moet instandhoudingswerk gedoen word om dit te verdien. Ons het steeds baie lekker gebly en sal die plek voorstel aangesien dit so sentraal geleë is.

Bianca T - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Bianca T
With spouse/partner

Basiese verblyf, regte ligging.

Seaside @ Vans is 'n redelike groot woonstel teen 'n beskostigbare prys. Ek moet tog noem dat die aircon is die hoofslaapkamer gelek het, en toe redelike ongerief veroorsaak het. Daar was 'n baie snaakse reuk in die hoofslaapkamer, nie seker of dit is van die aircon wat op die los mat lek nie. Die beddegoed is nie meer van goeie gehalte nie, en was selfs op plekke geskeer, wit is nie meer wit nie, linne gee nie die gevoel dat dit skoon is nie. Ek het notisie geneem van die 4-ster-gradering in die woonstel, maar van wat ek sien ,sal die woonstel nie aan die vereistes vir 4-ster voldoen nie. Voorstel sal ook wees om ontslae te raak van die tuin, want dit word nie mooi in stand gehou nie, en met reën en die plante wat nie in stand is nie, lok dit baie muskiete. Verder is die woonstel op 'n goeie plek. Wasmasjien, skottelgoedwasser ens. is 'n pluspunt in die woonstel. Toy het goeie aanwysings gegee, alhoewel die sleutel nie in die kluis was nie, en so 'n bietjie ongerief veroorsaak het weens die feit dat ons vir die sleutel gesoek het. Verder was alles lekker.

Sanet C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sanet C
With spouse/partner

Baie netjiese woonstel. Baie geniet.

Woonstel baie netjies, en die balkon baie geniet.

Laurilee P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laurilee P
Family with young children

Great Value for Money.

The place was awesome, great value for money! Great location, friendly staff, on the beach, very safe and secure. Only three problems experienced: The pool was leaking so we could not use it, the outside patio set was dusty and in order for us to use it we had to clean it our selves and the blinds in the second bedroom were in a bad shape. The plus part of this chalet is that it was well equipped and tastefully decorated! We had a lovely stay! Thank you to Toy Meyer and his team! We will definitely be back soon!

Ruan B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ruan B
Family with young children

Lekker ruim kamers en kombuis met goeie ligging vir strand en ander aktiwiteite.

Lekker ruim kamers en kombuis met alles in - niks kort gekom nie, twee lekker groot badkamers, groot stoep met daktuin. Tuin bietjie verwaarloos maar ook winter. Het lekker gebraai maar laaste aand raas gekry oor blykbaar nie mag braai nie alhoewel daar braaier is op stoep. Oulike bediende wat skoonmaak ook elke dag. As jy in Amanzimtoti wil wees is dit een van die beste plekke.

Daniel P - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel P
Family with young children

Great place to unwind with the family.

Had a wonderful time at Seaside @ Vans. Will definitely be going back soon.

17 Stella Maris Seaside @ Van’s's response

Thank you for your wonderful review. I am glad that you enjoyed your stay and we will be very glad to see you again.

17 Stella Maris Seaside @ Van’s
Sarie P - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarie P
With friends

We enjoyed it very much. The apartment is really very tidy and spacious.

I would really recommend the apartment to any one. Very neat, spacious and has everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit baie geniet. Die woonstel is regtig baie netjies en ruim.

Ek sal die woonstel regtig vir enige een aanbeveel. Baie netjies, ruim en het alles in wat benodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

17 Stella Maris Seaside @ Van’s's response

Baie dankie vir jou terugvoer! Ek is regtig bly dat julle dit geniet het en hoop om julle weer te sien!

17 Stella Maris Seaside @ Van’s
Roelof D - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelof D
Family with young children

Neat, modern, spacious and relaxed.

We will definitely go there again, it's a very neat and modern place, we love 4 star. Only small maintenance stuff bothered us - the shower's water came out very slowly, the sliding door in the living room's handle was broken, the microwave stopped working on day three and some lights were out.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, modern, ruim en ontspanne.

Ons sal beslis weer soontoe gaan, dit is 'n baie netjiese en moderne plekkie, ons hou van 4 ster. Al wat gepla het was klein maintenance goedjies - die stort se water het baie stadig uitgeloop, die skuifdeur in sitkamer se handvatsel was stukkend, die mikrogolf het opgehou werk dag drie en paar ligte was geblaas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

17 Stella Maris Seaside @ Van’s's response

Baie dankie Roelof, vir jou terugvoer en ondersteuning. Ons het al hierdie klein goedjies nou reggemaak en daar is nou 'n pragtige nuwe LG mikrogolf oond in die eenheid. Ek hoop ons sien jou weer met jou volgende besoek.

17 Stella Maris Seaside @ Van’s
Michelle V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle V
With spouse/partner

The accommodation was absolutely wonderful.

The accommodation was absolutely wonderful. The unit was equipped with all the necessities and was also very neat. We all really enjoyed our stay and we didn't even want to go home. The only point of critisism is the aircon. Both aircons had a leak.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was absoluut wonderlik.

Die verblyf was absuluut wonderlik. Die eenheid het alles wat 'n persoon nodig het en is baie netjies binne. Ons het dit almal baie geniet om daar te bly en wou nie eers terug kom huis toe nie. Die enigste negatiewe kommentaar wat ek het is die aircons - altwee aircons het water gelek toe ons dit aangesit het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meisie M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meisie M
With friends

Was short, but very pleasant accommodation.

Was pleasant - clean - very central and I would recommend it to anyone wanting to visit Amanzimtoti. I also liked the clean beach.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was kort maar baie aangename verblyfsomstandighede.

Was aangenaam - skoon - baie sentraal en ek sal dit aanbeveel vir enigeen wat graag Amanzimtoti wil besoek. Ek het ook gehou van die skoon strand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

17 Stella Maris Seaside @ Van’s's response

Baie dankie vir die mooi woorde, ons hoop jy kom gou weer.

17 Stella Maris Seaside @ Van’s
Nita G - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nita G
Family with young children

It was absolutely amazing.

The place was spacious, neat and had everything available. We really enjoyed our stay. Wish we could stay longer. We will definitely be booking there again.

17 Stella Maris Seaside @ Van’s's response

Thank you for your review. I am glad you enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you again.

17 Stella Maris Seaside @ Van’s
From R800
per night (sleeps 6)
From R800
per night (sleeps 6)
From R800
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Stella Maris, Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2NzhmMWZlLTA0NDItNDk3MC1hNWExLTkzMTI4YWQ2ZjY2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 6) 26 5 1 5 17 Stella Maris Beach Road 4126 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.051794555736 30.88791966431
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com