15% off Get 15% off (minimum 2 night stay). Valid from 15 May 2020 until 6 Aug 2020.
Langebaan Accommodation at 4Winde | TravelGround
+31

4Winde

47 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 47 reviews for 4Winde
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Kosie O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kosie O
With spouse/partner

100%.

Baie rustige plek en absoluut 'n volledige pakket, weereens 100%.

4Winde's response

Dankie Kosie. Weereens 'n voorreg gewees om jul as gaste te kon hê. Groetnis

4Winde
Karen C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen C
With spouse/partner

Very clean and neat and very close to the beach, etc.

This place is amazing very clean and neat. In walking distance from beach, restaurants and shops. Will definitely be booking again.

4Winde's response

Baie dankie Karen! En so bly jul het die wegbreek geniet!

4Winde
Megan S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Megan S
With spouse/partner

Baie rustige plekkie.

4Winde was die beste opsie om te kon kies. Hier het ek, my man en dogtertjie op ons wittebrood kom rustig raak en besef hoe rustiger ons leefwyse is, hoe rustiger sal ons as mens wees. Ons het vir Annette ontmoet, baie goeie vrou met 'n goeie hart. Dankie, waardeer jou gasvryheid. Die plekkie self sal ek vir enige een aanbeveel. Dit is in loopafstand van alles en kersie op die koek is die seewater, die mooiheid daarvan is net 5 min se loop van 4Winde af.

4Winde's response

Megan, dit was een van daai kere wat mens se gees net "connect".
Dankie vir die vreeslike mooi woorde, maak alles die moeite werd.
Goed gaan!

4Winde
Eleanor S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eleanor S

The owner was polite and made us feel welcome.

Was impressed with how tidy and clean the place was. Thank you for that.

4Winde's response

Thank you so much Eleanor!

4Winde
Philip I - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip I
With spouse/partner

Aan my verwagtinge voldoen.

Gerieflik en smaakvol ingerig en toegerus.

4Winde's response

Goeie dag Philip,

Baie bly julle was gemaklik. Dankie vir die sterretjies, ons waardeer dit baie.

4Winde
Kim P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kim P
With spouse/partner

A home away from home, total bliss.

Thank you Annette for the perfect weekend, we did not want to leave. Will definitely be visiting soon again.

4Winde's response

Thank you Kim! So happy you enjoyed the weekend and had some well deserved rest.

4Winde
Marisa B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisa B
With spouse/partner

Perfek vir n paartjie. Lekker cosy.

Die bestemming het my asem weggeslaan. Al lyk dit klein is dit so mooi opgemaak en vreeslik modern. Die ligging is ongelooflik lekker. Jy kan orals heen stap. Dis baie veilig en vreeslik netjies. Jy sal nie spyt wees om hier te bly nie.

4Winde's response

Marisa, baie baie dankie vir die mooi resensie. Dit beteken so baie en word werklik opreg waardeer.

4Winde
Howard And Gloria J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Howard And Gloria J
With spouse/partner

Enjoyable stay.

We would like to say that we had a lovely time.

Mariska R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska R
With spouse/partner

Perfect place.

Very nice place. Everything is modern and neat. Walking distance from the lagoon, shops and bars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte plek.

Baie nice plekkie. Alles is modern en netjies. Loopafstand vanaf lagoon, winkels en kuierplekke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daniel V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel V
With spouse/partner

Baie netjies en baie rustig.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Annette self. Ons is baie goed ingelig en dit het 'n rustigheid gebring. Die plek is baie netjies. Dit laat 'n mens tuis voel. My eggenote het die baie skoon messegoed en breekware waardeer.

4Winde's response

Dankie vir die mooi terugvoer Oden.
Groete,
Annette

4Winde
Elsa B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa B
With spouse/partner

We had a great time at 4Winde.

Very neat apartment and close to the beach, very relaxing atmosphere, Annette was friendly and helpful.

4Winde's response

Thank you for this kind review, Elsa. Please visit again :-)

4Winde
Derick En Elize H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Derick En Elize H
With spouse/partner

Heerlik, rustig, ontspanne en tuis - om van die bed nie te praat nie!

Ons is baie bly dat ons hierdie besonderse netjiese plekkie ontdek het, met sy baie oulike en vriendelike eienaars. Ons sal baie graag weer eendag hier wil bly.

4Winde's response

Derick en Elize. Kom kuier weer.

4Winde
Lynette B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette B
With spouse/partner

Tuis gevoel.

Mooi, netjies en baie gasvry.

