The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 23 Jamaican Palms | TravelGround
+40

23 Jamaican Palms

5 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think 23 Jamaican Palms is in an excellent location
  • 23 Jamaican Palms, Dolphyn Street, Marina Martinique, Aston Bay, 6332, Eastern Cape

Die Marina Martinique is 'n sekuriteits kompleks met luukse huise en groep-eenhede wat kwaliteit akkommodasie vir oornag verblyf of 'n gesinsvakansie bied. Die kanale is 7km lank en vars seewater word vanuit verskeie pompe ingepomp. Die water sirkuleer die heeltyd en verlaat die kanale weer deur middel van ‘n waterval langs die bekende Walskipper restaurant. Die water word gereeld gemonitor en voldoen aan alle standaarde.
Vis, swem, roei of ry met jou boot in die kanale, stap in die Marina en as jy gelukkig is, kan jy dalk ‘n wildsbokkie of twee in die Arthur Fennel Park ontmoet. Speel na harte in die Waterpark langs die Marina Wharf Restaurant wat naweke en skoolvakansies oop is. Geniet die opelug gym en verskeie speelplekke vir die kleingoed.
Die Marina Wharf restaurant op die perseel bied die heerlikste disse aan en ook vaarte op die kanaal. Die see met die gewilde Walskipper- en Tapas-restaurante en die beste rots- en brandvisvangplekke is binne loopafstand van die kompleks geleë.
Ons word bederf met pragtige sonopkomste en sonsondergange, veral in die winter. Indien u voor die tyd aansoek doen, is dit ook moontlik om u eie boot saam te bring en dit naby die eenheid vas te meer. Streng reëls en regulasies geld wat bootry op die kanala betref en net geregistreerde bote word toegelaat. Die reëls en regulasies is op aanvraag beskikbaar.
Wees versigtig vir diere, veral koeie, varke en bokke op die pad tussen Jeffreys Baai en die Marina Martinique, ‘n tipiese Suid Afrik

Fullscreen
was R1 600
From R1 360
per night (sleeps 6)
was R1 600
From R1 360
per night (sleeps 6)
was R1 600
From R1 360
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 23 Jamaican Palms, Dolphyn Street, Marina Martinique, Aston Bay, 6332, Eastern Cape
  • No children under 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c199a3ecd3a45424ef123bb40365158befb2875248385884a9b3e73533c9f2bed3458ada06f2cca7b753ec713707b5bc1ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 600, now From R1 360  per night (sleeps 6) 5 5 1 5 23 Jamaican Palms Dolphyn Street, Marina Martinique 6332 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -34.077733 24.917834
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!