The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 208 Les Mouettes | TravelGround
+10

208 Les Mouettes

21 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 21 reviews for 208 Les Mouettes
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Wicus V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wicus V
With spouse/partner

Baie goed geleë, see uitsig en teen swemstrand.

Die ligging was vir ons ideaal, uit die woonstel en op die strand. Ballito as vakansie bestemming is 'n juweel. Ons het nog nooit massas mense daar teëgekom nie. Vroeër jare was daar baie klipbanke in die see swem area wat bloukolle en stukkende tone veroorsaak het. Deesdae is dit bedek met lieflike sand. Ek het dus heerlik baljaar.

Estie B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estie B
Family with young children

Rustigheid en natuurskoon reg langs die branders!

Ons het baie lekker gekuier by die pragtige Les Mouettes, een van die mooiste plekke as jy langs die voetpaadjie afstap. Die eenheid was baie mooi, met die mooiste uitsig veral van die surfers en dolfyne in die oggende. Die skoonmakers is baie vriendelik, en die woonstel was mooi skoon en netjies. Wens ons kon langer bly! Net gewens daar was 'n rakkie in die stort vir al mens se goedjies. Lekker groot stoepie vir kuier, en lekker beddens. Ons sal julle beslis weer sien!

208 Les Mouettes's response

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien uit om jul weer te verwelkom. Ons sal beslis iets in die stort sit, dankie daarvoor.

208 Les Mouettes
Stevie R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stevie R
With spouse/partner

Wonderlik!

Regtig net die perfekte plek om te gan rus.

208 Les Mouettes's response

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

208 Les Mouettes
Karthiga P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Karthiga P
Family with young children

Location is ideal directly overlooking the beach.

It's a beautiful location. Great TV, good quality couches in the lounge. Bedrooms are basic, bamboo furniture. It would help if the apartment provided towels and bathroom mats. It's a hassle to carry this with on holiday. Apartment is serviced which is such a great blessing.

Natacha V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natacha V
With spouse/partner

Lieflike plekkie, met 'n mooi see-uitsig.

Dis baie skoon en netjies, met genoeg ruimte. Mooi see- en swembad-uitsig. Almal is baie vriendelik. Sal vir seker weer daarna toe gaan.

Andre V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V

Uitstekende ligging!

Netjies! Sou graag hangplek in badkamer wou hê. Miskien 'n rakkie onder spieël ook.

Marius Fischer F - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius Fischer F
With spouse/partner

Baie goeie ligging.

Net die regte plek om te ontspan. Stil, bereikbaar van oral, naby alternatiewe sentrums soos Umhlanga/ Salt Rock.

208 Les Mouettes's response

Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal beslis werk daarvan maak in die stil tyd.
Skoonmaak klagtes sal beslis opgevat word met opsigter van die woonstelblok.

208 Les Mouettes
Nadia V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia V
Family with young children

Baie goed geleë, veilige kompleks, mooi swembad, gerieflik en pragtige uitsig. WiFi is nice en werk goed.

Daar is goed wat kan opgeknap word in die woonstel. Oond/stoof kan opgeknap word. Daar is geen handdoekrelings in die 2de badkamer nie, nêrens plek om shampoo/seep te sit in die stort nie, 'n rakkie of hangrakkie sal beslis help. Die groente/snymesse is baie stomp en die panne en botte se dekselknoppe of handles breek af en kan vervang word. Geen braaibak om te gebruik wanneer mens by die swembad gaan braai nie. Beide toilette spoel moeilik, veral die hoofslaapkamer se toilet, knoppe hak vas en moet gereeld die bak oplig. Deurhandvatsels in kamers en badkamers is geroes, kan nie die hoofslaapkamer se deur toemaak in die aande nie, asook toilethouers is geroes. As die goed aandag aan gegee kan word sal dit verblyf baie beter maak want dit is regtig 'n baie oulike plek en ligging. Loop orals waar mens wil gaan. Die blinds in die hoofbadkamer is ook baie vuil en ook die mikrogolf was vuil binne toe ons daar aankom. Vol van vorige mense se kosspatsels. Klein goed, maar gaan 'n groot verskil maak vir gemaklike verblyf.

