The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 29 @ Weenen | TravelGround
+69

29 @ Weenen

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 45 reviews for 29 @ Weenen
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Adaan H - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adaan H
Family with teenagers

Baie lekker uitgerus en die diens was uitstekend.

Eenheid toegerus met alles wat nodig was, insluitende die braai. Daar is veilige parkering vir jou sleepwa en die ATKV se vermaak is nie te vêr vir die kinders nie.

Leezil R - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leezil R
Family with young children

Fantasties, uitstekend, rustig.

Ons was baie lekker ontvang en het baie welkom gevoel. Alles was gemaklik.

Fago A - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fago A
With friends

Lieflik!

Die weer het darem saam gespeel lekker warm.

29 @ Weenen's response

Thank you for your feedback, it was a pleasure to accommodate you here with us.

29 @ Weenen
Anene N - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anene N
Family with teenagers

Baie lekker plek om te bly.

Die eienaar is baie vriendelik en laat mens tuis voel.

29 @ Weenen's response

Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was heerlik om julle te kon ontmoet en akkommodeer hier by ons in Hartenbos.
Sien uit na julle volgende kuiertjie by ons in Hartenbos.

29 @ Weenen
Delano M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delano M

Dis lekker by 29 @ Weenen.

Mooiste en skoonste woonstelle. Tannie De Lange het ons sommer baie tuis laat voel met haar praatjies, soos sy sê maak asof jy mal is en doen alles! Sal definitief weer gaan.

29 @ Weenen's response

Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was heerlik om julle te kon ontmoet en akkommodeer hier by ons in Hartenbos. Sien uit na julle volgende kuiertjie by ons in Hartenbos.

29 @ Weenen
Ria S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria S
On business

Very neat and tidy with all the necessary kitchen appliances.

Pleasant surprise with the place.

29 @ Weenen's response

Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was heerlik om julle te kon ontmoet en akkommodeer hier by ons in Hartenbos. Sien uit na julle volgende kuiertjie by ons in Hartenbos.

29 @ Weenen
Ann V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ann V
Family with teenagers

Ons was vir die naweek daar. Het maar net daar geslaap. Het meestal saam met my suster-hulle gekuier wat gekamp het.

Die plek is netjies en het alles in wat mens nodig het. Dis ook in 'n lekker stil area. Ek sal net aanbeveel dat hulle van die beddens uithaal as daar minder gaste as die maksimum daar bly. Die leefarea is baie beknop agv die beddens wat ook daar in is.

29 @ Weenen's response

Thank you for your feedback, it was a pleasure to accommodate you here with us.

29 @ Weenen
Collin K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Collin K
With spouse/partner

Fantastic, good.

Dit is ’n baie goeie plek en ek sal dit aan enigiemand aanbeveel. Tops.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Collin, baie dankie vir julle terugvoering. Dit was heerlik om julle te kon ontmoet en akkommodeer hier by ons in Hartenbos. Hoop om julle binnekort weer te ontvang by ons. Hartenbos-groete, [email protected] Hartenbos.

29 @ Weenen
Dewald B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald B
With spouse/partner

Baie rustig, gemaklik en netjies.

Ons sal enige tyd weer by 29 @ Weenen tuis gaan en beveel dit hoogs aan.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Dewald, baie dankie vir julle terugvoering. Dit was heerlik om julle te kon ontmoet en akkommodeer by ons in Hartenbos. Hoop om julle binnekort weer te ontvang by ons. Hartenbos-groete, [email protected] Hartenbos.

29 @ Weenen
Lianda C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lianda C
With spouse/partner

Heerlike omgewing, rustig en veilig.

Ek beveel [email protected] graag aan vir 'n rustige, skoon vakansie plekkie.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Lianda,
Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was heerlik om julle te kon ontmoet en akkommodeer hier by ons in Hartenbos. Ons hoop om julle binnekort weer te ontvang by ons.
Hartenbos Groete,
[email protected] Hartenbos

29 @ Weenen
Johan D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Was fantasties gewees baie dankie

Sal weer daar bespreek alles was mooi en reg gewees.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Johan, Baie dankie vir u terugvoering. Dit was heerlik om julle te kon ontmoet en akkommodeer hier by ons in Hartenbos. Hoop om julle binnekort weer te ontvang. Hartenbos Groete, [email protected] Hartenbos.

29 @ Weenen
Magdel J - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Magdel J
Family with young children

Baie goeie vriendelike diens

Baie skoon en netjiese plekkie. Vriendelike ontvangs. Baie dankie!

