The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 21 on Bakoond | TravelGround
+55

21 on Bakoond

24 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 24 reviews for 21 on Bakoond
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
George L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George L
With spouse/partner

It was very memorable. A wonderful time spent in a gorgeous apartment.

Edith was an amazing hostess always caring and went out of her way make our stay enjoyable and relaxing.

Frans F - Apr 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frans F
With spouse/partner

Good, clean accomodation. Nice view.

Very comfortable, everything is supplied.

Elsabe D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe D
Individual traveler

Absoluut ongelooflik!

Edith en haar man is ontsettend gasvry. Die eenhede is veilig, skoon en smaakvol toegerus met 'n lieflike see-uitsig en in 'n rustige omgewing geleë. Binne loopafstand van die strand af en sal dit beslis vir almal aanbeveel om te besoek.

21 on Bakoond's response

Liewe Elsabe
Dit was voorwaar heerlik om jou hier by ons te kon he. Jy is n Gas duisend en het ons heerlik bederf met jou vriendelikheid en geskenk pakkie vir ons. Ons waardeer jou vriendelikheid baie. Seeninge vorentoe. Hoop om jou weer gou te sien. Baie liefde.

21 on Bakoond
Jaco N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco N
With spouse/partner

Heerlike, rustige plek om weg te kom van alles.

Was vir 'n paar dae met verlof en baie bly ons het hiernatoe gekom, die dorp self is wonderlik, stil en baie veilig. Die plek is baie skoon en netjies en alles is daar wat mens nodig het, dis letterlik 5 min se stap van die see af. Edith het ons laat weet van alles wat aangaan en waar mens oral kan gaan. Sy is baie behulpsaam en dis 'n baie lekker plek om weg te kom en te rus.

Marie D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie D
With spouse/partner

Gerieflik geleë met pragtige uitsig.

Ons het heerlik by 21 on Bakoond gebly. Edith is baie gasvry en maak seker dat mens alles het wat jy benodig vir gerieklike selfsorgverblyf.

21 on Bakoond's response

Liewe Marie en Rocco
Dankie dat jul hier tuisgegaan het. Jul is puik gaste. Hoop jul geniet jul vakansie verder.
Seenwense vir 2020.
Edith
21ONBAKOOND

21 on Bakoond
Sanet M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet M
With spouse/partner

Absoluut perfek vir wat ons gesoek het!

Ons is goed ontvang deur die eienaar; sy het die volgende dag per WA opgevolg of alles reg is. Alles nuut, netjies en stylvol en niks het ontbreek nie. Strand is stapafstand.

21 on Bakoond's response

Liewe Sanet en Gerhard
Dit was heerlik om jul hier te kan he al was dit vir net n baie kort tydjie. Hoop om jul gou weer te sien. Mooi bly.

21 on Bakoond
Wilma B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma B
With spouse/partner

Wonderlike verblyf.

Dit was 'n baie aangename ervaring. Die uitsig was wonderlik. Die plekkie is baie goed ingerig en skoon, met alles wat jy benodig. Ons het baie welkom gevoel en Edith doen baie ekstra moeite vir haar gaste.

21 on Bakoond's response

Baie dankie dat jul hier by ons tuisgegaan het. Jul is puik gaste Wilma en Hennie. Mooi loop.

21 on Bakoond
Amy W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amy W
With spouse/partner

Simply stunning.

We had such a great stay. Edith went over and beyond for our stay there!

21 on Bakoond's response

Amy and Malcom stayed with us for their wedding anniversary. Such lovely guests. Hope to see them again soon .

21 on Bakoond
Reep V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Reep V
With spouse/partner

Dit was een van die beste plekke waar ons nog oornag het. Beslis geskik vir herhaling. Dit was skoon, ruim, baie netjies en gasvry.

Die ontvangs was baie aangenaam en professioneel. Die geriewe was skoon, netjies en ruim. Baie gerieflike meubels en bed. Alles was beter as wat ons in die verlede by ander plekke ervaar het. Dit is beslis weer 'n oorweging as ons weereens in die rigting wil wegbreek. Ons kan dit ten volle aanbeveel.

21 on Bakoond's response

Thank you Reep and Martha for staying with us here in Yzerfontein. You were super guests. Hope to see you again soon .

