The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 5 Konings Accommodation | TravelGround
+137

5 Konings Accommodation

46 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 46 reviews for 5 Konings Accommodation
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.4/5
Ansu C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansu C
With spouse/partner

Neat.

Neat, hospitable accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies.

Netjiese gasvrye verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nadia B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nadia B

Pragtige plek.

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Linda O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda O
Family with teenagers

Dit was voorwaar aangenaam en sal enige tyd weer daar gaan bly.

Rachelle is 'n uitstekende gasvrou, vriendelik en behulpsaam. Pragtige verblyf.

Anri H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anri H
With spouse/partner

Best breakfast and personal service.

Was wonderful and got good service, thank you. Would just suggest a large advertisement board in Main Road.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste ontbyt en persoonlike diens.

Was wonderlik en het goeie diens ontvang, dankie. Sal net 'n groot advertensiebord voorstel in Main-straat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mischka T - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mischka T
With spouse/partner

Lovely.

Very cosy and clean and pretty.

Beyers S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Beyers S
Individual traveler

Gerieflik en sentraal geleë.

Baie sentraal geleë, netjies en modern. Jammer daar is nie ‘n Bybel in die kamer nie.

Eben B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Eben B
With spouse/partner

Baie aangenaam en netjies.

Plek is netjies en luuks. Asbakkie is nie skoongemaak van 6 uur die middag tot 2:30 die nag nie. Het netso vol op die tafel in die rook-area bly staan. Voertuig is onveilig buite voor die plek. Ek dink oorprys aangesien ontbyt oor naweke glad nie beskikbaar is nie.

5 Konings Accommodation's response

Beste Ben,

Baie dankie vir jou resensie.

Ek reageer graag deur te noem dat julle na 17:00 die middag arriveer het en die patio netjies was met genoeg skoon asbakke. Ons personeel is op diens tot 17:00, dus is daar niemand om skoon te maak vanaf 17:00 en regdeur die nag nie.

Ek het julle opgradeer na 'n luukse kamer en ook vir veilige parkering agter hekke aangebied, maar julle het verkies om voor die kamer te parkeer.

Vriendelike groete
5 Konings Accommodation

5 Konings Accommodation
Max O - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Max O
With spouse/partner

Lovely decor and room and superb host.

We really enjoyed our stay and the host is friendly and welcoming.

Danie S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie S
Individual traveler

Neat, clean, nice.

Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon, aangenaam.

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

5 Konings Accommodation's response

Baie dankie Danie, dit sal lekker wees om jou weer by 5 Konings te ontvang.
Vriendelike groete, Rachelle @ 5 Konings

5 Konings Accommodation
Suzaan T - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzaan T
Family with teenagers

Gerieflik.

Baie mooi kamers, pragtig ingerig, baie welkom gevoel, kon die hele huis gebruik aangesien ons alleen was in gastehuis.

Elsje B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsje B
Family with teenagers

Uit die boonste rakke!

Silwerskoon, gemaklik, ruim en volledig toegerus. Die perfekte blyplek vir 'n kuier in die mooiste Kaap.

5 Konings Accommodation's response

Baie dankie Elsje vir jou tyd en positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet en ontvang julle graag weer by 5 Konings.
Vriendelike groete

5 Konings Accommodation
Lezanne N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezanne N
With spouse/partner

Beautiful decor, clean, neat and the gardens are beautiful.

Beautiful room. Very convenient and clean and neat. Beautiful garden. Peaceful atmosphere even if it is in the bustle of the town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi dekor, skoon, netjies en die tuine is pragtig.

Baie mooi kamer. Baie gerieflik en skoon en netjies. Pragtige tuin. Rustige atmosfeer al is dit in die gewoel van die dorp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

5 Konings Accommodation's response

Beste Lezanne, baie dankie vir jou terugvoer, altyd lekker om van tevrede gaste te hoor. Hoop om julle weer by 5 Konings te ontvang.

Vriendelike groete

5 Konings Accommodation
Johlané V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johlané V
With spouse/partner

Heerlik geslaap na 'n vermoeiende dag.

Die kamer was skoon en smaakvol gemeubileer. Ons wou net rustig en veilig slaap en dis presies wat ons voor gevra het.

Lizette P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette P
With spouse/partner

Baie gerieflik, naby alles en gasvryheid.

Baie lekker gebly, naby alles, netjies, gerieflik en gasvryheid was uitstekend. Baie tuis en welkom gevoel. Sal vir seker 5 Konings aanbeveel.

5 Konings Accommodation's response

Baie dankie, Amanda, vir die positiewe terugvoer - ons waardeer dit en hoop om julle weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete

5 Konings Accommodation
Amanda S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amanda S
With friends

Vriendelike en behulpsame gasvrou, skoon en netjiese verblyf.

Ons was baie tevrede en het baie lekker gebly. Baie dankie.

Alicia V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alicia V
With friends

Ek sal 5 Konings vir almal aanbeveel. Dankie dat julle mens soos Royalty laat voel!

Dankie 5 Konings dat jul mens soos Royalty laat voel. Dis pragtig. Dis perfek!

