211 Laguna La Crete
Self Catering • Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Overall Review:
Average rating of 28 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Gerard K - Oct 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Gerard K
With spouse/partner
A very pleasant place to stay.
Laguna la Crete is good. The location is ideal for a relaxing holiday.
Ina-louise S - May 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ina-louise S
Family with young children
Clean, neat accommodation with good security and outstandingly located.
Thank you. The house was fully equipped. Clean and neat. Well located and apartment is walking distance of the beach.
Skoon, netjiese verblyf met goeie sekuriteit en uitstekend geleë.
Baie dankie. Die huisie was ten volle toegerus. Skoon en netjies. Goed geleë en woonstel is stapafstand na strand.
This review has been translated, to view the original version
Anlo J - Apr 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anlo J
Family with young children
Had a very nice stay.
Had a very nice stay. Place was clean and neat.
Baie lekker gebly.
Het baie lekker gebly. Plekkie was skoon en netjies.
This review has been translated, to view the original version
Helen L - Apr 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Helen L
Family with young children
Some great holiday memories!
Good location. Flat was clean and well equipped. Jaco is friendly and any assistance we needed was dealt with promptly.
Jani B - Feb 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jani B
Family with teenagers
Beautiful nature!
The beach was bit of a walk away, but the beach and the natural scenery are beautiful.
Pragtige natuur!
Die strand was 'n lopie, maar die strand en beeldskone natuur is pragtig.
This review has been translated, to view the original version
Engela N - Feb 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Engela N
With spouse/partner
Fantastic.
Very nice. As it's on the ground floor, I would prefer burglar bars.
Fantasties.
Baie lekker, aangesien dit op grondvloer is, verkies ek diefwering.
This review has been translated, to view the original version
Delene D - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Delene D
Family with young children
Very enjoyable stay.
Apartment had all the modern appliances to ensure a pleasant stay. We felt safe and staff were very friendly and helpful.
Ina S - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ina S
Family with teenagers
Net een word is nodig: "Awesome".
Woonstel was beslis puik toegerus, geen tekortkominge nie. Ons het lekke gerus!
Andrea H - Nov 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Andrea H
Family with young children
Great and the place is very neat, would go again any time.
The place is very neat and beautiful. The kids enjoyed it and it was very safe and walking distance from the sea. Shops are within walking distance and the people are very friendly.
Baie lekker en die plek is baie netjies, sal enige tyd weer gaan.
Die plek is baie netjies en mooi. Die kinders het dit geniet en dis baie veilig en dis loopafstand van die see af. Winkels is loopafstand en die mense is baie vriendelik.
This review has been translated, to view the original version
Ruan D - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ruan D
With spouse/partner
Unbelievably fantastic flippen amazing.
It's definitely the best place I've every stayed at on holidays. You literally just need yourself, clothes and towels. It's really an unbelievable place.
Ongelooflik fantasties flippen amazing.
Dit is beslis die beste plek waar ek nog ooit gebly het op vakansie. Jy het letterlik net jouself, klere en jou handdoeke nodig. Die is regtig 'n ongelooflike plek.
This review has been translated, to view the original version
Jaco's Response
Baie dankie vir die resensie Ruan. Bly jul het julle verblyf geniet.
211 Laguna La Crete
Willie V - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Willie V
Family with young children
Dit was heerlik, gerieflik, gemaklik, alles wat jy nodig het en nog meer is daar.
Die verblyf in hierdie eenheid was heerlik. Het die patio meeste geniet om etes te nuttig met die pragtige tuine as uitsig. Die eenheid is naby die see, net 'n kort entjie se stap deur die kompleks dan is jy op die strand. Die eenheid is volledig toegerus met alles en nog meer. Ons het heerlik gerus en sal definitief weer die eenheid besoek in die toekoms. Prysgewys: Dit is absoluut waarde vir geld!
Hanlie F - Sep 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Hanlie F
With spouse/partner
The best equipped apartment we've ever stayed in.
The apartment is very neat and well equipped. The staff are very friendly and professional. Will definitely stay there again.
Dis die beste toegeruste woonstel waarin ons nog ooit gebly het.
Die woonstel is baie netjies en goed toegerus. Die personeel is baie vriendelik en professioneel. Sal beslis weer daar gaan bly.