21 on Bakoond
Francois V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois V
With spouse/partner

Uitmuntende diens en gasvryheid.

Met ons aankoms is ons met vriendelikheid en ope arms ontvang deur Edith, wat ons sommer dadelik tuis laat voel het. Die Strandloper eenheid by 21 on Bakoond sal my definitief weer sien, elegant en stylvol. Tien uit tien.

21 on Bakoond's response

Liewe Francios en Elphia,
Wat 'n voorreg om julle hier by ons te kon hê. Julle is beslis wonderlike gaste en het die eenheid silverskoon gelaat. Baie dankie. Hoop om jul gou weer te sien.
Liefdegroete,
Edith

21 on Bakoond
Ben M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben M
With spouse/partner

It was a great stay.

We thoroughly enjoyed every minute, everything was perfect as this was a surprise getaway for my wife as it was her birthday. Will bring my family next time.

Marietjie V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie V
Family with teenagers

Baie mooi, puik verblyf, vriendelike gasheer en gasvrou.

Die mooiste gastehuis, pragtig, skoon en netjies. Edith is 'n wonderlike gasvrou. Pragtige see-uitsig. Ons wil beslis weer teruggaan. Mooiste plek waar ons nog vakansie gehou het!

21 on Bakoond's response

Geagte Marietjie. Dit was werklik wonderlik om jul te ontmoet en hier by ons te laat tuisgaan. Ek is bly jul het dit geniet en hoop om jul gou weer te sien. Dankie dat jul sulke uitstekende gaste was. Seeninge vir 2019.

21 on Bakoond
Neels V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels V
With spouse/partner

'n Baie rustige omgewing en die verblyf in 'n 5-ster-omgewing was aangenaam.

Die eenheid is ongelooflik netjies, smaakvol en gerieflik. By aankoms goed ontvang en dadelik welkom gevoel. Jy kan nie verkeerd gaan met 21 on Bakoond - dit is puik.

21 on Bakoond's response

Liewe Neels en Annalie
Jul was puik gaste en ek hoop om jul gou weer te sien hier by ons in Yzer.
Geseende Kersfees.
Mooi loop.
Edith

21 on Bakoond
Sanet E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet E
With spouse/partner

Pragtig, netjies en smaakvol.

Naby die see met mooi uitsig. Die woonstel is pragtig en Edith het ons baie spesiaal laat voel, met die persoonlike bederfies. Volgende keer bly ons langer! Sal 21 on Bakoond beslis aanbeveel.

Marieta W - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta W
With spouse/partner

Baie gerieflik netjies en skoon.

Ons hartlik ontvang met gasvryheid. Niks was te veel vir Edith en sy het uit haar pad gegaan om dit vir ons so gerieflik as moontlik te maak. Die warm kombers was 'n groot bonus.

21 on Bakoond's response

Liewe Marieta,

Baie dankie. Ek het jul kuier hier baie waardeer. Seënwense vir jou en Johannes.

Groete Edith

21 on Bakoond
Amanda V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda V
With spouse/partner

Perfek.

Ons verblyf by 21 On Bakoond kan ek net as fantasties beskryf. Die eienaar me. Edit Luke is voorwaardelik 'n gasvrou duisend. Ons het met die intrapslag welkom gevoel. Sy het elke denkbare ding gedoen om ons spesiaal te laat voel en ons waardeer dit opreg. Sy het ons ingelig oor eetplekke en besienswaardighede in Yzerfontein en omgewing. Sy is ook omgewingsbewus en het ons haar bygestaan met die besparing van water. Die eenheid is uiters netjies. Die ligging en uitsig perfek. Die eenheid beskik oor alles wat jy nodig het. Die kombuis is ten volle toegerus. Aangesien ons in die wintertyd daar oorgebly het was die elektriese kombers 'n plus punt. Ek beveel die instansie ten sterkste aan.

21 on Bakoond's response

Liewe Amanda
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek waardeer al jul liefde en vriendelikheid. Ek hoop om jul gou weer te sien veral as dit warmer is.
Mooi bly.
Groete
Edith
21 on Bakoond

21 on Bakoond
Tanya D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya D
With spouse/partner

Stunning.

Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Edith het uit haar pad gegaan om ons verblyf baie lekker te maak. Dit is goed ingerig en ons kon vir niks meer vra nie. Bed was lieflik groot en beddegoed baie goeie gehalte. Heerlike stort. Lieflike braai area. Die plekkie is baie stylvol ingerig en ek sal dit definitief weer wil besoek.

21 on Bakoond's response

Liewe Tanya
Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit. Ons sien baie uit daarna om die nuwe baba te ontmoet. Ons hoop die laaste wagtyd is vol vreugde. Jul sien seker baie uit na die 13de September.
Mooi bly
Groete
Edith
21 on Bakoond

21 on Bakoond
Peet E - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet E
With spouse/partner

Perfect for a lovely stay, gives you the opportunity to recharge batteries!

Neat and stylishly decorated and fully equipped. Very friendly reception that even included a bottle of wine! Experience peace and quiet - away from the crowd. See, smell and hear the ocean! Highly recommended!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Volpunte vir 'n lieflike verblyf wat jou die geleentheid gee om batterye te herlaai!

Netjies en stylvol ingerig en baie volledig toegerus. Baie vriendelike ontvangs wat selfs 'n bottel wyn ingesluit het! Ervaar rus en stilte - weg van die gewoel. Sien, ruik en hoor die see! Sterk aan te beveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

21 on Bakoond's response

Dear Peet and Joyce,

So glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.

Blessings.
Take care
Edith

21 on Bakoond
Piet V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet V
With spouse/partner

Fantastiese plek! Skoon en netjies - ons het baie lekker gebly

Sien sterre.

21 on Bakoond's response

Thank you. It was great having you stay with us at 21 ON BAKOOND.

21 on Bakoond
Jason G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jason G
With spouse/partner

Netjies en baie vriendelike verwelkoming.

Het baie lekker gebly en sal enige tyd weer teruggaan. Plek baie netjies en goed ingerig. Het welkom gevoel met 'n vriendelike ontvangs.

21 on Bakoond's response

Dear Jason
It was great meeting you both. So glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again.
Regards Edith Luke

21 on Bakoond
Renchia G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renchia G
With spouse/partner

Heerlik by 21 on Bakoond gebly en gerus.

Eenheid was baie netjies en skoon gewees met aankoms. Dit is volledig toegerus met alles wat jy nodig het vir self-catering. Eienaars baie vriendelik en uiters gesteld op jou privaatheid. Dit het amper gevoel of hulle hulle eie privaatheid inboet om die gaste hul ruimte en privaatheid te gee. As gevolg van die eenheid wat sy eie ingang het, het ons die eienaars slegs op die eerste dag en met ons vertrek gesien, jy is totaal en al op jou eie daar. Ons sal hierdie plekkie vir seker weer besoek en ook sterk aanbeveel.

21 on Bakoond's response

Dear Renchia,

Thank you very much for your kind words. So glad you enjoyed your stay here with us. Hope to see you soon again. Take care and many Blessings.


Regards,
Edith

21 on Bakoond
Michelle T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle T
With spouse/partner

What a peaceful environment, loved it.

Would recommend family and friends really enjoyed my stay, really very relaxing, would want to go back.

21 on Bakoond's response

Thank you very much. You are great tenants. See you soon.

21 on Bakoond
Christine D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine D
With spouse/partner

Contented.

Nice and neat accommodation. Everything you need was available. Enjoyed our stay. Highly recommended.

21 on Bakoond's response

Thank you Christine, glad you enjoyed your visit. Hope to see you soon again. Take care. Edith

21 on Bakoond
Sedick K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sedick K
With spouse/partner

Great accommodation for a weekend of relaxation.

21 on Bakoond has everything that is needed for a weekend stay or even longer. Super location. Clean and safe. It would be even better if Wi-Fi could be made available.

21 on Bakoond's response

Thank you for staying with us Sedick, guests do have access to Wi-Fi.

Hope to see you again soon.

21 on Bakoond
was R980
From R833
per night (for 2 people)
was R980
From R833
per night (for 2 people)
was R980
From R833
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 21 Bakoond Road, Yzerfontein, 7351, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmZDI0OWJhLWEwMTgtNDRmMy05MmUzLTA2MmQ3NTk3Y2ZlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R980, now From R833  per night (for 2 people) 24 5 1 5 21 Bakoond Road Yzerfontein 7351 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -33.365355777967 18.165354430676
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!