29 @ Weenen's response

Goeiedag Magdel, Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was heerlik om julle te kon ontmoet en akkommodeer by ons in Hartenbos. Hoop om julle binnekort weer te ontvang. Hartenbos Groete, [email protected] Hartenbos.

29 @ Weenen
Etienne R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne R
With spouse/partner

Vinnige langnaweek.

Ligging is fantasties, en die verblyf het als gehad wat ons nodig gehad het vir ‘n lekker langnaweek.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Etienne,

Baie dankie vir julle terugvoering.
Dit was heerlik om julle te kon ontmoet en akkommodeer by ons in Hartenbos.
Hoop om julle binnekort weer te ontvang by ons.

Hartenbos Groete,
[email protected] Hartenbos

29 @ Weenen
Lientjie N - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lientjie N
With spouse/partner

Baie netjies. Oulike plek vir oornag. Kobus was baie behulpsaam.

Sien sterre.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Lientjie, baie dankie vir die terugvoering, dit was heerlik om julle te kon ontmoet en akkommodeer by ons hoop om julle binnekort weer te ontvang by ons.
Groete,
[email protected] Hartenbos

29 @ Weenen
Veronica V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronica V
Family with teenagers

Gerieflike, stil en mooi omgewing.

Wonderlike gasheer.

29 @ Weenen's response

Hi Veronica,
Baie dankie vir die terugvoering, ons het dit vreeslik geniet om julle te kon akkommodeer hier by ons, ons hoop om julle sommer binnekort weer by ons te kan ontvang.
Groete,
[email protected] Hartenbos

29 @ Weenen
Piet M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Piet M
With spouse/partner

Baie vriendelik en hulpvaardig.

Diens goed. Alles op plek en hulpvaardig.

Chris D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris D
Family with young children

Lekker en rustig.

Rustig buite seisoen. Min parkeerplek by Hartenbosstrand oord wat nie by ATKV oord bly.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Chris, dankie vir u terugvoering. Ongelukkig vorm ons glad nie deel van die ATKV nie en is ons 'n privaat instansie, so ongelukkig is die strandoord parkeer area buite ons beheer. Ons bied wel genoeg veilige parkering vir ons gaste se voertuie by ons instansie en strewe ons daarna om binne en buite seisoen 'n uitstekende diens aan al ons gaste te verskaf. Groete. [email protected] Hartenbos

29 @ Weenen
Christo B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo B

Baie netjiese verblyf, goed geleë en 'n vriendelike ontvangs.

Kobus was baie behulpsaam met enige versoeke, asook met verwysings om aktiwiteite in die omgewing aan te beveel. Baie netjiese en skoon blyplek met alles wat nodig is, toegerus.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Christo & Gesin, Baie dankie vir die terugvoering, dit was heerlik om julle te akkommodeer by ons in Hartenbos, dit was net n plesier om julle te kon verwys na aktiwiteite in ons omgewing sodat julle elke oomblik kon geniet het hier by ons, sien uit na julle volgende kuiertjie.
Groete [email protected] Hartenbos

29 @ Weenen
Andre S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S
Family with teenagers

Prakties en netjies met vriendelike diens.

Die gasheer was besonders gaaf en behulpsaam. Die eenheid was baie netjies maar bietjie knap vir 'n gesin met groterige kinders. Ons het egter baie lekker gebly en sal weer besoek daar doen. Ek sal dit definitief aanbeveel vir jong paartjies met klein kinders. Dankie Kobus en sterkte vorentoe.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Andre, Baie dankie vir u terugvoering rakende u bespreking by ons ek is bly julle het lekker gebly by ons, dit was nou maar net omrede alles vol bespreek was dat die bespreking op Woonstel 4 deur gegaan het, maar volgende keer sal ek jul definitief in Woonstel 2 bespreek. Hoop ons sien julle sommer weer binnekort hier by ons. Groete vir almal. 29 @ Weenen

29 @ Weenen
Maritza S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritza S

Een van die beste selfsorgeenhede wat my gesin en ek geniet het in 'n lang tyd.

Leemte was slegs dat daar nie groot genoeg potte was om 'n kerrie of stew te kon maak vir 'n familie van 5 grootmense nie. Beste, vriendelikste diens ooit.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Maritza & Gesin,

Baie dankie vir julle terugvoering, dit was heerlik om sulke wonderlike, vriendelike mense te kon ontvang & akkommodeer by ons in Hartenbos. Ek sal defnitief aandag gee aan die potte en ons hoop ons sien julle sommer gou weer hier by ons.

Groete
[email protected] Hartenbos

29 @ Weenen
Lana M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lana M
Family with young children

Value for money.

Very warm and lovely people. Made our stay comfortable.

