The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 3 on Elf | TravelGround
+25

3 on Elf

58 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 58 reviews for 3 on Elf
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Miskaat C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miskaat C

Dit was baie lekker en die huis is baie mooi.

Baie bankie vir 'n lekker naweek in julle huis.

Jean-mari B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean-mari B
With friends

Fantasmagories.

Ons sal nie vir die 'n beter plek kon gevra het nie. Dis definitief waarde vir jou geld en die kamers is fantasties. Al wat 'n mens sal dalk wil hê in elke kamer is 'n losstaande waaier vir die warm dae, maar verder was dit sprokiesmooi.

Monica V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica V
With spouse/partner

Best value for money.

We really enjoyed our stay. The house is spacious and well furnished. Would definitely go again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste waarde vir geld!

Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis is ruim en goed ingerig. Sal vir seker weer bespreek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

George G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
George G
With spouse/partner

Good value for money.

Very nice and cosy house in a good neighborhood and close to all the attractions.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir jou geld.

Baie lekker gesellige huis in goeie woonbuurt en naby al die besienswaardighede.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amandie J - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amandie J
With spouse/partner

Wonderlik was ongelooflike naweek.

Voel of jy by die huis is, baie netjies met al die geriewe wat mens nodig het.

Kevin V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kevin V
With friends

Baie sentraal, goed ingerig en gerieflik.

Alles was baie goed, behalwe die feiit dat ons nie geweet het dat daar konstruksiewerk reg langsaan was nie, die Vrydagmiddag, sowel as baie vroeg die Saterdagoggend. Elektriese aparate is gebruik om in stene te sny en die werkers was ook baie luidrugtig. Ons het dit onstellend gevind. Andersins was alles baie goed.

Anita V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Anita V
With spouse/partner

Rustige atmosfeer.

Baie rustig, sou net graag 'n toesluitmotorhuis wou gehad het.

Elsabe R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe R
With spouse/partner

Lekker. Nee, baie lekker!

Ons het die verblyf baie geniet. Alles was netjies. Ons het 'n warm ontvangs gekry. 3 on Elf het ons wegbreeknaweek behoorlik die moeite werd gemaak want ons het veilig gevoel daar. Baie dankie aan Hettie en John.

Quentin L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quentin L
Individual traveler

Netjies, stil ligging.

Ek kan 3 on Elf rêrig aanbeveel. Dit is goed versorg en goeie waarde vir geld.

Aletta H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aletta H
Family with young children

We really enjoyed the stay - tranquil and luxurious.

We were greeted after hours after we were held up by roadworks. We really appreciated it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly met rustigheid en baie luuks.

Ons is na ure ontvang nadat ons baie opgehou is met padwerke. Ons het dit baie waardeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cheryl B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl B

Huis weg van die huis af.

Dit was regtig 'home away from home'. Voorsien van alles wat jy sal nodig hê. Rustige naweek! Sal definitief weer binnekort soontoe wil gaan.

Michele L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Michele L
With spouse/partner

Waarde vir geld vir die area.

Met ons aankoms, was ons vriendelik gegroet deur die eienaars. Die huis is lekker groot en sal goed wees vir ‘n familie wat spasie nodig het. Daar kan dalk net van die onnodige ornamentjies en goed verwyder word uit die huis sodat mens nie ongemaklik voel asof jy in iemand anders se huis woon nie. Die binnebraai het lekker gewerk en het gehelp teen die ysige koue van die naweek. My enigste negatiewe kommentaar is dat daar net ‘n verwarmer/panel heater of elektriese kombers in kamer gesit word aangesien die huis baie koud is. Die foto's van buite die huis kan dalk ook net opgedateer word aangesien dit glad nie meer so lyk daar nou nie. Daar is heelwat meer huise nou daar en dit gee mens 'n verkeerde idee van die area rondom die huis. Daar staan ook onder kamergeriewe dat daar 'n kaggel is, wat nie die geval was nie. Dankie vir ‘n lekker naweek. Sal dit vir seker aanbeveel vir mense wat in die somer in Langebaan wil gaan vakansie hou.

Andrew K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew K
With spouse/partner

Very nice.

Will recommend the place, it is quiet, clean and neat. Can walk to town from here.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker man, lekker.

