314 Nautica
Review Summary
Stephnay B - Dec 2019
Overall score
We a had a lovely stay at 314 Nautica! I am pleased and satisfied with my stay there.
Pieter V - Mar 2019
Overall score
Centrally located and not in a busy part.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker sentraal geleë en nie in besige gedeelte nie.
Baie sentraal sodat dit maklik is vir 'n mense om by al die strande en ander gedeeltes van die omgewing uit kan kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rugaiya D - Oct 2018
Overall score
Excellent place.
Milka E - Aug 2018
Overall score
Gerieflik, skoon en netjies.
314 Nautica's response
Dankie vir jou terugvoering. Dit is lekker om dit te ontvang sodat ons ook kan verbeter. Bly dat die toesluitmotorhuis vir julle goed was. Sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.
J.p. C - Feb 2018
Overall score
Good apartment.
Madelein P - Oct 2017
Overall score
Fantasmagories!
Andre D - May 2017
Overall score
Accommodation was good and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was goed en mooi.
Kan nie regtig kla oor die eenheid nie. Eenheid is baie mooi en gerieflik. Ek sukkel egter net al geruime tyd (3+ weke) om my sleuteldeposito uit eienaars terug te kry. En terugvoer oor wat vertraging veroorsaak maar redelik swak. Glo nie sal weer hierdie eenheid gebruik a.g.v. die hantering van deposito terugbetaling.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laurette L - Apr 2017
Overall score
Very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies.
Baie netjiese woonstel. Beveel hom aan vir 'n paartjie. Het als wat jy nodig het vir jou verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Daan S - Mar 2017
Overall score
Beautiful décor and very safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi dekor en baie veilig.
Eenheid is baie mooi en baie goed geleë. Daar is wel 'n paar dinge wat aandag kort. Slaapkamer is ongeventileer. Daar is wel 'n venster in kamer maar dit maak oop in die gang waar almal loop. Word ge-adverteer as eenheid met DStv, maar dis die goedkoopste pakket. Stel voor dat mense eie dekodeerder en kaart saam vat. Geen skoonmaakdiens, moes vra dat linne geruil word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
314 Nautica's response
Beste Daan,
Baie dankie vir die terugvoer. Enige opbouende kritiek is welkom. Eerstens ons het die ventilasie probeer aanspreek. Daar is 'n waaier in die badkamer wat veronderstel is om die lug te sirkuleer maar werk nou net as die lig aan is. Ons het die waaier in die kamer geplaas om te help maar is tans besig om te kyk na verdere oplossing. Die DStv is so 'n bietjie van 'n kopseer. DStv maak dit baie moeilik om die duurder pakkette aan en af te skakel en die gastehuis pakket is net beskikbaar as jy tien of meer kamers het. DStv is ook nie meer geneë dat 'n mens jou voorstel volg on jou eie dekodeerder en kaart saam te vat nie. Ek moet eerlik wees dat ek op die stadium nie weet wat die goue middelweg is om gaste op 'n bekostigbare manier tevrede te stel nie. Ons is besig om na internet dienste te kyk om so films en ander materiaal op aanvraag beskikbaar te maak. Baie dankie vir die opmerkings ons sal graag ons diens verbeter met die hulp van ons gaste.
Devina D - Oct 2016
Overall score
Excellent stay! Very central.
Dawie F - Feb 2016
Overall score
Goed toegerus, waarde vir geld.
Read moreIngrid F - Jan 2016
Overall score
Felt like home!
Monika V - Sep 2015
Overall score
Ontspannend.
Karen C - Jul 2015
Overall score
Netjiese en gerieflike selfsorg-akkommodasie.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6500, Western Cape
- No children under 18