The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 4 On Turner | TravelGround
+35

4 On Turner

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 39 reviews for 4 On Turner
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Amor V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Amor V
With spouse/partner

Tevrede.

Die enigste probleem was ander gaste wat die oggend 01:30 kliphard onder my kamervenster gepraat het. Dit het egter geen invloed op die goeie diens of die goed ingerigte woonplek gehad nie.

Pieter V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
Family with teenagers

Baie vriendelike ontvangs

Met ons aankoms het die gasvrou ons baie vriendelik ontvang en deur die woonstel geneem. Die woonstel is ruim en baie gemaklik en baie netjies.

Annamarie M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie M
Family with teenagers

Wonderlike ervaring, mooi eenheid netjies en skoon.

Die eenheid waarin on gebly het, het alles gehad wat mens nodig het. Baie netjies en mooi. Ilonka was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal 4 On Turner vir enige persoon aanbeveel of dit nou vir 'n familie vakansie is of werksreis.

Chardonay L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chardonay L
With spouse/partner

Ons kuier was fantasties.

Ons het baie lekker gebly by 4 on Turner. Dit is gerieflik en die area is stil. Die gasvrou is baie lieflik en baie tegemoetkomend. Ek beveel 4 on Turner aan vir n weg breek van die huis.

Leana B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana B
With friends

Baie lekker plek, sentraal geleë.

Sien sterre.

Erwin S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erwin S
On business

Ruim. Gerieflik. Bekostigbaar

Vir ons doel is die ligging perfek en gerieflik gewees. Sal dit in die toekoms weer besoek.

Jan Hendrik D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan Hendrik D
With friends

Clean, spacious and neat.

The neatness, space and safety makes that I'd definitely stay here again. Thank you to the owners for their friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, ruim en netjies.

Die netheid, ruimheid en veiligheid sal maak dat ek beslis weer van die verblyf gebruik maak. Baie dankie vir die eienaars se vriendelikheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

June D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
June D
Family with teenagers

Perfect place for a family or friends travelling.

Hospitality is great and we had good service. Clean and spacious rooms and living areas. The place is central located and easy access to the all main routes. Clean and very hospitable people. I enjoyed my stay and my teenagers loved the place. Definitely will go back again.

H M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
H M
Family with teenagers

Verblyf was netjies en ons gasvrou baie vriendelik.

Ons is vriendelik ontvang en als was baie netjies. Ons gasvrou was altyd binne bereik en altyd vriendelik kan definitief aanbeveel word as oornagverblyf in Bellville.

Sarize R - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarize R
With spouse/partner

Heerlike en gerieflike verblyf wat sentraal is.

Ons het baie lekker gebly by Ilonka. Sy het ons welkom laat voel. Die verblyffasiliteit het ook detail in ag geneem.

Lizbe R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Lizbe R
Family with teenagers

Netjiese, mooi en skoon verblyf met alles wat nodig is. Vriendelike gashere.

Ons het ons verblyf by 4 on Turner baie geniet. Ilonka en haar gesin was baie vriendelik en behulpsaam. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die woonstel is lekker ruim en alles baie mooi en netjies!

Hugoryn V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hugoryn V
With spouse/partner

Dis 'n baie netjies plek in 'n rustige area.

Sien sterre.

Liana S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liana S
Individual traveler

Dit het by verre soos my eie huis gevoel toe ek daar instap, baie dankie ook vir die hulp met die TV en die rustige aanwysings.

Baie dankie, julle sal ons beslis weer sien. Mooi bly.

Nanine V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Nanine V
With spouse/partner

Neat and clean overnight accommodation with sufficient self catering facilities.

Private outdoor seating area and safe parking.

Johan K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan K
Family with young children

Dit was aangenaam, skoon, rustig, kon my eie ding doen asof ek by my eie huis is.

Dit is sentraal gelee en veilig en skoon en het alles wat ek verlang van 'n selfsorg. Ek was tuis en het gekom en gegaan asof ek van en na my eie huis gaan en kom.