This review has been translated, to view the original version
Johannes Benjamin S - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johannes Benjamin S
With spouse/partner
Neat and very tranquil.
Was very nice to stay there, very clean, neat.
Netjies en baie rustig.
Was baie lekker om daar te bly, baie skoon, netjies.
This review has been translated, to view the original version
Leonie C - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Leonie C
Family with teenagers
Awesome.
Really an awesome place! Will definitely book again. Walking distance from the beach and shops.
Awesome.
Dis regtig 'n awesome plek! Sal definitief weer bespreek en loopafstand van strand en winkels.
This review has been translated, to view the original version
Jaco's Response
Baie dankie Leonie. Ons bly jul het dit geniet. Groete. Jaco
211 Laguna La Crete
Denley V - Jun 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Denley V
Family with teenagers
Lovely, neat apartment with all the facilities.
Great customer service. Owner went out of his way to accommodate us. Neat, safe place with all the amenities you're used to at home.
Lieflike, netjiese woonstel met alle geriewe.
Goeie kliëntediens. Eienaar gaan uit sy pad om gaste te akkommodeer. Netjiese, veilige plekkie met al die geriewe waaraan mens by die huis gewoond is.
This review has been translated, to view the original version
Jaco's Response
Baie dankie Denley. Julle is altyd welkom.
Groete
Jaco
211 Laguna La Crete
Liezel N - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Liezel N
Family with young children
'n Stukkie hemel op aarde!
Die plekkie was perfek vir wegbreek en 'n soete lafenis vir ons as gesin! Dis skoon, netjies en gerieflik, goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gebly, julle sien ons beslis weer.
Jaco's Response
Beste Liezel,
Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom.
Groete,
Jaco
211 Laguna La Crete
Antoinette V - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Antoinette V
With spouse/partner
Awesome.
Accommodation was lovely. Everything was central to the accommodation. Will book this place again anytime.
Asemrowend awesome.
Verblyf was heerlik. Alles om verblyf is sentraal geleë. Sal enige tyd weer die plekke bespreek.
This review has been translated, to view the original version
Johan G - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan G
Family with young children
Meer verwag in terme van geriewe naby die eenheid.
Kon nie by die eenheid braai nie, moes by die braaier aan die anderkant van parkering gebruik of die by die swembad wat letterlik aan die anderkant van die masiewe gronde was. Dit is nie maklik met kinders nie en ook nie veilig nie. Kon ook nie die swembad by die eenheid gebruik nie, moes lang afstande loop om te gebruik. Niks van dit was genoem in die beskrywing van die eenheid nie en ek sou definitief nie die bespreking daar gedoen het as ek bewus was van dit nie. Was glad nie gelukkig met dit nie.
Wanda J - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Wanda J
Family with young children
Beste huisie by die see.
Die eenheid is toegerus met alles en meer vir 'n lekker vakansie by die see. Ons het die perfekte plekkie gevind vir ons gesinnetjie van 5 - dis na aan al die strande en vermaak in en om Uvongo - 211 Laguna La Crete sien ons weer - home away from home!
Jaco's Response
Beste Wanda
Ons waardeer jou resensie opreg. Baie dankie vir die kuier by 211 Laguna la crete en weet julle is altyd welkom.
Groete
Jaco
211 Laguna La Crete
Anita P - Mar 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anita P
With spouse/partner
Heerlik en rustig.
My afgetrede ouers het hierdie verblyf baie geniet en die prys pas 'n afgetrede persoon se sak. Die strand was ongelukkig toe weens 'n riool probleem wat die hele kus affekteer het, maar dis niemand se skuld nie!
Esme S - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Esme S
Family with teenagers
Dit was 'n baie gerieflike, goed ingerigte, smaaklik gemeubileerde eenheid en ontspannende atmosfeer.
Die eenheid is 100% en alles is daar wat nodig is (en nog meer). Alles was skoon en netjies. Ongelukkig is daar nie 'n see-uitsig nie en dit is nogal ver om te stap na die swembad (en strand). Nogtans sal ek die eenheid aanbeveel en dit is beslis waarde vir geld.
Wilna K - Oct 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Wilna K
Family with young children
It was very nice, thank you.
It is very nice, clean and neat. Thank you very much.
Dit was baie lekker, baie dankie.
Dis baie lekker, skoon en netjies. Baie dankie.
