2OpTerblanche
Review Summary
Cilliers M - Jan 2021
Overall score
Baie goed en lekker.
Roelien B - Jan 2021
Overall score
Gemaklik en goeie diens.
Lerato M - Jan 2021
Overall score
Very relaxing.
Jurie L - Dec 2020
Overall score
Baie bekostigbaar en geleë naby alle plekke.
Enid P - Oct 2020
Overall score
Goeie diens en rustige atmosfeer
Ineke K - Mar 2020
Overall score
Netjies en naby aan lughawe.
Yolandi K - Mar 2020
Overall score
Friendly people, rooms very nice and cosy and equipped with everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike mense, kamers baie mooi en gesellig en ingerig met alles wat jy benodig.
Sal enige tyd weer in die toekoms 2OpTerblanche gastehuis gebruik. Baie tevrede met woonplek en personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2OpTerblanche's response
Hi Yolandi, baie dankie vir jou resensie. Ons is baie gelukkig dat julle, julle self hier geniet het, al was dit vir so kort tyd perk.
Hoop om julle gou weer tesien.
Andre
Kisbey B - Jan 2020
Overall score
Skoon en netijes.
2OpTerblanche's response
Hi, baie dankie vir julle verblyf met ons.
Ben S - Dec 2019
Overall score
Nie voldoen aan verwagtinge nie.
2OpTerblanche's response
Hi Ben
Die personeel het my laat weet dat julle die handdoek reeling gebreek was na julle uit gecheck het. Dit was reg terwyl julle in gecheck het. Julle het dit nooit aan gemeld terwyl julle hier was nie.
Dit word gewys dat die tweede bed 'n slaapbank is, voor julle bespreek het. Ons is baie jammer dat 'n handdoek reeling julle verblyf met ons bederf het.
Alpheen P - Dec 2019
Overall score
Pleasant stay.
Michelè D - Nov 2019
Overall score
Not happy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nie gelukkig.
Weet nie of als skoon is nie, bv. handdoeke hang agter badkamerdeur, nie soos ander B&B waar dit op bed lê nie. Kan ook nie die kamerdeur na gang sluit wat na badkamer toe gaan nie, voel daarom onveilig. Buite veilig met alarms. Volgens advertensie was ontbyt ingesluit. Dit nie so voorgekom nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2OpTerblanche's response
Beste Michelè,
Dankie vir jou terugvoer.
Die kamers word gediens en alles is skoon.
Dit word by verskeie afdelings op die webtuiste genoem dat ontbyt beskikbaar is maar nie ingesluit word by die tariewe nie. Dit word ook so aangedui op die kwotasie wat julle aanvaar het.
Groete
2OpTerblanche
Marinda S - Oct 2019
Overall score
Heerlik ontspannend.
2OpTerblanche's response
Goeie dag Marinda,
Baie dankie vir verblyf hier by ons. Hoop om julle weer te sien.
Shaun P - Sep 2019
Overall score
Pleasant and peaceful.
2OpTerblanche's response
Hi Shaun,
I'm sure there must have been a misunderstanding. Our breakfast starts at 6 am and we also offer to do takeaway breakfast boxes for those who choose to leave before 6 am. This has been a standard ever since we opened.
Andre
Caren V - Aug 2019
Overall score
Baie lekker gebly.
Helen B - Aug 2019
Overall score
Nice clean place. A bit cold in winter with all doors open in open-plan area and to get to bathroom.
Dirk M - Jul 2019
Overall score
Definitely value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beslis waarde vir geld.
Sal enige tyd weer hier kom bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marie Q - Jul 2019
Overall score
Heerlik.
Jacques S - Jun 2019
Overall score
Alles wat ons wou hê.
2OpTerblanche's response
Hi Jacques,
Baie dankie vir julle. Hoop op julle weer tesien.
Goed gan,
Andre
Riaan N - Jun 2019
Overall score
Stukkende goedere. Onprofessioneel.
2OpTerblanche's response
Hi Riaan,
Ons het jou gebel op die dag van check in om telaat weet dat die kamer van voorige gaste dit in n toestand gelos het. Ons het vir jou n keuse geger van jou geld terug of by ons ander gaste huis 4 op Fick te laat bly. Jy het gekies om na 4 Op Fick te skyf. Daar was geen klagtes van jou kant af toe jy hier was nie. Ons kan nie help as jy nie praat nie.
Darryl P - Jun 2019
Overall score
My stay was very good.
2OpTerblanche's response
Dear Darryl,
We are happy to hear that you enjoyed and relaxed a bit during your stay. Hope to see you again.
Safe travels.
Regards,
Andre
Rosslyn B - Apr 2019
Overall score
A home away from home.
