The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 42 Kusweg Apartment 201 | TravelGround
+10

42 Kusweg Apartment 201

3 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 3 reviews for 42 Kusweg Apartment 201
Cleanliness
4.3/5
Service
4.7/5
Location
4.3/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Antoinette B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette B
With spouse/partner

100% voldoen aan vereistes.

Die eenheid het 100% voldoen aan vereistes. Die feit dat dar fibre beskikbaar was, was vir ons ook 'n bonus. Nie 'n klagte of kritiek nie, maar ek was onbewus van twee dinge wat ek moontlik nie opgetel het met die bespreking nie: Ons moes krag koop en het nie 'n oog daarop gehou nie en dit was probleem toe dit laataand opegraak het en ons toe sonder krag gesit het tot die volgende oggend, en handdoeke word nie verskaf nie.

42 Kusweg Apartment 201's response

Baie dankie Antoinette vir die positiewe terugvoer. Bly julle het lekker gebly. Jou kommentaar is waardevol en ek sal die inligting in die toekoms kommunikeer aan nuwe kliente.

42 Kusweg Apartment 201
Levina L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Levina L
With spouse/partner

Comfortable.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chritine P - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chritine P
Family with young children

Fantastic!

It was a lovely holiday and the flat is fantastic! I can highly recommend it to anyone. You are right on the beach with the most beautiful view and the apartement is so pretty and modern, with everything you might need. It is close to all the restaurants and really central if you want to explore the whole of the Cape. I will definitely book here again, as the tariffs are very reasonable in comparison to other places in the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Dit was 'n heerlike vakansie en die woonstel is fantasties! Ek kan dit vir enigeen aanbeveel. Jy is reg op die strand met die mooiste uitsig en die woonstel is so mooi en modern en het alles wat jy nodig het. Die woonstel is so lekker naby al die eetplekke en is regtig sentraal as jy die hele Kaap wil verken. Ek sal definitief weer hierdie woonstel bespreek, want die tariewe is ook heel billik in vergelyking met ander plekke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

42 Kusweg Apartment 201's response

Baie dankie Christine. Ek waardeer jou terugvoer. Kom gerus weer.
Groete
Callie

42 Kusweg Apartment 201
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 42 Beach Road, Unit 201, Strand, 7140, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5YWMwNjBiLTlkN2YtNDU1My05NmIwLWY5N2VjNzBmMDEwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 3 5 1 5 42 Beach Road Unit 201 7140 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.123042139656 18.831549271164
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!