The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 37 @ Alibama | TravelGround
+13

37 @ Alibama

36 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 36 reviews for 37 @ Alibama
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Marle V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marle V
Family with teenagers

Ons het hier oornag, op pad na die Krugerwildtuin.

37 @ Alibama is pragtig en gerieflik ingerig en baie veilig. Die gasvrou is baie vriendelik en ek kan die plek regtig aanbeveel. Die lekker koue drinkgoed in die yskas was baie welkom na die warm pad - baie dankie.

37 @ Alibama's response

Dankie vir die positiewe resensie. Hoop julle het heerlik gekuier in die wildtuin.

37 @ Alibama
Jean-louis S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean-louis S
Family with young children

Baie lekker gebly, 37@Alibama het aan alles gedink

Baie goeie ligging, naby aan die winkels, en baie veilige area.

Dirk J - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk J
Family with teenagers

Die eienaars het meer as verwag gedoen om die verblyf puik te maak

Die ekstra eetgoed en geriewe wat beskikbaar gestel is was fantasties

Andre F - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre F
Individual traveler

Dit was fatastiese LEKKER SLAAP!

Vriendelike ontvangs, skoon en veilig en baie ruim gerieflike wooneenheid by swembad en braaiplek in 'n rustige groen woonbuurt met 'n baie stil straat. Ek toer baie en hierdie lekker slaap is fantasties en sal weer teruggaan en aanbeveel!

Dean V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dean V
On business

Baie lekker.

Sal beslis weer daar oornag. Baie hulpvaardig en vriendelik.

Adele L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele L
With friends

Gasvryheid in oorvloed.

Vriendelike mense. Plekkie is pragtig skoon en ons is lekker bederf met peuselhappies en vars vrugte. Sal beslis weer gebruik maak van Elsie se lekker blyplek.

Michel S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michel S
With spouse/partner

Very nice place and friendly people.

Lovely apartement and spacious. Large kitchen with all amenities. Nice pool and even pool towels! Very helpful.

Marli S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marli S
Family with teenagers

Gerieflike en sentraal, met aandag aan detail.

Dit is 'n pragtige en huislike woonstel met daardie ietsie ekstra. Elsie, die gasvrou, sorg baie mooi vir 'n mens. My kinders het die swembad baie geniet en ons het elke aand heerlik geslaap.

Marilize D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilize D
With friends

Puik, soos altyd.

Hierdie was ons tweede keer by 37 @ Alibama en weereens was alles perfek. Elsie is definitief 'n gasvrou van formaat. Jy sal nooit spyt wees as jy hier bly nie.

Sanmarie G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sanmarie G
Family with teenagers

Ruim, skoon, alles wat jy nodig het.

Ruim woonstel, skoon en netjies met wat jy nodig het.

Khanngeziwe M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Khanngeziwe M
Family with young children

Service was excellent.

Well received by the owners. Rooms were clean. Enjoyed my stay there.

Stefan D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan D
With friends

Mauritius in the centre of Nelspruit.

Very friendly and professional. Neat with everything that you need. Had no problem at all.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mauritius in die middel van Nelspruit.

Baie vriendelik en professional. Netjies met alles wat mens kort. Geen probleem hoegenaamd nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annemarie B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie B
On business

Beste waarde vir Geld.

Dit was regtig baie lekker om by 37 @ Alibama te bly. Die plek was skoon, netjies met alles wat mens voor kan vra en nog meer. Dit was amazing. Sal beslis weer daar gaan bly as ons in Nelspruit is. Perfek vir sakereisigers of 'n gesin van 4.

Cornelius V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelius V
Family with teenagers

Alles wat iemand nodig het en meer.

Baie gerieflik en goed toegerus.

Lizette R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette R
Family with teenagers

Had a great stay.

I would definitely recommend this place. It's clean, neat, well equipped and the people a very friendly. I would definitely stay here again when I'm in Nelspruit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gekuier.