2OpTerblanche's response
Beste Rosslyn,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons was baie gelukkig met julle hier en sal julle enige tyd weer by ons wil ontvang.
Lekker dag verder!
Groete,
Andre
Jeffrey H - Apr 2019
Overall score
Ligging, veiligheid, netheid eersteklas.
2OpTerblanche's response
Beste Jeffrey,
Baie dankie vir die compliment. Gaste soos jy maak dit die moeite werd om in die industrie te wees.
Hoop om jou weer te sien.
Groete,
Andre
Cobus P - Mar 2019
Overall score
Eienaars was vriendelik en die area is lekker stil. Daar is baie eetplekke in die omgewing.
2OpTerblanche's response
Beste Cobus,
Ek oorweeg dit sterk om lessenaars in die Blou en Rooi kamers te sit, dis al wat ek kort om 4 sterre te kry, maar dan moet ek muur afbreek om die kamers groter te maak. Miskien in die toekoms.
Verder is ons bly jy het jou self hier geniet.
Alle voorspoed voorentoe,
Andre
Thomas G - Jan 2019
Overall score
Baie netjies en altyd lekker en dis 'n baie mooi plek.
2OpTerblanche's response
Beste Thomas,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Alles van die beste.
Groete,
Andre
Lynn D - Dec 2018
Overall score
Netjies.
2OpTerblanche's response
Beste Lynn,
Dankie dat jy by ons gebly het. Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet.
Tot volgende keer.
Groete,
Andre
Lourens E - Dec 2018
Overall score
Mixed feelings.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemengde gevoelens.
Die verblyfplek het drie toetse gefaal. Enkellaagtoiletpapier, slegte stort en swak kommunikasie. Ek het ook 'n ring daar vergeet en niemand het my daaroor probeer kontak nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2OpTerblanche's response
Ek is jammer om te hoor dat ons dienste nie na wense was nie. As gaste iets hier agterlos, word dit veilig gestoor vir 6 maande. Julle is meer as welkom om dit te kom haal. Ons handhaaf 'n 3-ster standaard; enkellaag is aanvaarbaar.
Lourens G - Oct 2018
Overall score
Aangenaam.
2OpTerblanche's response
Beste Lourens,
Baie dankie vir jou terugvoer. Tot ons mekaar weer sien.
Goed gaan.
Elaine Z - Aug 2018
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Thomas G - May 2018
Overall score
Dit was baie lekker, baie netjies, was baie tevrede.
2OpTerblanche's response
Hi Thomas.
Ons is baie bly dat julle die tyd by ons geniet het. Ons is bly dat alles na julle smaak was en dat julle alles so goed gevind het. Ons hoop om julle weer gou by ons tesien.
Goed gaan,
Andre
Hennie M - Jan 2018
Overall score
Gerieflike verblyf naby lughawe.
2OpTerblanche's response
Hi Hennie. Ons is bly ons kon jou oorstop hier by ons hê. Tot ons mekaar weer sien. Veilig rys.
Andre
Sophie S - Jan 2018
Overall score
All in order.
2OpTerblanche's response
Hi. Thanks for good review. Safe travels.
Andre
Mariska K - Dec 2017
Overall score
Verblyf was netjies en veilig.
2OpTerblanche's response
Hallo julle. Ons is bly om tehoor alles was reg vir julle hier. Tot ons weer ontmoet. Veilig ruis.
Andre
Elias A - Nov 2017
Overall score
It's nice place to be.
2OpTerblanche's response
Hi. I'm happy to hear everything was ro your liking. Till we meet again. Safe travels.
Andre
Linda V - Oct 2017
Overall score
Very neat and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en vriendelike diens.
Ons het oornag en is vriendelik ontvang al was ons eers 20.00 daar. Ons verblyf was baie netjies en gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2OpTerblanche's response
Hi Linda.
Bly julle het jul self geniet hier. Tot volgende keer.
Andre
Melany P - Aug 2017
Overall score
Die gaste het die verblyf baie geniet. Die plek was baie netjies en hulle het baie welkom gevoel met die gasvryheid van die gasheer.
2OpTerblanche's response
Hi Melany. Ons is baie bly dat julle die tyd by ons geniet het. Ons is bly dat alles na julle smaak was en dat julle alles so goed gevind het. Ons hoop om julle weer gou by ons tesien. Goed gaan.
Andre
Jaco V - Apr 2017
Overall score
Poor service.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Diens swak.