4Winde's response

Baie dankie Lynette. Sjoe, jy mag maar 'n plek mooi skoon agterlaat. Dankie vir dit.

4Winde
Kosie O - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kosie O
With spouse/partner

Excellent!

Everything was perfect and worth the money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Alles was perfek en die geld werd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4Winde's response

Beste Kosie

Baie dankie, dis lekker om julle vir 'n tweede keer te kon verwelkom. Hoop die opgradering was op standaard!

Groete,
4Winde Bestuur

4Winde
Esther M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Esther M
With spouse/partner

Very friendly and clean, but very small.

Very friendly reception and the place is very clean. Unfortunately there's very little space around the bed and the bathroom has no space for you're toiletry bag or clothing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik en skoon, net baie klein.

Baie vriendelik ontvang en plekkie is baie skoon. Ongelukkig baie min spasie om die bed, en in die badkamer is daar geen plek waar jy jou badsakkie of klere kan hang/neersit nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lindi Kim S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindi Kim S
With spouse/partner

Awesome, awesome, awesome.

Loved it!

Magda B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda B
With spouse/partner

Puik!

Pragtige, netjiese woonstel. Goed toegerus en smaakvol. Ligging uitstekend.

Chamain H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chamain H
With spouse/partner

Baie lekker plekkie om te bly.

Sien sterre.

Ruben A - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ruben A
With spouse/partner

Voortreflike verblyf, waarde vir jou geld en puik diens van A-Z.

Dit was 1 van die baie beter vakansieverblyf in 'n lang tyd. Die vriendelikheid kon mens aanvoel met die eerste ontmoeting van eienaar. Die eenheid was netjies toegerus met al die basiese toerusting wat jou verblyf baie meer gemakliker maak. Die TV en WiFi rond die verblyf baie goed af want dit komplimenteer die netheid, vriendelikheid, goeie ligging en waarde vir geld baie mooi af. Julle sal ons definitief weer sien. Dankie.

4Winde's response

Sjoe Ruben, dankie vir die mooi woorde. Dit was n plesier om julle te kon huisves. Voorspoed.

4Winde
Eben B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben B
With spouse/partner

Dit was die beste waarde vir geld.

Die bespreking van die wooneenheid is baie professioneel hanteer en die eenheid was baie netjies en ons verblyf daar was ongelooflik lekker.

4Winde's response

Baie dankie Eben.
Ons hoop om jul weer te sien.

4Winde
Lizel H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizel H
With spouse/partner

Baie netjiese, skoon, oulike oornagplekkie.

Vriendelike, professionele diens. Sal beslis weer daar bly.

Erika V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika V
With spouse/partner

Baie netjiese, skoon, moderne woonstel. Baie goed geleë.

Netjies, skoon, modern, goed geleë. Ons sal definitief weer daar tuisgaan.

4Winde's response

Dankie Erika, hoop om julle gou weer te sien.
Groetnis.

4Winde
Shannon W - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shannon W
With spouse/partner

Dit is 'n fantastiese plek, sal dit definitief aanbeveel.

Ons sal definitief weer in die toekoms vir 4Winde besoek. Die plek is baie netjies en dit is dieselfde soos dit geadverteer word op LekkeSlaap. Die WiFi en Netflix is 'n wenner veral in die winter.

4Winde's response

Baie dankie! Julle is altyd welkom. Hoop om jul gou weer te kan huisves.

4Winde
Bee G - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bee G
With spouse/partner

It was amazing!

I like the neatness and the modern decor. Everything in the apartment is really classy and durable. the location is perfect - we walked everywhere we wanted to be. We will definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was amazing!

Ek het gehou van die netheid en die modernheid van die dekor. Alles in die woonstel is regtig "classy" en duursaam. Die ligging is perfek - ons het oral gestap waar ons wou wees. Ons sal beslis weer gebruik maak van die plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4Winde's response

Dankie vir die mooi resensie, Bee. Dit is harts-mense soos julle wat dit lekker maak.

4Winde
Simone J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone J
With spouse/partner

Rustig en stil.

Sal 4Winde enigetyd aanbeveel. Dit is rustig en mense daar is vriendelik. Winkels en see is loopafstand. Woonstel het alles wat jy nodig sal hê.

4Winde's response

Baie dankie Simone, julle is altyd welkom.

4Winde
Hester D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester D
Individual traveler

Goed toegerus, skoon, heerlike bed, naby alles, uitsonderlike TV.

Ek is 'n lid van die Holiday Club en 4Winde oortref hulle geriewe.

4Winde's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Geniet die rond reis en voorspoed vir die toekoms.

