The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 41 on Serruria | TravelGround
+13

41 on Serruria

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 13 reviews for 41 on Serruria
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Le-andrew A - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Le-andrew A

Wonderful.

Perfect getaway, safe place and an awesome place to get enough rest.

Izak L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izak L
On business

So gemaklik en gerieflik - alles was gereed, skoon en netjies.

Perfekte ligging gewees vir my besoeke.

Marianne P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianne P
On business

Pragtige privaat plekkie.

Ons het baie daarvan gehou om te kon braai by die woonstel.

Izak L - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izak L
With spouse/partner

Ons het heerlik gekuier - ons verblyf was netjies, skoon, gerieflik en ons het baie veilig gevoel.

Ideaal vir gaste wat die wynlande en omliggende dorpe wil besoek. Die eenheid beskik oor alles wat nodig is om selfversorgend te wees vir 'n nag of twee of selfs langer soos ons. Die area is lekker stil en baie naby gerieflike inkopiesentrum!

Willem D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem D
With spouse/partner

Dankie vir so 'n mooi plek. Dit is voorwaar n mooi en volledige plek. Niemand dwing hulself op aan jou en mens voel kompleet of jy op jou eie bly. Plek is baie sentraal en naby groot sentras, selfs net 50 km vanaf Paarden Eiland waar ek wou wees.

Die plek is regtig aan te beveel vir baie toeriste. Nie net 'n een-nag-oorbly. Alles hang af hoe en wat jy van dit maak en jouself daarin plaas. Die plek is van hoogstaande gehalte. Ek glo iemand in daai familie is dalk 'n binneversieder. Alles is so modern en dit vir daai prys. Ongelooflik.

Peter W - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peter W
With spouse/partner

Was exactly what was advertised.

Hosts were super efficient and very friendly. A little out of the main hub if you want to be right in the middle of it, which we chose not to be. They were very accomodating with our dogs. It is a completely separate unit.

Gesina L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gesina L
Individual traveler

Hoogs aanbeveelbaar.

Dit was 'n plesier om by 41 on Serruria te oornag. Reëlings met die sleutels en die privaat ingang was duidelik. Alles was skoon, netjies en volledig. Ek sal vir seker weer daar inboek indien ek in Stellenbosch moet oornag.

Hanle G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanle G
With spouse/partner

Gerieflike blyplek.

Gemaklike verblyf. Het dit veral baie waardeer dat my katte daar welkom was.

41 on Serruria's response

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop ons sien julle gou weer.

41 on Serruria
Prof Hannes V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Prof Hannes V
With spouse/partner

Skoon netjiese woonstel met bedagsame eienaars.

Ons was vooraf ingelig oor sleutel prosedure, baie effektief en interessant. Met aankoms het die eienaars spesiaal kom kyk of alles in orde was. Ons was ook voortdurend op hoogte gehou van o.a. beurtkrag ens. deur eienaar. ’n Baie netjiese woonstel en toegerus met gehaltemeubels en -goedere. Mooi privaat tuintjie en ingang. Geleë in stil omgewing tog naby alle geriewe en besienswaardighede. Word sterk aanbeveel vir twee persone.

Bert M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bert M
Individual traveler

Clean, comfortable, easy access, quiet neighbourhood.

See stars.

Frederick B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frederick B
With spouse/partner

Well organised using communication via WhatsApp to provide directions and access.

Ideal situation and facilities for short visit to Stellenbosch area.

Joewina L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joewina L
With spouse/partner

Happy.

41 on Serruria is a clean and neat place and pet friendly. Will definitely stay there again and recommend it to others.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tevrede.

41 on Serruria is 'n skoon, netjiese plekkie en diere vriendelik. Sal vir seker weer daar oorbly & aanbeveel vir ander.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Coligny S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coligny S
With spouse/partner

Dit was uitstekend.

Die woonstel is baie gerieflik en netjies en baie goed toegerus. Veiligheid is uitstekend. Geleë in 'n stil area en baie maklik om te kry. Die eienaar is ook baie vriendelik.

From
R850
per night (sleeps 2)
From
From R850
per night (sleeps 2)
From
R850
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 41 Serruria Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwqp94kEaLeVyUCOSv5UiRPTw3rimoc8Sc2tX0nBm53RdyF6zk1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R850  per night(sleeps 2) 13 5 1 5 41 Serruria Road Paradyskloof 7600 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.965481933011 18.853137287033
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!