214 L'Escalier Cabanas
Review Summary
Wimpie H - Dec 2020
Overall score
Uitgerus, ontspan.
Nastassja M - Sep 2020
Overall score
Uitstekende verblyf.
214 L'Escalier Cabanas's response
Baie dankie en ek sien uit na julle kuiertjie weer eens by Lescalier baie Dankie vir julle puik ondersteuning.
Vriendelike Groete,
Lynette
Louwma S - Sep 2020
Overall score
Was baie aangenaam. Goed geleë.
214 L'Escalier Cabanas's response
Baie dankie, ons sien uit om julle weer te sien.
Ek sal aandag gee aan die versoek.
Groete
Lynette
Nadine E - Feb 2020
Overall score
The unit is very good value for money and we were also given an attractive discount.
Read more214 L'Escalier Cabanas's response
Hi Nadine,
Thank you for the feedback and we will look into the fan matter. We are busy attending to the noisy situation at our next AGM meeting.
We trust to see you soon.
Kind regards,
Lynette Olivier
Gianfranco M - Jan 2020
Overall score
Ons het baie lekker gebly,,die mense is vriendelik en dis baie veilig.
214 L'Escalier Cabanas's response
Baie dankie, ek is verskriklik bly julle gesin het dit geniet. Ek sien uit om weer van julle te hoor.
Groete
Lynette Olivier
Johan V - Dec 2019
Overall score
Heerlik. Beste uitsig, lekkerste braai op stoepie, sal beslis weer kom kuier!
214 L'Escalier Cabanas's response
Goeie dag Johan,
Baie baie dankie ek is dankbaar julle het dit geniet gaan defentief die opsigter aanspreek en body corporate.
Mag julle n geseende jaar vorentoe he en ek sien uit om julle weer te sien.
Groete
Lynette Olivier
Mari L - Oct 2019
Overall score
Ongelooflike eenheid, enige vakansieganger se droom.
214 L'Escalier Cabanas's response
Goeie dag Mari,
Baie dankie en n voorspoedige nuwe jaar sien uit na julle kuier weer.
Groete
Lynette Olivier
Alzaine I - Jul 2019
Overall score
Mal oor die see-uitsig.
214 L'Escalier Cabanas's response
Baie Dankie Alzaine,
Ek is bly hulle het dit geniet, sal die lakens aanspreek en oor sit kamer. Stel later n besluit moet neem.
Bly jou ouers en huisgesin het sardines run gesien. Hoop on idv weer van julle te hoor.
Geseende naweek.
Groete,
Lynette
Vivian M - Jul 2019
Overall score
The place was clean and we really enjoyed our stay.
214 L'Escalier Cabanas's response
Thank you so much my dear looking forward seeing your all of you again to come and enjoy the Seaview.
God Bless
Kind Regards,
Lynette
Dylan C - Jun 2019
Overall score
Fantasties.
214 L'Escalier Cabanas's response
Dankie Dylan, bly julle het dit geniet hoop om julle weer te sien en ek hoop jy het die ribbies geniet op die braai.
Groete,
Lynette
Marco L - Mar 2019
Overall score
Baie skoon, netjies, alles was daar in plek en op plek.
214 L'Escalier Cabanas's response
Baie dankie vir jou wonderlike komplimente, Marco. Ons sien uit daarna om julle weer by 214 L'Escalier Cabanas te huisves sodat julle die see kan geniet.
Groete,
Lynette
Wayne L - Dec 2018
Overall score
Ons verblyf was fantasties, die uitsig is goed en die parkering was baie veilig.
214 L'Escalier Cabanas's response
Baie Dankie Wayne. Ons sien uit dat julle weer kom kuier.
Geseënde Kersfees vir almal en voorspoedige nuwe jaar.
Baie Groete,
Lynette
Evert H - Sep 2018
Overall score
Was baie lekker gewees.
214 L'Escalier Cabanas's response
Baie dankie, sien uit om julle weer te sien
Vriendlike Groete
Lynette
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 7 Beach Road, 214 L'Escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- All ages welcome