Aankoms was hoflik en ek het dadelik my uitstaande fooi betaal. Ek het onmiddellik betaal en moes kleingeld kry, maar het tot nou toe geen kleingeld ontvang nie. Dis die eerste keer dat iemand nie my kleingeld gee nie. Verder is ontbyt voorgesit maar geen voorsiening is gemaak vir iemand wat nie brood eet nie. Dis ook nie gevra nie, dis net aanvaar. Ek het 'n slegte ervaring gehad en ek reis baie vir werk en plesier. Die gas geyser se instruksies op die muur verskil van die instruksies wat die persoon gegee het. Gelukkig na 'n paar minute se gesukkel het ek effens warm water kon kry. Dit is beslis nie die prys werd nie met die geyser wat so swak is nie. Die televisie kan net sekere kanale opvang. Die dekodeerder is iets nie bekend nie, dus het ek geen TV gekyk nie. Ek is baie teleurgesteld in die ondervinding van R490 per nag met sulke diens. Ek sal dit eerder verwag van 'n baie goedkoper plek of backpacker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2OpTerblanche's response
Hi daar Jaco,
Ons is baie jammer dat ons jou verontrief het.
DIt word gemeld in die kwotasie dat ons 'n kontinentale ontbyt gee. Dit is ook genoem dat ons OVHD vir die TV's het. Jy het ook nie gepraat toe jy hier was nie, ons sou jou dadelik gehelp het met enige versoek. Stuur asb jou bankbesonderhede dat ons 'n oorbetaling kan doen.
Hannes D - Feb 2017
Overall score
Clean, neat, safe and it is managed well.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies, veilig en word goed bestuur.
Die plek is baie netjies. Smaakvol gemeubileer. Goeie waarde vir geld. Bestuurder by vriendelik en behulpsaam. Kan plek aanbeveel en sal weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2OpTerblanche's response
Hi daar Hannes. Baie dankie vir die terugvoer. Dit maak dit sommer die moeite werd in die industrie. Julle is altyd weer welkom.
Tot volgende keer.
Andre
Leon K - Jan 2017
Overall score
Great location, close to the area we wanted to be.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ligging, naby aan die gebied waar ons wou wees.
Goeie ligging na aan die Lughawe, Boksburg, Edenvale en Germiston. Die gas warm waterstelsel het so bietjie gepla, want die stort was of te warm of te koud. Spek en eiers sou ook heerlik gewees het vir ontbyt. Goeie sekuriteit. Algeheel: Goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2OpTerblanche's response
Hi daar, baie dankie vir die terugvoering. Soos die kwotasie wat julle aanvaar het, noem ons dat dit 'n kontinentale ontbyt is.
Lizél S - Jan 2017
Overall score
Pleasant, very neat, clean and tasteful accommodation with friendly hosts.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam, baie netjies, skoon en smaakvolle verblyf met vriendelike gashere.
Gastehuis was baie aangenaam, skoon, baie netjies en smaakvol. Mense is vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oorslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2OpTerblanche's response
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Tot volgende keer.
Lydia M - Dec 2016
Overall score
Skoon, netjies en baie vriendelik.
2OpTerblanche's response
Hi daar. Ek is baie bly julle het julle bly met ons geniet. Tot volgende keer.
Nicole M - Oct 2016
Overall score
Netjies, skoon, gerieflik en veilige parkering.
Amanda B - Sep 2016
Overall score
Lekker geslaap en waarde vir geld.
Dass H - Sep 2016
Overall score
Andre is a good host, the place was quiet and comfortable.
2OpTerblanche's response
Hi Dass, thanks for review. Thank you for staying with us. Breakfast, as per your quote that was sent to you, does stipulate continental breakfast and even has a description of what a continental breakfast is.
Elané V - Sep 2016
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
Goeie waarde vir geld en goed geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2OpTerblanche's response
Hi daar, baie dankie vir die terugvoer. Ek hoop om jou weer gou hier by ons te sien.
Claudine W - Aug 2016
Overall score
Gemaklik en rustig.
2OpTerblanche's response
Hi Claudine. Baie dankie vir die terugvoering. Ons is nou in die process om die Gas Geysers te vervang, ons besef dis 'n probleem. Maar verder is on baie bly jy het lekker gekuier.
Erna F - Aug 2016
Overall score
Safe, clean and neat but attention could be paid to the heating system and the visibility of the staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig, skoon, netjies maar aandag kan gegee word aan die verhittingstelsel en sigbaarheid van personeel.
Moet sê, die stort se verhittingstelsel het nie vir ons gewerk nie dit was 'n groot irritasie. Indien die gastehuis kan belê in 'n ordentlike geyser-stelsel sal dit beter wees. Die stort verhitter se vlam het ontydig afgegaan vernaamlik in die winterweer. Stel voor dat personeel meer sigbaar is vernaamlik tydens etes.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2OpTerblanche's response
Hi Erna. Dankie vir jou terugvoering. Ons het onlangs al die gas warm water heaters laat diens. Ons sal weer daarna kyk. Meeste gaste hou nie daarvan dat staff om mense drentel nie, dus bly ons uit die gaste se pad terwyl hulle hier is.