Sal die plek aanbeveel, is stil, skoon en netjies. Kan dorp toe stap van hier af.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lance E - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lance E
Family with young children

Very neat, clean and friendly owners.

We were six adults and one child. The house was neat, clean and had loads of space. All household appliances worked and the house was not far from the shops. Because the house is in a cul-de-sac there was no one just wandering about to bother us. Will definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, skoon en vriendelike einaars.

Ons was ses volwassenes en een kind. Die huis was netjies, skoon en het baie spasie gehad. Alle huishoudelike toerusting het gewerk en die huis was nie ver van die winkels nie. Omdat die huis in 'n cul-de-sac staan was daar geen "rondlopers" wat gepla het nie. Sal definitief weer gaan kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Enrico W - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Enrico W
Family with young children

Best place to relax!

Thank you! My family and I really enjoyed it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste plek om te ontspan.

Baie dankie, ek en my gesin het dit baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rikus H - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rikus H
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly. Rustige en stil omgewing. Eienaars baie gasvry.

Baie sentraal naby alles. Sal definitief weer in die toekoms daar oorbly.

Jenny C - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny C
With spouse/partner

Geniet, gemaklik, rustig, netjies. We will be back!

Eienaars is vriendelik, bedagsaam. Alles is daar wat jy sal nodig kry om gemaklik vakansie te hou. Ons sal beslis weer daar oorbly en vir 'n langer tydjie met familie.

3 on Elf's response

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Dit was vir ons 'n voorreg gewees om julle hier te hê.
Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete,
John en Hettie
3 ON ELF

3 on Elf
Tom S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tom S
With spouse/partner

Place is nice.

3 on Elf is super clean and big and everything is there. A lovely place.

3 on Elf's response

Tom en Yvonne.
Baie dankie vir julle terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet.
Kom kuier weer vir ons.
Groete,
John en Hettie

3 on Elf
Carinca L - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Carinca L
With friends

Average

The man wasn't very friendly. Didn't realise we had to supply our own toilet paper.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemiddeld

Manspersoon nie baie vriendelik gewees nie. Nie besef ons moes ons eie toiletpapier saamneem nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tinus P - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tinus P
With friends

Very nice and comfortable.

Very tidy and clean, friendly reception. House is more than adequate. Spacious and comfortable. Will call book again. Quiet and peaceful area. Thank you very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en gerieflik.

Baie netjiese en skoon huis met vriendelike ontvangs. Huis met meer as wat jy nodig het. Spasie en gerief. Sal weer daar gaan bly. Rustig en stil omgewing. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sarie N - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sarie N
Family with teenagers

Pragtige groot leefhuis met uitstekende geriewe.

Hettie by ontvangs was 'n ster en baie gasvry.

Alta H - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta H

Ons het baie lekker gebly.

Ek, my man, my broer en skoonsuster het by 3 on Elf oorgebly vir 2 nagte. Wat 'n aangename verrassing! Die verblyf is groot en baie ruim, en elke kamer het sy eie badkamer. Die huis is ingerig om aan elke denkbare behoefte te voldoen - baie dankie!

3 on Elf's response

Alta, Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly dat julle dit geniet het en dit gerieflik gevind het. Kom maar weer in die toekoms na ons.
Groete,
Hettie Lundall

3 ON ELF

3 on Elf
Sunita H - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunita H
With friends

Dit was een lekkerte!

Die huis was pragtig goed ingerig en baie lekker geleë. Ontvangs was hartlik en ons sal weer van die huisvesting gebruik maak.

3 on Elf's response

Sunita, Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves. Onthou ons in die toekoms!

Groete, Hettie Lundall
3 ON ELF

3 on Elf
Cornelia O - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Cornelia O
Family with young children

Dit gee die gevoel jy is in jou eie huis.

Dit is 'n besonderse lekker plek om by in te boek. Als wat jy nodig het is daar. Ons was daar met 'n baba. Daar was 'n bababedjie in die kamer. Wasmasjien, tuimeldroër en selfs strykgeriewe. Wat kan mens meer vra? Die huis is kindervriendelik en sal enige tyd weer daar inboek.

Francois C - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois C
With spouse/partner

Vriendelike en hulpvaardige diens. Voel sommer tuis.