4Winde
Corné C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corné C
With spouse/partner

Skoon, rustig en veilig.

Ons het lekker gebly in 4Winde! Die plek was baie skoon, en dis rustig daar. Die see en restaurante is loopafstand van daar af. Daar is ook WiFi en Netflix wat ons baie geniet het. Die eienaar was ook baie vriendelik en behulpsaam.

4Winde's response

Dankie C, ons hoop julle kom vat gou weer 'n blaaskans.

4Winde
Joseph V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joseph V
With spouse/partner

Baie privaat, netjies.

Dit was fantasties, die plekkie is naby alles geleë, dus baie privaat en veilig. Presies waarna ek en my eggenoot gesoek het om kwaliteit tyd met mekaar te spandeer, 4Winde sal ons definitief weer sien.

4Winde's response

Joseph julle was wonderlike gaste! Sien julle gou weer.

4Winde
Beverley M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Beverley M
With spouse/partner

Wonderful, very near to shops and the beach.

Would recommend it to family and friends.

Engela W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela W

Very neat and clean.

We were very impressed with how clean and tidy it was. The gift on the bed was very beautiful. The lock up garage was a bonus. Will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en mooi skoon.

Ons was baie beïndruk met hoe skoon en netjies dit was. Die geskenkie op die bed was baie mooi. Om die voertuig in garage te kon sluit was bonus. Sal weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4Winde's response

Dankie Engela. Dit was lekker om jul te ontmoet. Hoop om jul gou weer te sien.

4Winde
Desi S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Desi S
With spouse/partner

Dit was nie te sleg nie.

Daar was geen TV (net ou flieks) geen radio. Het geen kontak met die buitewêreld nie. Het al die krieket gemis en nuus.

4Winde's response

Desi, ek is jammer dat julle die krieket gemis het. Baie dankie vir die eerlike terugvoer. Dis altyd welkom om te kan groei.

4Winde
Rugaya J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rugaya J
With spouse/partner

Breathtaking and quiet, just what we needed.

I arrived and was welcome by the owner to hand me the keys. We were made welcome and at home immediately. Everything is in walking distance (eg the sea, shops and much more than we expected). Beautiful surroundings to create peace and happiness.

4Winde's response

Thank you for the warm words and lovely review. Hope to see you in the near future.

4Winde
Trevor J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trevor J
With spouse/partner

Asemrowend.

Baie netjies, baie gerieflik, naby alles. Sal definitief weer gebruik maak van die plek.

4Winde's response

Dankie Trevor, dit was voorwaar 'n voorreg om julle as gaste te kon hê. Groetnis

4Winde
Ferdinand D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdinand D
With spouse/partner

Baie lekker gekuier.

Hoewel klein, was ons akkommodasie mooi, modern en volledig toegerus met lekker vars linne, handoeke ens. As die geleentheid hom voordoen sal ons beslis weer hiervan gebruik wil maak.

4Winde's response

Dankie julle, hoop julle het die wegbreek van die daaglikse woel geniet en die batterye weer tot op vol gelaai gekry.

Groetnis,
4Winde

4Winde
Carmen N - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carmen N
With spouse/partner

Rustig en mooi ervaring, sal beslis weer kom.

Van die tyd van bespreking tot die einde van ons tyd in 4Winde was dit goeie diens. Annette, ons het die stilte, die ambiance van die flat, waardeer. Rustige plek, perfek vir alleen wees. Langebaan was 'n wonderlike oase, ons gaan terugkom. Dankie.

4Winde's response

Baie dankie Carmen, ons sien uit daarna.

4Winde
Peter M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter M
With spouse/partner

Wir waren sehr zufrieden!

Es war sauber und soweit in Ordnung, nur das Bett dürfte für 2 Personen etwas breiter sein!

Logan L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Logan L
With spouse/partner

Fantasties.

Die woonstel is goed ingerig vir 2 persone en dit laat jou sommer tuis voel. Baie netjies, skoon en stil. Ons het die kuier baie geniet. Sal beslis weer terug wees!

4Winde's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Volgende keer sal dit nog beter wees. Ons wag vir julle.

4Winde
Reagan G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reagan G
With spouse/partner

Awesome, great, perfect!

See stars.

4Winde's response

Baie dankie, altyd maklik om goeie diens te gee aan sulke vriendelike mense. Sterkte vir die nuwe seisoen in jul lewens. Groetnis

4Winde
Aisha V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Aisha V
With spouse/partner

Fantasties gewees! Ons gaan beslis weer daar kuier! Baie dankie vir gasvryheid, Annette!

