The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 21 De Valle | TravelGround
+22

21 De Valle

6 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 6 reviews for 21 De Valle
Cleanliness
4.8/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Leandri S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandri S
Family with young children

Fantasties.

Die plek is ongelooflik mooi en modern met 'n see gevoel. Netjies en skoon met 'n ongelooflike see uitsig. Die eienaar het ons baie welkom laat voel en het ongelooflike kliëntediens aangebied. Ons sal definitief weer die plekkie gebruik en aanbeveel.

21 De Valle's response

Hallo, Leandri
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Ek is verheug dat julle lekker gebly en jul wegbreek geniet het. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Gerrie.

21 De Valle
Otto K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Otto K

Wonderlike wegbreek en die eienaar het fantastiese diens gelewer - hoogs aanbeveelde eenheid.

Sien sterre.

21 De Valle's response

Hallo, Otto
Baie dankie vir jul mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Wens julle 'n voorspoedige jaar toe!
Groete
Gerrie

21 De Valle
Abu M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abu M
Family with young children

Awesome.

Accommodation is neat. Has everything you need. Good sea view. Host is very accommodating. We had and awesome relaxing time. Will definitely recommend to my friends.

21 De Valle's response

Hallo, Abu
Thanks for your nice review! I am happy that you enjoyed your stay. Best wishes.
Kind regards
Gerrie

21 De Valle
Jaco E - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco E
Family with young children

Verblyf was fantasties!

Woonstel en geriewe was netjies en het tuis gevoel. Die eienaar was baie behulpsaam met die reëlings aangaande die aankoms. Sleutelkontrole en administrasie was ook puik. Ons sal vir seker weer daar vakansie hou en dit vir enige iemand aanbeveel wat beplan om so te doen.

21 De Valle's response

Hallo, Jaco dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het tuis gevoel en julle is verseker baie welkom om weer te kom bly. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Wens julle 'n wonderlike 2021 toe!
Vriendelike groete
Gerrie

21 De Valle
Lizelle R - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle R
Family with teenagers

Pragtige, netjiese woonstel met uitsig.

Wat 'n lieflike woonstel in 'n veilige kompleks. Baie skoon en netjies. Stapafstand van die strand en waterpark. Groot balkon en koffiemasjien was 'n ekstra bonus. Ons sal die eenheid beslis aanbeveel en weer hier tuisgaan.

21 De Valle's response

Hi, Lizelle
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Julle was wonderlike gaste en sal altyd welkom wees. Dankie vir die mooi resensie.
Groete,
Gerrie

21 De Valle
Tinus H - Apr 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus H
Family with young children

Dit was 'n pragtige eenheid en heerlike vakansie!

Gerrie het alles maklik gemaak, van die bespreking tot die aankoms. Al die inligting en kostes was vinnig beskikbaar. Die eenheid was mooi skoon en pragtig toegerus met alles wat jy nodig het. Dit is luuks maar tog kindervriendelik. Die omgewing is pragtig en jou tone is op die sand voor jou strandsak swaar word. Regtig naby die strand en waterpark!

21 De Valle's response

Dankie, Tinus vir die mooi resensie. Baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer in die toekoms!
Vriendelike groete
Gerrie

21 De Valle
was R1 095
From R986
per night (sleeps 6)
was R1 095
From R986
per night (sleeps 6)
was R1 095
From R986
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Beach Boulevard West, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7D9UdnP1CViF6DJ62Hih3H8tCRRHJ6bTw899SQaqskJynNqVLu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 095, now From R986  per night (sleeps 6) 6 5 1 5 Beach Boulevard West Diaz Beach 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.16045788153 22.108770712947
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!