The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 305 L'Escalier Cabanas | TravelGround
+61

305 L'Escalier Cabanas

38 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 38 reviews for 305 L'Escalier Cabanas
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Surine V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Surine V
Family with young children

Baie lekker plek.

Sal verseker weer daar bly.

305 L'Escalier Cabanas's response

Dankie Surine.

305 L'Escalier Cabanas
Theo M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo M
With spouse/partner

It was very nice.

Will visit again.

Shalane-marie H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Shalane-marie H
Family with young children

Eenheid is baie netjies en skoon.

305 L'Escalier Cabanas is 'n baie lekker eenheid om so bietjie weg te breek van die stadslewe. Die eenheid is baie skoon en netjies. Baie veilig vir die kinders.

Hannes E - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes E
With friends

Extremely well equipped.

Very neat, well equipped and good location. Better value will be hard to beat.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Hannes,
Baie dankie!
Vriendelike groete Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Tricia M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tricia M
With spouse/partner

Pragtig.

Baie netjies, skoon, perfekte area geleë naby winkels en die strand. Woonstel baie goed ingerig met baie ekstras wat nie verwag was nie. Pragtige natuur, sal definitief aanbeveel vir enigiemand wat 'n vakansie nodig het!

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Tricia,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Vriendelike groete, Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Amanda S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda S
With spouse/partner

Uitstekend.

Baie lekker plekkie. Netjies.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Amanda,
Baie dankie!
Groete,
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Lou B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lou B
With friends

Lekker en rustig. Sal beslis weer gaan.

Goed ontvang. Alles wat nodig is was daar. Veilig en naby alles wat jy nodig het. Skoon beddegoed en pragtige uitsig. Personeel was baie hulpvaardig en veilige parkering vir voertuig.

Jean S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean S

Dit was asemrowend gewees, een van die beste plekke waar ek nog gebly het en die beste toegerus daarby ook.

Hierdie is my ervaring. Die eerste en belangrikste gedeelte van enige bly plek by die see sal wees om die sleutel te af te gaan haal. Dit is waar my eerste geluk begin het, jy gaan haal nie die sleutel soos meeste van die plekke waar ek al voorheen gebly het nie. Die opsigter bring hom vir jou en gee jou n vlugtige toer van waar is wat in die kompleks en die beste is hy wys jou presies waar jy kan parkeer. Dit was vir my uitstekende ervaring gewees en baie gemaklik. Die Woonstel, wow! Ek was so beïndruk gewees die netheid is wat ek eerste na op gelet het. Van die eerste tree wat jy deer die deur gee voel jy klaar tuis. Die woonstel is lekker ruim binne en dit voel nie asof die mure jou vas druk nie. Baie belangrik is let op na die groen boek op die eetkamer tafel, vergeet van Google Maps, al die eetplekke en naby aktiwiteite is daar in die boek dit is 'n ongelooflike ougat idee en dit help mens baie om jou dae te kan beplan. Die uitsig, dit was 'n gesig om te sien, jy't 'n 180 grade uitkyk oor die see en met die braaier op die stoepie kan jy rustig 'n drankie geniet langs die hardekole soos jy die dag aflsuit en kyk hoe die vissermanne hulle laaste vis vir die dag vang. Die sonsopkoms, daar's niks so lekker soos om 'n koppie koffie te kan geniet op die stoep en te kyk hoe die son stadig hom sigbaar maak oor die water. Dolfyne en walvisse, daar is 'n verkyker in die woonstel beskikbaar. Net so na die son op gekom het tussen 7 en 9 swem die dolfyne net agter die golwe verby in n groep van 15-30, dit was iets om te sien, asemrowend om eerlik te wees. Kyk bietjie verder in die see in en jy sal 3 walvisse ook besigtig, hulle is maar bietjie skaam en jy moet mooi kyk. Die woonstel is uitstekend toegerus met strand stoele, kites en speelgoed vir die kinders. Ek was stomgeslaan, jy bring net jouself iets om te eet en te drink en daar gaan jy, basies 'n bring en braai, maar net 20 keer beter. Die heel beste is jy hoef nie eers 'n DStv-kaart saam te bring nie. jy't die volle DStv tot jou beskikking saam met catch-up met die Explora. Ek sal die plekkie sterk aanbeveel, die sekuriteit is op en wakker. Die paadjie strand toe is baie gerieflik en veilig. Die plekkie voel soos jou eie en as jy beplan om minder as 'n week te bly gaan jy baie spyt wees want elke dag sien jy iets nuuts en anders. Baie Dankie dit was 'n ongelooflike lekker vakansie.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Jean
Dit is die ongelooflikste review wat ek in my lewe al gesien het, en so dankbaar vir die tyd wat jy spandeer het om jou ervaring te deel.
Ek hoop ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Christo G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christo G
Family with teenagers