Leon J - Jul 2016
Overall score
Great accommodation for the casual traveller.
2OpTerblanche's response
Hi Leon.
Thanks for your feedback. We will be sure to have a look at the screws and towel rail.
Andre
Charnine P - Jul 2016
Overall score
Dit was rustig en veilig en ons sal dit aanbeveel.
2OpTerblanche's response
Hi Daar, dis nie 'n standard om 'n ontbyt pakkie te kry nie, ander plekke sou julle laat loop het sonder enige etes. Baie bly dat julle lekker geslaap het.
Simone B - Jul 2016
Overall score
Aangenaam.
2OpTerblanche's response
Hi Simone, in die Main kamer se beskrywing staan daar "3/4 couch" vir die 3de persoon, maar anders is ons bly julle het lekker gekuier hier by ons. Tot volgende keer.
Willie G - Jun 2016
Overall score
Conveniently close to the airport.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik naby die lughawe.
Vriendelike ontvangs en pragtige kamers! Heerlike ontspanne atmosfeer en sentraal geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2OpTerblanche's response
Hi Daar Jaco, baie dankie vir jou bly met ons. Hoop om julle weer gou weer te sien. Julle is altyd welkom. Voorspoed met die nuwe kleintjie.
Hennie M - Jun 2016
Overall score
Ons het terdeë geniet.
2OpTerblanche's response
Hi daar Hennie. Hoor daar was 'n issue met die Blou kamer se stort. Soos aan gedui, laat ons dadelik weet oor die stort. Dit help ons nie dat jy eers praat wanneer julle uit check nie. Dis gas geysers wat 'n bietjie anders werk as normale geysers. Sodra jy dit gekop het sal jy geen probleem het nie. Baie jammer daar oor.
Noxy K - Jun 2016
Overall score
Outstanding and exquisite accommodation.
2OpTerblanche's response
Hi Noxy,
Was wonderful to have you guys over.
Till we meet again. Go well.
Mark F - Jun 2016
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Het baie lekker gebly, maar was 'n bietjie teleurgesteld toe ek vir 'n tweede keer daar bespreek. Die tarief vir die blou kamer is dieselfde as vir die main room, maar daar is geen lugversorging in nie en ook die warmwatertoestel (geyser) is werklik nie geskik nie. Die water is of baie warm of yskoud.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2OpTerblanche's response
Hi daar. Ons tariewe is dieselfde op al ons kamers. Eerste een wat bespreek kry hom. Die gas geysers het instructions om hoe om dit te gebruik teen elke stort.
Hanri M - Apr 2016
Overall score
Fantastiese verblyf!
2OpTerblanche's response
Beste Hanri,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het julself geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Andre
Hettie B - Apr 2016
Overall score
Heerlik!
2OpTerblanche's response
Hi Hettie, Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het julself geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Andre
Natashia W - Apr 2016
Overall score
Uitstekend.
2OpTerblanche's response
Hi daar. Dankie vir jou terugvoering. As jy gaan kyk na die beskrywing en op die kwotasie wat na jou gestuur is, staan daar kontinentale ontbyt met n beskrywing van wat 'n kontinentale ontbyt is. Baie jammer oor die misverstand.
Amanda S - Apr 2016
Overall score
Ongelooflik!
2OpTerblanche's response
Hi Daar, baie dankie vir die goeie terugvoering, was baie lekker om julle hier te hé, julle is enige tyd weer welkom. Andre
Marietjie V - Mar 2016
Overall score
Skoon, netjies en gasvry.
2OpTerblanche's response
Hi Amanda. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Baie dankie vir goeie terug voer. Maak dit alles die moeite werd.
James R - Mar 2016
Overall score
Ongekende waarde vir geld.
2OpTerblanche's response
Hi daar At,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het julself geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Andre
Lizette D - Mar 2016
Overall score
Was absoluut die moeite werd.
2OpTerblanche's response
Baie Dankie vir die terugvoer. Eks baie bly julle het die bly hier by ons geniet. Hoop om julle vinnig weer te sien. Goed gaan tot dan.
Nindo M - Feb 2016
Overall score
The hospitality was excellent, location great.
2OpTerblanche's response
Hi there,
We are glad you enjoyed your stay here, we hope to see you soon again.
Andre
Leoni S - Jan 2016
Overall score
Groot bederf.
2OpTerblanche's response
Hi Leoni,
Baie dankie vir jou kompliment, waardeur goeie terug voer.
Groete,
Andre
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 2 Terblanche Road, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
- No children under 16