Theresa C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa C
With friends

Baie lekker gebly.

Plek is netjies, word elke dag skoongemaak, as iets fout is en jy rapporteer dit word dit dadelik reggemaak. Uitsig is so mooi. Naby strand.

Anton B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton B
With spouse/partner

Uitstekende berblyf beslis die moeite werd en waarde vir geld

Als was perfek vir ons geen klagtes behalwe die stoof kan dalk opgegradeer word verder was ons veblyf uit doe boonste rakke sap beslis weer daar wip bly

208 Les Mouettes's response

Baie dankie vir die terugvoer, ons sal beslis daarna kyk. Kom asb weer.

208 Les Mouettes
Antionett H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Antionett H
With spouse/partner

Stress-free and beautiful sea view, grounds and garden in immaculate condition! Lots of whales sightings!

Unfortunate insident with kettle tripping power but Sharon was on it the moment we reported it! Super fast service!

Uzan S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Uzan S
Family with young children

Dit was baie lekker en dit veilig en netheid was fantasties.

Alles was perfek en mens kon die see fantasties mooi sien van die balkon.

208 Les Mouettes's response

Baie dankie. Kom kuier gerus weer

208 Les Mouettes
Leonie L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie L
Individual traveler

Stunning place!

Had a wonderful stay!

Adam D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adam D
With friends

Very convenient, beautiful sea views.

Everything was well taken care of. The place is in a great location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik, pragtige see-uitsig.

Alles was goed versorg. Die plek is op 'n great ligging.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andre D
With spouse/partner

Clean and well looked after place.

Surely recommend people to stay over at this place. Could just improve the braai area, especially when it rains.

Paul G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul G
With spouse/partner

Very nicely equipped apartment and well located.

Apartment is neat, well equipped, clean. Very beautiful view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker ingerigte woonstel en goed geleë.

Woonstel is netjies, goed ingerig, skoon. Baie mooi uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantel H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel H
Family with young children

Fantastiese vakansie!

Ons het so lekker gebly. Sharon is 'n vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan om almal tuis te laat voel! Die woonstel is so gerieflik, met alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie! Ons kom beslis weer kuier!

208 Les Mouettes's response

Baie dankie.

208 Les Mouettes
Frieda F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frieda F
With spouse/partner

Baie netjies, veilig, goed geleë en regtig goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Dale H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dale H
Family with young children

Raserige pype, pragtige ligging, waarde vir geld!

Die oggend wat ons gaan inklok het, was daar nie 'n sleutel/boodskap om sleutels te kry aan my uitgereik nie. Ek moes 'n bestuurder opspoor om my op die laaste oomblik te help met sleutels. Die hoofslaapkamer se bed was baie gemaklik met pragtige gehalte-linne. Voldoende ekstra komberse is voorsien. Die daaglikse skoonmaker was vriendelik en behulpsaam. Dieselfde dame elke dag. Dit was lekker om kontinuïteit te hê. WiFi was maklik om te gebruik en het goed gewerk. DStv het goed gewerk op daardie enorme TV-skerm! Baie kaste in die slaapkamers om weg te pak en die kamer netjies te hou. Tasse in die kaste weggepak. 'n Paar jasse wat voorsien is, is waardeer. Die badkamer is nie skoon nie. Nie eens enkellaagtoiletpapier nie! Die hoofdeur van die badkamer is as gevolg van kondensasie beskadig aan die onderkant en kan regtig 'n paar hakke agter die deur gebruik om handdoeke / klere op te hang terwyl jy in die stort was. Geen haakplekke agter enige van die slaapkamerdeure vir daardie bietjie ekstra ruimte om klam handdoeke op te hang nie. Die spieël op die spieëltafel moet vervang word. Yskas moet opgegradeer word - ou en nare uiterlike, binne-deurbakke is gebreek, wat die bruikbare ruimte verminder. Kon nie blindings by die gang kry om oop / gelig te bly nie. Daar word nie op die webwerf gepraat van eie kombuishanddoeke, badhanddoeke, swemhanddoeke, toiletpapier of koffie en / of tee nie! Snaakse verrassing om eers te gaan koop toe ons al op die strand was. Pype in die gebou is baie lawaaierig! Jy kan hoor hoe ander hulle spoel en hul storte gebruik! Graankombakke benodig - slegs 3 baie vlak groot bakkies wat as ete borde geslaag het, niks geskik vir graan en melk nie. Nie plastiek-opbergingseenhede / houers vir suiker, ens. Nie, word op die webwerf genoem. 'n Voorsprong op my eie sou regtig wonderlik gewees het. Die webwerf sê dat u teen 10:00 uitklok, maar u ontvang 'n kennisgewing van die skoonmaker en sê dat u teen 08:00 uit is. Groot druk op die laaste oomblik, nie aangenaam nie. Onderdakparkering was wonderlik! Trollies wat aangebied is om baie tasse en tasse bo te dra, was 'n groot bonus! Daar is geen wasgoed in die gebou nie, maar daar is wasserye in die winkelsentrum, dus nie 'n groot probleem nie. Daar is 'n vou-klere-perd op die stoep wat regtig nuttig was vir nat handdoeke en kleintjies. 'n Besonderse ontbyt op die stoep, met die uitsig op die see!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Noisy pipes, beautify location, value for money!