Perfect.

Very neat and nice place.

Juanita V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita V
Family with young children

It felt like walking into my own home.

Was very excited to stay there and the starter kit they gave us was fantastic. They had a book with all the emergency numbers and everything that was available and where.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gevoel of ek in my eie huis instap.

Was baie opgewonde om daar te bly en die starter kit wat hulle vir ons gegee het was fantasies. Hulle het 'n boek gehad met al die noodnommers en wat alles beskikbaar is en waar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Juanita,

Ek is baie bly jul het dit geniet hoop om jul sommer gou terug te verwelkom!

Vriendelike groete
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Ina S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina S
Family with young children

Was ongelooflik lekker.

Was wonderlik. Ons het dit vreeslik geniet. Die woonstel is skoon, netjies en ruim. Daar is alles mag jy mag nodig kry en nog meer. Definitief waarde vir geld. Heerlik met jou eie balkon en braaiplekkie. Dankie Fransisca en opsigter vir al die moeite.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Ina,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Word baie waardeer. Ek is bly julle het lekker gerus en gekuier by die see!

Vriendelike groete
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Duncan R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Duncan R

Dit voel of ek by my eie huis is, maar met 'n uitsig oor die see. Awesome!

Baie dankie vir die puik diens, veiligheid, gerieflikheid, en om alles te kroon. Die view. Alles wat nodig is om jou tuis te voel is reeds in woonstel. Mooi en netjies, en geen gesukkel.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Duncan, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek is bly jul het die tydjie by die see geniet. Ons hoop om jul gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Christo H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo H
With spouse/partner

Home away from home.

Our time there was very nice. Will go there again. Can recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Huis weg van die huis.

Ons tyd daar was baie lekker. Sal enige tyd weer gaan. Kan vir enige persoon aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hanlie J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie J
With spouse/partner

Breathtaking!

Beautiful apartment. Feel like you're home. Everything is beautiful. Many pluses, such as, dishwasher and washing machine, 2 large fridges. Kitchen is superbly equipped. Will definitely go here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend!

Pragtigste woonstel. Voel of jy tuis is. Alles is mooi. Baie pluspunte, soos bv. die skottelgoedwasser en die wasmasjien, 2 groot yskaste. Kombuis is puik toegerus. Sal beslis weer hierheen gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Hanlie,

Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ek is baie bly julle het dit geniet, jammer jul moes vroeër terug gaan. Hoop om jul gou weer te verwelkom!

Vriendelike groete
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Ilze C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze C
Family with young children

Baie gemaklik en lekker gewees!

Perfek vir die lekkerste gemaklikste vakansie! Die plek het letterlik alles waaraan 'n mens kan dink, tot speelgoed vir die kinders! Ons het dit vreeslik geniet, en is so naby aan die strand. Francisca was baie hulpvaardig en het altyd getrou geantwoord op al ons vrae! Julle sien ons definitief weer!

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Ilze,

Dit was so lekker om jul te kom verwelkom by ons eenheid. Ek is regtig bly om te sien jul het dit geniet. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien jul gou weer.

Groete,
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Robert W - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert W
Family with young children

The perfect getaway filled with tranquillity and an unforgettable view of the ocean, allowing one to appreciate the beauty of the warm coastline .

An absolute gem away from home. Thank you Fransisca for the hospitality. Look forward to another visit.

305 L'Escalier Cabanas's response

Dear Robert,
What a pleasure to host you in our unit. Thank you for the beautiful review. Hope to welcome you back soon

Kind Regards,
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Sarissa N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarissa N
Family with teenagers

Great experience.

