5 Key Largo
Review Summary
Refilwe L - Nov 2020
Overall score
Beautiful.
Dumisani L - Nov 2020
Overall score
We had fabulous stay, felt safe at all times.
Mounir R - Nov 2020
Overall score
The place is clean and safe.
Zandre N - Nov 2020
Overall score
5 Key Largo was ongelooflik. Dit was netjies en baie mooi.
Marius P - Sep 2020
Overall score
Ons het baie lekker gebly veilig en skoon.
Christa R - Aug 2020
Overall score
Bes bewaarde geheim naby die strand en see!
Read moreClaressa P - Dec 2019
Overall score
Absolutely stunning place.
Marie D - Dec 2019
Overall score
Ongelooflike veilige, lekker skoon, netjiese blyplek met alles en hulle het die beste kliëntediens.
Read moreAletta M - Nov 2019
Overall score
Great place to stay at.
Shadrack L - Sep 2019
Overall score
Excellent accommodation.
Rochelle G - Jun 2019
Overall score
Excellent stay.
Wolfgang B - Jun 2019
Overall score
We enjoyed it very much. The unit is clean and can be recommended.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het dit baie geniet. Die eenheid is skoon en kan aanbeveel word.
Eurika is baie vriendelik en hulpvaardig. Alles van die eenheid en omgewing is goed aan ons verduidelik. Die eenheid is baie skoon en netjies. Jy voel sommer dadelik tuis as jy daar aankom. Omgewing is stil en veilig. Ek sou 5 Key Largo definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicolette N - May 2019
Overall score
Rustige wegbreek.
Vicki S - May 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Sjoe, ongelooflik. Dit is sentraal van alles af. Loop af strand toe, veiling netjies en gasvry. Eurika het ons dadelik verwelkom. Sy het ons kom afsien na die vakansie. Met twee klein kindertjies is daar altyd iets om te doen. 5 Key Largo sien ons beslis in die toekoms weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsabe B - Apr 2019
Overall score
It was very nice, rest and socialise.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis baie lekker, rus en kuier.
Baie oulik plekkie. Rustig en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linda T - Apr 2019
Overall score
Was baie lekker.
Nicolene J - Apr 2019
Overall score
Beste akkommodasie met pragtige see-uitsig.
Read moreNella O - Mar 2019
Overall score
Uitstaande, netjiese woonstel met pragtige geriewe.
Reyno L - Mar 2019
Overall score
Groot netjiese, skoon en veilige verblyf naby die see.
Rita J - Feb 2019
Overall score
It was incredibly nice and felt absolutely safe with the night watchman there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was ongelooflik lekker en het absoluut veilig gevoel met die nagwag daar.
Kan dit regtig aanbeveel, die plekkie is ongelooflik mooi en gerieflik. Baie mooi see-uitsig. Eurika die gasvrou baie vriendelik en ontvang jou met oorgawe. Sal enige tyd weer teruggaan. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alet C - Jan 2019
Overall score
Awesome ervaring.
Jp V - Dec 2018
Overall score
We had a friendly welcome, the place is very neat and clean.
Juanita V - Dec 2018
Overall score
Wow, it was fantastic.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Wow, absoluut fantasties.
Eureka baie dankie vir die fantastiese diens wat aan ons verskaf was. Van die tyd wat ons aangekom het, het ons welkom gevoel. Eureka het uit haar pad uit gegaan om ons gemaklik as moontlik te maak. Dit het gevoel of ons by familie bly. Die plekkie is goed uiteengesit met alles wat jy benodig. Tot in die kombuis. Alles is daar wat nodig is. Die strand is lekker naby en loopafstand. Die plekkie is mooi skoon en ons het heerlik gebly. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel en gaan definitief weer daar bly wanneer ons weer op vakansie gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerda D - Nov 2018
Overall score
Peaceful, clean and neat accommodation, nice and close to the beach and stores.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, skoon en netjiese verblyf, lekker naby aan die strand en winkels.
Ons vakansie was heerlik! Rustig, buite seisoen, skoon, netjies met alles wat n gesin mag nodig he om gemaklik te bly. Eurika was baie vriendelik en professioneel asook liefdevol. Daar was selfs "boogieboards" en sand speelgoed vir my dogtertjie om te gebruik. Lekker naby aan die strand. Swembad was mooi skoon, al was die weer bietjie te koud om te swem. Lekker naby aan 'n klomp winkelsentrums en net 'n halfuur van Durban. 'n Heerlike wegbreek!! Ek kan vir Eurika sê, jou plekkie slaag met lof!! Sal dit hoogs aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nazley B - Nov 2018
Overall score
Perfect place to relax and unwind from the busy city.
Read moreNonhlanhla H - Oct 2018
Overall score
It was perfect! Best holiday ever!
Amanda V - Aug 2018
Overall score
Pragtig en netjies!
Evelyn H - Aug 2018
Overall score
Het dit geniet.
Danie D - Jun 2018
Overall score
In 13 jaar die beste verblyf by die Suidkus. Vriendelik, netjies, veilig en baie modern.
Read more5 Key Largo's response
Dit was 'n absolute voorreg om my eerste Comrades deelnemers te huisves.
Ronel H - May 2018
Overall score
Awesome!
Cynthia K - Apr 2018
Overall score
What a beautiful and cosy unit which is well decorated!
Bettie R - Mar 2018
Overall score
Absoluut fantastiese blyplek van die beste gehalte.
Celia K - Mar 2018
Overall score
Baie lekker en ontspan. Eurika was ook baie vriendelik en behulpsaam!
Annemika G - Mar 2018
Overall score
Het werklik gevoel of ons op vakansie was.
Read moreAntoinette M - Feb 2018
Overall score
Fantasties!
Marlene K - Feb 2018
Overall score
Pragtige, puik en luukse akkommodasie in Doonside Amanzimtoti
Read moreAnnette M - Jan 2018
Overall score
Baie netjiese eenheid met vriendelike diens.
Vivienne K - Jan 2018
Overall score
The best ever unit I have ever visit.
Lisa V - Dec 2017
Overall score
Pragtig verby! Ons het so lekke gebly. Plekkie is skoon en ongelooflik netjies.
Charne N - Sep 2017
Overall score
Wonderful getaway! Beautiful place and wonderful host.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike wegbreek! Pragtige blyplek met wonderlike gasvrou.
5 Key Largo is baie netjies. Die mense doen soveel moeite met hul gaste! Alles is naby geleë. Dit is soos " A home away from home". Sien baie uit om binnekort weer te gaan. Spesiale dankie aan Eurika.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeanette K - Aug 2017
Overall score
Loshande een van die aangenaamste wegbreekplekke ooit!
5 Key Largo's response
Beste Jeanette en familie,
Dit was 'n groot voorreg om julle te akkommodeer. Wonderlike gaste wat ons graag weer wil sien in die nabye toekoms.
Groete,
Eurika en Eric
Anuschka K - Jul 2017
Overall score
Most amazing treasure you will find in KZN.
Read more5 Key Largo's response
Dear Anuschka,
Thank you for booking your stay at 5 Key Largo. You were great guests and we look forward to accommodating you again.
Regards,
5 Key Largo - management
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 09:00 - Address: 5 Topham Road, Doonside, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- All ages welcome