485 on Teresa
Review Summary
Clive G - Dec 2020
Overall score
Very pleasant stay with a great host. Room was neat and clean.
485 on Teresa's response
HI there Clive, it was just a pleasure to host you. Hope to see you in the near future again. Kind Regards, Amelda
Johan B - Nov 2020
Overall score
Baie stil omgewing.
485 on Teresa's response
Dankie Johan. Jul is enige tyd weer welkom hier.
Gerald S - Nov 2020
Overall score
A wonderful accommodation destination for one to rest and ultimately relax.
485 on Teresa's response
Hi there Gerald, it was a pleasure to have met you. Trust that you traveled safely back to your hometown. Kindest Regards, Amelda
Soldene S - Oct 2020
Overall score
Authentic pragtig lekker gekuier
485 on Teresa's response
Soldene, dit was so lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Elmarie S - Sep 2020
Overall score
Goeie oornagverblyf.
485 on Teresa's response
Dear Elmarie, I am sorry that you were disappointed and felt that the pictures were not a true reflection of our unit, this statement is definitely not correct. Additional pictures were sent to you as you wanted to bring your dog along.
Your dog that was supposed to stay outside but was locked in the unit for the whole day. Honesty upon check out would have been greatly appreciated regarding the sate of our bed linen and towels as it was covered with red soil paw prints and dog urine was wiped up with my white towels. I am therefore quite surprised that you decided to leave a review as I was shocked at the state of our unit.
We pride ourselves in a super clean unit with stainless white bed linen and towels. We do expect that any guest that choose to stay here would respect the space as well.
Marike P - Sep 2020
Overall score
Ontspannend, waarde vir geld!
485 on Teresa's response
Dankie Marike, dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Louisa D - Aug 2020
Overall score
Heerlik gekuier!
485 on Teresa's response
Dankie Louisa, Was heelik om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Almarie V - Dec 2019
Overall score
Very, very happy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie baie tevrede.
Hul gaan uit hul pad om dit vir mens aangenaam te maak. Baie vriendelik en hartlik. Aanbeveel vir enige iemand. Geseënd is julle!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
485 on Teresa's response
Dankie dat julle hier kom bly het. Julle is altyd welkom.
Magda P - Dec 2019
Overall score
Excellent guesthouse.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstaande gastehuis.
Dit is een van die beste gastehuise waar ek al ooit tuisgegaan het. Onvergelykbare kwaliteit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
485 on Teresa's response
Sjoe Magda, baie dankie vir die kompliment. Sien uit om jou weer in die toekoms te verwelkom.
Petro S - Nov 2019
Overall score
Pragtige plek, rustig en baie veilig.
485 on Teresa's response
Baie dankie, Petro. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Tanya D - Sep 2019
Overall score
Quiet, clean, neat, convenient - lovely, congenial hostess!
485 on Teresa's response
It was a pleasure hosting you.
Colette V - Sep 2019
Overall score
Vriendelik, behulpsaam.
485 on Teresa's response
Baie dankie Colette, dis vir ons heerlik om nuwe mense te ontmoet en te ontvang.
Kom kuier gerus weer!
Erik V - Aug 2019
Overall score
Excellent, friendly, neat, comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend, vriendelik, netjies, gemaklik.
Van die oomblik af wat ons geboek het, was Amelda op dit met verwelkoming en reëlings tref. Die verblyf is pragtig en ons sal vir seker weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
485 on Teresa's response
Dankie Erik, dit was heerlik om jul te ontmoet. Kom gerus weer.
Charmaine M - Jul 2019
Overall score
Heel aangenaam.
485 on Teresa's response
Hi Charmaine, dit was heerlik om julle te ontmoet. Net 'n regstelling, daar is 'n stort bo die bad gemonteer wat meeste van ons kliente gebruik, jammer julle het dit nie gesien nie. Vriendelike groete, Amelda.
Georgie L - Jul 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker
Baie goeie kliëntediens, Amelda was baie vriendelik en het uit haar pad uit gegaan om die verblyf so gemaklik moontlik te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
485 on Teresa's response
Dankie Georgie, dit was heelike om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Nadine V - Jun 2019
Overall score
Baie moderne private gastehuis.
485 on Teresa's response
Dankie Nadine, dit was heerlik om julle te ontmoet! Kom kuier gerus weer.
Riana V - May 2019
Overall score
It was very convenient and close to Wilgers Hospital.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie gerieflik en naby aan Wilgers Hospitaal.
Ons het baie laat (00:30) ingeboek, baie vriendelike diens gekry en persoonlike aandag. Sal weer daar oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
485 on Teresa's response
Dankie Riana, die laat inboek was geen problem nie. Ek sien hul weer. Groete, Amelda.
Marina B - Apr 2019
Overall score
Simply the best!
485 on Teresa's response
Beste Marina,
Nogmaals dankie vir die gawe woorde. Dit was heerlik om jou te ontmoet.
Groete,
Amelda
Marietta V - Sep 2018
Overall score
Rustig, netjies.
485 on Teresa's response
Baie dankie Marietta, hoop om jou gou weer te sien.
Abrie B - Jul 2018
Overall score
Peace and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik stil en rustig.
