3rd Street Cottage
Review Summary
Marthina D - Mar 2022
Overall score
Rustig, veilig en pragtige woonstelletjie.
Renier V - Mar 2022
Overall score
Ek het nog nie eens kans gehad om te stort nie en ek is klaar geneem ─ modern, industrieel met 'n tikkie eklekties en kuns, om nie te praat van die klein touches soos balsamiese asyn, Twinings, ens. nie! Well done, ek is vir seker weer terug! Dankie, ek voel tuis.
Yvette F - Jan 2020
Overall score
Quiet, clean, comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, skoon, gemaklik.
Die verblyf is naby die area waar ons moes wees. Die eenheid is self-catering en die kombuis het alles en nog meer gehad wat ons nodig gehad het. Plus punt was dat daar Showmax en Netflix is! Baie netjies en skoon en die area is baie rustig. Ons sal vir seker weer gebruik maak van die verblyf! Baie dankie Mia.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeneane R - Dec 2019
Overall score
Ongelooflik stylvol!
Sania O - Nov 2019
Overall score
Heerlik.
Albert V - Sep 2019
Overall score
Peaceful, neat, clean and good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, netjies en skoon, uitstekende waarde vir geld.
Hierdie verblyf is werklik uitstekend. Ons het net een aand oorgebly en alles was netjies en skoon. Ek sal vir seker weer hier kom oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karla H - Jul 2019
Overall score
A private garden oasis in the heart of Pretoria.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Privaat tuin-oase in die hartjie van Pretoria.
Ons het heerlik gebly by 3rd Street Cottage en sal beslis weer daar bly. Die tuin is asemrowend, met 'n privaat hoekie waar jy kan braai of 'n teetjie drink in die middagson. Die kothuis is ten volle toegerus - jy hoef net jouself saam te bring. Die dekor is stylvol en modern, maar tog warm en huislik. Absoluut lieflik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizaan N - Jun 2019
Overall score
Lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik!
Die oulike plekkie is pragtig en eienaars doen ekstra moeite. Sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris F - Apr 2019
Overall score
Fantastic, caring hosts.
Amanda B - Apr 2019
Overall score
Genotvolle en absoluut volledige verblyf.
Marinda V - Apr 2019
Overall score
Very neat and well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en goed ingerig.
Die cottage is perfek ingerig met alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg - dit is netjies en ook baie skoon. Dankie vir al die moeite wat julle insit om dit so gerieflik te maak!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Natalie L - Mar 2019
Overall score
Netjies, stylvol en ruim met alles wat mens nodig het.
Emelia F - Jan 2019
Overall score
Fantasties.
Erika S - Dec 2018
Overall score
Baie netjies en gerieflik.
Johannes D - Nov 2018
Overall score
Friendly welcome and pleasant stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs en lekker gebly.
Die eenheid is besonder netjies, skoon en privaat. Al die nodige geriewe is beskikbaar en die daar is 'n aangename huislike atmosfeer. Sekuriteit is baie goed. Ek kan 3rd Street Cottage met graagte aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johannes D - Aug 2018
Overall score
Dit was 'n baie aangename verblyf sonder enige haakplekke.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 35A 3rd Street, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
- All ages welcome