The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kite Mansion Penthouse | TravelGround
+55

Kite Mansion Penthouse

Review Summary

4.7 out of 5from 5 reviews for Kite Mansion Penthouse
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Hennie V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Rustig.

Alles was goed gereël, lekker, bed en ontbyt uit die bootste rakke! Enigste kritiek is geen TV in onthaal-area en die in slaapkamer. Geen Kyknet!

Riaan S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan S
With spouse/partner

Alles baie lekker.

Personeel baie vriendelik, van ontvangs tot eetsaal. Baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie.

Zane S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Zane S
With friends

It truly was a wonderful getaway from daily life.

It was wonderful to have a simple place to stay for the evening. It was well equipped and very neat. You could hear other residents early in the morning, but it wasn't too disruptive. Otherwise, it was truly enjoyable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was waarlik 'n heerlike wegbreek van daaglikse lewe.

Dit was heerlik om 'n eenvoudige verblyf plek te hê vir die aand. Dit was goed toegerus en baie netjies. Mens kon wel ander inwoners vroeg die oggend hoor, maar darem nie te steurend nie. Andersins was dit waarlik aangenaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shaun S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaun S
With spouse/partner

Die rustige atmosfeer en die skoonheid van die natuur en julle gasvryheid is van die beste.

Ek sal Kite Mansion Penthouse vir al my kontakte aanbeveel. Julle skoonheid en veiligheid en stylvolheid het 'n groot impak op ons en dis waarde vir jou geld. Ons sien julle definitief weer.

Hannelie B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie B

Dit was 'n aangename ondervinding.

Wat ons baie beïndruk het was dat dit troeteldiervriendelik was. Buiten dat dit al die sterre bo verdien het, sal ons definitief weer daarvan gebruik maak.

From R1 400
per night (for 2 people)
From R1 400
per night (for 2 people)
From R1 400
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 15:00 to 22:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 28 Egret Street, Langebaan, 7537, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0OTc5YzhiLTUyNWUtNDMwMS1iNGY0LTY5NDZmZGE3NjZhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 400  per night (for 2 people) 5 5 1 5 28 Egret Street Langebaan 7537 Western Cape 0860 022 102 15:00-22:00 11:00 -33.105221740668 18.035393208335
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!