The place was perfect for us and Fransisca was such a pleasure to deal with. Will definitely visit again.

305 L'Escalier Cabanas's response

Dear Sarissa,

Thank you very much for the kind review! Hope to welcome you back soon!

Regards,
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Mark H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mark H
With spouse/partner

Awesome home away form home.

My wife and I booked into 305 L'Escalier for a week long break from the rat race. I can definitely recommend it to anyone who is looking for a well furnished, comfortable holiday location that offers superb views and a convenient location. I will most certainly be going back. Thank you, Fransisca!

305 L'Escalier Cabanas's response

Dear Mark,
Thank you for taking time to write a review. Much appreciated.
Kind regards,
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Janis B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janis B
Family with young children

Very comfortable and neat.

It was a lovely, clean and neat flat. Very tastefully furnished with every comfort. I was slightly nervous at first as there is no daily cleaner and being at the sea, there is always a possibility of walking sand into the flat.

305 L'Escalier Cabanas's response

Dear Janis,

Thank you for your review. I’m really happy you had a good time. Yes, this unit is self-catering and does not offer an included cleaning service, however as you had experienced everything you might need is at hand as well as cleaning service should you wish to hire them.

Kind regards,
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Dirk S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk S
Family with teenagers

Oortref alle verwagtinge.

Absoluut fantastiese ervaring met alles en nog meer. Ideaal geleë, nie te besig nie maar naby genoeg om oral heen te stap. Kan dit aanbeveel as 'n ware juweel en sal beslis weer gaan.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Dirk,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Wat ‘n voorreg om jul as gaste te kon hê. Jul is enige dag weer welkom.
Groete,
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Marlene K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene K
With friends

Clean and neat place!

Very well appointed. An open bath will be more practical, because there is already a shower in the other bathroom.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjiese plek!

Baie goed ingerig. 'n Oop bad sal meer prakties wees, omdat daar reeds 'n stort in die ander badkamer is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Marlene
Dankie vir jou terugvoer. Die bad is juis in ‘n 2-in-1 verander, op versoek van vele gaste. Dis geriefliker om van die sand ontslae te raak, maar dankie vir jou voorstel.
Groete
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Yolande M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande M
With spouse/partner

Ruim en baie gemaklik. Uitstekend toegerus met perfekte uitsig.

Ons het die verblyf baie geniet en sal dit sterk aanbeveel.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Yolande
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is baie bly jul het die tydjie geniet. Ons hoop om jul eendag weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Alecia D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alecia D

Perfek geleë, ideaal vir stoom afblaas en rus!

Hierdie plekkie is perfek vir die person wat net wil rus! Dit is nie op die hoofstrand nie maar reg langsaan, so dit is baie rustig maar steeds naby aan alles wat jy nodig het! Winkelsentrums en lekker eet- en kuierplekke is minute weg, en die strand is op jou voorstoep. Die plek is ook so goed ingerig dat jy amper nie eers nodig het om by jou deur uit te gaan om 'n heerlike vakansie te hê nie. Dankie Fransisca, julle sien ons beslis weer!

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Alecia
Baie dankie vir die mooi terugvoer op jul verblyf by ons eenheid. Ek is so bly jul kon net rus en ontspan. Ons sien uit om jul terug te verwelkom.
Groete
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Willem N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem N
With spouse/partner

Nog die lekkerste plek wat ons by gebly het! Alles wat mens nodig het is daar en alles mooi uiteengesit.

Ons hou elke jaar in Amanzimtoti vakansie en bly altyd by die L'escalier Cabanas. Dié is die eerste keer wat ons by nr. 305 bly en ek glo nie ek sal ooit weer by 'n ander nr. bly! Dit was so mooi en alles is daar wat mens nodig het. Baie netjies en luuks. Alles wat jy moet weet is mooi uiteengesit in 'n boekie en daar is houer met skoonmaakgoed ook gereed wat baie gehelp het. En vol pakket DStv vir die dae wat dit gereën het. Was baie aangenaam en skoon en sal sommer gou weer daar boek.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Willem
Baie dankie vir die opregte terugvoering, ek waardeer dit. Ons verwelkom jul graag terug.
Groete
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Chantel V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chantel V

Netjiese verblyf, stunning see-uitsig. Die geld werd!

