The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Laguna La Crete 189 | TravelGround
+13

Laguna La Crete 189

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 5 reviews for Laguna La Crete 189
Cleanliness
4.2/5
Service
4.2/5
Location
4.0/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.0/5
Mokhele T - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mokhele T
Family with young children

It's a perfect place to enjoy your holidays.

There are small things that need their attention. Sliding door handle, water leakage in one of their wardrobes. In general it's perfect. I need clarity on refundable.

Pieter V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
Family with teenagers

Regtig baie lekker gebly by 189 Laguna La Crete.

Die eenheid was netjies en skoon, baie naby aan strand en het baie lekker gebly. Yskas moet vervang word, bacon kon nie eers vries na 3 dae nie. Van ons vleis het afgegaan in yskas. Ligte was 'n probleem, tweede slaapkamer en stoep se ligte het nie gewerk nie. Eenheid kort 'n vleisbak en kosblik om in te marineer. Gasbraaier op stoep se linkerkantste braaier braai net aan die een kant en nie volledig nie, regterkanste braaier braai volledig.

Irami L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irami L
With spouse/partner

Dit was baie aangename verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Stilte, skoon, netjies, veilig, naby alles. Absoluut heerlik!

Ons het die hele ervaring deur LekkeSlaap pynloos ervaar. Die woonstel was gereed en baie netjies versorg. Ek moet al die eetgerei en kombuistoebehore uitsonder, een van die beste toegeruste woonstelle waarin ons nog tuis gegaan het. Loopafstand van die strand. Dit was heerlik, alhoewel die styltes nogal 'n missie was vir my arme moedertjie. Algeheel sal ons glad nie omgee om weer in Laguna La Crete 189 tuis te gaan nie.

Mandie E - May 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Mandie E

Warm verwelkoming toe ons instap met kaartjie op tafel.

Baie oulike plekkie ... vrolik, netjies en skoon. Geyser baie warm! Verder het ons baie lekker gebly.

Doreen T - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Doreen T
Family with teenagers

Nege dae geboek met gesin, grondvloerwoonstel.

Laguna La Crete woonstelle lyk goed van buite af. Laguna 189 se dekorasie is baie mooi. Ongelukkig kan 'n mens verstaan van die advertensie af dat 'n mens van die grondvloer woonstel baie naby die strand is, wat nie die geval is nie. Ons het my pa saamgeneem en hy kon nie na die strand toe loop of oor die rotse nie. My pa het n harttoestand en het sy heup seergemaak onlangs. Hy het baie depressief geraak en ek het eindelik na ander woonstelle begin kyk - om te skuif, maar ons sou te veel geld verloor het. Ek was ook onder die indruk dat Laguna vol geboek was wat nie die geval was nie, dit was inteendeel baie leeg, en die onderste blok sou beter gewees het, n uitsig oor die see en nader aan die hek. Die hek was ook na n sekere tyd gesluit en 'n mens kon nie op die strand gaan loop of later gaan visvang nie. Die vloere was baie vuil, die stort het swart 'mould' in die hoeke en 'n mens kan nie draai in die stort nie, dis baie klein. Die stoep was ook baie vuil en die gasbraai was nie skoongemaak nie en van die olie het op die stoep gelê. Die gasbraai vat die hele stoep oor en 'n mens kan nie ordentlik op die stoep uitkyk na die see toe nie. Die badkamer vloere en matte was ook nie skoongemaak nie en vol sand. Die stort het nie 'n mat gehad nie en 'n matjie sal dit baie meer gemaklik geraak het. Ons dink ook om linne op 'n bed te hê vir 9 dae in die hitte was nie gemaklik nie. Die bediendes daar rond was nie baie vriendelik nie. Daar was ook rondloper katte en het gebedel vir kos en by die woonstel probeer inhardloop. Die waaiers maak 'n vreeslike lawaai, sit 'n mens dit af is dit te warm, sit jy dit aan is dit maar ook 'n gesukkel om te slaap met die tjie-tjie geluid die hele tyd, en dis in albei kamers. Die staan waaier in die sitkamer maak ook 'n snaakse geluid. Daar is nie plek op die stoep met al die meubels en braaier vir die houtrak om wasgoed/handdoeke op te hang nie en dit moes op die gras staan. Elke oggend het 'n inwoner sy hondjies gebring om hul besigheid te doen voor die kombuis venster. Die woonstel was mooi gemeubileer, maar die lokasie nie so goed as wat beskryf op die internet nie! Iemand moet die skoonmaak voor die aankoms inspekteur.

From R720
per night (sleeps 6)
From R720
per night (sleeps 6)
From R720
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 189 Laguna La Crete, Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1YzkwYTkwLTQyMWQtNGFjNi1hNjRlLTJjODliNWU4OWEzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R720  per night (sleeps 6) 5 5 1 5 189 Laguna La Crete Selvey Avenue 4270 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-21:00 09:00 -30.83764606826 30.394145056228
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!