The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Harbour Lights | TravelGround
+22

Harbour Lights

34 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 34 reviews for Harbour Lights
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Elsa G - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa G
Family with teenagers

Puik akkommodasie met alles wat benodig word. Kuier stoep met mooiste uitsig. Baie netjies en skoon.

Die eenheid is volledig uitgerus met absoluut alles wat ons benodig het. Die netheid, skoon linne en handdoeke en perfekte werkende toestand van alles het uitgestaan. Die kombuis is ten volle toegerus en daar was verassingsfaktore soos beskuit en koffie vir ons uitgesit wat mens spesiaal laat voel het. Hierdie eenheid is absoluut waarde vir geld en kan ten sterkste aanbeveel word.

Harbour Lights's response

Dankie Elsa.
Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.
Pieter.

Harbour Lights
Riana V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana V

Was 'n groot verrassing!

Ek was nog nooit voorheen in Velddrif/ Port Owen nie en het nie geweet wat om te verwag nie. Die gasvrou, Melani, was uitstekend. Sy het die sleutel kom aflaai met ons aankoms. Was heerlik bederf met koffie, beskuit en sjokolade in die woonstel. Die woonstel is baie gerieflik en smaaklik gemeubileer. Alles wat jy nodig het is daar en die uitsig was asemrowend. Sal definitief volgende keer langer wil bly.

Harbour Lights's response

Baie dankie Riana.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Harbour Lights
Rochelle D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rochelle D
Family with teenagers

We had an amazing time, we'll definitely go back.

We were welcomed with such friendliness. Our needs were catered for, the flat was well equipped with everything we needed. We appreciated the view and we really enjoyed our stay.

Harbour Lights's response

Thanks Rochelle.
We hope to host you soon again.
Pieter

Harbour Lights
Shuann D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shuann D

Die verblyf was uitstekend.

Dit was een van die mooiste plekke waar ek al daar in Port Owen gebly het. Die persoon wat na die plek kyk is baie behulpsaam en vriendelik. Plek was baie netjies en skoon. Dit was 'n fees vir my en die familie om daar te bly. Ek gaan weer terug soontoe in die toekoms.

Harbour Lights's response

Baie dankie Shuann.
Ons sien daarna uit om julle weer as gaste te ontvang.
Pieter

Harbour Lights
Ettienne J - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ettienne J
With friends

Baie lekker.

Baie lekker gekuier.

Harbour Lights's response

Baie dankie Ettienne,
Ons hoop om julle gou weer as gaste te ontvang.
Pieter

Harbour Lights
Danielle S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danielle S
Family with young children

Perfect!

Thank you Pieter and especially to Melanie for the warm welcome. My family and I enjoyed our stay although it was too short. Everything else was provided which was so magnificent. I want to definitely visit again!

Harbour Lights's response

Thank you Danielle.
We are looking forward to host you again.

Harbour Lights
Ivan K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivan K
Family with teenagers

Fantastic and a warm, panoramic view.

Breathtaking and peaceful area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasies en 'n warm panoramiese uitsig.

Asemrowend en rustige area.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Morne V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne V
With friends

This is the place for a perfect family getaway.

The place was perfect for the weekend that we were there, we want to thank the owners for giving their space to us. I will definitely recommend this place, if you need a break from the busy city life.

Albertus N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albertus N

Baie oulike plek, die diens van Melanie was uitstekend, tydens in boek en uitboek.

Die plek is baie goed ingerig, en ons het baie lekker gebly. Geen problem ondervind, en baie goeie diens ontvang van die eienaar en die agent.

Harbour Lights's response

Hi Albertus.
Baie dankie vir jou review. Ons sal julle met graagte weer ontvang.
Pieter

Harbour Lights
Ettienne J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ettienne J
Family with teenagers

Very nice.

Will definitely make use of this establishment again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Sal vir seker weer van die plek gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Regardt J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Regardt J
Family with young children

It was great.

The accommodation was very nice. The setup was nice. The children were crazy about the views from the house. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was great gewees.

Die verblyf was baie lekker. Die setup was nice. Die kinders was mal oor die views uit die huisie. Sal definitief weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harbour Lights's response

Dankie Regardt,
Ek is bly dat julle geniet het.
Pieter

Harbour Lights
Leigh M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leigh M
With friends

Tranquil setting.

Stunning spacious flat, beds perfect, lovely view.

Harbour Lights's response

Dankie Leigh.
Ons is baie bly dat julle die verblyf by Harbour Lights geniet het en baie dankie vir jou resensie.
Pieter

Harbour Lights
Margaret V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret V
Family with young children

Ongelooflik: Rustig, In gegoede area, Met wandelpaaie en pragtige uitsig oor mooi hawe vir seiljagte.