Baie gemaklike woonstel, alles wat jy nodig het om jou te laat voel jy is in die gemak van jou eie huis. Skoon, netjies, leefbaar, pragtige see-uitsig vanaf balkon. Baie dankie Fransisca en LekkeSlaap!

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Chantel,

Baie dankie vir jou terugvoer! Ek is bly jul kon lekker rus!

Groete
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Benita W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benita W
Family with young children

Excellent destination for business or holiday!

Beautiful apartment, very clean, and very well furnished. You do not need to take anything with you, except your clothes. It was the best stay I have ever experienced in South Africa.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Benita,
Baie dankie vir die ongelooflike terugvoer. Wat ‘n voorreg om julle by ons te kon verwelkom. Ek is so bly julle het lekker gerus en ek sien daarna uit om julle weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Full Scope Porperty Services H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Full Scope Porperty Services H
On business

Heerlik by die see!

Baie dankie aan Francisa vir die huur van jou eenheid. Jou vriendelike diens is baie aangenaam en dat jy uit jou pad uitgegaan het om die sleutels vir my span reg te hê, laat in die aand. Die eenheid is pragtig, netjies en baie skoon. Ek sal gerus hierdie eenheid voorstel aan enige iemand vir sake reis of vakansie. Ek hoop om gou weer jou eenheid te kan bespreek, want ek weet dat ek waarde vir geld kry met fantastiese diens. Weereens baie dankie vir alles!

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Helen
Baie dankie vir die terugvoering op jou span sy tyd in Amanzimtoti. Ek is baie bly hulle was gemaklik en gerieflik terwyl hulle weg was van hulle huise. Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang.
Vriendelike groete
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Full Scope Porperty Services H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Full Scope Porperty Services H
On business

Lovely.

Lovely and we had a nice time by the ocean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Baie aangenaam en lekker by die see.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

305 L'Escalier Cabanas's response

Goeie dag
Dankie vir terugvoer. Dit is ons missie om elke gas, besigheid of plesier, net die beste ondervinding te gee wat moontlik is. Ek sien dat daar seker aspekte is wat nie op standaard is nie. Wees asb so gaaf om vir my 'n epos te stuur met al die nodige inligting waarmee jul nie tevrede was nie sodat dit onmiddelik reggestel kan word.

Dankie
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Isabel M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel M
Family with young children

Son, blou branders en pragtige wit strand.

Groot 3 slaapkamer eenheid met pragtige see-uitsig, netjies, skoon en baie modern! Kraakvars linne, sonder die reuk van bedompigheid, gee vir jou daai gemaklike nag se rus. Alles en nog meer tot jou beskikking, van braai tot baai! Sonsambreel, sonstoele, see speelgoed vir oud en jonk en nog vele meer. Hierdie plekkie is definitief vir die persoon wat bietjie meer gewoond is by die huis en wat daai luuksheid wil hê op vakansie. Heerlike stoep met braaigeriewe wat uitkyk oor die pragtige oseaan. Oorgenoeg spasie vir almal om gemaklik te bly. Volle DStv beskikbaar. Die eenheid is uitgerus met die beste toebehore! Skottelgoedwasser, Wasmasjien/tuimeldroër, 2 yskaste, 1 wyn-yskassie, 2 muurgemonteerde TV's - Hoofslaapkamer en sitkamer, "surround sound" en DVD-speler ook beskikbaar. Die pragtige muurbehangsels in elke vertrek met vrolike kleurskema reg deur die huis, plaas jou in vrolike luim elke dag en jou kuiertjie voel asof dit jou eie huis is. Negatiewe dinge: Ongelukkig het die hysbak nie gewerk nie, weens 'n brand wat plaasgevind het kort voor ons aankoms. Die eenheid is geleë op die derde vloer. Maar, die uitsig en pragtige wooneenheid het ons laat vergeet van die bietjie trappe. Ons was gelukkig om die hulp te kry van 'n portier wat al die bagasie vir ons gedra het.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Bella en familie
Baie dankie vir die pragtige en positiewe terugvoering van jou. Dit was vir ons 'n voorrerg om julle te ontvang. Baie dankte vir jullie positiewe gesindheid teenoor die huisbak probleem, dit word waardeer. Ons hoop van harte dat dit binnekort opgelos sal wees.
Dit is werklik ons strewe om elke gas se vakansie so gerieflik en ontspannend as moontlik te maak en ek is baie bly julle het dit so ervaar. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Coen D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coen D

Heaven on earth.