Marisa M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisa M
With spouse/partner

Convenient, stylish accommodation.

Friendly service at this neat and stylish guesthouse. Delicious breakfast is also served.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike, stylvolle verblyf.

Vriendelike diens ontvang by hierdie netjiese en stylvolle gastehuis. Heerlike ontbyt word ook bedien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

5 Konings Accommodation's response

Beste Marisa, dit was baie lekker om jou ouers te ontmoet en ek is bly dat hulle hul verblyf geniet het. Alles van die beste en hoop om hulle, en jou, weer hier te verwelkom. Vriendelike groete

5 Konings Accommodation
Karen P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karen P
With spouse/partner

Very neat and comfortable.

Everything we needed and more.

Carli B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carli B
With spouse/partner

Fantasties.

Baie veilig en gerieflik. Sal weer bespreek.

Martha L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha L
With friends

Ons het slegs oorgeslaap met 'n troue in die area.

Lekker gebly by 5 Konings.

Liesl D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl D
Family with teenagers

Pragtige plek.

Ek het saam met my tiener dogter oornag in een van 5 konings se suites. Dit was regtig mooi, netjies en skoon en ons het baie veilig gevoel aangesien daar diefwering en veiligheidshekke oral aangebring was. Die gasvrou was vriendelik en het ons selfs na 'n ander kamer opgradeer nadat sy gehoor het dis ek en my dogter en vir ons elkeen 'n eie bed gegee i.p.v. die kamer met 'n dubbelbed wat ek bespreek het. Die ligging is lekker sentraal en dit was maklik om die akkommodasie te vind.

5 Konings Accommodation's response

Dankie Liesl, jou kommentaar laat ons voel dat ons darem iets reg doen. Sien uit om jou weer te akkommodeer.

5 Konings Accommodation
A K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
A K
With friends

Aangenaam en ons was verras met die aandag wat aan klein detail gegee is.

Ons was van ons aankoms tot ons vertrek hoogs tevrede. Ons was 9 mense in 6 kamers. Personeel was teenwoordig, behulpsaam en vriendelik. Alles was netjies en skoon. Die detail en gasvryheid in die kamers was opmerklik (lekkers, koekies, beskuit, koffie, melk, sepe ens).

5 Konings Accommodation's response

Beste Andre, dit was 'n groot plesier om julle familie by 5 Konings te huisves. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Vriendelike groete.

5 Konings Accommodation
Ilse G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse G
With spouse/partner

Wonderlike verblyf en gasvryheid.

Skoon, ruim netjiese kamer gehad. Gasvrou en personeel het ons baie welkom laat voel en gehelp waar kon. Absoluut 'n aanwins vir Paarl.

5 Konings Accommodation's response

Beste Ilse, dit was lekker om julle hier te he, baie dankie vir jou terugvoer. Hoop julle kom nou meer gereeld in die Paarl. Vriendelike groete

5 Konings Accommodation
Phia K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Phia K
Individual traveler

Dit was baie aangenaam.

Alhoewel ek min tyd daardeur gebring het is dit ideaal wanneer jy 'n kongres bywoon. By sentraal geleë. Ek sal dit beslis in die toekoms weer gebruik.

5 Konings Accommodation's response

Baie dankie dat jy tyd geneem het om terugvoer te gee Phia. Hopelik kan jy volgende keer langer bly.

Vriendelike groete

5 Konings Accommodation
Tamerin B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tamerin B
With friends

This all-in-one accommodation is highly recommended anytime! The service and the luxurious set up was amazing.

The rooms are so beautiful, the entire location is. It’s very luxurious. Definitely highly recommended. The host is so genuine and kind. This is really one of the best stays.

5 Konings Accommodation's response

Dear Tamerin, thank you very much for your splendid review. It is satisfying to know that we have done something right. Kind regards, Rachelle.

5 Konings Accommodation
Zelna F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelna F
With spouse/partner

Uitstekende verblyf, sal definitief weer van gebruik maak!

Uitstekende verblyf, ons sal definitief weer van gebruik maak wanneer weer in die Paarl! Baie dankie!

Melissa U - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melissa U
With spouse/partner

Rustig.

Was baie lekker al was ons kort daar. Dink dit kan 'n lekker plek wees om saam jou vriende te gaan meer as een aand en te kan sit en relax by jou slaapplek.

Hannes H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannes H
With spouse/partner

Gerieflik.

Goed ontvang, vriendelike diens.

5 Konings Accommodation's response

Beste Hannes, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly julle het jul Kaapse draai geniet.
Vriendelike groete
Rachelle

5 Konings Accommodation
Ingrid H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid H
Family with young children

Dit was baie lekker by 5 Konings.

Ons het baie lekker gebly.

Anneke V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anneke V
With spouse/partner

Veilig en netjies.

Die gastehuis is ideal geleë, skoon en veilig.

Dj A - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dj A
With spouse/partner

Baie lekker en rustig. Ontvangs was baie goed.

Dit was baie lekker en rustig.

Madeleine V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine V

Was like being home - very comfy and convenient.