Ek sal beslis die plekkie aanbeveel, skoon, netjies, goed gemeubileerd en baie gasvrye mense. Indien ek weer verblyf in Nelspruit benodig, sal ek definitief weer hier oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rika J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika J
Family with young children

Heerlike wegbreek!

Elsie weet hoe om 'n mens tuis te laat voel! Hierdie was werklik 'n huis weg van die huis, met al die klein ekstra goedjies wat jy nêrens anders kry nie. Baie dankie vir alles, Elsie, ons kan jou werklik aanbeveel en hoop om weer die geleentheid te kry om by julle 'n draai te maak!

Ingrid W - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid W
Family with teenagers

Excellent accommodation!

Beautiful, well-equipped apartment. Friendly hostess. Can definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf!

Pragtige, goed toegeruste woonstel. Vriendelike gasvrou. Kan dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bertus M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus M
With spouse/partner

Ek sal enigetyd 37@Alibama aanbeveel.

Baie goeie waarde vir geld, kwaliteit, toegeruste eenheid en sentraal geleë.

Billy K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Billy K
Family with teenagers

Baie netjiese verblyf met alles wat ons nodig gehad het en meer. Vriendelike en gasvrye eienaars.

Ons het 'n oornagplekkie gesoek op ons rys in Mpumalanga en was baie beïndruk met ons verblyf. Ons was vriendelik ontvang deur die eienaars en hulle het baie moeite gedoen met ekstras wat ons baie welkom laat voel het. Die plek was netjies, skoon en goed toegerus. Dis baie sentraal geleë en ons sal dit definitief aanbeveel vir 'n kuier in Nelspruit.

Marieza B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marieza B
Family with teenagers

Heerlik oornag.

Heerlik oornag sal definitief weer daar oornag.

Irene K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene K
Family with teenagers

Neat and affordable accommodation.

The accommodation was very neat and clean and we appreciated all the extras. Would make use of this accommodation again anytime, and we highly recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en bekostigbare verblyf.

Die akkommodasie was baie netjies en skoon en ons het al die ekstras baie waardeer. Sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak en sal dit ten sterkste aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Petro M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro M
With friends

Comfortable, very neat and central.

We had a very nice stay. Elsie was very friendly. The guest house is located centrally in Nelspruit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, baie netjies en lekker sentraal.

Ons het baie lekker gebly. Elsie was baie vriendelik. Die gastehuis is lekker sentraal geleë in Nelspruit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christel S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christel S
On business

Fantasties!

Gasheer was baie behulpsaam. Joghurt, vrugte en beskuit was baie welkom.

Antonie M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Antonie M
Family with young children

That little extra.

I was very impressed with the place. Very neat and spacious. The big difference was the extra things like milk, coffee, water, yogurt and fruit. Can't wait to stay there again. One tiny problem was the promised WiFi that didn't work but I assume it was because of load shedding.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Daai bietjie ekstra.

Ek was baie beïndruk met die plekkie. Baie netjies en ruim. Die groot verskil was die ekstra goedjies soos melk en koffie, water, yogurt en vrugte. Kan nie wag om weer daar te bly nie. Een klein probleem was dat die beloofde WiFi nie gewerk het nie, maar ek vermoed dit is load shedding se skuld gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willem G
Family with teenagers

We had a wonderful stay!

Highly recommended. Elsie’s extras she provided ie, milk, waters, fruit, yogurt, rusks, tea and coffee was a pleasant surprise. Much appreciated!

Kevin J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kevin J
Family with young children

Dit voel asof ons by die huis is die plekkie is baie kindervriendelik. Dankie vir alles.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. My familie was baie gelukkig en die kamer baie skoon. Ons sal weer daar kom bly.

Annemieke V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemieke V
Family with young children

Friendly personal service.

We would recommend 37 @ Alibama to anyone. Really enjoyed our stay! Elsie put a lot of effort into this accommodation with lots of extras making it special. Would definitely stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike, persoonlike diens.

