17onWellington Suites
Review Summary
Vena M - Jan 2020
Overall score
Ons sal graag weer daar oorbly.
17onWellington Suites's response
Hallo Wessel,
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons is bly julle het julle verblyf geniet en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Fanie B - Jan 2020
Overall score
Was gerieflik.
17onWellington Suites's response
Hallo Fanie,
Ons is so bly julle het lekker gebly. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te kan verwelkom.
Adriana S - Apr 2019
Overall score
Very neat and friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, en vriendelike personeel.
Met aankoms was ons vriendelik ontvang. Baie veilig en sal dit aanbeveel aan enige iemand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
17onWellington Suites's response
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Sonette R - May 2018
Overall score
Good location, cleaning service can improve.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ligging, skoonmaakdiens kan verbeter.
Dis nie 'n hotel nie, en ek weet nie hoe dit een genoem kan word nie. Die beddegoed het oud geruik en ons stort was vol hare, 'n teken dat dit beslis nie skoongemaak is nie. Daar was geen personeel beskikbaar toe ons uitteken nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
17onWellington Suites's response
Goeiedag Sovette,
Dankie vir die terugvoering. Ek het ondersoek ingestel en is verseker dat die eenheid wel goed skoongemaak was, als ons eenhede word ook geïnspekteer nadat dit skoongemaak is, veral as ons weet daar kom gaste in. Ons het 4 ster status as 'n hotel ontvang, ons adverteer dit wel as suites en nie 'n hotel nie. Die dame wat Saterdag gewerk het, het my in kennis gestel dat jul ook vir haar gesê het om nie Saterdag die eenheid te diens nie want dis skoon genoeg. Ek sou die terugvoering baie meer waardeer het toe jul ingeboek het sodat ons dit dadelik kon regstel. Omdat dit selfsorg eenhede is, is die personeel op Sondae nie verplig om heeldag te werk nie, ons glo dat hulle ook n breuk nodig kry en tyd saam familie veral op Moedersdag. Daar is instruksies in elke kamer/eenheid wat om met die sleutel te doen en presies hoe om uit te teken as niemand beskikbaar is nie.
Groete,
Theresa
Corrie M - Feb 2018
Overall score
Gerieflik.
Mariana S - Mar 2017
Overall score
Was lovely. Will stay there again any day.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was heerlik. Sal enige dag weer daar bly.
17onWellington is baie gerieflik geleë. Dit het alles in gehad wat ons benodig het. Was 'n heerlike ervaring. Beveel dit definitief aan vir mense wat George besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vanessa B - Jan 2017
Overall score
Outstanding.
Rene M - Dec 2016
Overall score
Was nice but bad booking skills from them.
Wilma K - Apr 2016
Overall score
Wonderful experience!
Read moreNicolette V - Mar 2016
Overall score
Ek sal hulle beslis aanbeveel.
Colette V - Dec 2015
Overall score
Aangenaam.
Ina V - Apr 2015
Overall score
Gesellig, maar hulle kliëntediens kort aandag.
Natasha V - Aug 2014
Overall score
Dit was gerieflik en skoon.
Zenobia N - Apr 2014
Overall score
Lekke!
Hannelle B - Jan 2014
Overall score
Dit was aangenaam, die woonstel is smaakvol gemeubileer en dit is lekker sentraal geleë.
Welma E - Aug 2013
Overall score
Alles goed, maar geen handdoeke, glase, min komberse en te min toiletpapier.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 17 Wellington Street, George, 6530, Western Cape
- All ages welcome