Paulani H - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paulani H
Individual traveler

Ilonka went out of her way to make sure the accommodation had everything needed.

I went to Tygerberg Campus for 2 weeks for class and stayed here. The arrangements were made beforehand and Ilonka went out of her way to make sure the 2nd bedroom was set up as a study. The apartment was clean and neat and has everything you need for a short or long stay. The beds are also very comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ilonka het uit haar pad gegaan om seker te maak dat die verblyf alles het wat nodig is.

Ek het vir 2 weke Tygerberg Kampus toe gegaan vir klas en het hier tuisgegaan. Die reëlings is vooraf getref en Ilonka het uit haar pad gegaan om seker te maak dat die 2de slaapkamer ingerig word as studeerkamer. Die woonstel was skoon en netjies en beskik oor alles wat 'n mens nodig het vir 'n kort- of 'n langverblyf. Die beddens is ook baie gemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bruce S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bruce S
On business

A very clean and pleasant place to stay that is easy to access from the motorway. Very friendly and helpful host/hostess.

A very friendly and pleasant place that met our needs. The two rooms made it much more comfortable for my son and I. I would recommend that tea as well as coffee is supplied and soap for the hand basin but these were minor matters.

4 On Turner's response

Good day Charles, thank you for your kind words.

I will add the tea with the coffee and place a complimentary handsoap for guests in the bathroom. Thank you once again hope to see you soon.

4 On Turner
Chanel A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Chanel A

Not what we expected.

Our stay was for 12 days. The toilet doesn't flush properly. The unit isn't as clean as we would've wanted. Quite a lot of cobwebs. The bedding is clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie wat ons verwag het nie.

Ons verblyf was vir 12 dae. Die toilet spoel nie behoorlik. Die eenheid is ook nie so skoon soos ons sou verkies, heelwat spinnerakke. Beddegoed is skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4 On Turner's response

Hallo Chanel,

Jammer dat jou ondervinding met julle verblyf nie na wense was nie.

Ons het die toilet intussen vervang en sal defnitief aandag gee aan die spinnerakke.

Groete,
Ilonka

4 On Turner
Reinard C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinard C
Family with teenagers

Gerieflik, netjies en veilig.

Baie gerieflik met 'n behulpsame gasheer.

4 On Turner's response

Baie dankie, Esmeralda, hoop om julle weer te sien.
Dankie vir die goeie resensie.

Groete,
Ilonka

4 On Turner
Karyke S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karyke S
Family with young children

Kan nie beter!

Uiters netjies! Als wat jy nodig het. Baie gerieflik.

Fred O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fred O
On business

Alles wat nodig is.

Dankie. Dit was nice. Sal weer gebruik maak van julle.

Gerhard S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard S
Family with teenagers

Sentraal, veilig, ruim en alles wat mens nodig het.

Ons het ons tyd daar baie geniet. Die gastehuis is ruim en netjies. Vriendelike eienaars. Die beste eienskap vir my was die groot veilige parkering vir ons motor met groot sleepwa. Daar is min plekke in die area wat dit het.

Nigel D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nigel D
With friends

Ons het dit baie geniet om daar te bly.

Ons verblyf was uit die boonste rakke. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Candy O - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Candy O
Family with young children

Exactly what we needed.

It was exactly what we needed, nice and spacious, secure outside area for the kids to burn some energy. Will definitely be staying there again when we are in Cape Town.

Cerine B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cerine B
On business

4 On Turner is net die plek!

Netjies, skoon, waarde vir geld. Ilonka is baie vriendelik en behulpsaam gewees met ons besoek in Bellville.

Sam S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sam S
With spouse/partner

Safety was pertinent.

We enjoyed our stay. Would definitely visit again.

Christie B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christie B
Family with young children

We really enjoyed our stay and will recommend anybody with family to stay here.

Will stay there in a heart beat. Really enjoyed it with very friendly people and everything you will need away from home.

Gawie J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gawie J
With spouse/partner

Privaat met alle geriewe.

Sal definitief weer gaan.

