The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 4A Royal | TravelGround
+11

4A Royal

Guest House

Review Summary

5 out of 5from 42 reviews for 4A Royal
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Leon C - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon C
With spouse/partner

Voel of jy tuis is.

Warm ontvangs, gasvryheid uitstekend, kamer netjies, alles wat jy benodig is beskikbaar, beddegoed netjies, voel of jy tuis is, sal definitief aanbeveel.

Nicolette B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolette B

Christelle het my baie welkom laat voel.

Christelle het ekstra moeite gedoen, vir ons sjokolade op die bed gesit, met melk, sap en water in die yskas. Ons het dit baie waardeer (Moorreesburg is warm).

4A Royal's response

Baie dankie, Nicolette!

4A Royal
Matthew C - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matthew C
On business

Pretty and perfect for a night or two stay.

We were so pleased with our accommodation for the night. It exceeded our expectation and we had the best night sleep. It's so quiet, cozy and clean and we will definitely return!

4A Royal's response

Baie dankie!!!

4A Royal
Hansie T - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hansie T
With spouse/partner

Awesome.

Dit was heerlik, niks meer kan gesê word as reeds genoem.

4A Royal's response

Baie baie dankie julle!

4A Royal
Johan D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Baie lekker met 'n gasvrye omgewing.

Vriendelik en netjies.

4A Royal's response

Baie dankie julle 2tjies!

4A Royal
Juandre L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juandre L
On business

Warm welcome and great hospitality.

Beautiful place, Christelle is extremely friendly and helpful and she lets you feel at home. The stay was perfect, quiet, comfortable and the WiFi was good.

4A Royal's response

Baie dankie!

4A Royal
Nico U - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico U
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld.

Vandat ons by die hek onvang is deur ons gasvrou todat ons vertrek het is ons op die hande gedra. Baie netjiese kamer met alles wat nodig is vir 'n nag se oorslaap. Ekstra moeite is gedoen met lekker koffie en beskuit en ander lekker goedjies in die yskas. Ek sal 4A Royal beslis aanbeveel.

4A Royal's response

Baie dankie Nico en Esmè. Dit was heerlik om julle by ons te hê!
Groete

4A Royal
Herman B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman B
With spouse/partner

Baie skoon, smaaklik gemeubileerde eenheid Goed toegerus!

Baie vriendelike gasvrou. Mooi tuin en veilige parkering vir motor. Sal weer hier bly. Sal sterk aanbeveel vir ander reisigers.

4A Royal's response

Baie dankie Herman!

4A Royal
Allan H - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Allan H
With spouse/partner

Lovely appointed compact facilities. Friendly host.

Our short stay was cosy and comfy. Our hostess went out her way to find us an option to get our meal as a takeaway. The room was stylishly and well appointed. Highly recommended.

4A Royal's response

Thank you so much!

4A Royal
Mariaan H - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan H
With spouse/partner

Heerlik, warm en snoesig gebly. Gaan vir seker weer terug.

Christelle is 'n uitmuntende gasvrou en gaan beslis weer daar bly. Heerlik bederf met goedjies in die yskas. Dankie Christelle.

4A Royal's response

Baie dankie Mariaan, hoop ons paaie kruis weer.

4A Royal
Jordan P - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jordan P
With spouse/partner

Clean, easy to find, comfortable.

A lovely cottage that has all the essentials: fridge, microwave, comfortable double bed, TV and warm shower. The place was immaculate. Chistelle made us feel welcome and at home. She is a superhost.

4A Royal's response

Thank you, Jordan!

4A Royal
Cara C - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cara C
With spouse/partner

Fantasties!

Het dit verskriklik baie geniet! Mooi en netjies. Lekker oornag plekkie vir twee gaste.

4A Royal's response

Baie dankie Cara!
Was heerlik om julle tweetjies by my te hê!

4A Royal
Maryke D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke D
Individual traveler

Pragtige kamer en baie gerieflik. ’n Amazing gasvrou.

Kan definitief hierdie plek aanbeveel.

4A Royal's response

Baie dankie Maryke was heerlikkk om julle by ons te hê!

4A Royal
Rouxle S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rouxle S
With spouse/partner

Ek sal 4A Royal vir enigiemand aanbeveel.

Ons was baie vriendelik ontvang by 4A Royal en het baie lekker gebly. Baie netjies en sal vir enigiemand aanbeveel.

4A Royal's response

Dankie Rouxle!

4A Royal
Ulandi C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ulandi C
With spouse/partner

Was net 'n aangename ervaring! Chrystelle is 'n uitstekende gasvrou. Sy dink aan die klein goedjies en is vreeslik hulpvaardig. Baie netjies en gerieflik!

Sal beslis die verblyf aanbeveel indien iewers moet oornag.

