32 Summerseas
Review Summary
Wilmarie O - Nov 2019
Overall score
We'll definitely stay there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons sal beslis weer daar gaan bly.
Die eenheid was gerieflik en skoon. Die ligging is 100%.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Abrie V - Jul 2019
Overall score
Well-equipped, spacious and neat apartment in a beautiful area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed toegeruste, ruim en netjiese woonstel geleë in 'n goeie omgewing.
32 Summerseas is 'n goed toegeruste, ruim en netjiese woonstel in 'n pragtige omgewing naby aan die strand. Ons het ons verblyf hier baie geniet en kan dit aanbeveel vir 'n gesin met jong kinders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
John O - Jun 2019
Overall score
Heerlik lekker. Uitstekend geleë.
Sandra M - Apr 2019
Overall score
Netjiese en veilige verblyf.
Franca V - Mar 2019
Overall score
Heerlik ontspan - op die strand.
Benita W - Dec 2018
Overall score
Baie gerieflik, veilig, goed geleë.
Moira P - Nov 2018
Overall score
Wow, would love to go back there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wow, sal enige tyd weer teruggaan.
Eienaar baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Met tieners saam, was dit natuurlik baie gerieflik om ook WiFi te hê. So ja, thumbs up Peter.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan V - Oct 2018
Overall score
Good location and recommendable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed geleë en aan te beveel.
Die plek was netjies en skoon. Parkering is veilig. Sal weer van die plek gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leticia J - Oct 2018
Overall score
Awesome accommodation.
Berenise P - Sep 2018
Overall score
A home away from home.
Chantelle D - Sep 2018
Overall score
Very nice and tidy, well kept!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en netjiese, lekker gebly!
Baie mooi en gerieflike woning met als wat mens nodig het. Veilige omgewing wat naby is aan als. Die netheid en skoon van die plek was opvallend. Baie lekker verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carien L - Sep 2018
Overall score
It was exactly what we wanted!
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Marine Drive, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Eastern Cape
- All ages welcome