Ons sal 37 @ Alibama vir enige iemand aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Elsie-hulle doen baie moeite, en al die klein ekstra's maak dit baie spesiaal. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

37 @ Alibama's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Altyd welkom.

37 @ Alibama
Leonie M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie M
With spouse/partner

What a beautiful place to stay. Everything were so neat and tidy.

Will definitely re-visit the guesthouse again.

37 @ Alibama's response

Baie dankie vir jou terugvoer, ek is bly julle het lekker gebly.

37 @ Alibama
Marina V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina V
Family with teenagers

Stylvol.

Die eenheid is baie stylvol, skoon en netjies en daar is baie persoonlike aandag gegee aan details om die eenheid so gerieflik as moontlik te maak. Dankie aan 'n uitstekende gasvrou. Beslis waarde vir geld. Julle sien ons weer.

37 @ Alibama's response

Baie dankie vir jou terugvoer, dit was baie lekker om julle te ontmoet.

37 @ Alibama
Chrisan V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisan V
Family with teenagers

Heerlik, huislik!

Gasvry en waarde vir geld! Die kinders het die bederfies baie geniet! Sal vir seker weer by 37@ Alibama tuisgaan!

37 @ Alibama's response

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet.

37 @ Alibama
Jancarel N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jancarel N
With friends

Stunning accommodation and awesome people with good hearts.

Thank you very much for the wonderful hospitality. I will not stay anywhere else when I am in Nelspruit or at the game reserve again. I will tell everyone about how wonderful and beautiful this place is.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stunning blyplek en awesome mense met wonderlike harte!

Elsie weereens baie dankie vir julle wonderlike gasvryheid dit word opreg waardeur. Ek sal geen ander plek as julle s'n van nou af gebruik nie wanneer ons wildtuin of Nelspruit en omgewing besoek nie. Ek vertel vir almal watse wonderlike mense julle is en hoe mooi julle plek is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

37 @ Alibama's response

Baie dankie vir die mooi resensie, dit was lekker om julle te ontmoet.

37 @ Alibama
Theresa D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa D
Family with teenagers

Uitstekend.

Uitstekende ligging, pragtige skoon plekkie met 'n baie vriendelike gasvrou, Elsie. Sal plek definitief aanbeveel en weer daar tuisgaan as ons Nelspruit toe gaan.

37 @ Alibama's response

Dankie vir die mooi terugvoer. Was lekker om julle te onmoet.

37 @ Alibama
Maritza P - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritza P
On business

Tuis.

Altyd vriendelik en gerieflik by Elsie-hulle.

Lizette S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette S
Family with young children

Baie lekker gebly dankie.

Pragtige plekkie, kon lekker rus na 'n lang warm dag, seuntjie kon swem. Baie dankie vir die bederf en jou gasvryheid Elsie. Sal definitief weer kom.

Marilize D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilize D
With friends

Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf.

Elsie het ons baie vriendelik ontvang en sommer dadelik laat tuis voel. Die kamers was skoon en baie modern en netjies. Ons kon die swembad gebruik asook die braaigeriewe. Baie sentraal geleë. Baie dankie vir jou moeite en jou gasvryheid met ons - ons kom definitief weer!

37 @ Alibama's response

Dankie vir terugvoer. Was lekker om julle te ontmoet.

37 @ Alibama
Maritza V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritza V
With friends

Aangenaam.

Elsie en haar man was so gasvry. Was 'n fees om daar te bly!

From R950
per night (for 4 people)
From R950
per night (for 4 people)
From R950
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 16:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 37 Alibama Street, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADCt4OAaZsFh1lpo5o9xHzH2jT33pmEBCBVRs2Pae5zzsxDgI7V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (for 4 people) 36 5 1 5 37 Alibama Street West Acres 1200 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-16:00 10:00 -25.490912002045 30.96018
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!