Baie ruim met smaakvolle meubels en ander benodigdhede. Enigste kommentaar: Aanwysings om die huis maklik te kry sal baie help.

Colette W - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Colette W
Family with young children

Rustig, volledig toegeruste wooneenheid.

Die volledig toegeruste woning is geleë in 'n stil rustige area, nie te ver van die see en die spar nie. Woning was baie gerieflik en skoon. Area baie rustig en ontspanne. Kon heerlik rus en tyd as familie saam spandeer.

Retha T - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha T
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs.

Verblyf was ongelooflik lekker. Die slaapkamer is ruim, skoon en verwelkomend. Eienaars was baie tegemoetkomend om ons baie later as die gegewe aankomstyd te ontvang. Die huis het alle luukshede beskikbaar wat jy ook al mag nodig kry. Sal beslis weer daar gaan slaap as ons in Langebaan kom. Uitstekende waarde vir geld!

Boetie S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Boetie S
With spouse/partner

Baie lekker en rustige omgewing om jou 45ste huweliksherdenking te vier.

Sien die sterre.

Gert W - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gert W
With spouse/partner

Aangenaam, netjies, rustig, stiptelik en privaat.

Vriendelik ontvang. Die mense was inskiklik met die ontvangs van die sleutel. Dit is regtig waarde vir wat hulle vra per nag per persoon. Ruim selfsorg-afdeling en sou jy moes deel met ander gaste sou dit nie probleem skep nie. Kamers het elk sy eie badkamer en daar is twee "eetkamers", dus kan twee families maklik daar bly. Slaapplek vir 8 mense, maar eetplek vir 16. Lekker geleë en stil.

Flip W - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Flip W
With spouse/partner

Heerlike, rustige verblyf.

Sien die sterre.

Yolandi R - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi R
Family with young children

Wat 'n aangename, wonderlike plekkie.

Volgende keer bring ons die hele familie.

Jannie R - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jannie R

Ons en ons getroude kinders het 'n naweek saam daar gekuier.

Dit is 'n heerlike, ruim en koel huis. Dit is ook goed toegerus. Die binnebraai het braai baie maklik gemaak. Die woonbuurt waarin dit geleë is, is baie stil en skep 'n gevoel van veiligheid. Ons het die gashere baie tegemoetkomend en hulpvaardig beleef sonder dat hulle met ons doen en late ingemeng het. Vir 'n rustige naweek is dit onoortreflik. Al die nodige fasiliteite is binne bereik.

Petro C - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro C
With friends

Dit was net een fees in Langebaan.

3 on Elf is uitstekend geleë en volledig toegerus met alles wat jy mag nodig hê! Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Elmarie P - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elmarie P
With friends

Lieflike Weskus-blomme!

Die huis is gerieflik. Die trappe is dalk 'n probleem vir sommiges en die eenheid is nie geskik vir volwassenes wat moet deel nie.

Hanna R - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanna R
With friends

Dit was 'n ongelooflike ervaring en sal dit vir enigiemand aanbeveel!

Ons het al baie gereis, maar nog nooit soveel gasvryheid en gerief beleef nie.

Andries T - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries T
With friends

Baie rustig!

Dis 'n lekke plek om te kuier en te rus.

Debbie S - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie S
Family with young children

Fantastic stay at 3 on Elf in Langebaan!

Comfortable, warm stay in a lovely, clean, spacious house which had everything that we needed. Each bedroom having an en suite bathroom and own TV, is a definite advantage! We made good use of the indoor braai. The house can accommodate 8 people; perfect for a family or a group of friends.

Yvette R - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette R
With friends

Een nag was hopeloos te min vir hierdie fantastiese plek!

Sien die sterre hieronder.

Olaf V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olaf V
With spouse/partner

Rustig, stil en ontspanne.

Heerlik privaat. Alle geriewe denkbaar. Baie dankie.

Bokkie B - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bokkie B
With friends

Heerlik ontspan in â??n gerieflike, baie netjiese huis!

'n Wonderlike ervaring!

Jan E - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan E
Family with teenagers

Puik! Puik! Puik!

Een van die beste blyplekke waar ons gebly het die vakansie.

Marlene W - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene W
With spouse/partner

Heerlik - het lekker ge-"chill" vir 'n paar dae!