4A Royal's response

Baie dankie, Ulandi!

4A Royal
Andries D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries D
With spouse/partner

Baie gerieflik en baie goeie diens.

Sal beslis ander mense aanbeveel om daar te gaan bly.

4A Royal's response

Baie dankie!

4A Royal
Fc V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fc V
With spouse/partner

Baie lekker.

Baie gasvry ontvang - alles wat ons benodig het was daar. Sal dit definitief aanbeveel vir enigeen wat daar wil oornag of langer wil bly.

Hanle L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanle L
Family with teenagers

Gemaklik en gerieflik.

Alles is pragtig deurdink en ekstra moeite is gedoen!

Danielle M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danielle M
With spouse/partner

Unforgettable experience.

From the minute we arrived to the minute we drove away was an unforgettable experience. We were welcomed with kindness and friendliness. I will most certainly recommend 4A Royal to everyone. Thank you very much for a lovely stay.

4A Royal's response

Baie dankieeeee Danielle!

4A Royal
Liezel J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Liezel J
With spouse/partner

Pragtige, skoon en netjiese verblyf.

Pragtige kamer met als wat jy nodig het, en dan nog ekstras ook wat ons glad nie verwag het nie. Het welkom en tuis gevoel vanaf die intrapslag, dankie Christelle. Sal 4A Royal vir enigeen aanbeveel!

4A Royal's response

Baie dankie Liezel

4A Royal
Marizanne W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marizanne W
With spouse/partner

Very clean and neat. Would definitely recommend it.

Perfect for 2 people, very nice place. Would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Perfek vir 2 mense, baie nice plekkie. Sal dit definitief aanbeveel .

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4A Royal's response

Baie dankie Marizanne.

Vriendelike groete
Christelle

4A Royal
Zelda N - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda N
With spouse/partner

Beautiful plekkie met soveel gasvryheid.

Ons het so lekker gekuier by julle, baie dankie. Alles was perfek met soveel ekstra moeite.

4A Royal's response

Baie dankie was heerlik om julle by ons te hê.

4A Royal
Anneen T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneen T
With spouse/partner

Safe, clean, tidy, owner very helpful. Great service!

4A Royal is tops! Only place in Moorreesburg where I will stay. Receive far more than you pay for.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig, skoon, netjies, eienaar baie behulpsaam. Puik diens!

4A Royal is tops! Enigste plek in Moorreesburg waar ek sal bly. Ontvang veel meer as waarvoor jy gaan betaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4A Royal's response

Baie dankie Aneen vir positiewe kommentaar! Hoop ons sien julle dalk weer eendag.

Vriendelike groete
Christelle

4A Royal
Bennie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie V
With spouse/partner

Ons ondervindinding was ongelooflik aangenaam.

Ons het dadelik vriende gemaak met die eienaars en vertel almal wat ons ken van die wonderlike vriendelike mense wat ons ontmoet het en die uitstekende diens wat ons gekry het. Ons vertel ons vriende en familie dat daar net een plek is op Moorreesburg om oor te bly en dit is by 4A Royal.

4A Royal's response

Baie dankie oom Bennie hoop julle Kom kuier weer vir ons

Vriendelike groete
Christelle

4A Royal
Helmien B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helmien B
With spouse/partner

Dankbaar en nie een oomblik spyt nie.

Om by 4A Royal te kon oorbly was regtig 'n aangename ervaring. Dit is nie net mooi nie, maar alles wat jy benodig is daar en van goeie gehalte. Aangename en behulpsame gasvrou en gasheer. Ek sal vir seker weer daar gaan bly en beveel dit vir elkeen aan wat in Moorreesburg moet oorbly!

4A Royal's response

Baie dankie was heerlik om julle by ons te hê!

4A Royal
Hannes K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes K
With spouse/partner

Very satisfied.

Very friendly service, thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie tevrede.

Baie vriendelike diens, baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4A Royal's response

Baie dankie Hannes

4A Royal
Celeste H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste H
With spouse/partner

Fantastic location, quiet area and excellent accommodation.

Any couple who wants to get away from the noise and bustle of the city should come and stay here. It is so peaceful and beautiful. The room itself is well-equipped. I haven't slept so well in a long time. The hostess is very friendly and all the extra effort were put into making the room as comfortable as possible. My car was parked securely and views from the room on the fields were breathtaking. It's nice and quiet at night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese ligging, rustige area en uitstekende verblyf.

Enige paartjie wat wil wegkom van die geraas en gewoel van die stad moet gerus hier kom slaap. Dit is so rustig en mooi. Die kamer self is goed uitgerus. Ek het lanklaas so lekker geslaap. Die gasvrou is baie vriendelik en al die ekstra moeite wat ingesit is om die kamer so gemaklik en gerieflik te maak, staan rêrig uit. My kar was veilig geparkeer en uitsig vanaf die kamer op die velde was asemrowend. Dit is lekker stil en rustig saans.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4A Royal's response

Baie dankie Celeste, dit was heerlik om julle hier by ons te hê. Waardeer jou resensie.