29 @ Weenen's response

Hi Lana thank you for your feedback, it was a pleasure to accommodate you here with us.
We hope to see you back soon here in Hartenbos.
Greetings,
[email protected]

29 @ Weenen
Andrew H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew H
Family with young children

Comfortable, homely and well equipped.

Great atmosphere and really amazing host. Beautiful area.

29 @ Weenen's response

Good day Andrew, thank you for your feedback, it was a pleasure to accommodate you here with us. We hope to see you back soon here in Hartenbos. Greetings [email protected]

29 @ Weenen
Louani S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louani S
Family with teenagers

A little small for the 5 of us, but everything we needed was there.

We generally had a great time. Friendly reception and very helpful. The unit was very well equipped and everything was thought of. Lovely outdoor braai area where we could braai - even in the rain, because there is a nice big roof. Would recommend it without reservation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bietjie klein vir die 5 van ons, maar alles wat ons nodig gehad het was daar.

Ons het oor die algemeen baie lekker gekuier. Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig. Die eenheid was baie goed toegerus en daar is regtig aan alles gedink. Heerlike buitebraai-area waar ons kon braai - selfs in die reën, want daar is 'n lekker groot afdak. Sal dit sonder voorbehoud aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Louani

Baie dankie vir u terugvoering, ek is bly julle het lekker tuisgegaan hier by ons. Ons hoop om julle weer binnekort te sien. Groete, [email protected]

29 @ Weenen
Matthew A - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Matthew A
Family with teenagers

Really good value for money.

Really nice houses, very clean and quite well equipped. Everything was in working order and all the equipment we needed for the weekend was available. Also, quite close the beach and mall.

29 @ Weenen's response

Hi Matthew, thank you for your feedback, it was a pleasure to accommodate you here with us. We hope to see you back soon here in Hartenbos.

Greetings
[email protected]

29 @ Weenen
Tiffany T - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiffany T
Family with teenagers

Lovely stay in spotlessly clean flatlet.

We enjoyed staying in this flatlet very much. It was close enough to walk to the beach. The hosts stay at the property and were very friendly and happy to attend to any requests. It wasn't really necessary though because the flatlets are very well-equipped. Other members of the family stayed in the other flatlet and we could braai and eat together in the garden. There is only one suggestion I can make for an improvement and that would be some additional hooks either in the bathroom or bedroom to hang up towels. We would love to return sometime in the future.

29 @ Weenen's response

Hi Tiffany

Thank you for your lovely feedback, it was a pleasure to accommodated the whole family here with is in Hartenbos. Also thanks for the suggestion, I will definitely add some additional towel hangers in both flats. We hope to see you back soon here in Hartenbos. Greetings for everyone.
[email protected]

29 @ Weenen
Charlene V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charlene V
With friends

Very neat, clean and conveniently located.

It was a pleasant experience, easy to check in, but it was very cold this weekend and in the living room there was a severe draft that was felt all night long.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, skoon en gerieflik geleë.

Dit was 'n aangename verblyfervaring, maklik om in te klok, maar dit was baie koud hierdie naweek en in die leefvertrek was daar 'n erge trek wat aanvoelbaar was heel aand lank.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Charlene
Baie dankie vir julle terugvoering, ons het 'n baie koue week ervaar hier in Hartenbos, rede dat daar 'n koue trek was, daar was 2 vensters aan beide kante van vertrek oop gewees. Ek sal verseker aandag gee om seker te maak dat eenheid orals geseel is sodat daar geen koue kan binnedring nie.
Groete,
29 @ Weenen

29 @ Weenen
Marie B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie B
Family with teenagers

Tops!

Very central, walking distance from businesses and the beach. Friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tops.

Baie sentraal, loopafstand van besighede en die see. Vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Marie

Baie dankie vir die terugvoering was lekker om julle te kon akkommodeer by ons, ons hoop ons sien julle weer binnekort hier by ons. Groete
[email protected]

29 @ Weenen
Callynn A - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Callynn A
With friends

It was a convenient place, everything was close by.

The place was clean and comfortable. There was nothing to complain about. Thank you for the accommodation and hospitality.

29 @ Weenen's response

Good Day Callynn,
Thank you for your feedback we do appreciate it. It was a pleasure to accommodate you here with us in Hartenbos, hope to see you again soon.
[email protected]

29 @ Weenen
Vaughan M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vaughan M
With friends

Very clean, neat, everything you need, owner helpful.

From making the booking till when we arrived, everything went well. The owner is very friendly and went out of her way to make our stay perfect. The units are comfortable, well-equipped and very clean. The outside sitting area and braai area is wonderful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon, baie netjies, alles wat jy nodig het, eienaar baie behulpsaam.

Van die bespreking tot ons daar gery het, het alles vlot verloop. Die eienaar is baie behulpsaam en het uit sy pad uit gegaan om ons verblyf perfek te maak. Die eenhede is baie gemaklik, baie goed toegerus en baie skoon. Die buite leefarea en braai is besonders lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Vaughan
Baie dankie vir u terugvoering dit was lekker om julle te kon ontmoet en akkommodeer by ons in Hartenbos, ons sien uit om julle weer te ontvang by ons.
Groete,
[email protected]

29 @ Weenen
Ronel B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel B
Family with young children

Vriendelike diens, baie netjies en dit is baie rustig, dit is regtig 'n home away from home.

29 @ Weenen sal ek aan al my familie en vriende aanbeveel, dit is baie netjies jy word vriendelik ontvang en dit is so rustig. Dit is wat jy noem 'n home away from home. Baie dankie vir jul gasvryheid.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Ronel,
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang hier by ons in Hartenbos
Vriendelike Groete
[email protected]

29 @ Weenen
Michael V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael V
With spouse/partner

Rus vir die siel.

Alhoewel ons net vir 2 nagte daar was, was ons met vriendelikheid gegroet, deurgevat na ons woonstel en wat 'n plesier om daar te kon bly. Dis baie goedkoper as omliggende plekke en jy kry meer as wat jy verwag van die foto's. Dankie Kobus. Ons sal definitief weer van julle gebruik maak in die toekoms.

29 @ Weenen's response

Hi Michael,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is bly dat julle dit geniet het hier by ons. Sien uit daarna om julle weer by ons te ontvang.
Groete,
[email protected]

29 @ Weenen
Anneli S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anneli S

Baie geniet.

Baie netjies en bekostigbaar. 1 Badkamer is net te min vir 6 mense.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Anneli,

Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer alle voorstelle, want ons streef daarna om die beste diens te lewer.

Groete,
29 @ Weenen

29 @ Weenen
Jose V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jose V
With spouse/partner

Briljant.

Baie goeie ligging - vriendelike eienaars - mooi skoon en baie veilig.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Jose, Baie dankie vir u terugvoering, dit was regtig aangenaam om julle te kon ontmoet en akkommodeer hier by ons. Hoop ons sien julle sommer weer binnekort hier by ons. Bring volgende keer sommer die hele gesin saam.
Hartenbos Groete
29 @ Weenen

29 @ Weenen
Pierre L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre L
With spouse/partner

Great!

Warm welcome by Kobus and Ronel. The unit was spacious and very neat. Everything one needs for self-catering was there and it was of the best quality. Thank you Kobus and Ronel for your kindness. We're coming again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Hartlike ontvangs deur Kobus en Ronel. Die wooneenheid was ruim en bitter netjies. Alles wat mens nodig het vir selfsorg was daar en dit was van die beste gehalte. Dankie Kobus en Ronel vir julle vriendelikheid. Ons kom weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Mnr en Mev Le Roux,

Baie dankie dit was heerlik om julle by ons te kon akkommodeer hier in Hartenbos. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te ontvang.

Hartenbos groete.
[email protected]

29 @ Weenen
Jaco G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco G
Family with young children

Vreeslik lekker.

Ons as gesin was ontvang asof ons deel van familie was en asof ons al kennisse was vir jare. Die plekkie is goed toegerus en voldoen aan al jou benodigdhede. Ek beveel dit aan vir almal wat op soek is na lekker wegbreek van huis en 'n klipgooi weg van die see. Dit was vir seker een van my lekkerste vakansies ooit...Dankie vir 29 @ Weenen!

29 @ Weenen's response

Hi Jaco

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier by ons te kon he. Hoop ons sien julle weer binnekort by ons in Hartenbos

29 @ Weenen
Ann V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ann V
With friends

Gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing.

Verblyf was netjies en goed ingerig. Gasheer was baie behulpsaam. Sal egter versigtig wees om die plek vir ligte slapers aan te beveel omdat die slaapkamer nie 'n deur gehad het nie. Ons het aan die gasheer aanbeveel om 'n skuifdeur in te sit vanweë die gebrek aan spasie.

29 @ Weenen's response

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer alle voorstelle, want ons streef daarna om die beste diens te lewer. Groete, [email protected]

29 @ Weenen
Malinda L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malinda L
Family with teenagers

Skoon, netjies, vriendelike en goeie diens.

Sien sterre.

29 @ Weenen's response

Hi Malinda,

Baie dankie was baie lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle weer binnekort hier by ons.