'n Mens kan dit nie oor vertel nie. 'n Mens moet dit net kom ervaar. Ek is verlief op die verblyfplek "Harbour Lights wat gevul is met weelderige seiljagte" en die hele omgewing. Dit is ook sentraal geleë om omliggende dorpe soos Laaiplek,(2km) Dwarskersbos, Elandsbaai en St. Helena baai te besoek. Die unieke historiese "Bokkomlaan" en vleilande besoek het ons teruggeroep om die kleiner kinders geleentheid te gee om vis te vang terwyl ons 'n bier en koffietjie kon geniet op een van die jetties.

Isabella L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabella L
With spouse/partner

Absolutely wonderful.

Since we arrived at Harbour Lights, Melanie gave us a warm welcome. The unit was very clean and not dusty at all. All of the windows were washed and very clean. The small details were great like the chocolates on the bed, the rusks, coffee, milk, napkins and also the fire lighters. We will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut heerlik.

Van ons aankoms by Harbour Lights het Melanie ons warm ontvang. Die eenheid was baie baie skoon, geen stof in sig nie. Al die ruite was gewas en baie mooi skoon. Klein detail het ons aandag getref soos bv. sjokolades wat wag, beskuit, koffie, melk, servette en ook vuuraanstekers. Ons kom definitief weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joewitz M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joewitz M

Very nice.

The flat is very well equipped. Feels very homely will visit again. The host was very friendly, she phoned the Saturday morning to find out if all was OK.

Harbour Lights's response

Dear Marco,

Thank you so much for the review. We are glad that you have enjoyed your stay. You are always welcome to visit Harbour Lights again.

Kind regards,
Pieter and Helene

Harbour Lights
Sandra N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sandra N
With friends

Dit was baie lekker.

Die plek kort 'n deeglike skoonmaak, vir die prys moet dit ten minste ordentlik skoon wees, die braai kan ook nie gebruik word wanneer die wind waai nie - die rook en as waai binne in die leef-area terug.

Harbour Lights's response

Beste Sandra,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ons het reeds werk gemaak van die skoonmaak. As die vensters op die stoep oop is, en die wind waai, kan die rook bietjie dwarrel. As die vensters egter toe is, behoort daar geen probleem te wees nie.

Harbour Lights
Benedict F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Benedict F
Family with young children

Gemaklik.

Dis op derde vloer, nie kindervriendelik nie. Hyser was gebreek. Wat van jou bagasie?

Anthea K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anthea K
With friends

Lafenis vir jou siel.

As jy 'n rustige wegbreek soek is Habour Lights die regte plek vir jou. Baie mooi uitsig. Huis is skoon, gerieflik met alle toebehore wat jy mag benodig. Dekor is pragtig en met sorg uitgesoek.

Joretha J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joretha J
With friends

Very good price for our family and can host 8 people with comfort.

Very clean, well equipped and beautifull view and very nice setting of sleeping arrangements for 8 people and very good service to get in and out of apartment and very nice restaurants and small supermarket to buy from “ice to wood”, very nice walkways along the marina and will recommend it to our friends and use it again, thank you!

Caroline K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caroline K
With friends

Rustigheid en ver kyk.

Baie dankie dat ons hier kon tuisgaan. Die plekkie is so genoegsaam vir 'n heerlike kuier, veral op die stoep met die pragtige uitsig. Alles is so mooi netjies en daar is alles wat mens nodig mag hê vir 'n gerieflike verblyf. Ons het waarlik heerlik gebly en heerlik geslaap saans met die stilte.

Lizel S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
Lizel S
Family with teenagers

Te kort.

Ons het dit baie geniet by Harbour Lights. Die kinders het veral die uitsig vanaf die balkon bewonder. Harbour Light is baie sentraal, aangesien ons 'n paar plekke besoek het in die omgewing. Die ontvangs was goed en die plek is baie netjies. Net 'n jammerte ons kon nie langer bly as gevolg van ander verpligtinge nie.

Harbour Lights's response

Baie dankie vir jou terugvoer Lizel. Ons is bly dat julle dit geniet het en hoop om julle weer daar as gaste te ontvang.

Groetnis
Harbour Lights

Harbour Lights
Maritza V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritza V
On business

Very cosy apartment for 2 families of 4.

The apartment is really nice for a weekend getaway. It has everything you need. The kitchen cabinets are very full, as well as on top, so there isn't a lot of space for your food, bur there is storage space under the stairs. I would have placed the ice machine next to the braai so that there is more space to make coffee and for the bread bin next to the basin isn't practical either. Parking can also be an issue for 2 families. The beds and linen smelled clean and fresh. The hostess is also very nice. It is a very nice place and we will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gesellige woonstel vir twee gesinne van 4.

Die woonstel is regtig 'n lekker plekkie om vir 'n naweek weg te glip. Daar is als wat jy nodig het. Die kombuiskaste is net oorvol en bo-op ook so jy het nie regtig plek om jou kossies ens uit te pak, maar onder die trap is darem ook 'n plekkie. Ek sal die ysmasjien by braai gesit het dat daar meer plek is vir koffie maak en die broodblik by wasbak werk ook nie. Dan die parkeerplek is regtig 'n groot probleem vir twee gesinne. Daar is net een parkeerplek en ek voel dis onvanpas vir so lekker woonstel. Die beddens met beddegoed is regtig skoon en ruik vars. Die gasvrou is ook baie oulik en gaaf. Dis regtig 'n lekker plekkie en sal weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Claude M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claude M
Family with young children

Very clean place that has a great view of the marina.

