Review Summary
Piet T - Dec 2020
Overall score
Vriendelike en behulpsame ontvangs.
Movourneen M - Nov 2020
Overall score
Fantasties, rustig, gasvry.
3 Palms B&B's response
Baie dankie, Movourneen.
Geraldine D - Dec 2019
Overall score
Dirty and not neat.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Vuil en onnet.
Dit wat ons online gesien het het amazing gelyk, maar in realiteit was ons verwagtinge erg teleurgestel. Lakens was vuil met hare op en bloedvlekke, ons het foto's geneem. Al die water uit kraan was geel en die ketel was steeds vol vuil water toe ons dit wou gebruik. TV se remote het net een battery gehad, stort het nie gewerk nie, waterdruk was 'n nagmerrie en die badkamer was vuil met vuil goed teen die muur van die stort. Klein bar-yskas het 'n vrieskas wat heeltemal toegeys was, so ons kon dit nie gebruik nie. Skilderye teen die muur was skeef en plakkate wat op die muur was, het op die grond gelê. Nie een van ons het ontbyt geëet nie, want die plek is so vuil ons het gedink ons gaan siek raak as ons daar moet eet. Honde orals en hondehare op die buitenste sitplek. Besig met renovations so daar is sand en gereedskap orals, definitief 'n groot safety hazard. Ek moes 4 keer bel om my bespreking te bevestig en die oom wat by die ontvangs sit, het nog steeds nie verstaan wat ek wou hê nadat ek dit op die webtuiste bespreek en betaal het nie. Definitief nie drie sterre werd nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Martin P - Sep 2019
Overall score
No value for money.
3 Palms B&B's response
Mr Martin Pool,
We always appreciate constructive criticism. Value for money: You requested the room with the brass bed it has a fridge, kettle for tea or coffee supplied, an en suite bathroom, DStv and a small private garden. Customer service: We are available until 23h00 if you had a problem why did you not speak to us
Cleanliness: That bathroom was completely redone 3 days before you came in you were the first customer in the room after the repairs
Location: We are situated in a very quiet part of Kuilsriver with no crime that I know of
Security: Virtually every house in the street have dogs that bark if something moves and we also have dogs that keep unwanted guests away. We Have 4 CCTV cameras inside the yard and 4 cameras in front where the cars are parked
Please contact me and let me know what should be done to make your stay more pleasant
Regards
Ernst
Gontse M - Apr 2019
Overall score
It's a really nice place.
3 Palms B&B's response
Thanks for the nice review
As you found they are very friendly and they are here for your and our safety.
Please visit again.
Linda H - Apr 2019
Overall score
Onnet, onversorg, geyser probleme, ongeslote sekuriteitshek, swak ontbyt.
3 Palms B&B's response
Jammer vir u slegte ervaring. U is die enigste persoon wat gekla het oor Geyser probleme. Dit is Bosch gas geysers, u moet die warm water vol oopdraai sodat water by die sesnsor verbyvloei om die gas oop te maak en die aansitter aan te sit. Sou die druk van die kouewater verhoed dat die water deur deur die geyser vloei sal dit die gas afskakel. Maak albei krane toe en die warm kraan vol oop om die geyser aan te skakel. Dit sou regtig gehelp het indien u ons onmiddelik in kenneis gestel het want dan sou ons iets daaraan kon doen. Die ontbyt bestaan uit graankosse, jogurt sap en warm en koue melk, plus warm ontbyt.
Eugene N - Feb 2019
Overall score
Gemiddeld.
Read more3 Palms B&B's response
Beste Eugene,
Ons vra om verskoning vir die stort deure, dit is moeilik om die persoon wat verantwoordelik was na 2 maande op te spoor.
Ons vra vir gaste om ons onmiddelik te kontak indien hulle 'n probleem het; dit kan dan dadelik reggestel word.
Daar sal definitief werk gemaak word van die toilet, Kaapstad het 'n water probleem en somtyds is die water rooi daarom het ons die
gebottelde water in die 4 houers vir die kombuis en die gaste.
Die honde moet in die kroeg area wees met etenstye, ek sal werk maak daarvan.
Ons het 8 CCTV kameras vir die gaste en ons veiligheid ge-instaleer.
Kom kuier weer dan sal jy sien daar is aandag geskenk aan jou klagtes.
Betsie N - Sep 2018
Overall score
Fotos op webtuiste nie ware weergawe van B&B nie.
3 Palms B&B's response
Dankie vir die opmerking ons het langtermyn huurders gehad vir 2 maande en het baie skade gely. Kamer 3 het verander van dubbelbed na 2 enkelbeddens om aan die aanvraag te voldoen.
Alles is nou terug na normaal, seker jou volgende besoek sal beter afloop.
Nomvuzo M - Sep 2018
Overall score
Excellent in everything.
Eugene J - Jun 2018
Overall score
Friendly staff, but no notification that pets are at the accommodation.
3 Palms B&B's response
Hi Eugene,
Thank you for the review.
In all the adverts it says we are pet friendly. For some reason the dogs love cat food, which according to the Vet causes the skin irritation.
Our dogs are child friendly.
Norman C - Jun 2018
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Ek was vriendelik ontvang. Akkommodasie is netjies en gerieflik. Beslis waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wynand C - Feb 2018
Overall score
Vriendelike ontvangs en uitstekende diens. Sal hulle vorentoe gemaklik weer ondersteun.
3 Palms B&B's response
Baie dankie, dit word waardeer.
Anton M - Feb 2018
Overall score
Almal baie vriendelik en behulpsaam.
3 Palms B&B's response
Baie dankie vir u kommentaar; dit word hoog op prys gestel
Elritia L - Nov 2017
Overall score
Baie aangenaam en gerieflik.
3 Palms B&B's response
Goeie Middag Elritia,
Baie dankie. Ons hoop om jou weer te sien.
Hannelie B - Oct 2017
Overall score
Rustige atmosfeer, ruim kamers met alles wat jy nodig het.
3 Palms B&B's response
Baie dankie Hannelie.
Jakes T - Dec 2016
Overall score
Very good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie waarde vir geld.
Oulike plek en vriendelike mense!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
M C - Oct 2016
Overall score
Goed geleë, netjies, maar instandhouding teleurstellend.
Likowa V - Jul 2016
Overall score
Asemrowend.
Tom D - Apr 2016
Overall score
Lekker!
Sonia D - Jan 2016
Overall score
Daar is nie aan my versoek voldoen soos ek gevra het nie.
Mmabaledi S - Jan 2016
Overall score
This is what I least expected.
Hannelie B - Oct 2015
Overall score
Rustige en netjiese atmosfeer.
Natalie W - Aug 2015
Overall score
Satisfactory.
Elma D - Aug 2015
Overall score
Goeie diens en waarde vir geld.
Eunike V - Mar 2015
Overall score
Gerieflik.
Nicky A - Dec 2014
Overall score
Very homely!
Myrna K - Oct 2014
Overall score
Comfortable and pleasant!
Judy P - Jul 2014
Overall score
I will recommend it
Kgotso M - May 2013
Overall score
Nice
Tekay M - Nov 2012
Overall score
Beautiful place
- Capacity: 23 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: No.3. Gannabos Avenue, Amandelrug, Kuilsriver, 7580, Western Cape
- All ages welcome