Clean, neat, homely, and equipped with everything you expect in your own home! Beautiful view of the ocean while you enjoy your braai and whiskey, with the wonderful atmosphere we kept asking ourselves "isn't this paradise ...?" Thanks so much Fransisca for allowing us to experience "paradise" for a week.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hemel op aarde.

Skoon, netjies, huislik en natuurlik alles wat jy in jou eie huis verwag, is hier! Met 'n uitsig oor die see terwyl jou vleisie op die kole braai, 'n whisky glas waarin 'n ysie klingel, en die rustigheid en huislike atmosfeer moes ons die hele tyd net wonder - "Is hierdie nie dalk die paradys nie....?" Baie dankie Fransisca dat ons julle stukkie "paradys" vir 'n week kon ervaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Coen en familie,

Dit was vir ons 'n groot voorreg om jul te ontvang vir 'n welverdiende rustyd! Baie dankie vir die mooi terugvoer, jy is reg as jy sê dis baie naby aan die paradys, veral vir ons!

Hoop om jul weer eendag terug te verwelkom!

Vriendelike groete,
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Hilde R - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilde R
Family with teenagers

Lovely to walk into a place that is so neat and clean with all facilities.

Apartment is neat and clean. Has all facilities and makes the stay just so much easier. Definite recommendation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik om in te stap in plek wat so netjies en skoon is met alle geriewe.

Woonstel is netjies en skoon. Het alle geriewe en maak die verblyf net so maklik. Definitiewe aanbeveling!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Hilde en familie
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is baie bly dat julle die tydjie in die woonstel geniet het.

Vriendelike groete
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Carin B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin B
With spouse/partner

Lovely.

The accommodation was pleasant, because to find clean and neat places at the sea was a surprise. No damp, wet, stuffy feeling. The aircon was a big plus. Bedding was clean and equipment of high quality. The guest container with the detergents was a big plus. Views of the sea very pretty. Arrangements about how everything work was excellently set out. The trolleys in the basement to take up the baggage was a big plus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Die verblyf was aangenaam, want om by die see 'n skoon en netjiese plekke te kry was 'n verrassing. Geen bedompige, nat, klam gevoel. Die air-con is 'n groot plus. Beddegoed skoon en toebehore van hoë gehalte. Die gaste houer met die skoonmaakmiddels was ook 'n groot pluspunt. See-uitsig baie mooi. Reëlings rondom hoe, alles werk was uitstekend uiteengesit. Die trollies onder in die basement om bagasie te kan opvat is 'n groot pluspunt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Carin, dit was vir ons heerlik om jul te verwelkom as ons gaste! Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons is baie bly julle het die ruskans geniet!
Vriendelike groete
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Kobus K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus K
Family with teenagers

Well rested with beautiful ocean view.

Most beautiful sunrise each morning. The beach in front of the apartment well lit up for safety. Apartment well equipped for everything you need, even for the beach. Would recommend to any person to visit and use.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed gerus en pragtige uitsig oor die see.

Goed geleë met 'n pragtige uitsig oor die see. Mooiste sonsopkoms elke oggend gesien. Strand voor die woonstel lekker verlig vir veiligheid. Woonstel baie goed toegerus met alles wat mens nodig het selfs vir die strand. Sal dit vir enige persoon aanbeveel om te besoek en te gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Kobus en familie,

Dit was net 'n plesier om julle as gaste te verwelkom. Ek is baie bly julle het lekker gerus en ontspan. Baie dankie vir die mooi terugvoering, julle is altyd weer welkom.

Vriendelike groete,
Fransisca.