Nice place to go to for a holiday. The only thing is that you don't have your own jetty to tie your boat up to when you're not using it. All the jetties are privately owned.

Chenell N - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chenell N
With friends

Awesome view.

Very nice little place. Just big enough with a fantastic view and indoor braai area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome uitsig.

Baie lekker plekkie, net groot genoeg en fantastiese uitsig en binnebraai-area.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harbour Lights's response

Baie dankie Chenell.

Harbour Lights
Leon H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon H
Family with teenagers

Baie veilig, skoon, rustig en vriendelik.

Ek sal enige iemand aanbeveel om hulle vryetyd daar deur te bring. Ek sal graag weer daar wil gaan as daar geleentheid is.

Harbour Lights's response

Baie dankie Leon.
Ons hoop om julle sommer gou weer daar te ontvang,

Harbour Lights
Michael H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michael H

Absolute fantastic.

The owners really ensured that the accommodation was comfortable with more than the basic requirements provided to ensure that holidaymakers stay would be enjoyable. The view over the marina area and lagoon area in the background portrayed picture perfect from the top floor apartment. Only downside is when wind blows back door need to be opened as less as possible and parking provided for one vehicle per unit only thus no additional parking provided in complex for other vehicles of group/visitors which need to park outside gate area. R450 cleaning fee applicable.

Harbour Lights's response

Hi Michael,
Thank you very much for your review, much appreciated.
Pieter

Harbour Lights
Tharina N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tharina N
Family with teenagers

Dit was heerlik die plekkie is van die beste ingerig wat ek nog by was.

Die gasvrou het klein goedjies wat die verblyf net heeltemal in 'n ander klas sit, soos die tipe produkte in die badkamers, al die kerse, games om te speel. Heerlik. Die plek is pragtig en daar's meer as genoeg vermaak vir ons gewees vir 'n lekker naweek. Sal hulle beslis aanbeveel en self weer daar gaan kuier.

Harbour Lights's response

Liewe Tharina,
Baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer. Ons is bly julle het dit geniet. Pieter en Helene

Harbour Lights
Ida N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ida N
With spouse/partner

'n Plek om weer na terug te gaan!

Wonderlike gasvryheid. Skoon en netjiese verblyf wat goed toegerus is. Pragtige uitsig en baie rustig. Sal weer bespreek.

Harbour Lights's response

Baie dankie Ida. Dit word opreg waardeer.

Harbour Lights
Illona G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Illona G
With friends

Breathtaking.

There is nothing the host didn't think of.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Daar is niks waaraan die gasheer nie gedink het nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harbour Lights's response

Baie dankie Illona vir jou resensie.
Ons waardeer dit opreg en sien daarna uit om julle weer as gaste te ontvang.
Pieter

Harbour Lights
Deidre S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidre S
With friends

Fantasties, ons het lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

Baie netjiese verblyf en ons het lekker gekuier.

Harbour Lights's response

Hi Deidre
Ons is bly dat julle dit geniet het en ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Harbour Lights
Francis W - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francis W
Family with teenagers

Asemrowend.

Baie netjies, pragtige uitsig, alles wat 'n mens nodig het is daar. Sal definitief vir ander mense aanbeveel. Sal definitief weer kom, onvergeetlike naweek.

Harbour Lights's response

Beste Lovet,

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit en sien daarna uit om julle weer as gaste te ontvang.

Groetnis,
Harbour Lights

Harbour Lights
Letitia B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letitia B

Fantasmagories!

Wow - dit som alles op!

Harbour Lights's response

Baie dankie vir jou resensie Letitia, ons waardeer dit opreg.

Harbour Lights
Louis M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis M
With friends

Baie netjies met 'n wonderlike uitsig.

Harbour Lights het 'n heerlike braaiplek met 'n wonderlike uitsig oor die hawe, is sentraal geleë en was baie netjies. Sal dit vir seker aanbeveel.

Harbour Lights's response

Dankie Louis.

Harbour Lights
Lizelle C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Lizelle C
Family with young children

Awesome.

Had a fantastic view and time.

Harbour Lights's response

Thank you very much.

Harbour Lights
From R1 550
per night (for 8 people)
From R1 550
per night (for 8 people)
From R1 550
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Port Owen Drive, 403 Harbour Lights, Velddrif, 7365, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1N2M3NTYyLTlmZGYtNDE5ZC1iODc3LTMwYmFlY2NkY2E1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 550  per night (for 8 people) 34 5 1 5 Port Owen Drive 403 Harbour Lights 7365 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -32.7865344 18.1494204
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!