235@Clarens
Review Summary
Nelia E - Sep 2020
Overall score
Ongelooflike mooi en praktiese plek met ideale ligging!
Rudolph P - Mar 2020
Overall score
Pragtig!
Neels L - Sep 2019
Overall score
Puik verblyf! Sal aanbeveel.
Kobus S - Sep 2019
Overall score
Ons het weer 235@Clarens gekies. Die beste keuse.
Zandre S - Jul 2019
Overall score
Thought of everything. Perfect getaway house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles is aan gedink. Perfekte wegbreek-huis.
Wonderlike plek. Skoon, netjies en perfek geleë. Sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amanda H - Apr 2019
Overall score
Familie pret vervolmaak.
Rudi K - Sep 2018
Overall score
Awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome.
Fantastiese vyfster verblyf. Dit is my professie om die hele wêreld vol te reis en my eerlike opinie is dat 235 so na aan menigte 5 ster hotelle kom as wat moontlik is. Geen detail is nagelaat nie en ek kan werklik 235 aanbeveel vir almal wat graag Clarens wil besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Madeleine L - Jun 2018
Overall score
Comfortable, neat, very pretty and peaceful accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, netjies, baie mooi en rustige verblyf.
@235 is die “home away from home”. Heerlik warm in die winter met al die ekstra’s soos ondervloerse verhitting ens. Stylvol en versorg en ook 'n baie praktiese uitleg. Anna is 'n aanwins.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alida P - May 2018
Overall score
Accommodation was of the best!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was uit die boonste rakke.
Ons het vreeslik lekker gebly, dit is 'n pragtige huis en word baie netjies gehou deur Anna. Vakansieverblyf met al die gerief wat mens nodig het. Baie prakties en goed beplan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kobus S - Dec 2017
Overall score
The accommodation was like a 4 star experience.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf was soos 4-ster hotel ervaring.
Die reëlings tydens bespreking was tydig en puik gedoen. Die eienaar het self ook seker gemaak dat alle onsekerheid uit die weg geruim was. Die huis was onberispelik met alle geriewe wat nodig is. Die huishulp wat soggens inkom en skoonmaak was uiters gerieflik en sy was vriendelik en aangenaam. Die huis is smaakvol ingerig en uitstekend ontwerp wat die verblyf ekstra aangenaam gemaak het. Met min ander huise in die omgewing is die woning se privaatheid 'n aanwins.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willie S - Nov 2017
Overall score
Baie lekker.
Desiree N - Nov 2017
Overall score
Pragtige luukse woonhuis met gerieflike kuier areas.
Anja B - Sep 2017
Overall score
Awesome house, beautiful view, love the braai pit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome huis, pragtige uitsig, love die braai-put.
Heerlik gekuier, pragtige moderne skoon en netjiese huis, lekker stoep en lekker braai-put.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Magdaleen B - Aug 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Lieflike plek, baie goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Daniel G - Jul 2017
Overall score
'n Klein stukkie hemel op aarde en beplan klaar die volgende trip.
235@Clarens's response
Beste Cora,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer in nabye toekoms terug te verwelkom.
Groete,
Chris Jooste
Elmarie B - Nov 2016
Overall score
Chance to breathe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemskep kansie.
Plek is baie netjies versorg en goed toegerus. Het alles wat jy nodig het om 'n huis weg van jou huis te hê. Die estate is rustig en stil en die uitsig is pragtig. Het 'n lekker reëndag op die stoep gehad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Erika C - Sep 2016
Overall score
It was lovely and extremely neat!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en uiters netjies!
Ek kan die blyplek met graagte aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Qwie K - Jul 2016
Overall score
Voldoen in alle opsigte aan al ons verwagtinge.
Rosa S - Jun 2016
Overall score
Absolutely perfect!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut perfek!
Die huis is luuks en het alles wat mens vir vakansie nodig het! Sal definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Friamie V - May 2016
Overall score
Was net "wow"!
Elsa V - Mar 2016
Overall score
Die mooiste dorpie op aarde en die wonderlikste huis om in tuis te gaan!
Marisa S - Mar 2016
Overall score
Pragtige huis met alles wat jy nodig het.
235@Clarens's response
Marisa
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer.
Hoop om jul in toekoms weer terug te verwelkom.
Chris
Charmaine S - Feb 2016
Overall score
Pragtige huis.
235@Clarens's response
Charmaine baie dankie vir die positiewe resensie.
Chris
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 235 Clarens Golf Estate, Clarens, 9707, Free State
- No children under 5