No keys/message to get keys was issued to me the morning we were checking in. I had to track down a manager to help me out with keys at the last moment. The main bed was really comfy with beautiful quality linen. Adequate spare blankets were supplied. The daily cleaner was friendly and helpful. Same lady every day. It was nice to have continuity. Wi-Fi was easy to connect to and worked well. DStv worked well on that enormous TV screen! Plenty of storage cupboards in the bedrooms to pack away and keep the room tidy. Suitcases fitted into the cupboards. A few coat hangers supplied were appreciated. En-suite loo doesn't flush clean. Not even a single square of single-ply loo paper! Main bathroom door sticking due to condensation damage at the bottom and could really use a few hooks behind the door to hang towels/clothes while in the shower. No hooks behind any of the bedroom doors for that little extra space to hang damp towels. The mirror on the dressing table needs to be replaced. Fridge needs to be upgraded - old and nasty looking, door shelf broken inside, resulting in reduced usable space. Couldn't get blinds along the passage to stay open/lifted up. No mention on the website about bringing own kitchen towels, bath towels, swimming towels, toilet paper or coffee and/or tea making stuff! Nasty surprise to have to go out and buy once we were already down at the beach. Pipes in the building are really noisy! You can hear others flushing their loos and using their showers! Need cereal bowls - only 3 very shallow big bowls that passed as dinner plates, nothing suitable for cereal and milk. Not plastic storage units/containers for sugar etc. supplied, no mention on the website. A heads-up to bring my own, would have been really great. The website says check out by 10:00, but you get a notice from the cleaner, telling you to be out by 08:00. Big pressure at the last moment, not pleasant. Undercover parking was great! Trolleys supplied to help take loads of bags and suitcases upstairs were a huge bonus! No laundry in the building, but there are laundromats at the shopping centre, so not a major issue. There is a folding clothes horse on the veranda that was really useful for wet towels and smalls. Breakfast on the veranda, over-looking the sea was a special treat!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anina H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anina H
Family with young children

Lovely, lovely.

We had a great stay at Les Mouettes. Friendly people and cleaners.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, heerlik.

Ons het baie lekker gebly by Les Mouettes. Vriendelike mense en skoonmakers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

208 Les Mouettes's response

Baie bly jul het dit geniet, en hoop om jul weer te sien.
Groete Sharon

208 Les Mouettes
Vimal L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Vimal L
With spouse/partner

Construction noise affected my stay.

Basic accommodation - large TV and good sea view from balcony. I was not informed about constant noise from building construction during my stay.

208 Les Mouettes's response

Good day
We have requested from now on to be informed should any construction take place near our unit.
We apologise as we ourselves weren't aware of this.

208 Les Mouettes
From R1 200
per night (sleeps 4)
From R1 200
per night (sleeps 4)
From R1 200
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 96B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaZ6ssfHdlvMCUL48YpsUfX2sUTjjexwPbtnFxizk7w9dXaXqOI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (sleeps 4) 21 5 1 5 96B Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -29.534495633329 31.222079227137
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!