This review has been translated, to view the original version
Willie P - May 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Willie P
With spouse/partner
Convenient, just sad that there's no sea view.
See rating.
Baie lekker en gerieflik, net jammer nie see-uitsig nie.
Sien sterre.
This review has been translated, to view the original version
Jaco's Response
Goeiedag Willlie,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons beskrywing op die advertensie lees wel dat die uitsig is meestal op die tuin met gedeeltelike see uitsigte vanaf twee plekke op die stoep. Ons prysklas neem wel die feit dat die eenheid nie see uitsigte het nie in berekening, en is van die mees bekostigbarste akkomodasie in Uvongo. Ons glo dat die netheid van ons eenheid, en die geriewe, sowel as die diens wat ons lewer, wel opmaak vir die ligging en uitsig. Die kompleks het wel direkte toegang tot die strand.
Groete,
Read more
211 Laguna La Crete
Robby S - May 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Robby S
Family with young children
Luilekker blyplek! Modern, netjies, mooi en skoon!
Baie dankie aan Jaco en LekkeSlaap vir die reëlings. Goeie kommunikasie. Ons het die tyd geniet by 211 Laguna La Crete. Die eenheid op grondvloer is modern, netjies, mooi en skoon. Alles wat 'n mens benodig om luilekker te rus met die direkte toegang tot die see, lagoon (oulike waterval) en die strand gebied. Tot 'n volgende keer.
Jaco's Response
Baie dankie, Robby. Ek is bly julle het jul wegbreek geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groete Jaco
211 Laguna La Crete
Liedjie B - Apr 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Liedjie B
Family with teenagers
Comfortable and everything was there to have an unforgettable holiday!
Thank you very much for an unforgettable holiday. Fantastic service from day one - quick feedback and good advice. House is fully equipped with everything to make the holiday comfortable - washing machine, dryer and dish washer is a bonus. Convenient location, beautiful gardens and very central.
Gemak en alles byderhand om onvergeetlike vakansie te hou!
Baie dankie vir 'n onvergeetlike vakansie. Fantastiese diens van dag een - vinnige terugvoer en goeie advies. Huis volledig toegerus met alles onder die son om vakansie te vergemaklik - wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser 'n groot pluspunt. Gemaklike ligging, pragtige tuine en baie sentraal geleë.
This review has been translated, to view the original version
Jaco's Response
Baie dankie Liedjie.
Ek is bly julle het dit geniet en ek hoop om jul weer te sien.
Groete
Jaco
211 Laguna La Crete
Vaheed H - Mar 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Vaheed H
Family with teenagers
Lovely and quiet area close to the beaches.
Accommodation very clean and comfortable. All accommodations in the Natal regions however desperately needs an air-con in the lounge and at the least fans in the bedrooms.
Jaco's Response
Dear Vaheed,
Many thanks for the recommendation. I will look into installing at least fans in the bedrooms to assist with the warm climate.
Jaco
211 Laguna La Crete
Pam K - Mar 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pam K
With spouse/partner
Beautiful, peaceful and relaxing atmosphere.
My husband and I wanted a break, that is what we got and more than we ever expected at 211 Laguna La Crete. The atmosphere was so peaceful and relaxing. Beautiful gardens and bird life. I would recommend it to anyone who wants to break away from the everyday hustle out there. The flat itself is any womens dream. The service received from Jaco was above and beyond. Thank you Jaco and TravelGround. Even the rain we had could not dampen our spirits.
Jaco's Response
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Pam. Ons het so lekker oor die foon gepraat asof ons mekaar al jare ken.
Groete
Jaco
211 Laguna La Crete
Annette B - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Annette B
Family with young children
Excellent value for money.
Very well-equipped with a tranquil atmosphere. We enjoyed the stay and will recommend it to anybody. It was a big surprise to drink coffee on the porch in the morning and see the dassies eat leaves from your hand and play in the garden.
Uitstekende waarde vir geld.
Baie goed ingerig met rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly en sal dit vir almal aanbeveel. Dit was veral verrassing om in die oggende op die stoep koffie te drink en te sien hoe die dassies sommer by jou van die blare eet en in die tuin baljaar.
This review has been translated, to view the original version
Jaco's Response
Baie dankie, Annette.
Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet.
Groete
Jaco
211 Laguna La Crete
Guests that viewed 211 Laguna La Crete also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |