Herolds Bay House
Review Summary
Erol V - Dec 2019
Overall score
Best accommodation ever. Would definitely book there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste verblyf ooit. Sal dit definitief weer wil bespreek.
Ons as groep het dit geniet en alles was perfek gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Herolds Bay House 's response
Baie dankie. Ons sal jul graag weer ontvang.
Laura S - Jul 2019
Overall score
Two overnight stays with a wonderful view in a very spacious house.
Marlucia V - Mar 2019
Overall score
5 Ster-verblyf.
Ben V - Aug 2018
Overall score
Uitsig is uitstekend, maar huis is ouer en kort aandag.
Read moreSophia M - May 2018
Overall score
A place with a lot of character.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Plek met baie karakter.
Diens was uitstekend, skoon, netjiese akkommodasie. Baie karaktervolle huis. Pragtige uitsig oor die see. Groot ruim vertrekke, elke vlak volledig toegerus met 'n eetplek, kombuis, TV en sitkamer. Elke kamer was ook toegerus met 'n ketel, mikrigolfoond en klein yskas vir gerief. Alles wat jy nodig het en nog meer is beskikbaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Herolds Bay House 's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom.
Hermand D - Oct 2017
Overall score
Luuks en wonderlik groot.
Gaynor T - May 2017
Overall score
Awesome stay at Voelklip.
Herolds Bay House 's response
Thank you for the feedback! We would love to welcome you again in future.
Rochelle V - Oct 2016
Overall score
Awesome, wat 'n ongelooflike plek.
Herolds Bay House 's response
Baie dankie vir die terugvoer! Ons verwelkom julle graag in die toekoms.
Anika D - Sep 2016
Overall score
Dit was 'n fantastiese ervaring!
Herolds Bay House 's response
Baie dankie vir julle fantastiese terugvoer. Ons hoop julle kom bly weer by ons huis in die toekoms!
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: 308 Voelklip Street, Herolds Bay, 6615, Western Cape
- All ages welcome