St Lucia Estuary Accommodation at 20 Villa Mia | TravelGround
+10

20 Villa Mia

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 5 reviews for 20 Villa Mia
Cleanliness
4.2/5
Service
4.2/5
Location
4.4/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.0/5
Louis V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Louis V
Family with young children

Villa Mia is sentraal geleë en loopafstand van die winkels en restaurante.

Het gemaklik gebly in nommer 20. Ons eerste keer in daai eenheid. Norma het seker gemaak ons verblyf en die reëlings het seep glad verloop. Eenheid het al die benodigdhede vir self-catering. Prys is billik en kompleks is netjies. Sal weer daar gaan bly.

Koekie V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Koekie V
Family with teenagers

Gerieflik!

Baie lekker gebly, maak net seker of die woonstel wel gediens word tydens jul verblyf!

20 Villa Mia's response

Baie dankie. Jammer die diens dame werk nie op publieke vakansiedae nie.

20 Villa Mia
Selmi E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Selmi E
With spouse/partner

Gerieflik, skoon, gemaklik.

Villa Mia is goed geleë tussen winkels, hotelle en restaurante - baie gerieflik. Die strand en ander plekke moet in elkgeval per motor bereik word. 20 Villa Mia was netjies, skoon en gerieflik. Die skoonmaakdiens het gebeur wanneer mens nie tuis was nie. Selfs die trekker se opstart in die oggend on Wave Dancer see toe te neem het nie gepla nie - mens weet tog St Lucia is 'n vissermansbestemming. Mens kon sommer in die oggend van die stoepie af die eerste voëls waarneem.

20 Villa Mia's response

Baie dankie.

20 Villa Mia
Jakkie H - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jakkie H
Family with teenagers

Very nice.

We were happy with what we got. Bit of an inconvenience with the water crisis in St Lucia, but it just makes you realise how much you have to be thankful for.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Ons is tevrede met dit wat ons gekry het. Bietjie van ongemak was die waterkrisis in St Lucia, maar dit laat mens net besef hoeveel ons het om voor dankbaar te wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

20 Villa Mia's response

Baie dankie vir julle eerlikke waardeering en begrip vir ons situasie.

20 Villa Mia
Jolene E - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolene E
Family with teenagers

Very good value on short notice.

Family had a wonderfully relaxed holiday, good weather, helpful, courteous owners.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie waarde vir kort kennisgewing.

Familie het 'n heerlike rustige vakansie gehad, goeie weer en baie hulpvaardige en beleefde inwoners ontmoet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

20 Villa Mia's response

Baie dankie ons waardeer julle ondersteuning. Norma

20 Villa Mia
From R1 300
per night (sleeps 4)
From R1 300
per night (sleeps 4)
From R1 300
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlNjM3YWMyLTUzYjYtNGMwZS05ODdhLTFjNDViMzk1MWNlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 300  per night (sleeps 4) 5 5 1 5 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.374733734074 32.412676334397
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com