Tamzynn V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tamzynn V
With friends

Ons het lekker gebly!

Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad. Ons sal vir seker in die toekoms weer daar bly.

Jaco D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaco D
With spouse/partner

Worth the money.

The toilet flushing doesn't work properly. Bathroom mat missing. Something is walking on the roof.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Toilettrek werk nie goed nie. Badkamer matjie afwesig. Iets loop in dak rond.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4 On Turner's response

Hi Jaco,

Daar is niks wat in die dak rondloop nie dit is die insulasie in die dak as gevolg van die wind. Die hout platform is in die badkamer buite stortdeur want 'n matjie is onhigiënies.

Die toilet werk die waterdruk is baie laag dus flush dit nie sterk nie maar ons sal defnitief daarna kyk.

Vriendelike groete Ilonka

4 On Turner
Yandi J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yandi J
With friends

Dit was die perfekte plekkie om te kuier met goeie vriende.

Sien sterre.

Sanet B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet B
With friends

Het vir 2 dae hier gebly.

Dis 'n regtig 'n baie oulike en skoon 2-slaapkamer plek met alles in, wat jy benodig vir 'n kort verblyf. Dit is baie stil, rustig en veilig. Sal definitief weer gebruik maak van hierdie blyplek.

Shane S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shane S
Family with teenagers

Gasvryheid.

Die gasvryheod wat mens ontvang daar is uitstekend, moeite werd.

Bernica K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernica K
Family with young children

Fantasties, vriendelike eienaars en waarde vir jou geld.

Die vriendelikste eienaars, goeie woonbuurt, baie netjiese woonstel goed vir 'n gesin met klein kinders.

4 On Turner's response

Dit was weereens 'n plesier om julle te kon akkommodeer.

Baie dankie vir julle goeie resensie.

Groete, Ilonka.

4 On Turner
Simone J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone J

Baie beïndruk!

Baie netjiese plek. Uitstekende diens! Ons het dadelik tuis gevoel.

Christie B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christie B
Family with young children

Vriendelike mense, en ons het dit baie geniet!

Sal enige tyd weer daar bly. Vriendelike mense en baie veilig gevoel.

Reinette P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette P
Family with young children

Enjoyed the stay, all you need is there.

Central location. Everything you could possibly need, is already there. Just one suggestion: a mirror close ot one of the wall sockets would help if you want to dry your hair. We enjoyed the stay and would love to come again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly, alles wat jy mag nodig kry is daar.

Lekker sentraal geleë. Alles wat mens mag nodig hê is daar. Een voorstel: 'n spieël naby een van die muurproppe sal handig wees as mens hare sou wou droogblaas. Ons het heerlik gebly, en sal definitief weer kom kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4 On Turner's response

Baie dankie vir die goeie review. Die spieël is op my lys van noodsaaklikhede. Ek maak dringend werk daarvan.

Groete

ilonka

4 On Turner
Louis B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis B
With spouse/partner

Ideale geriewe vir aangename verblyf.

Veilige plek vir motor en private ruimte pluspunt. Meublement, gordyne en beddegoed baie smaakvol. Weereens, baie dankie vir LekkeSlaap se flinke diens!

4 On Turner's response

Baie dankie vir die goeie review Louis

4 On Turner
Bernica K - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernica K
Family with young children

Waarde vir jou geld.

Baie netjiese blyplek en baie mooi, sal enige tyd weer daar gaan bly!

4 On Turner's response

Baie dankie Bernica.

Ek is baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Ons hoop julle kan weer kom kuier.

Vriendelike groete,
Ilonka van Zyl

4 On Turner
From
R700
per night (sleeps 2)
From
From R700
per night (sleeps 2)
From
R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Turner Street, Thalmen, Bellville, 7530, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04231c3d113d39c8f8061f43e654637b811edca464736221cff2333f0a0283e469deb19a44963f3b2ba040cdd05ddaf53417?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night(sleeps 2) 39 5 1 5 4 Turner Street Thalmen 7530 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.89946 18.64765
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!