4 winde was baie lekker. Ons gaan beslis weer daar bly. Baie dankie Annette vir wonderlike en gawe diens.

4Winde's response

Aisha, julle was great gaste! Ons ontvang julle met graagte weer, want julle gaan moet kom kyk wat alles by gekom het ;-)

4Winde
Emmerentia L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emmerentia L
With spouse/partner

Dit was veilig en heerlik, alles wat nodig is, is daar.

Ons het rerig baie lekker gebly. Sentraal, veilig en gerieflik. Ons sou wel bly gewees het as ons 'n TV daar kon hê, aangesien ons baie lief is vir dvd's kyk en nie die nagklub tipe is nie. Ek sou aanraai dat jul die pot en pan wat so vreeslik aanbrand vervang. Verder is dit regtig 'n ideale skoon netjiese plekkie, baie modern en mooi! Ons is baie vriendelik ontvang, goeie sout van die aarde mense! Puik!

4Winde's response

Emmerentia, dankie vir die terugvoer. Die pot en pan is beslis op ons moet doen lysie, ver al een met n deksel. Die TV sal ook beslis heroorweeg word, daar is n duidelike behoefte na dit.
Groete

4Winde
Marius B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marius B
With spouse/partner

Netjies en baie rustig.

Ons het lekker gebly, maar ons sou van 'n TV gehou het aangesien daar meestal net eetplekke is in die aand. Mens kan net soveel eet en drink. 'n Ander voorstel is miskien 'n lekker rusbank om te sit en lees.

4Winde's response

Dankie vir die terugvoer Marius, wardeer dit. Ons het lank gewik en weeg tov 'n TV. Maar 'n stappie langs die lagoon, kayak om die eiland, die pragtige stap roetes in die park, alles wat mens nooit tyd kry saam met daai spesiale persoon nie, is waarop ons graag wil hê gaste moet fokus. Mens kan altyd TV kyk by die huis. Daar is ook bord speletjies sodat gaste weer kan kontak maak met mekaar, aangesien tegnologie ons verleer hoe om met ons maats te gesels en pret te hê. Dit word egter op die bord gepin. Groete, Annette

4Winde
Pine P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pine P
Individual traveler

Netjies skoon en modern.

Sentraal geleë en stapafstand van restaurante en omliggende winkels. Dit is 'n woonstel en bure woel en werskaf bo en langsaan maar stil teen slaaptyd.

4Winde's response

Dankie vir terugvoer Pine.

4Winde
Courtney G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Courtney G
With spouse/partner

Goed toegeruste, moderne plekkie.

4Winde is 'n pragtige, moderne en goed toegeruste bachelors flat. Annette se fynere detail in haar decor laat voel jou goed en tuis. Die spasie is net wat jy nodig het vir twee persone. Die ligging loop afstand van die lagoon en bekende eet plekke soos pearly's en driftwood. Gaan drink 'n drankie by Kokomo Beach Bar.

4Winde's response

Dankie vir die pragtige woorde Courtney! Hoop om julle gou weer te sien.

4Winde
Kim S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kim S
With spouse/partner

It was lovely.

My life partner and I really enjoyed the accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik.

Ek en my lewensmaat het die verblyf baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4Winde's response

Dankie Kim, hoop julle het toe darem gaan kayak ook!

4Winde
Vanessa O - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa O
With friends

Just wonderful.

Peaceful, lovely time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was wonderlik.

'n Rustige en lieflike kuiertjie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4Winde's response

Dankie, Vanessa! Hoop julle het weer krag vir die nuwe kwartaal. Julle is altyd welkom hier.

4Winde
Chante F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chante F
With spouse/partner

The best place ever, will differently come back.

Will be back soon, had best time ever.

4Winde's response

Thank you. You were great guests, you are always welcome at 4Winde. Dit was net 'n plesier.

4Winde
Adele G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele G
With spouse/partner

Alles is puik!

4Winde is perfek geleë, uitstekend toegerus (vir die winter ook!). Het 'n baie aangename tydjie gehad! Baie dankie!

4Winde's response

Dankie, Adele. Sien julle gou weer.

4Winde
was R550
From R468
per night (sleeps 2)
was R550
From R468
per night (sleeps 2)
was R550
From R468
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Breë Street, Madriko 26, Langebaan, 7357, Western Cape
  • No children under 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOQ281Fr5TXx56SoNWqPpKXyVBWLoOGQOXnhZIiKuBGome9NxWq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, now From R468  per night (sleeps 2) 47 5 1 5 Breë Street Madriko 26 7357 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -33.091555031572 18.03350776434
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com