305 L'Escalier Cabanas
Louis F - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis F
Family with young children

Baie gerieflik en sal beslis dit aanbeveel.

Fransisca het dit absoluut die moeite werd gemaak. Baie moderne woonstel met 'n pragtige uitsig en die ligging is perfek vir families met kinders. Sal beslis dit vir ander aanbeveel.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Louis en familie,
Dit is lekker om te hoor dat julle die vakansie geniet het en darem kon rus. Dit is ons enigste wens vir ons gaste. Baie dankie vir die terug voer, julle is enigetyd weer welkom!

Vriendelike groete,
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Casper V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casper V
Family with young children

Very nice place if you just want to pack your bags and go on holiday.

Fully-equipped apartment, from charcoal to toys for the kids to beach umbrellas and little buckets. We thoroughly enjoyed it and it felt like a home away from home. The view was exactly what we were looking for, right on th beach so you can year the ocean constantly. You can see they put in a lot of effort to make the apartment as lovely as possible. Clean, neat and everything you need. Will book again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker plek om net jou tasse te vat en vakansie gaan hou.

Die woonstel is ten volle toegerus, van houtskool tot speelgoed vir die kinders tot strandstoele en emmertjies. Ons het dit ten volle geniet en dit het gevoel soos 'n huis weg van die huis af. Die uitsig is net waarvoor ons gesoek het, reg op die strand waar jy die see die heeldag kan hoor. Jy kan die moeite sien wat gedoen is om die woonstel so aangenaam as moontlik te maak. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het. Sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Casper en familie,
Ons enigste missie is dat ons gaste moet terugsit en hul wel verdiende ruskansie ten volle geniet! Ons is so bly julle het die tyd in die woonstel geniet! Baie dankie vir die besonderse terugvoer, ons sien uit daarna om jul in die toekoms weer te verwelkom!
Vriendelike groete,
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Chantel M - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel M
With spouse/partner

It's a modern, clean and convenient apartment with loads of space.

The apartment was simply the most pleasant holiday accommodation,with a beautiful view, built-in braai and aircons for the heat. The apartment is well equipped with everything one could need. Thanks so much. I had an enjoyable stay and would definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis 'n moderne, skoon en gerieflike woonstel met baie spasie.

Die woonstel was die lekkerste vakansiewoonstel, met 'n baie mooi uitsig, lekker ingeboude braaiplek en aircons as dit te warm is. Die woonstel in goed ingerig en het alles wat jy moontlik kan nodig hê. Baie dankie. Ek het baie lekker gebly en sal die plekkie definitief weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

305 L'Escalier Cabanas's response

Beste Chantel
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, ons is baie bly dat jy die naweek geniet het!

Vriendelike groete
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Goolam Hoosen C - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Goolam Hoosen C
Family with teenagers

Wonderful!

Our stay was extremely wonderful. Fransisca was professional and accommodating. It was a home away from home. Will definitely return.

305 L'Escalier Cabanas's response

Dear Hoosan and family
Thank you for the kind words! We are looking forward to welcome you back soon!

Kind regards
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
Danie B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie B
Family with teenagers

Awesome tyd gewees.

L'Escalier 305 is 'n baie goed versorgde woonstel wat ons enige tyd sal aanbeveel vir enige iemand. Ons het uitstekende diens van Francisca ontvang en sy het baie opgevolg of als nog reg was en ons sal enige tyd dit aanbeveel om daar te bly. Die see-uitsig is asemrowend en als soos dit op LekkeSlaap geadverteer word, is presies soos jy dit kry. Alle beloftes en verwagtinge wat gemaak word is waar en is presies so.

305 L'Escalier Cabanas's response

Danie & René,
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons enigste misie is gelukkige gaste wat hul ruskansie geniet!
Ons verwelkom julle enige dag terug!
Groete
Fransisca

305 L'Escalier Cabanas
From R1 050
per night (sleeps 6)
From R1 050
per night (sleeps 6)
From R1 050
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 7 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37N6pzbaHPKupLFB5HkKFuXm5QCo5xPOzLXVHeHWTS7dX7jhnE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 050  per night (sleeps 6) 38 5 1 5 7 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -30.05730599465 30.883775568054
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!