This is definitely a place I would use again and definitely recommend. Nothing negative to say - everything was good, clean, and it was a pleasure to stay there. Congratuslations with the successful guesthouse.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was soos om by die huis te wees - baie gerieflik en gemaklik.

Hierdie is beslis 'n plek wat ek weer sal gebruik en beslis sal aanbeveel. Geen negatiewe denke - alles was goed, skoon en 'n plesier om daar te bly. Baie geluk met 'n suksesvolle gastehuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

5 Konings Accommodation's response

Beste Madeleine, baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om jou weer by 5 Konings te ontvang.
Vriendelike groete

5 Konings Accommodation
Mart-mari B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mart-mari B
With friends

Cosy.

Very friendly reception. The unit was clean and we felt at home immediately. We will book 5 Konings again anytime for our Paarl visits.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gesellig.

Baie vriendelike ontvangs. Die eenheid was mooi en ons het daarlik tuis gevoel. Ons boek 5 Konings enigetyd vir toekomstige Paarl besoeke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brian H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Brian H
With spouse/partner

Netjies en alles wat nodig is vir 1 tot 2 aande se verblyf.

Ons was vriendelik ontvang en die eenheid was vreeslik netjies. Dit was perfek gelee t.o.v. waar ons troue was.

5 Konings Accommodation's response

Beste Brian, baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle weer hier te ontvang. Vriendelike groete

5 Konings Accommodation
Pieter S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter S
With friends

'n Pêrel in die Paarl.

Dit was werklik 'n baie lekker rus met heerlike huislike atmosfeer. Baie goed toegerus en vriendelike gasvrou en personeel.

5 Konings Accommodation's response

Beste Pieter,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer dit en hoop om jou weer hier te verwelkom.

Vriendelike groete.

5 Konings Accommodation
Ernest B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ernest B
With spouse/partner

Neat and friendly service.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en vriendelike diens.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizanie V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizanie V
Individual traveler

Lovely.

Beautifully apponted, convenient location, warm and comfy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Pragtig toegerus, gerieflik geleë, en warm en gemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

5 Konings Accommodation's response

Beste Lizanie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer en dat julle Paarl geniet het. Voorspoed en hoop defnitief om jul weer as gaste by 5 Konings te verwelkom. Vriendelike groete, Rachelle @ 5 Konings

5 Konings Accommodation
Louise P - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louise P
With spouse/partner

Pragtige kamer.

Kamer is mooi en baie netjies. Het alles wat jy benodig vir een aand se verblyf. Ons het bietjie vasgedraai met die aand se "inklok", maar die gasvrou was baie behulpsaam. Sal definitief weer daar oorbly.

Pieter V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Pieter V
With friends

Vriendelike diens.

Die cottage is netjies en beskik met alles wat 'n mens nodig het om jou tuis te laat voel. Rachelle en Kobus is wonderlike mense en het ons so wonderlik behandel en tuis laat voel. Ek beveel 5 Konings vir enige persoon wat daar wil bly sterk aan.

Retha E - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha E
With spouse/partner

Fantasties en uiters netjies.

Baie dankie aan almal by 5 Konings. Lizzy jy moet altyd so gaaf wees. Dankie ook vir ons gasvrou. Jou plek is tip top. Hou dit so. Ek sal beslis enige tyd en enige iemand aanbeveel om daar te gaan oornag. Ons het dit baie geniet. Absoluut waarde vir geld.

5 Konings Accommodation's response

Beste Retha, baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ek is bly dat julle lekker gebly het. Alles van die beste en hoop om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete Rachelle @ 5 Konings

5 Konings Accommodation
Samantha T - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha T
With friends

Overall, it was incredible.

The service was incredible. When we got there the owner immediately greeted us and made us comfortable. As we were attending a wedding in the area the owner had provided us with a cab service number to call in case we got stuck and needed it. Overall it was a wonderful experience. Thank you.

Louise K - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louise K
With spouse/partner

Die Penny Royal kamer is wonderlik in terme van privaatheid!

Die verblyf is bekostigbaar, dog waarde vir geld. Hulle kamers is vyfster en so ook die diens!

Lezel M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lezel M
With spouse/partner

Rustig met alles wat nodig is.

Mooi, rustige kamer in 'n stiller deel van die Paarl. Die bed was gerieflik met skoon linne, asook die badkamer. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Sal graag weer kom.

Solene B - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Solene B
Family with young children

Baie gerieflike verblyf.

Baie vriendelike ontvangs! Kamer was pragtig, netjies en gerieflik. Parkering was net bietjie min.

Odette N - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Odette N
With spouse/partner

Effens teleurgesteld.

Netjies, nie regtig baie gasvry nie.

Amelia B - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Amelia B
On business

Gerieflik, soos by jou eie huis!

Sien die sterre hieronder.

From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Koning Street, Paarl, 7622, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA3vTeHxuMBlyMw3TZMcy6C0z3oOBKbpKCskbheNzvML6YzaxTD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 46 5 1 5 5 Koning Street Paarl 7622 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.71276 18.96367
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!