4A Royal
Mirrie S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mirrie S
On business

Uit die boonste rakke!

Wat 'n aangename verrassing. Die verblyf was uitstekend met baie bedagsame en aangename gasheer- en vrou. Het reeds my plek vir volgende jaar bespreek.

4A Royal's response

Baie dankie Mirrie was heerlik om jou hier by ons te hê!

4A Royal
Marius S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius S
With spouse/partner

Heerlik en gasvry.

Ons het baie lekker gebly, daar is soveel ekstra moeite gedoen. Muffins in die yskas met kaas en botter, koekies, still water, koffie, tee beskuit. Ek kan eerlik se ons sal beslis weer hier bly. Baie dankie vir julle gasvryheid en dat ons die naweek daar kon deurbring.

4A Royal's response

Baie dankie Marius was heerlik om julle hier by ons te kon akkomodeer.
Hoop ons sien julle weer in toekoms.

4A Royal
Bardine O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bardine O
On business

4A Royal is great!

I enjoyed staying here. Christelle is a lovely hostess and even spoiled me with a bottle of her own figs when I departed the next morning!

4A Royal's response

Dankie Bardine was heerlik om jou hier by ons te kon hê.

Vriendelike groete
Christelle Conradie

4A Royal
Shirley L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shirley L
Family with teenagers

'n Absolute juweel in die Swartland.

Sjoe, wat 'n ideale plekkie om te oornag. Netheid is absoluut die wagwoord. 4A Royal is weliswaar met alles toegerus. 'n Smaakvolle simfonie van styl, kwaliteit en warmte. 'n Eden in Moorreesburg. Die veilige parkering gee ook gemoedsrus sodat jy heeltemal kan afskakel en lekker kan uitrus. Christelle is 'n pragtige mens, met 'n hart wat enigiemand so tuis laat voel. Mens kan sien dat haar hand op elke detail die stempel afgedruk het. Ons het regtig die bederfies in die yskas, asook die heerlike varsgebakte beskuit, koekies en muffins baie waardeer. Baie dankie daarvoor Christelle! So, as jy hierdie resensie lees, moenie eers verder vir verblyf gaan soek nie. Druk net die knoppie en bespreek. Jy sal nie spyt wees nie. Dis verseker.

4A Royal's response

Baie dankie, Shirley, waardeer dit baie!
Twee pragtige mense waarna na ek uitsien om weer te akkomodeer

Vriendelike groete,
Christelle
4A Royal

4A Royal
Elrike N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elrike N
With spouse/partner

Very enjoyable.

The room was just cold, but that's understandable, because it's winter. The warm blankets made up for that.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Die kamer was net koud, maar dit is te verstane, want dit is winter. Die warm komberse het darem daarvoor opgemaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4A Royal's response

Baie dankie Elrike

4A Royal
Deon D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon D
With spouse/partner

Luuks en modern plus baie aandag aan detail geskenk.

Baie netjiese moderne kamer met alles wat mens nodig het. Die gasvrou is 'n baie warm en vriendelike mens en het ons onmiddellik tuis laat voel. Sy het ook op baie detail en klein ekstras in die kamer en badkamer gefokus - dit maak nogal 'n groot verskil. Ek en my vrou reis baie en boek meestal deur die webtuiste en moet sê dat hierdie een van die hoogtepunte was. Uitstekende waarde vir geld.

4A Royal's response

Baie dankie julle 2 pragtige jong mense.
Was heerlik om julle hier by ons te kon hê.
Hoop ons paaie kruis weer in toekoms
Vriendelike groete,
Christelle

4A Royal
Andre Van Der Merwe A - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre Van Der Merwe A
With spouse/partner

Baie netjiese en uitstekend ingerigte plek wat in al ons behoeftes voorsien het. Keurige afronding was opvallend.

Christelle was 'n uiters vriendelike en hulpvaardige gasvrou wat nie ontsien om aandag aan detail te gee nie. Ons kan hierdie verblyf ter enige tyd aanbeveel.

4A Royal's response

Baie dankie julle was heerlik om julle by ons te kon akkomodeer. Seën vir julle.
Bertus en Christelle

4A Royal
Carmen R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen R
With spouse/partner

Pragtige verblyf, baie skoon en netjies.

Pragtige verblyf wat ook baie sentraal geleë is. Die kamer was baie skoon en netjies met klomp bederfies ook. Beslis goeie waarde vir geld!

4A Royal's response

Baie dankie, Carmen. Dit was heerlik om julle tweetjies by ons te kon akkommodeer.