Groete vir almal,
Kobus [email protected]

29 @ Weenen
Wanda R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wanda R

Netjies en skoon.

Baie lekker gebly. Daar kan dalk nog 'n lugverkoeler in die tweede kamer wees aangesien daar nie regtig vensters is wat genoeg lug inlaat nie.

29 @ Weenen's response

Goeiedag Wanda

Baie Dankie vir u terugvoering.

Lug verkoeler vir Slaap kamer is heel 1ste op lys sodra die seisoen verby is . Ons hoop om julle weer by ons te sien in die toekoms

Groete

29 @ Weenen
Tanya S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya S
Family with young children

Nice, clean and wonderful.

We were delighted and appreciated the cleanliness. The towels are incredible! Thanks 29 @ Weenen. We'll see you again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi, skoon en lekker.

Ons het heerlik gebly en het die netheid baie waardeer. Die handdoeke is ongelooflik! Dankie [email protected] Ons sien julle weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

29 @ Weenen's response

Hi Tanya,
Baie dankie, dit is net 'n plesier. Hoop ons sien julle weer binnekort hier by ons.
Dankie,
29 @ Weenen

29 @ Weenen
Roelene E - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelene E
Family with teenagers

Was absolutely a pleasure. We will definitely stay here again. Excellent!

Hartenbos is nicely located between Uitenhage and the Cape. My family and my sister's family looked for a place where we could relax and spend some time together. This weekend we made the most beautiful memories in a beautiful and neat environment. The place is equipped with everything you might need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut 'n plesier gewees. Ons sal beslis weer hier bly. Puik!

Hartenbos is lekker halfpad tussen Uitenhage en die Kaap. My gesin en my suster se gesin het 'n plek gesoek waar ons lekker kon ontspan en tyd saam spandeer. Hierdie naweek het ons die mooiste herinneringe gemaak in 'n pragtige, netjiese omgewing. Die plek is toegerus met alles wat jy nodig mag kry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

29 @ Weenen's response

Hi Roelene,
Baie dankie ons is bly julle het die tydjie by ons geniet hoop ons sien jul weer binnekort

29 @ Weenen
Madelein T - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein T

Asemrowend verby en ongelooflike diens.

Mense doen soveel meer as wat daar van hulle verwag word. Altyd vriendelik en hoflik en gaan uit hulle pad uit om jou verblyf so lekker as moontlik te maak. Wonderlike plek vir troue en vir familietyd.

29 @ Weenen's response

Hi Madelein. Baie dankie ons is bly julle het die tydjie by ons geniet en mag julle n baie geseende huwelik he en alles wat goed en mooi is.


29 @ Weenen
Ntosh S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ntosh S
With friends

Top class service delivery!

The host is incredibly friendly with exceptional customer service skills. The place is so homey and warm, and very inviting. The cleanliness is of high standard. Everything that we needed was there, including the convenience of the location to shops and overnight outlets. It was indeed a home away from home. We'll definitely be going back soon.

29 @ Weenen's response

Hi Ntosh
Thank you for your lovely review, hope we see you again soon

29 @ Weenen
Deon D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon D
Family with young children

Baie lekker gebly en baie vriendelike mense!

Sien sterre.

29 @ Weenen's response

Hi Deon

Baie dankie. Ons sien uit om jul weer te ontvang hier by ons.

Groete

29 @ Weenen

29 @ Weenen
Elsa G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa G
With spouse/partner

Wonderlike vriendelike gasvrou en gasheer.

Ek sal beslis die blyplek aanbeveel. Netjies, goed ingerig, ons het niks kortgekom nie. Goeie ligging.

29 @ Weenen's response

Goeiedag,

Baie dankie was baie lekker om tannie hulle hier by ons te kon akkommodeer hoop ons sien julle weer binnekort.

Hartenbos Groete

29 @ Weenen
Karen G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen G

Pragtige plek, aangename eienaars. Sal weer gaan.

Sal beslis weer teruggaan.

29 @ Weenen's response

Hi Karen,

Baie dankie ons sien uit daarna om julle weer te ontvang by ons.

Mooi bly en groete.

29 @ Weenen
From
R550
per night (sleeps 3)
From
From R550
per night (sleeps 3)
From
R550
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 13:00 to 20:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 29 Weenen Avenue, Hartenbos, 6520, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabvH6B23mL4eYzaHidAjrL0jKLcDZEjlt9NNTcf2qaZJ6xW79O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R550  per night(sleeps 3) 45 5 1 5 29 Weenen Avenue Hartenbos 6520 Western Cape 0860 022 102 13:00-20:00 09:00 -34.120316 22.11423
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!