Alle inligting oor die ligging van die gastehuis is vroegtydig aan my deurgegee. Ontvangs was hartlik en nodige reëlings is vriendelik oorgedra.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
485 on Teresa's response
Dankie Abrie, dit was heerlik om jou te ontmoet. Baie groete aan jou vrou ook.
Doreen A - Jan 2018
Overall score
Pragtige plekkie en wonderlike gasvrou.
485 on Teresa's response
Doreen, jou verblyf was kort maar dit was heerlik om jou te ontmoet!
Groete,
485 on Teresa
Estelle E - Dec 2017
Overall score
Sliwerskoon, ruim verblyf in veilige omgewing.
485 on Teresa's response
Dankie Estelle, sien jou hopelik weer in 2018.
Kevin S - Nov 2017
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Waarde vir geld, netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
485 on Teresa's response
Dankie Kevin, sien jou hopelik gou weer.
Estie V - Oct 2017
Overall score
Uitstekende diens.
485 on Teresa's response
Beste Estie,
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek is baie bly julle het jul verblyf hier geniet. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Eeje V - Sep 2017
Overall score
Lovely, comfortable stay.
485 on Teresa's response
Thanks for choosing us for your overnight accommodation, it was lovely to meet you and your family.
Mari-louise D - Aug 2017
Overall score
Heerlik!
485 on Teresa's response
Dit was lekker om jou te ontmoet, jy is altyd welkom om weer hier te kom oornag.
Hannetjie M - Aug 2017
Overall score
Wonderlike, heerlike plek om te bly!
485 on Teresa's response
Hi Hannetjie,
Dit was net 'n plesier om jou te huisves, jy is altyd welkom hier.
Vriendelike groete,
Amelda
Marius B - Jul 2017
Overall score
Aangenaam.
Denise Angelique B - May 2017
Overall score
Comfy, convenient and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en gerieflik en privaat.
Dit was 'n lekker rustige en gerieflike ervaring gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
485 on Teresa's response
Nogmaals dankie.
Hennie R - May 2017
Overall score
Very spacious, fully equipped apartment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie ruim, volledige woonstel.
Ruimerige, skoon woonstel wat toegerus is met slaapkamer, badkamer, kombuis en sitkamer. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpsaam en is ook binne loopafstand van Pick & Pay winkelsentrum. Een faktoor wat maar in gedagte hou moet word, die opset is in 'n veilligheidskompleks, maar was laat ure in en uit met geen probleme nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rika E - May 2017
Overall score
Relaxing, safe, clean and very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, veilig, skoon en baie netjiese blyplek.
Baie vriendelike en gasvrye ontvangs het ons onmiddelik tuis laat voel. Baie veilige woongebied. Netjiese en skoon geriewe, alles gehad wat ons kon nodig kry. Sal dit definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
485 on Teresa's response
Dankie Rika.
Nicolene B - Feb 2017
Overall score
Very peaceful place, had a good night's sleep.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustige plekkie, het lekker geslaap.
Baie oulike mense wat vriendelik en behulpsaam was. Baie rustig en die plek is mooi. Lekker geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Justin K - Jan 2017
Overall score
Neat little place in a safe neigbourhood.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese plekkie in 'n veilige buurt.
485 on Teresa is 'n netjiese eenheid in 'n veilige buurt in die ooste van Pretoria. Die eenheid is redelik groot en is gerieflik naby verskeie winkelsentrums geleë. Die eenheid bied baie privaatheid en als wat mens kan benodig wanneer jy nie tuis slaap nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonja M - Jan 2017
Overall score
I was wow and Amelda is a beautiful person, will book again. Thanks Amelda.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was wow en Amelda 'n pragtige mens, sal weer daar tuisgaan. Dankie Amelda.
Die plek is pragtig, netjies en baie rustig en stil. Sal beslis haar plekkie aanbeveel. Die hospitaal en Mall is naby en maklik om te kry. Amelda jou plekkie is 'n wenner!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
485 on Teresa's response
Sonja, dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Nelia D - Jan 2017
Overall score
Convenient and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en netjies.
Vriendelike ontvangs, netjiese en smaakvolle akkommodasie. Stil omgewing en gerieflik geleë naby Die Wilgers Hospitaal. Amelda het, op eie onkoste, medikasie wat vergete gebly het vir ons aangestuur huis toe! Kan die verblyf met vrymoedigheid aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
485 on Teresa's response
Dankie Nelia, dit was lekker om julle te ontmoet.
Mj S - Dec 2016
Overall score
Clean, convenient and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, gerieflik en veilig.
Sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak en ook aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
485 on Teresa's response
Dankie Martin, dit was 'n plesier om julle te ontvang!
Barteld B - Dec 2016
Overall score
Very relaxing and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklik en gerieflik.
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clarinda S - Dec 2016
Overall score
A tranquil, private and comfortable stay, with such a great host who has given attention to every detail for relaxed stay on business or holiday.
Read more485 on Teresa's response
Dear Clarinda, thank you very much for the kind words. I am looking forward to hosting you again.
Mariska O - Dec 2016
Overall score
Very neat and enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en lekker.
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
485 on Teresa's response
Dankie Mariska, was lekker om julle te ontmoet.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 485 Teresa Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
- All ages welcome