The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 19 Waterkant Street Jeffreys Bay | TravelGround
+16

19 Waterkant Street Jeffreys Bay

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4 out of 5from 4 reviews for 19 Waterkant Street Jeffreys Bay
Cleanliness
3.8/5
Service
3.5/5
Location
4.5/5
Safety
4.3/5
Value for money
3.8/5
Alet O - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alet O

Beautiful spacious home with everything you could need to make your seaside vacation memorable.

Excellent service and value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige ruim huis met alles wat jy kan nodig kry om jou seevakansie onvergeetlik te maak.

Uitstekende diens en waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rene S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rene S

Lieflike huis, ruim en gesellig. Ons het ons verblyf ongelooflik baie geniet.

Die huis akkommodeer 8 mense gerieflik, alles wat nodig is, is daar en die feit dat daar 4 badkamers is, maak dit net soveel gemakliker vir almal, veral 'n groot groep.

19 Waterkant Street Jeffreys Bay's response

Baie dankie vir jou terugvoer Rene. Ons is bly om te hoor julle het julle vakansie geniet. Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer in die toekoms.

19 Waterkant Street Jeffreys Bay
Marius N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Marius N
Family with young children

Goeie ligging, kort betrokke agent.

Hoofslaapkamer se bed het gebreek (swak kwaliteit) en agent was nie beskikbaar. Moes een aand by B&B oorbly. Swak diens. Geen toerusting vir braai, braaitange, kasserol, tupperdeksels sonder houers. Geen mop, besem vir skoonmaak. Vensters laer as 500 mm van vloervlak, moet veiligheidsglas wees en is nie.

19 Waterkant Street Jeffreys Bay's response

Beste Madelein,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ons is jammer om te verneem dat u die diens onvoldoende gevind het en dat julle dit nodig geag het om elders te gaan oorslaap nadat 'n nuwe bedbasis dieselfde dag, volgens die agent se instruksie, aan julle verskaf is. Verskaf ons asseblief met 'n bewys van die kostes wat julle in hierdie verband aangegaan het sodat ons dit kan vereffen.

Die mop en besem word in die motorhuis, wat aan die huis gekoppel is, gestoor soos deur die agent aan julle gekommunikeer.

Dankie vir die terugvoer aangaande plastiekware en braaigereedskap.

Na konsultasie met 'n professionele glasmaatakappy kan ek bevestig dat die bestaande glaswerk in die huis wel tans aan bouregulasies voldoen aangesien dit nie 'n nuwe gebou is nie. Ons neem kennis dat as die betrokke glas in die toekoms vervang moet word, dit volgens die nuwe regulasies met veiligheidsglas sal moet wees.

Ons verneem van die agent dat julle terugvoer aan die einde van julle verblyf positief was.

19 Waterkant Street Jeffreys Bay
Ronel D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel D
With friends

Waterkantsraat 9 is 'n ruim en goed geleë huis met mooi, maar nie oordadige meubels en dekor - ideaal vir 'n gemaklike vakansie.

Waterkantstraat 19 is 'n heerlike ruim huis wat ideaal is vir saamkuier mer vriende of familie. Die breekgoed (veral koppies, pierings en bekers) kan beslis meer wees as 'n mens in ag neem dat die huis 8 mense kan huisves. Die linne en handdoeke is netjies en van goeie kwaliteit maar bykomende gesig- en vloerhanddoeke asook ekstra komberse in die winter sal 'n pluspunt wees. Die skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is welkome toevoegings. Suzette was stiptelik met ons aankoms en vertrek en was dankbaar dat ons klein probleme aan haar genoem en voorstelle vir verbeterings gemaak het. Ons kan Waterkantstraat 19 beslis aanbeveel en sal self graag weer daar bly.

was R2 200
From R1 540
per night (sleeps 8)
was R2 200
From R1 540
per night (sleeps 8)
was R2 200
From R1 540
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Waterkant Street, Jeffreys Bay, 6330, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmMTY5NTI1LTQyZjAtNDY2NC1iNWU1LWEwN2NkY2NhYmU2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 200, now From R1 540  per night (sleeps 8) 4 5 1 4 19 Waterkant Street Jeffreys Bay 6330 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.038312 24.929881
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!