4A Royal
Marisa W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisa W
With spouse/partner

Was excellent.

The service at the above mentioned guest house in Moorreesburg was excellent. Friendliest, down to earth people. Room was extremely neat, decor was fitting and flowed together. Full DStv. We slept very well, thank you Christell for your trouble, you made us feel at home. We appreciate everything, will definitely return to your place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was uitstekend.

Die diens by bogenoemde gastehuis in Moorreesburg was uitstekend. Vriendelikste, plat op die aarde mense. Kamer was uiters netjies, decor het gepas en inmekaar gevloei. Volle DStv. Ons het baie lekker geslaap, baie dankie Christell vir jou moeite, jy het ons tuis laat voel. Ons waardeer alles, sal beslis weer terugkeer na jou plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4A Royal's response

Baie dankie Marisa was heerlik om julle dierbare Karoo mense by ons te ontvang. Sien uit om julle weer te akkomodeer.

Vriendelike groete
Christelle

4A Royal
Doret D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Doret D
Individual traveler

Friendly people! Well rested.

Friendly people. Hospitable reception. I would definitely recommend to anyone. Place is clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike mense! Lekker gerus.

Vriendelike mense. Gasvrye ontvangs. Ek sal beslis aanbeveel vir enige persoon. Plekkie is skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4A Royal's response

Baie dankie.

4A Royal
Theresa W - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa W
Family with teenagers

Lovely!

My teenage daughter and I stayed for one night. Our room was beautiful, private and safe. Thank you for the lovely stay!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik!

Ek en my tienerdogter het een nag oorgeslaap. Ons kamer was pragtig, privaat en veilig. Baie dankie vir heerlike verblyf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4A Royal's response

Dankie Theresa, was heerlik om julle hier te ontvang!

4A Royal
Angelique L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique L
With spouse/partner

Pragtige plek!

Ons het so welkom gevoel hier. Die woonstel is fantasties uitgerig met alles wat jy sal nodig hê. Ons was regtig verras met ons aankoms toe daar vars muffins, druiwe, water, koeldrank en lekker coffee station met beskuit in die woonstel is. Dit is baie privaat en kyk uit op ’n mooi tuin met roosboompies en lavender voor die French doors wat oopmaak. Die beddegoed is ’n droom - sag, skoon en baie goeie gehalte. Dit was 37 grade in Moorreesburg, maar die woonstel is baie koel en die air-conditioner in die kamer was meer as genoeg. 4A is ’n klipgooi van die trouvenue, Die Stoor, en ons sal dit regtig aanbeveel. Pragtige plekkie.

4A Royal's response

Baie dankie Angelique, was so lekker om julle by ons te hê. Hoop julle het sommer gou-gou weer 'n troue in Moorreesburg!
4A Royal Groete

4A Royal
Anja D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja D
With friends

Home away from home.

Baie dankie vir die amazing verblyf by Royal. Die netheid en aandag aan detail is iets besonders. Die verblyf is alles en meer en die gasvryheid maak jou gou tuis voel. Ons sal definitief weer 'n draai maak.

4A Royal's response

Baie dankie Anja was heerlik om julle by ons te hê! Hoop ons sien julle weer!

4A Royal
Ester P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ester P
On business

Definitely value for money.

We were warmly welcomed. Christelle is a precious person. She made sure we were comfortable. Rooms are very neat and has everything you need. Safe parking behind a gate. Value for money, definitely a winner!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beslis waarde vir geld.

Ons was baie vriendelik ontvang. Christelle is 'n dierbare mens. Sy het seker gemaak dat ons gemaklik is. Kamers is baie netjies ingerig met als wat jy nodig het. Veilige parkering agter hekke. Dus waarde vir geld, beslis 'n wenner!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4A Royal's response

Baie dankie Ester hoop ek sien julle sommer gou weer.

4A Royal Groete

4A Royal
Alecia C - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alecia C
Individual traveler

Quiet and peaceful.

Definitely value for money, friendly welcome. Would definitely recommend it for a nice getaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil en rustig.

Beslis waarde vir geld, vriendelike ontvangs, sal beslis dit aanbeveel vir 'n lekker rustige wegbreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4A Royal's response

Baie dankie Alecia hoop ek sien julle gou weer in Moorreesburg!

4A Royal groete

4A Royal
From
R600
per night (sleeps 2)
From
From R600
per night (sleeps 2)
From
R600
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4A Royal Street, Moorreesburg, 7310, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhg23vO3HefsRnwwf7QLfEjXjZ548RkJsPTgDcVRUrzwfTiCr1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R600  per night(sleeps 2) 42 5 1 5 4A Royal Street Moorreesburg 7310 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.160966807653 18.663399166184
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!