The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 37 La Palma Villas | TravelGround
+26

37 La Palma Villas

14 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 14 reviews for 37 La Palma Villas
Cleanliness
4.9/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Chante B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chante B

Die perfekte plek om te rus en te ontspan.

Die woonstel is basies op die see gelee en is loopafstand van n restuarant en verskeie stalletjies langs die waterpark. As jy nie lus is vir die strand nie dan kan jy na die waterpark of verhitte swembad toe gaan. Die woonstel is die ideale plek as jy gemaklik wil bly en vir oggend en middag stappies wil gaan op die strand. As jy iets meer opwindend wil doen kan jy dan net Mosselbaai of Hartenbos toe gaan wat net n paar minute weg is. Hierdie is definitief my nuwe gunstelling vakansie verblyf. Die uitsig alleen kan jou maak vergeet dat 2020 ooit gebeur het.

Chantelle C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle C
Family with young children

Gerieflik, baie mooi en lekker

Ons het baie lekker gekuier, Alles was reeds daar vir ons. Dit was baie mooi en baie netjies. Ons sal definatief weer hier kom kuier

Marilize D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilize D
Family with young children

Ongelooflike uitsig, onvergeetlike sonsopkoms!

Regtig lekker geslaap, lekker ontspan en regtig die lekkerste 3 dae by die see. Baie dankie!

Billa B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Billa B
Family with young children

Lovely flat and well-equipped.

The komplex's safety is excellent. The flat is wonderful to stay in. The enclosed balcony with braai is a winner. Rain, and cold wind keeps you from braaiing there. An air-con could be added because that flat is going to be very hot during summer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike woonstel en goed toegerus.

Die veiligheid van die kompleks is uitstekend. Die woonstel is 'n lushof om in te bly. Die toe balkon met braai is 'n wenner. Reën, wind koue keer mens nie om daar te braai nie. Daar kan dalk net 'n air con ingesit word want daai woonstel gaan baie warm word in die somer maande.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ann-marié M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ann-marié M
Family with teenagers

Ons verblyf was baie aangenaam, sal beslis weer hier kom bly.

Woonstel is baie mooi, skoon en netjies. Pragtige see-uitsig! Stapafstand na die strand en waterpark. Die badhanddoeke was baie welkom, maak dat mens ligter reis. Ons gaan beslis weer hier tuis gaan! 10 uit 10 vir 37 La Palma Villas!

Yolandi B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi B
Family with young children

Lieflike woonstel.

Pragtige plek om in the bly. Die uitsig is fantasties en woonstel het alles wat jy voor kan vra. Sal definitief weer daar bly.

Natasha S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha S
Family with young children

Lieflike woonstel met pragtige see-uitsig.

37 La Palma Villas is 'n pragtige woonstel op die 4de verdieping wat alles en nog meer het wat 'n mens kan benodig. Dit is skoon en netjies. Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig en die strand is net 'n paar treë van die woonstelblok. Die omgewing is veilig en rustig en naby talle restaurante, winkels en besienswaardighede. Pragtige, skoon strand. Ons het ons verblyf baie geniet en sal graag in die toekoms weer hier wil tuisgaan. Baie dankie!

Amanda P - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amanda P
On business

We enjoyed our stay.

I will definitely recommend to others.

Kenny W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kenny W
With spouse/partner

Very nice stay.

Enjoyed the stay, wonderful view.

Retha C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha C
With spouse/partner

Netjiese, smaakvol gemeubileerde eenheid stapafstand van Diaz-strand.

37 La Palma is 'n netjiese, smaakvol gemeubileerde eenheid sentraal geleë in Diaz Strand.

Riaan R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riaan R
Family with teenagers

Waarde vir my geld.

Die verblyf het baie beïndruk. Woonstel is baie netjies en is baie geskik geleë. Het 'n baie asemrowende uitsig oor die see.

37 La Palma Villas's response

Baie dankie julle. Ons waardeer die terugvoering terdeë.

37 La Palma Villas
Thys D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys D
Family with teenagers

Netjiese, volledig toegeruste, veilige verblyf naby aan die strand.

Ruim, netjiese, volledig toegeruste woonstel in veilige kompleks naby die strand.

Madine V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madine V
Family with young children

Wonderlike plek met pragtige see-uitsig balkon!

Dit was 'n wonderlike week en ons het dit so baie geniet in jul plekkie. Die balkon met braai en mooi uitsig is 'n wenner, ons het sommer elke aand gebraai. Ons sal beslis weer kom kuier, kan dit beslis aanbeveel. Baie dankie!

Carol C - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol C
With friends

Outstanding!

Amazingly well-equipped flat with lovely views. We will definitely be back!

From R950
per night (sleeps 4)
From R950
per night (sleeps 4)
From R950
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 37 La Palma Villas, Beach Boulevard East road, Mossel Bay, 6506, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZjliZGQ1LTkxYjAtNGMyNC1iYTg2LThkOGQ2MjkzYjU3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R950  per night (sleeps 4) 14 5 1 5 37 La Palma Villas Beach Boulevard East road 6506 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.156913350888 22.109203219397
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!