The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering | TravelGround
+48

5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering

8 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 8 reviews for 5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Lelanie C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelanie C
Family with teenagers

Baie vriendelik, goeie diens, baie netjies. Baie lekker gebly!

Die eienaars het uit hul pad gegaan om klein probleempies vinnig op te klaar. Kan hulle beslis aanbeveel!

5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering's response

Baie dankie dat julle gekies het om hier by ons te bly. Ons is baie bly om te hoor julle het dit geniet en sien uit om julle weer terug te verwelkom.

5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering
Ria J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ria J
Family with young children

Vriendelike mense. Netjiese verblyf.

Personeel baie behulpsaam in dié netjiese, goedgeleë gastehuis. Beveel dit beslis aan vir groot gesinne. Heerlike braai-area. Baie lekker om in so 'n huislike omgewing te bly.

5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering's response

Beste Ria
Ons is baie bly om te hoor julle het die tydjie hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer hier by ons te verwelkom.
Groete
5 Kamp Straat.

5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering
Ilse C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse C
On business

Gerieflike verblyf in 'n veilige, vriendelijke omgeving met client-gefokusde personeel.

Dit was 'n wonderlike, gerieflike en gemaklike ervaring in 'n veilige area wat centraal gelee is. Ons kan dit sterk aanbeveel. Tina is die hart van die gastehuis en haar vriendelilkheid en hulpvaardigheid het uitgestaan.

5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering's response

Thank you for your review of our property. We are so happy to hear you enjoyed your stay and hope to welcome you again!

5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering
Sonja M - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja M
Family with teenagers

Ideaal geleë.

Maklik bereikbaar, sal dit weer gebruik!

Ronel L - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel L
On business

Fantastiese ondervinding!

Vriendelik gasheer, veilig en naby aan Kloofnekstraat. Sal verseker weer daar bly en aanbeveel vir ander.

Nicoli O - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicoli O
On business

Gemaklik, vriendelik en huislik - baie lekker gebly!

Sien die sterre hieronder.

Orna R - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Orna R
Family with teenagers

Ons het heerlik gebly in die pragtige en skoon gastehuis.

Die ontvangs was baie vriendelik, die huisie is uiters skoon en pragtig. Die gastehuis is baie sentraal en ons sal enige een aanbeveel om daar te bly. Dankie!

Lyn S - Nov 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lyn S
With spouse/partner

Very convenient and spacious.

Friendly hosts, the rooms are spacious and more than adequately equipped. I would suggest hand towels in bathroom. Secure parking, the location was ideal for our needs - close to many restaurants. Certainly would book in again & would recommend it to others.

From R2 300
per night (sleeps 5)
From R2 300
per night (sleeps 5)
From R2 300
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 21 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Camp Street, Gardens, Cape Town, 8001, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6535f0129a50b6268c317ae2061b436003496358bd5187aeba94056a41c6adf84d850d463a1fc7dd371e067ce870a019364c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 300  per night (sleeps 5) 8 5 1 5 5 Camp Street Gardens 8001 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.93432 18.4102
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!