Baie dankie, ons het heerlik gebly.

Jc B - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jc B

Baie lekker huis.

Ons sal beslis weer kom kuier, en dan hopelik heelwat langer.

Angelique A - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique A
With spouse/partner

Amazing stay with everything we needed!

Absolute value for money. When ever we go to a self catering place I always land up having to bring half the house with us but 3 on Elf has EVERYTHING there not one item that I brought with that we actually needed! It's mix between your traditional "ouma se huis" and a country style which made it quite cozy. I loved that they had a huge library of books and a few games for some good entertainment around the fire place.

Renette B - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renette B

Rustige area, ruim en gemaklik.

Baie ruim, goed toegeruste leefarea, heerlike braaiplek, vriendelike ontvangs en asemrowende uitsig oor gholfbaan. Kamers pragtig en netjies. Sal beslis weer daarheen gaan. Uitstekende waarde vir geld.

Jenny B - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny B
With spouse/partner

Fantasties, beste waarde vir geld ooit!

Baie dankie vir die heerlike vakansie-week wat ons in u pragtige, netjiese, skoon en gerieflike huis kon tuisgaan. Rus en vrede wat woorde nie kan beskryf nie. Sal beslis weer 3 on Elf verkies met volgende vakansie by Langebaan.

Mariette M - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette M
With friends

Een aand oorgebly, sal weer hier kom bly wanneer ons Langebaan toe kom.

'n Lekker kuierhuis met 'n groot, oop leefvertrek vir lekker saamkuier.

Ankie S - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ankie S

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Leana R - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana R
With friends

Skoon, ruim met 'n ongelooflike uitsig!

Ons het so lekker gebly! Sal vir enige iemand dit aanbeveel, en ons sal verseker weer daar gaan bly! Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek!

Marthie C - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marthie C

Lekker gebly en lekker vakansie gehou.

'n Netjiese plek! Lekker vakansie gehou. Ons kon nie die "pool tafel" gebruik nie. Gebruik van die motorhuis sou waardeer word. Die geriewe is ordentlik, en alles wat benodig word, is beskikbaar.

Christo L - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo L
With spouse/partner

Baie lekker en alles wat nodig is, was beskikbaar.

Baie dankie, veral die gasheer en -vrou was uiters vriendelik en behulpsaam. Uit en uit 'n wonderlike ervaring!

Charl B - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl B
With spouse/partner

Ons het die verblyf geniet. Dankie.

Baie dankie. Ons verblyf was heel aangenaam.

Gershia K - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gershia K
With friends

Excellent!!!!

Hi guys! We really had a stunning stay @ 3 on Elf, it's definitely a place to return to. We loved the warmth and homely feel. It's rare to find a place these days which is value for money. Thank you very much for the hospitality.

Gawie N - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gawie N
With friends

Wonderlik!

Sien die sterre hieronder.

Theo & Marie W - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo & Marie W
With spouse/partner

Dit is 'n rustige, goed toegeruste huis met 'n lieflike atmosfeer in 'n pragtige omgewing.

Met ons aankoms is ons hartlik verwelkom. Die huis is baie mooi en goed toegerus en die atmosfeer laat mens sommer onmiddellik tuis voel. Ons sal definitief die plek vir ander mense aanbeveel.

Elna V - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna V

Dit was soos die Engelse sê "a home away from home".

Ons het baie lekker gebly in 3 on Elf. Ons was mal oor die feit dat elke kamer 'n en-suite badkamer het, die binnehuise braai, boeke, kroeg en werklik sommer alles wat mens nodig het. Ons sal graag weer daar gaan bly.

Christoph G - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christoph G
With spouse/partner

Great relaxing stay :)

Really enjoyed relaxing at 3 on Elf.

Abhi A - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abhi A
With friends

Excellent

No words to describe 3 on Elf other than excellent!

was R3 200
From R2 880
per night (for 8 people)
was R3 200
From R2 880
per night (for 8 people)
was R3 200
From R2 880
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Elf Street, Langebaan, 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxNzU4OTVhLTY0ZjUtNDVhNi1iMzViLThiMTBmY2VhMWExMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 200, now From R2 880  per night (for 8 people) 58 5 1 5 3 Elf Street Langebaan 7357 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.08605158271 18.042857944966
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!